Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2024
GRAAD 11
EKONOMIE
VRAESTEL 2
TYD: 2 uur
PUNTE: 150
13 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2024 papers %20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)
_watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)

%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf/v1-ce29d1fb605cdf299464/card.webp)


View all



%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5526925c-49e0-4b9a-b046-25907db21c52/v1-8369a9c5c3d05882deb7/card.webp)
%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7f5fa3a9-535a-476e-a085-135256d299aa/v1-243f8a34b61309b9c715/card.webp)
Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)
Grade 11 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 11 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 765.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Gauteng June Exam 2024
Questions in this paper
- Question 1.1Dynamics of Markets: Costs & Revenue16 marks
- Question 1.2Dynamics of Markets: Relationships8 marks
- Question 1.3Dynamics of Markets: Costs & Revenue6 marks
- Question 2Dynamics of Markets: Relationships40 marks
- Question 3Dynamics of Markets: Costs & Revenue40 marks
- Question 4Price Elasticity14 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 2
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Beantwoord enige TWEE vrae.
AFDELING C: Beantwoord slegs EEN vraag
2. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Antwoorde bo die vereiste aantal sal
NIE gemerk word nie.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
4. Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord.
5. Lees die vrae aandagtig deur.
6. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
7. Laat 1 – 2 reëls tussen onderafdelings van vrae.
8. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.
9. Gebruik slegs swart of blou ink.
10. ʼn Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word.
11. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 3
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1 30 PUNTE
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae verskaf.
Skryf die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.8) neer, kies die antwoord en skryf die
letter (A – D) van jou keuse langs die vraagnommer in die ANTWOORDBOEK
neer.
1.1.1 ... het ʼn komplementêre verhouding omdat dit saam met mekaar
gebruik word.
A ʼn Slim TV en slimfoon lugtyd
B ʼn Stoof en gas silinder
C Sap en volroom melk
D ʼn Apple pen en iPad
1.1.2 In volmaakte markte kan een van die produsente nie hoë pryse hef nie,
want dit sal daartoe lei dat hulle... aan ander produsente verloor.
A prysvoordeel
B kostevoordeel
C markaandeel
D produkaandeel
1.1.3 Op die korttermyn sal die firma altyd …
A ʼn verlies maak.
B dalende marginale opbrengste ervaar.
C dalende marginale nut ervaar.
D ʼn wins maak.
1.1.4 In SMART-doelwitte, is die idee dat doelwitte ... identifiseerbaar,
verstaanbaar en nie bloot lukraak moet wees nie.
A spesifiek,
B meetbaar,
C ooreengekom,
D realisties,
1.1.5 Die marginale kostekurwe toon aan die onderneming op watter punt die
koste van die gebruik van veranderlike insette begin …
A stabiliseer.
B daal.
C styg.
D stagneer.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 4
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
1.1.6 Totale inkomste word gemaksimeer op die punt waar ...
A marginale inkomste = 0.
B totale inkomste = 100.
C marginale koste = 100.
D totale koste = 0.
1.1.7 In ʼn ... situasie is die waarde van pryselastisiteit van vraag 0, en die
vraag reageer glad nie op prysverandering nie.
A volmaak elastiese
B volmaak onelastiese
C relatief elastiese
D relatief onelastiese
1.1.8 By die berekening van pryselastisiteit van vraag, word die ... nie oorweeg
nie.
A oorspronklike prys
B nuwe prys
C % verandering in hoeveelheid gevra
D % verandering in hoeveelheid aangebied (8 x 2) (16)
1.2 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat ooreenstem met die item in KOLOM A.
