Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2024
GRAAD 11
EKONOMIE
VRAESTEL 1
TYD: 2 uur
PUNTE: 150
13 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2024 papers %20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--56be9682-6841-4908-96d9-de8713868ac0/v1-8e598dd0c603301c95cf/card.webp)

%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ceda42d1-302e-4a52-a36d-f6471f344c67/v1-8bc5a498f0fbc7f36cda/card.webp)
%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--eed8879a-a090-451a-a129-f2906009b3e7/v1-246dcbadc0627dabf2f5/card.webp)
%20%20November%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--91e20f00-6ef9-4ef8-8081-0d27e05df676/v1-0909dc7bc84ae94600fe/card.webp)
%20November%202015%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f6948d1b-63be-42ee-882c-e1e4bb7610e8/v1-8d81f297706ac096eb7c/card.webp)
View all

_watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)


%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5526925c-49e0-4b9a-b046-25907db21c52/v1-8369a9c5c3d05882deb7/card.webp)
Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)
Grade 11 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 11 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 633.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Gauteng June Exam 2024
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 2
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vraag
2. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Antwoorde bo die vereiste aantal sal
NIE nagesien word nie.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
4. Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord.
5. Lees die vrae aandagtig deur.
6. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
7. Laat 1 – 2 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.
8. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.
9. Gebruik slegs swart of blou ink.
10. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
11. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 3
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1 30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae verskaf.,
Kies die antwoord en skryf die letter (A – D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.1.9 D.
1.1.1 Die koopkrag van lone verwys na die ...
A nominale loon wat die werker elke week ontvang.
B reële loon wat die werker elke week ontvang.
C loon in randbedrae wat die werker elke week ontvang.
D aantal goedere wat die werker teen spesiale pryse kan koop.
1.1.2 Die ... neem besluite oor wat om te produseer, waar om die besigheid
op te rig, en vir wie om in ʼn vryemarkekonomie te produseer.
A entrepreneur
B Minister van Arbeid
C Minister van Binnelandse Sake
D kopers en verkopers
1.1.3 Watter van die volgende dui aan ʼn styging in nasionale inkomste?
A G+I+X<S+M+T
B X–m<G+I+C
C G+I+X>S+M+T
D X–m>G+I+C
1.1.4 Langtermynfondse word geleen en bespaar deur verbruikers en
sakeondernemings …
A in die geldmark.
B by die JAB/JSE.
C by die reserwebank.
D in die kapitaalmark.
1.1.5 Om basiese pryse na markpryse om te skakel, moet ʼn mens ...
A subsidies op produkte byvoeg en belasting op produkte aftrek.
B belasting op produkte byvoeg en subsidies op produkte aftrek.
C belasting en die persentasie wins wat ʼn mens wil maak, byvoeg.
D die persentasie wins wat ʼn mens wil maak, byvoeg en belasting
aftrek.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 4
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
1.1.6 Die ondoeltreffende toewysing van hulpbronne is een van die
belangrikste nadele van ʼn ... ekonomiese stelsel.
A beheerde
B vryemark
C gemenge mark
D ope mark
1.1.7 Kapitalisme verwys na ʼn ekonomiese en politieke stelsel waarin handel
en nywerheid deur … beheer word.
A die buitelandse sektor
B die regering
C hoë-tegnologie metodes
D private eienaars
1.1.8 Met tegnologiese vooruitgang word dit voorspel dat groei in die ... sektor
in die toekoms ʼn groter rol in die bydrae tot die BBP sal speel.
A sekondêre
B intermediêre
C tersiêre
D primêre (8 x 2) (16)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 5
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
1.2 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat ooreenstem met die item in KOLOM A.
Skryf slegs die letter (A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.8) in die
ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.2.9 J.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Bemagtiging A gee inligting aan verbruikers en produsente
om produksie of verbruik te verhoog of te
1.2.2 Waardetoevoeging verminder
1.2.3 Finansiële sektor B sluit kommersiële en professionele dienste
in
1.2.4 Bruto vaste
kapitaalvorming C die staat se beplande inkomste en
uitgawes vir die boekjaar
1.2.5 Prys as seine
D natuurlike hulpbronne moet getransformeer
1.2.6 Tersiêre sektor word om dit nuttig vir verbruik te maak
1.2.7 Dubbeltelling E hulle dien as ʼn skakel tussen huishoudings
en firmas wat surplusgeld het, en ander in
1.2.8 Nasionale begroting die ekonomie wat fondse benodig
F ʼn totaal wat verkry word deur bruto bedrae
by te tel
G wette soos die EEA, SEB en AA saam met
SETA’s is ingestel
H wanneer geld bygedra word tot die
ekonomie se vermoë om
verbruikersgoedere en -dienste te
vervaardig
I ʼn sektor in die ekonomie wat die eerste
fase van die vervaardigingsproses
verteenwoordig
(8 × 1) (8)
1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs
die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer. Afkortings,
akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.
