Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2012
EKONOMIE
MEMORANDUM
PUNTE: 300
Hierdie memorandum bestaan uit 18 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all


%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e/v1-d5ff446b5035b70da9db/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--a5bf3155-bcd3-4b96-83c6-1d36905153a9/v1-82fd7d39bb1666f71aa2/card.webp)

Economics Grade 11 Eastern Cape November 2012 Memo (Afr)
Grade 11 Economics memorandum from the Eastern Cape November 2012 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2012. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 861.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
Eastern Cape November 2012
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 EKONOMIE (Memo) (NOVEMBER 2012)
AFDELING A (Verpligtend)
VRAAG 1 (LU1 – LU4)
1.1
LU1 1.1.1 A Grond
1.1.2 C bygetel (2)
1.1.3 C markmeganisme (2)
LU2 1.1.4 B links. (2)
1.1.5 A oligopolie (2)
1.1.6 A Totale nut (2)
LU3 1.1.7 C Kapitaalwinsbelasting (2)
1.1.8 B nog duurder (2)
1.1.9 B Debiet (2)
LU4 1.1.10 C plattelandse (2)
1.1.11 B GATT. (2)
1.1.12 A omgewing. (2)
1.2 1.2.1 Arbeidsmag (2)
1.2.2 Relatiewe prys (2)
1.2.3 Per capita inkome (2)
1.2.4 WHO (2)
1.2.5 Rykdom (2)
1.3 1.3.1 E Gawes uit die natuur (2)
1.3.2 G Totale besteding van verbruikers en nie-winsgewende
instellings (2)
1.3.3 A ʼn Enkele verkoper met geen nabye substitute (2)
1.3.4 B Bevrediging verkry deur die verbruik van ʼn artikel (2)
1.3.5 D Ruimtelike gebiede wat spesifieke voordele bied vir myne,
vervaardiging en ander besighede (2)
1.3.6 I Toename in produksievermoë (2)
1.3.7 C ʼn Voorbeeld van regeringsinmenging om armoede te
verlaag (2)
1.3.8 F Het kwessies soos aardverwarming en besoedeling
aangespreek (2)
TOTAAL AFDELING A: 50
AFDELING B (Beantwoord enige DRIE vrae uit hierdie afdeling)
VRAAG 2 (LU1) (50 PUNTE – 25 MINUTE)
2.1 2.1.1 verbreding (2)
2.1.2 finale (2)
2.1.3 beplande (2)
2.1.4 ekstraktiewe (2)
2.2 Kan nie van werker geskei word nie
Kan nie gestoor word nie
Aanbod kan nie vinnig verhoog word nie
Verskil in kwaliteit (Enige 3x2) (6)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) EKONOMIE (Memo) 3
2.3 DATA RESPONS
2.3.1 Goedere en dienste wat binne die grense van ʼn land geproduseer
word en aan die res van die wêreld verkoop word. (2)
2.3.2 Asië (2)
2.3.3 M of Z (2)
2.3.4 Meet die totale besteding op finale goedere en dienste wat in die
plaaslike ekonomie geproduseer word.
Dit is die som van die finale gebruike van goedere en dienste
deur SA inwoners min die waarde van netto invoere.
Dit kan deur die volgende formule bereken word C+G+I+X-M.
(Enige 2x2) (4)
2.4 DATA RESPONS
2.4.1 Bestaan uit alle strukture en stelsels wat ekonomiese aktiwiteit
fasiliteer. (2)
2.4.2 Om mededingend te bly
Om buitelandse investering te lok (4)
2.4.3 Hidro-elektriese krag
Brandhout
Son-energie
Wind-energie
Gety-energie (Enige 2x2) (4)
2.5 Motivering
Winsmotief speel ʼn belangrike rol
In die privaatsektor van die gemengde ekonomie, word verbruikers en
produsente deur eiebelang gemotiveer.
Die openbare sektor word deur die welstand van die gemeenskap
gemotiveer. (Enige 2x2)
Eienaarskap
Verbruikers, produsente en organisasies besit die meeste van die
produksiefaktore.
Die regering besit ook land en kapitaal deur hul ondernemings.