Skryf slegs die letter (A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die
ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Prysnemer A Slegs nodig vir wat dit kan produseer
1.2.2 Monopolie B Die tydperk waarin ten minste een insetfaktor
vasgestel is
1.2.3 Afgeleide vraag
C Resultaat van baie ondernemings wat die mark
1.2.4 Verkoop vir mededinging betree
maksimaliseer
D Verandering in vraag is gelyk aan ʼn verandering
in prys
1.2.5 Kort termyn
E Die vraag reageer relatief, nie op veranderinge
1.2.6 Normale wins in prys nie
1.2.7 Unitêr elasties F Die prys is hoog aangesien die firma mag in die
mark het
1.2.8 PEV < 1 > 0
G Die punt waar die firma gelyk breek
H Dit sny altyd GK op sy laagste moontlike punt
I Die prys word bepaal deur die kragte van vraag
en aanbod
(8 x 1) (8)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 5
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs
die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer. Afkortings,
akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word nie.
1.3.1 Die prys wat vir ʼn produk gekwoteer word wat ʼn aanduiding aan kopers
is wat van hulle verwag word om te betaal
1.3.2 Die prys van ʼn goed in verhouding tot ʼn ander goed
1.3.3 Bly dieselfde soos wat uitset toeneem en is nie aan uitset gekoppel nie
1.3.4 Dalende gemiddelde koste aangesien die koste oor meer eenhede van
uitsette verdeel word
1.3.5 Meet die reaksie van die vraag op ʼn verandering in prys
1.3.6 Die hoeveelheid inkomste verdien uit die verkoop van ʼn goed teen ʼn
sekere prys (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 6
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.
VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE
2.1 Beantwoord die volgende vrae
2.1.1 Noem enige TWEE inkomstekurwes op die lang-termyn. (2 x 1) (2)
2.1.2 Wat gebeur met die koste van goedere, ceteris paribus, as die koste
van produksiefaktore toeneem? (1 x 2) (2)
2.2 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Mark
Begin die koop en verkoop
meganisme
Verkopers
Kopers
Geen beperkings
Afwesigheid van direkte
mededinging
Verkoop produk teen
identiese markprys
[Bron: https://www.wallstreetmojo.com/perfect-competition/]
2.2.1 Identifiseer die markstruktuur in die diagram hierbo. (1)
2.2.2 Noem die meganisme wat gebruik word om die prys in die mark hierbo
te bepaal. (1)
2.2.3 Beskryf kortliks die term samespanning. (2)
2.2.4 Hoe word die teenwoordigheid van direkte mededinging in ʼn mark
bepaal? (2)
2.2.5 Waarom kan ʼn mark gedereguleer word? (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 7
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
2.3 Bestudeer die onderstaande tekenprent en beantwoord die vrae wat volg
ROOFPRYSE
SA VERBRUIKER
BANKKOSTE
BROOD-
KARTEL
[Bron: www.engineeringnews.co.za 23–29 November 2007]
2.3.1 Aan watter markstruktuur behoort telekommunikasiefirmas? (1)
2.3.2 Noem enige EEN plaaslik beheerde bank in Suid-Afrika. (1)
2.3.3 Beskryf kortliks die term heterogeen. (2)
2.3.4 Waarom is die broodkartel ʼn bedreiging vir die verbruiker? (2)
2.3.5 Hoe kan ʼn Suid-Afrikaanse verbruiker teen roofpryse beskerm word?
(2 x 2) (4)
2.4 Bespreek die aard van die produk en markkrag as eienskappe van ʼn oligopolie.
(4 x 2) (8)
2.5 Hoe is die kennis van pryselastisiteit van vraag voordelig vir produsente? (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 8
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
VRAAG 3: MIKRO-EKONOMIE
3.1 Beantwoord die volgende vrae
3.1.1 Noem enige TWEE kostekurwes. (2 x 1) (2)
3.1.2 Hoe vind winsmaksimalisering in ʼn firma plaas? (1 x 2) (2)
3.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
KAPITAALKOSTE VAN SUID-AFRIKA SE
TITANIUMVEREDELINGSPROJEK SAL NA VERWAGTING 'N
HOOGTEPUNT VAN R14 MILJARD BEREIK
Suid-Afrikaanse ilmeniet wat gebruik word om titaandioksiedpigment in
KwaZulu-Natal te vervaardig, is op pad om ʼn groot waardehupstoot te kry.
Dit is omdat ilmeniet, ʼn swaar minerale sandderivaat, teen sowat $300/t op