1.3.1 Goedere wat in onbeperkte hoeveelhede beskikbaar is, soos die see,
sand en lug
1.3.2 Die onttrekking van geld uit die ekonomiese siklus
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 6
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
1.3.3 ʼn Ekonomiese stelsel waarin produksiefaktore as gemeenskaplike
eiendom beskou word
1.3.4 Mense wat onder die ouderdom van 15 jaar is, ouer as 65, en nie
geskik vir werk is nie
1.3.5 Die skeiding van die werkproses in verskillende take, met elke taak wat
deur ʼn aparte persoon of groep persone uitgevoer word
1.3.6 Goed wat nie direk verbruik word nie, maar gebruik word in die
vervaardiging van ander goedere en dienste (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 7
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.
VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem TWEE komponente van kapitaal. (2 x 1) (2)
2.1.2 Hoe beïnvloed ʼn toename in inkomstebelasting die geldvloei van ʼn
land? (1 x 2) (2)
2.2 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Suid-Afrika – 258 000 meer mense is indiens geneem in K1 2023
Nie-ekonomies Aktief
Indiens Werkloos 3,4 M
K1: 2023
Ander NEA
15,9 M 7,8 M Moedelose
Formele & Informele werksoekers
13,4 M
Studente, Huisvrouens
Sektore
work seekers Te oud/jonk, Onbevoeg
Werkloos 3,3 M
Indiens Ander NEA
K4: 2022
7,9 M Moedelose
16,2 M 13,2 M
Formele & Informele werksoekers Studente, Huisvrouens
Sektore Te oud/jonk, Onbevoeg
work seekers
258 000 179 000 87 000 209 000 minder
Meer indiens geneem Werkloos tussen Minder Ander nie-ekonomies
tussen K4: 2022 en K1: 2023 K4: 2022 en moedeloos aktief
K1: 2023 tussen tussen K4: 2022 en
K4: 2022 K1: 2023
en
K1: 2023
[Bron: Stats SA: Labour Force Survey, Maart 2023]
2.2.1 Identifiseer die produksiefaktor in die statistieke hierbo. (1)
2.2.2 In watter van die drie kategorieë hierbo sal marginaliseringsgroepe val? (1)
2.2.3 Beskryf kortliks die term formele sektor. (2)
2.2.4 Wat sal vereis word vir ʼn persoon om van ongeskoolde arbeid na
geskoolde arbeid te beweeg? (2)
2.2.5 Waarom is intellektuele eiendom belangrik? (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 8
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
2.3 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
SUID-AFRIKA – Finale verbruiksbesteding deur huishoudings
R miljoen (Huidige pryse) 2020 2021 2022
Duursame goedere 306 389 353 175 377 933
Semi-duursame goedere 266 885 299 015 316 569
Nie-duursame goedere 1 122 633 1 251 648 1 414 814
Dienste 1 785 174 1 934 391 2 100 223
Totale verbruiksbesteding deur
3 481 081 3 838 229 4 209 539
huishoudings
[Bron: Stats SA P0441, 2de Kwartaal 2023]
2.3.1 Gee EEN voorbeeld van ʼn nie-duursame goed. (1)
2.3.2 Noem EEN ander item wat gebruik word om BBB te bereken. (1)
2.3.3 Beskryf kortliks die term Bruto Toegevoegde Waarde. (2)
2.3.4 Watter aanpassing moet aan huidige pryse gemaak word om ʼn ware
weerspieëling van BBB-groei te wees? (2)
2.3.5 Waarom is die besteding aan nie-duursame goedere meer as die
spandering aan semi-duursame en duursame goedere? (2 x 2) (4)
2.4 Verduidelik kortliks die toeganklikheid, deur bemagtiging, van die ekonomies
gemarginaliseerde groep. (4 x 2) (8)
2.5 Waarom hef die regering belastings? (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 9
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 3: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Noem enige TWEE hoof ekonomiese aktiwiteite in die moderne
samelewing. (2 x 1) (2)