Bv. SABC, Eskom, Transnet, ens. (Enige 2x2) (8)
2.6 Die bydrae van Suid-Afrikaanse primêre sektor het gedaal.
Dit is as gevolg van strukturele veranderinge.
RSA-ekonomie is minder afhanklik van primêre sektor.
Nogtans is primêre sektor baie belangrik want dit voorsien voedsel aan
die plaaslike bevolking.
Dit dra ook grootliks by tot werkverskaffing en uitvoerverdienste.
(Enige 4x2) (8)
[50]
Downloaded from hlayiso.com
4 EKONOMIE (Memo) (NOVEMBER 2012)
VRAAG 3 (LU2) (50 PUNTE – 25 MINUTE)
3.1 3.1.1 Ekonomiese (2)
3.1.2 Monopolie (2)
3.1.3 substitute (2)
3.1.4 wins (2)
3.2 Monopolie
Oligopolie
Monopolistiese mededinging (3x2) (6)
3.3 DATA RESPONS
3.3.1 Elastiese aanbod/Relatief elasties (2)
3.3.2 Die verhouding tussen die verandering in prys en die proporsionele
verandering in hoeveelheid aangebied. (2)
3.3.3 Vlak van indiensname.
Vlak van spaar kapasiteit in die nywerheid.
Vermoë van die produk om gestoor te kan word.
Industriële aard van die produk.
Tyd (Enige 2x2) (4)
3.3.4 Pryselastisiteit van Aanbod
= % verandering in hoeveelheid aangebied
% verandering in prys (2)
3.4 DATA RESPONS
3.4.1 Die addisionele koste om ʼn addisionele eenheid te produseer. (2)
3.4.2 MI = MK (2)
3.4.3 R8 (3)
3.4.4 -R2 (3)
3.5 Korttermyn kostes
Korttermyn is ʼn periode waartydens een of meer hulpbronne nie kan
verander nie.
Korttermyn koste kan vas of veranderlik wees.
Vaste koste kan nie verander nie terwyl veranderlike koste kan verander.
(Enige 2x2)
Langtermyn kostes
Langtermyn is ʼn periode waartydens alle kostes kan verander.
Daar is nie vaste koste oor die langtermyn nie.
Alle produksiekoste is veranderlike oor die langtermyn.
(Enige 2x2) (8)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) EKONOMIE (Memo) 5
3.6 Substitute
As naby substitute beskikbaar is, sal vraag elasties wees.
As daar ʼn toename in prys is sal kopers na substitute neig.
Maar as substitute nie beskikbaar is nie, sal vraag onelasties wees
(Enige 2x2)
Noodsaaklikheid
Vraag na noodsaaklikhede soos brood en melk sal onelasties wees.
Verbruikers moet ʼn sekere hoeveelheid koop al is die prys hoog.
Maar vir nie-noodsaaklikhede en luukshede sal vraag elasties wees.
Die vraag na luukshede is elasties omdat verbruikers daarsonder kan
lewe. (Enige 2x2) (8)
[50]
VRAAG 4 (LU3) (50 PUNTE – 25 MINUTE)
4.1 4.1.1 hoër (2)
4.1.2 vraag (2)
4.1.3 HOP (2)
4.1.4 uitvoere (2)
4.2 Lewer inkomste.
Word gemeet op ʼn spesifieke datum.
Moet onderhou word.
Het beperkings/hinderlike voorwaardes. (Enige 3x2) (6)
4.3 DATA RESPONS
4.3.1 Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (2)
4.3.2 Ekonomiese welstand
Verbetering van lewenstandaard en lewenskwaliteit
Vryheid en sosiale regverdigheid en vrede en sekuriteit vir die
mense van Suidelike Afrika. (Enige 1x2) (2)
4.3.3 Vryhandelsgebied
Doeane unie
Gemeenskapsmark
Ekonomiese unie
Monetêre unie (Enige 2x2) (4)
4.3.4 Om ekonomiese groei en ontwikkeling te bereik.
Verligting van armoede.
Verbeter die lewenstandaard.
Maksimeer produktiewe werkverskaffing en aanwending van
hulpbronne.
Volhoubare aanwending van natuurlike hulpbronne.