uitvoermarkte verkoop, terwyl die gebruik daarvan om titaandioksiedpigment by
die Richardsbaai Nywerheidontwikkelingsone te vervaardig, dit in staat sal stel
om ʼn tien keer hoër $3 000/t te haal.
Die eerste ding wat die Nyanza Light Metals-projek van R14 miljard probeer
bereik, is om Afrika se oorvloedige grondstowwe op die waardekurwe te skuif,
het Donovan Chimhandamba, uitvoerende hoof van Nyanza, in ʼn Zoom-
onderhoud aan Engineering News & Mining Weekly beklemtoon.
Nyanza is besig om ʼn projek saam te stel vir 80 000 t/y titaandioksiedpigment,
wat waarskynlik ongeveer die helfte van Afrika se kapasiteit en net meer as 1%
in terme van die wêreldmark is.
[Bron: Extract from https://www.miningweekly.com/article/capital-cost-of-south-africas-
titanium-beneficiation-project-expected-to-peak-at-r14bn-2023-06-28]
3.2.1 Na watter mineraal word in die uittreksel hierbo verwys? (1)
3.2.2 Noem die tipe koste waaronder die kapitale koste waarna in die
uittreksel hierbo verwys word, geklassifiseer word. (1)
3.2.3 Beskryf kortliks die term marginale inkomste. (2)
3.2.4 Waarom is ondernemings op die korttermyn beperk. (2)
3.2.5 Waarom is die koste van R14 miljard se titaniumveredeling die moeite
werd vir Suid-Afrika? (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 9
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
3.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
LANGTERMYN KOSTE
A B
Die punte van minimum doeltreffende skaal
3.3.1 Gee die afkorting GTK in die grafiek hierbo volledig. (1)
3.3.2 Identifiseer die tendens van GTK tussen ‘A’ en ‘B’ in die grafiek
hierbo. (1)
3.3.3 Beskryf kortliks die term skaal van produksie. (2)
3.3.4 Wat impliseer skaalvoordele in S-GTK1 en S-GTK2 in die grafiek
hierbo? (2)
3.3.5 Waarom bereik ʼn firma skaalnadele? (2 x 2) (4)
3.4 Bespreek eksplisiete en implisiete koste soos dit deur rekenmeesters en
ekonome gebruik word. (4 x 2) (8)
3.5 Ontleed oorlewing as ʼn doelwit van ʼn besigheid. (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 10
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE
4.1 Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1 Noem enige TWEE formules vir die berekening van ʼn firma se
verskillende soorte inkomstes. (2 x 1) (2)
4.1.2 Waarom is die hoeveelheid vraag van gewoontevormende goedere,
prys onelasties? (1 x 2) (2)
4.2 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg
Die effek van prysbeleide op sigaretverbruik in Suid-Afrika
Reële prys per pakkie van 20
Sigarette verbruik
(miljoene pakkies)
(Rand, konstante 2016 pryse)
Reële prys van sigarette Gebruik van sigarette
[Bron: http://www.tobaccoinduceddiseases.org/The-effects-of-price-and-non-price-policies-on-cigarette-
nconsumption-in-South-Africa,123424,0,2.html]
4.2.1 Identifiseer die piekjaar van sigaretverbruik in die grafiek hierbo. (1)
4.2.2 Teen watter prys was die verbruik van sigarette op sy laagste volgens
die grafiek hierbo? (1)
4.2.3 Beskryf kortliks die term Reële pryse. (2)
4.2.4 Waarom neem die verbruik van sigarette toe? (2)
4.2.5 Hoe kan verbruikers van sigarette hul elastisiteit verbeter ten spyte van
die prys van die sigarette? (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 11
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
4.3 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
SLIM DOELWITTE IS NIE NOODWENDIG WYS NIE.
In 1981 het die konsultant George Doran ʼn raamwerk genaamd SMART-
doelwitte ontwikkel – wat staan vir ... In die tyd toe die SMART-doelstelsel
ontwikkel is, was daar baie voordele – naamlik die formaliteit om doelwitte te
stel en neer te skryf. Die werkplek het egter sedert 1981 aansienlik ontwikkel.
Tog vertrou baie organisasies en leiers vandag nog op hierdie stelsel.
Ek is ʼn leierskapskonsultant, en keer op keer het ek gevind dat SMART-
doelwitte vandag jou sukses by die werk kan saboteer. Met SMART-doelwitte
is die primêre fokus op uitkomste, sonder om die reis by te reken. Verder kan
die raamwerk vertroebel wat u wil hê dat u span moet bereik. Nog belangriker,