Effektiewe beskerming van die omgewing (Enige 1x2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
6 EKONOMIE (Memo) (NOVEMBER 2012)
4.4 DATA RESPONS
4.4.1 ʼn Opdrag van ʼn rekeninghouer aan sy bank om ʼn som geld
aan iemand anders te betaal. (4)
4.4.2 Kredietkaarte
Debietkaarte
Internet bankdienste/elektroniese geld/e-geld
Posorders en geldorders. (Enige 2x2) (4)
4.4.3 Munte
Banknote
Vraagdeposito’s/Deposito geld (Enige 1x2) (2)
4.5 Ongelyke besit van rykdom
Rykdom genereer inkomste in die vorm van rente en dividende.
Verskille in rykdom veroorsaak verskille in inkomste.
Verskille in die samestelling van huishoudings
Sommige huishoudings is groot en andere is klein.
Verskille in vaardighede en kwalifikasies
Diegene met gevorderde vaardighede en kwalifikasies verdien ʼn hoër
inkomste.
Diskriminasie
Die inkomste van sommige groepe word nadelig geraak as gevolg van
diskriminasie.
Sommige mense het beter werkgeleenthede, salarisse en
bevorderingsgeleenthede. Enige 2(2x2) (8)
4.6 Die kwaliteit van arbeid kan op verskillende maniere verbeter word.
Onderwys en opleiding dra by tot ekonomiese groei en ontwikkeling.
Verbeterde geletterdheidsvlakke is ʼn voorvereiste vir opleiding.
Opgeleide werkers kan kapitaaltoerusting meer effektief gebruik.
Die vermoë om te werk hang af van die gesondheid van werkers.
Gesonde mense is meer produktief.
Motivering is noodsaaklik sodat werkers bedag en innoverend kan
wees.
Werkskepping kan plaasvind deur arbeidsintensiewe
ontwikkelingsprogramme.
ʼn Land moet verseker dat sy bevolking onderhou kan word deur sy
beskikbare natuurlike hulpbronne.
Onbeplande gesinne is die hoofoorsaak van armoede en werkloosheid.
(Enige 4x2) (8)
[50]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) EKONOMIE (Memo) 7
VRAAG 5 (LU4) (50 PUNTE – 25 MINUTE)
5.1 5.1.1 absolute (2)
5.1.2 handels- (2)
5.1.3 groen (2)
5.1.4 absolute (2)
5.2 Werkgeleenthede
Verhoogde lewenstandaard
Verminderde isolasie
Groter menslike ontwikkeling
Ekonomiese groei
Wêreldburgers (Enige 3x2) (6)
5.3 DATA RESPONS
5.3.1 Die voorsiening van energie om mense se behoeftes te bevredig,
sonder om die vermoë van toekomstige generasies se vermoë om
behoeftes te bevredig, in te boet. (2)
5.3.2 Hulpbronne wat aangevul en herproduseer kan word.
Mag uitgeput raak as dit nie op gepaste manier bestuur word
nie.
Bv. flora en fauna, natuurlewe, ens. (Enige 2x2) (4)
5.3.3 Steenkool
Diamante
Goud
Fossielbrandstowwe
(Aanvaar enige toepaslike voorbeeld) (Enige 2x2) (4)
5.4 DATA RESPONS
5.4.1 Die integrasie van ekonomiese aktiwiteite op ʼn wêreldwye skaal. (2)
5.4.2 Ontwikkelde en ontwikkelende lande (2)
5.4.3 Verenigde Nasies (VN)
Wêreldbank (Enige 1x2) (2)
5.4.4 Tegnologiese veranderinge
Handelsliberalisering
Multi-nasionale ondernemings
Standaardisasie (Enige 2x2) (4)
Downloaded from hlayiso.com
8 EKONOMIE (Memo) (NOVEMBER 2012)
5.5 Basiese ekonomiese dienste
Die beskikbaarheid van skoon water, sanitasie, elektrisiteit en
afvalverwydering
Die regering streef daarna om elke persoon met voldoende
gesondheidsorg te voorsien.
ʼn Veilige sanitasie fasiliteit en afvalverwyderingstelsel word ook
voorsien. (Enige 2x2)
Voedselskemas
Dit word voorsien deur Geïntegreerde Voedsel Sekuriteit- en
Voedingsprogramme.
Dit is om die voedingsvlakke van gemeenskappe te verbeter.
Dit verseker dat die armste gesinne, veral huishoudings met kinders aan
die hoof, ten minste een voedsame maal per dag kry
Ook om werk aan gemeenskappe te voorsien deur gemeenskapsbesitte
en gemeenskapsgebaseerde programme wat volhoubare
voedselsekuriteit verseker. (Enige 2x2) (8)
5.6 Globalisering is afhanklik van vervoer en kommunikasie.
Sonder hulle kan die globale ekonomiese stelsel nie bestaan nie.
Ontwikkelings in beide het die beweeglikheid van grondstowwe
getransformeer.
Daar is ʼn massiewe geografiese uitbreiding in markte.
Vervoer verplaas produkte, ens. en kommunikasie verplaas inligting.
IT verander beide die tegnologieë van vervoer en kommunikasie
(Enige 4x2) (8)
[50]
VRAAG 6 (LU1 EN LU3) (50 PUNTE – 25 MINUTE)
6.1 6.1.1 entrepreneur (2)
6.1.2 tasbare (2)
6.1.3 monetêre (2)
6.1.4 SAOK (2)
6.2 Om die werking van markte te versterk.
Om ekonomiese groei en ontwikkeling te bevorder.
Om herverdeling van inkome en rykdom te verseker. (3x2) (6)
6.3 DATA RESPONS
6.3.1 Provinsiale gesondheid en onderwys (2)
6.3.2 Regering/Staat (2)
6.3.3 Beskikbaarheid van water
Sanitasie
Elektrisiteit
Vullisverwydering (Enige 2x2) (4)
6.3.4 Gratis watervoorsiening
Gratis elektrisiteitsvoorsiening (Enige 1x2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) EKONOMIE (Memo) 9
6.4 DATA RESPONS
6.4.1 Suid-Afrikaanse Reserwe Bank (2)
6.4.2 Bank van uitreiking
Regeringsbankier
Bewaarder van goud en buitelandse reserwes.
Banke se bank (Enige 3x2) (6)
6.4.3 Verandering in rentekoerse
Ope mark transaksies
Morele oorreding (Enige 1x2) (2)
6.5 Diskriminasie
Die twee mees algemeenste vorme is ras- en geslagsdiskriminasie
Dit is onkonstitusioneel en ʼn kriminele oortreding
Persone met gestremdhede
Die twee mees algemene vorm is fisiese en verstandelik
gestremdhede.
Dit is moeilik vir hierdie mense om werk te vind.
Regering verskaf ongeskiktheidstoelaes
Onkundigheid en onervarendheid
Mense uit landelike omgewings en skoolverlaters val in hierdie groep.
Misplaaste persone
Vlugtelinge en meeste arm mense is slagoffers van omstandighede.
Taal- en onderwyshindernisse vererger hierdie probleem.
Enige 2(2x2) (8)
6.6 Suid-Afrika is een van die hoogs besmette lande in die wêreld
Die koers van besmetting is hoër onder ekonomies-aktiewe bevolking
Na besmetting raak hulle minder produktief.
Kennis en ondervinding raak heeltemal verlore wanneer hulle sterf.
Die koste van mediese behandeling is baie duur
Dit sal ʼn negatiewe uitwerking hê op besparings, belastings en wins.
Dit het ʼn negatiewe uitwerking op die ekonomiese groei van ʼn land.
(Enige 4x2) (8)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 150
Downloaded from hlayiso.com
10 EKONOMIE (Memo) (NOVEMBER 2012)
AFDELING C (Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling)
VRAAG 7 (LU1 AS1)
Ontleed die eienskappe en belangrikheid van entrepreneurs in die ekonomie.
INLEIDING
ʼn Entrepreneur is ʼn ambisieuse en ondernemende persoon wat die inisiatief neem
om ʼn besigheid te begin en al die produksiefaktore te organiseer.
(Aanvaar enige toepaslike definisie) (3)
INHOUD
Eienskappe
1. Neem die inisiatief
Hulle neem die inisiatief in enige gevestigde onderneming.
Hulle is die dryfkrag agter die produksie.
Hulle stel ook nuwe produkte en nuwe tegnieke bekend aan die mark.