dit is waardevol om leer-, groei- en samewerkingsdoelwitte in te sluit, wat
uitdagend kan wees wanneer rekening gehou word met die SMART-
doelstelsel.
[Bron: https://www.fastcompany.com/90900131/smart-goals-can-sabotage-your-
success-at-work-heres-what-to-do-instead]
4.3.1 Waarvoor staan SMART in die uittreksel hierbo? (1)
4.3.2 Identifiseer enige EEN negatiewe faktor van SMART-doelwitte in die
uittreksel hierbo. (1)
4.3.3 Beskryf kortliks die term belanghebbendes. (2)
4.3.4 Waarom is SMART-doelwitte belangrik vir 'n besigheid? (2)
4.3.5 Hoe stel regerings en omgewingsbewustes belang in 'n besigheid?
(2 x 2) (4)
4.4 Onderskei tussen volmaak elastiese aanbod en volmaak onelastiese aanbod.
(4 x 2) (8)
4.5 Ontleed die voordele vir produsente as hulle produseer op 'n vlak wat hulle in
staat stel om skaalvoordele te ervaar. (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 12
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
AFDELING C
Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.
Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:
PUNTE-
STRUKTUUR VAN OPSTEL
TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is ʼn laer-orde reaksie.
• ʼn Goeie beginpunt sou wees om die hoofkonsep wat verband
hou met die vraagonderwerp te definieer.
Maks. 2
• Moenie enige deel van die vraag in die inleiding insluit nie.
• Moenie enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal nie.
• Moenie in die inleiding noem wat jy in die liggaam gaan
bespreek nie.
Liggaam
Hoofdeel: Bespreek in detail/In-diepte bespreking/Ondersoek/
Krities bespreek/Ontleed/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/
Verduidelik/Teken ʼn grafiek en verduidelik/Gebruik die grafiek wat
Maks. 26
gegee is en verduidelik/Voltooi/Voltooi die gegewe
grafiek/Assesseer/Debateer
ʼn Maksimum van 8 punte mag toegeken word vir opskrifte/
voorbeelde.
Bykomende deel: Krities bespreek/Evalueer/Krities evalueer/
Debatteer/Lei af/Vergelyk/Onderskei/Interpreteer/Hoe?/Stel voor
Maks. 10
ʼn Maksimum van 2 punte mag toegeken word vir blote
notering van feite.
Gevolgtrekking
Enige hoër orde gevolgtrekking moet die volgende insluit:
• ʼn Kort opsomming van die wat bespreek is, sonder om feite
wat reeds genoem is te herhaal.
• Enige mening of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek
Maks. 2
is.
• Bykomende ondersteuningsinligting om die bespreking/
analise te versterk.
• ʼn Teenstrydige standpunt met motivering, indien nodig
• Aanbevelings
TOTAAL 40
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 13
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE 40 MINUTE
• Bespreek die vraag- en aanbodverhoudings met behulp van grafieke in detail.
(26 punte)
• Waarom is die faktormark nodig in die ekonomie? (10 punte) 40
VRAAG 6: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE 40 MINUTE
• Bespreek die pryselastisiteit van vraag (PEV) sonder die hulp van grafieke.
(26 punte)
• Hoe beïnvloed handelsmerklojaliteit en gewoontevorming vraagelastisiteit?
(10 punte) 40
TOTAAL AFDELING C: 40
TOTAAL: 150
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
_watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Memo (Afr)

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 QP (Afr)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf/v1-ce29d1fb605cdf299464/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)

Memorandum
Economics Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 Memo
More from Grade 11 Economics

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Economics Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 2 Mpumalanga June 2024 Memo

Memorandum
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo (Afr)
%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5526925c-49e0-4b9a-b046-25907db21c52/v1-8369a9c5c3d05882deb7/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2023 Memo (Afrikaans)
%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7f5fa3a9-535a-476e-a085-135256d299aa/v1-243f8a34b61309b9c715/card.webp)
Question paper