Hulle is dinamiese leiers met kreatiewe vermoëns.
Hulle herken en identifiseer sakegeleenthede.
2. Organiseer produksie/Voeg ander produksiefaktore saam
Produksiefaktore word saamgevoeg vir produksie-aktiwiteite.
Hierdie hulpbronne moet effektief aangewend word en vermorsing te
beperk.
Hulle het breë belang by baie dinge en is oop vir nuwe idees en voorstelle.
Hulle kan onderhandel en ander mense motiveer.
3. Dra risiko’s
Goedere word geproduseer vir toekoms en word verbruik deur onbekende
verbruikers.
Koop teen sekere pryse en verkoop teen onsekere pryse.
Soms mag inkome nie die kostes dek nie en hierdie risiko moet deur die
entrepreneurs gedra word.
Hulle kan met enige onsekerheid handel en berekende risiko’s dra.
4. Neem besluite
Oor wat, waar en vir wie om te produseer.
Besluit ook op hoeveelheid en gehalte.
Neem ook besluite oor die soort onderneming.
Hulle het ʼn duidelike begrip oor wat hulle wil doen.
5. Het ʼn behoefte om te presteer
Hulle het ʼn sterk begeerte om suksesvol te wees in uitdagende take.
Beskou die oprigting van nuwe besighede as ʼn persoonlike prestasie.
MAKS. VAN 10 PUNTE VIR SLEGS NOEM (Enige 10x2) (20)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) EKONOMIE (Memo) 11
Belangrikheid
1. Verseker mededingendheid
Entrepreneurs skep mededinging deur ander besighede uit te daag.
Die aantal entrepreneurs in die mark hang af van die winsgewendheid.
2. Skep werkgeleenthede
Hulle is belangrik vir ʼn ekonomie om te groei en werkgeleenthede te skep vir
die groeiende bevolking.
Klein entrepreneurs skep meer werkgeleenthede.
Informele sektor skep meer werk as formele sektor.
3. Verhoog doeltreffendheid
Entrepreneurs met nuwe idees en tegnologie gebruik hulpbronne
doeltreffend.
Doeltreffendheid verhoog winsgewendheid wat lei tot meer mededinging.
Hulle is belangrik om ander faktore doeltreffend te lei en saam te voeg.
4. Skep nuwe rykdom
Entrepreneurs wat die mark betree skep nuwe rykdom.
Hulle is die dryfkrag in enige onderneming.
MAKSIMUM VAN 10 PUNTE VIR SLEGS NOEM (Enige 10x2) (20)
SLOT
In ʼn markekonomie, aanvaar die entrepreneurs die uitdaging om hulpbronne saam
te voeg asook die risiko’s daaraan verbonde. (2)
Gebruik die volgende assessering rubriek om bogenoemde bespreking mee te
assesseer
PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
0 Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
1 Kandidaat toon ietwat begrip van onderwerp, maar het belangrike
aspekte weggelaat. (1 – 15 punte)
3 Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite
gekoppel aan die onderwerp nie. (16 – 30 punte)
5 Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan en het feite gekoppel aan
die onderwerp. (31 – 45 punte) (5)
[50]
Downloaded from hlayiso.com
12 EKONOMIE (Memo) (NOVEMBER 2012)
VRAAG 8 (LU2 AS1)
Verduidelik in detail die kenmerke van ʼn volmaak mededingende mark en sluit jou
opstel af deur kortliks die redes vir onvolmaakte markte te verduidelik.
INLEIDING
Volmaakte mark is ʼn ideale markstruktuur wat selde in die werklike lewe
bestaan.
(Aanvaar enige toepaslike inleiding) (3)
INHOUD
Kenmerke
1. Groot aantal verkopers
ʼn Enkele verkoper is nie groot genoeg om die mark te beheer nie.
Daar is voldoende mededinging dat geen individuele produsent die prys van ʼn
produk kan vasstel nie.
As enige verkoper probeer om ʼn hoër prys as die markprys te hef, sal kopers dit
by ander verkopers gaan koop.
Verkopers in die mark is prysnemers.
Een verkoper kan nie die prys verander deur aanbod te beperk nie.
2. Groot aantal kopers
ʼn Enkele koper is nie groot genoeg om die prys te beïnvloed nie.
Mededinging in die mark bepaal die ewewigsprys en -hoeveelheid.
3. Homogene produkte
Die produkte in hierdie markte is homogeen of identies.
Dis onmoontlik dat ʼn produk van een produsent verskil van dié van ʼn ander.
Daar is geen rede vir kopers om produkte van een verkoper bo dié van ʼn ander
te verkies nie.
Verkopers en kopers ding met mekaar mee kragtens die prys van die
produk.
4. Volledige inligting
Alle markdeelnemers het volledige en korrekte inligting aangaande
marktoestande.
Bv. markprys van die produk.
5. Geen samespanning
Elke koper en verkoper tree onafhanklik van mekaar op en geen samespanning
vind plaas nie.
6. Vryheid van toe- en uittrede
Kopers en verkopers is vry om tot die mark toe te tree of dit te verlaat.
Daar is geen wetlike beperkings wat die vry beweging van kopers en verkopers
beperk nie.
Nuwe ondernemings kan toetree en meeding met bestaandes.
Toetree- en uittree kostes is minimaal.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) EKONOMIE (Memo) 13
7. Ongereguleerde mark
Daar is geen regeringsinmenging of –beheer in die markte nie.
Alle besluite berus by individuele kopers en verkopers.
8. Volmaakte beweeglikheid
Al die produksiefaktore behoort vryelik van een mark na ʼn ander te beweeg.
MAKS. VAN 16 PUNTE VIR SLEGS NOEM (Enige 16x2) (32)
Redes vir onvolmaakte mededinging
Gespesialiseerde klein markte met geen ruimte vir baie produsente.
Groot kapitaaluitleg wat buite bereik is van baie besighede.
ʼn Onderneming mag die alleeneienaar wees van ʼn skaars hulpbron.
Produsente mag kopiereg of patentreg hê op die produk wat dit moeilik maak
vir ander produsente om toe te tree.
Tegnologiese ontwikkelings mag daartoe lei dat een verskaffer ʼn voordeel bo sy
mededingers het.
Onvolledige kennis van marktoestande.
(Enige 4x2) (8)
SLOT
Die toestande vir volmaakte mededinging is baie beperkend, so dit is nie ʼn
verrassing dat geen mark aan die vereistes vir volmaakte mededinging voldoen
nie.
(Aanvaar enige toepaslike slot) (2)
Gebruik die volgende assessering rubriek om bogenoemde bespreking mee te
assesseer
PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
0 Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
1 Kandidaat toon ietwat begrip van onderwerp, maar het belangrike
aspekte weggelaat. (1 – 15 punte)
3 Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite
gekoppel aan die onderwerp nie. (16 – 30 punte)
5 Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan en het feite gekoppel aan
die onderwerp. (31 – 45 punte) (5)
[50]
Downloaded from hlayiso.com
14 EKONOMIE (Memo) (NOVEMBER 2012)
VRAAG 9 (LU3 AS2)
Verduidelik ten volle die eienskappe van ontwikkelende lande.
INLEIDING
Ontwikkelende lande word geïdentifiseer aan die kenmerke wat hulle ten toon
stel.
(Aanvaar enige toepaslike definisie) (3)
INHOUD
Eienskappe van ontwikkelende lande
1. Lae lewenstandaard
Lewenstandaard in ontwikkelende lande is laag.
Dit word gemeet kragtens per capita inkome.
Bv. onvoldoende behuising, swak gesondheid, beperkte onderwys, ens.
2. Lae per capita inkome
Per capita inkome in ontwikkelende lande is laag.
Hulle het stadiger groei van per capita BNI as ontwikkelde lande.
Daar is groter ongelykheid in verspreiding van inkome.
3. Groter ongelyke verdeling van inkome
Die inkome-gaping tussen die ryk en die arm is groter in ontwikkelende
lande.
Hierdie inkome-gaping word na verwys as inkome-ongelykheid.
4. Meer armoede
Meerderheid van bevolking in ontwikkelende lande is arm.
Mense is arm omdat hulle inkomste onder die armoedelyn is.
5. Lae lewensverwagting
Hulle veg ook teen wanvoeding, siekte en swak gesondheid.
A.g.v. wanvoeding, siekte en swak gesondheid is hulle lewensverwagting
laag.
6. Lae vlakke van onderwys
Lae lewenstandaard is a.g.v. lae vlakke van onderwys.
Volwasse geletterdheidskoers is laag in ontwikkelende lande.
7. Lae vlakke van produktiwiteit
Arbeidsproduktiwiteit in hierdie lande is baie laag in vergelyking met
ontwikkelde lande.
Dit is a.g.v. die afwesigheid van faktorinsette.
Swak voeding gedurende kinderjare beperk geestelike en fisiese groei.
Hierdie faktore dra by tot swak-gesondheid, siekte en werker afwesigheid.
Te min geld word spandeer aan die ontwikkeling van menslike kapitaal.
8. Hoë bevolkingsgroei en afhanklikheidslas
Geboortekoers is hoog en mortaliteitskoers is laag a.g.v. moderne
medisyne.
Die gemiddelde bevolkingsgroeikoers in ontwikkelende lande is hoër as in
ontwikkelde lande.
Kinders maak die grootste deel van die bevolking uit.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) EKONOMIE (Memo) 15
Kinders en mense ouer as 65 jaar is afhanklik van die produserende
bevolking.
9. Hoë vlakke van werkloosheid
Ontwikkelende lande kan nie optimaal gebruik maak van die arbeidskrag
nie.
Daar is baie onderindiensname – werk vir minder ure of lone.
Meeste van die werkloses is nie in staat om self werk te skep nie.
10. Afhanklik van primêre sektor
Meeste van die bevolking leef en werk in landelike gebiede.
Meeste van hulle is betrokke by landbou aktiwiteite.
Primêre sektor goedere is hoof uitvoerprodukte.
11. Onvoldoende infrastruktuur
Alle vorme van infrastruktuur is onvoldoende in ontwikkelende lande.
MAKS. VAN 20 PUNTE VIR SLEGS NOEM (Enige 20x2) (40)
SLOT
Ontwikkeling strategieë wat in ontwikkelende lande toegepas word verskil van land
tot land. (2)
Gebruik die volgende assessering rubriek om bogenoemde bespreking mee te
assesseer
PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
0 Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
1 Kandidaat toon ietwat begrip van onderwerp, maar het belangrike
aspekte weggelaat. (1 – 15 punte)
3 Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite
gekoppel aan die onderwerp nie. (16 – 30 punte)
5 Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan en het feite gekoppel aan
die onderwerp. (31 – 45 punte) (5)
[50]
Downloaded from hlayiso.com
16 EKONOMIE (Memo) (NOVEMBER 2012)
VRAAG 10 (LU4 AS4)
Skryf ʼn gedetailleerde opstel oor die oorsake en uitwerkings van armoede.
INLEIDING
Armoede is ʼn toestand waar mense nie oor die middele beskik om hulle basiese
fisiese behoeftes te bevredig nie.
(Aanvaar enige toepaslike definisie) (3)
INHOUD
Oorsake van armoede
1. Oorspronklike oorsake
Kolonialisme en imperialisme – gekolonialiseerde land en sy mense uitgebuit
vir rykdom en mag.
Oorheersing, diskriminasie, segregasie, kapitalisme en apartheid.
2. Werkloosheid
Die mees belangrike rede vir armoede is die gebrek aan werk.
3. Onvoldoende infrastruktuur
Onvoldoende infrastruktuur verhoog die koste van ʼn besigheid.
Die koste om infrastruktuur te voorsien is hoog en onbekostigbaar in die
meeste lande.
4. Bron ontoereikendheid
Hulpbronne is nie genoeg om die bevolking te ondersteun nie.
5. Gebrek aan sosiale infrastruktuur
Die mees belangrikste is ʼn gebrek aan onderwys en gesondheidsorg.
Baie arm lande kan nie bekostig om onderwys aan jongmense te voorsien
nie.
Ekonomiese groei en ontwikkeling hang af van die hoeveelheid en gehalte van
onderwys.
Onderwys sal ook produktiwiteit bevorder.
Gesondheidsorg sluit in voeding, gesondheid fasiliteite, sosiale sekuriteit,
ens.
Daar is onvoldoende primêre gesondheidsorg in arm lande.
6. Gebrek aan investering en skuld
Armoede lei tot onvoldoende investering en omgekeerd.
Investering is belangrik vir groei en ontwikkeling.
Oormatige skuld is nadelig vir groei en ontwikkeling.
7. Tekort aan tegnologiese vooruitgang
Gebrek aan moderne tegnologie in landbou, vervaardiging en dienste
industrieë.
Gebrek aan tegniese vaardighede en investering is die redes vir ʼn gebrek aan
tegnologie.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) EKONOMIE (Memo) 17
8. Swak staatsbestuur
Arm lande het ʼn geskiedenis van swak staatsbestuur.
Korrupsie en nepotisme word ondoeltreffend hanteer.
Begrotings, prosedures en protokol word nie korrek gevolg nie.
Ondoeltreffende of swak beleide kan ook lei tot armoede.
9. Geweld en oorlog
Geweld en oorlog vind plaas tot die nadeel van landsburgers.
Hulpbronne vir onderwys en gesondheidsorg word aangewend vir oorlog.
Dit vernietig menslike lewens en infrastruktuur.
MAKS. VAN 12 PUNTE VIR SLEGS NOEM (Enige 12x2) (24)
Uitwerking van armoede
1. Sosiale uitwerking
Armoede lei tot baie sosiale probleme.
Bv. haweloosheid, dwelmafhanklikheid, huismoles, ens.
Trots en waardigheid word aangetas.
Dit beïnvloed ook wedersydse respek, verdraagsaamheid en ʼn vreedsame
bestaan, negatief.
2. Daling in vraag
Dit lei tot ʼn afname in totale vraag.
Die werkloses het nie enige koopkrag nie.
3. Toename in bevolking
Toename in die aantal kinders as ʼn bron van ouderdom finansiële
sekuriteit.
Dit word ook veroorsaak deur migrasie uit ander lande.
Dit is ook nadelig vir die omgewing en werkverskaffing.
4. Afname in produktiwiteit
Lae inkome en lae lewenspeil lei tot lae ekonomies produktiwiteit.
Meeste arm mense het nie opleiding en vaardighede nie.
Die toename in MIV/Vigs en afwesigheid lei ook tot lae produktiwiteit.
5. Lae ontwikkelingsvlak
Groter besteding aan sosiale sekuriteit ontneem arm lande van hul fiskale
bronne.
Aangesien mense arm is, is dit die verantwoordelikheid van die regering om
onderwys, gesondheidsorg en ander dienste te verskaf.
Dit plaas ʼn groot las op regeringfinansies.
6. Landelik-stedelike migrasie
Armoede lei tot migrasie van beter opgeleide mense van landelike na
stedelike gebiede.
Landelike bevolking verarm toenemend.
Stedelike gebiede groei in ʼn onbeplande manier sonder dienste.
Dit lei tot oorbevolking, misdaad en ander sosiale probleme.
MAKS. VAN 8 PUNTE VIR SLEGS NOEM (Enige 8x2) (16)
Downloaded from hlayiso.com
18 EKONOMIE (Memo) (NOVEMBER 2012)
SLOT
Dit is moeilik vir baie arm mense om die armoede siklus te verbreek as gevolg van
ʼn gebrek aan geleenthede en hulpbronne en armoede lei tot meer armoede. (2)
Gebruik die volgende assessering rubriek om bogenoemde bespreking mee te
assesseer
PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
0 Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
1 Kandidaat toon ietwat begrip van onderwerp, maar het belangrike
aspekte weggelaat. (1 – 15 punte)
3 Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite
gekoppel aan die onderwerp nie. (16 – 30 punte)
5 Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan en het feite gekoppel aan
die onderwerp. (31 – 45 punte) (5)
[50]
TOTAAL AFDELING C: 100
GROOTTOTAAL: 300
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Economics Grade 11 Eastern Cape November 2012 Memo (English)

Question paper
Economics Grade 11 Eastern Cape November 2012 QP (Eng)

Memorandum
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Eng)

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)
More from Grade 11 Economics

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper and memo
Economics Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 QP (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e/v1-d5ff446b5035b70da9db/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--a5bf3155-bcd3-4b96-83c6-1d36905153a9/v1-82fd7d39bb1666f71aa2/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Eng)

Question paper