3.1.2 Waarom kan ʼn arm persoon gelukkiger in ʼn bevelstelsel wees?
(1 x 2) (2)
3.2 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
EKONOMIESE STELSELS
Besit deur
Produksie Privaat Sektore
Gemaak deur
? EKONOMIE
Regulasies Regering
[Bron: www.educba.com.education.ba/]
3.2.1 Identifiseer die ekonomiese stelsel wat hierbo geïllustreer word. (1)
3.2.2 Hoe word pryse in ʼn markekonomie bepaal? (1)
3.2.3 Beskryf kortliks die term sosialisme. (2)
3.2.4 Waarom is daar ʼn gebrek aan innovasie in ʼn sentraal beplande
ekonomie? (2)
3.2.5 Hoe is eiebelang voordelig vir ʼn ekonomie? (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 10
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
3.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
SEKTORALE BYDRAE TOT TOTALE BBP
Primêre
Sektor Primêre
18,11% Tersiêre Sektor
Tersiêre sektor 33,69%
Sektor 40,85%
52,38%
Sekondêre
Sektor Sekondêre
Sektor
29,51% 25,46%
Land A Land B
[Source: Google images]
3.3.1 Identifiseer die mees ontwikkelde land uit die grafieke hierbo. (1)
3.3.2 Noem EEN aktiwiteit wat in die primêre sektor gevind word. (1)
3.3.3 Beskryf kortliks die term ontginnende bedrywighede. (2)
3.3.4 Waarom word watervoorsiening in die sekondêre sektor
gekategoriseer? (2)
3.3.5 Wat sal die effek van meer kapitaalintensiewe tegnieke in die primêre
sektor op indiensneming hê? (2 x 2) (4)
3.4 Bespreek kortliks hoe vervaardiging tot die ekonomie bydra. (4 x 2) (8)
3.5 Ontleed die noodsaaklikheid van staatsbesteding in ʼn vryemarkekonomie. (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 11
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1 Noem enige TWEE reële vloeie in ʼn geslote ekonomie. (2 x 1) (2)
4.1.2 Waarom is arbeid ʼn belangrike deel van produksie? (1 x 2) (2)
4.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
EKONOMIE HET ’N KONTANTINSPUITING NODIG OM TE
HERSTEL, HOOR DIE PARLEMENT.
Die ekonomie benodig ʼn kontantinspuiting – meer besteebare inkomste vir
huishoudings, of ʼn verhoogde maatskaplike loon deur toelaes en
diensverskaffing, het die Parlement se Gekose komitee oor Finansies
Woensdag gehoor. Dit was tydens die Parlementêre Begrotingskantoor se
inligtingsessie.
Die Begrotingskantoor het gesê staatsbesteding en fiskale uitbreiding sal nodig
wees om BBP-groei te ondersteun en die regering se bloudruk vir ʼn
ekonomiese ommeswaai – die Ekonomiese Heropbou- en Herstelplan
(ERRP) – te ondersteun.
Suid-Afrika se ekonomie was in ʼn benarde toestand nog voordat die
COVID-19-pandemie in 2020 toegeslaan het. Die ERRP was bedoel om die
land se ommeswaai te lei.
[Bron: https://businesstech.co.za/news/]
4.2.1 Identifiseer enige deelnemer in die ekonomie uit die uittreksel hierbo. (1)
4.2.2 Noem die kontantinspuiting wat deur die begrotingskantoor voorgestel
word. (1)
4.2.3 Beskryf kortliks die term bruto binnelandse produk (2)
4.2.4 Waarom word invoere nie by huishoudelike uitgawes ingesluit nie? (2)
4.2.5 Hoe meer besteebare inkomste vir huishoudings BBP-groei
ondersteun? (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 12
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
4.3 Bestudeer die onderstaande tekenprent en beantwoord die vrae wat volg.
Wat kan
verkeerd
gaan?
SIT
VRYHEID
HIER IN
[Bron: https://www.cartoonstock.com/directory/e/economics.asp]
4.3.1 Noem die hoofdeelnemer in die ekonomiese stelsel wat in die
tekenprent hierbo getoon word. (1)
4.3.2 Watter ekonomiese stelsel word in Suid-Afrika gebruik? (1)
4.3.3 Beskryf kortliks die term kapitalisme. (2)
4.3.4 Hoe is die markekonomie "selfregulerend"? (2)
4.3.5 Hoe beoog ʼn sentraal beplande ekonomie om gelyke verdeling van
inkomste te bewerkstellig? (2 x 2) (4)
4.4 Verduidelik kortliks die volgende vergelyking: BBI(Y) = lone + wins + rente.
(4 x 2) (8)
4.5 Ondersoek vryemarkoriëntasie en mededingendheid as riglyne vir ontwikkeling
in Suid-Afrika. (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 13
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.
Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:
PUNTE-
STRUKTUUR VAN OPSTEL
TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is ʼn laer-orde reaksie.
• ʼn Goeie beginpunt sou wees om die hoofkonsep wat verband
hou met die vraagonderwerp te definieer.
• MOENIE enige deel van die vraag in die inleiding insluit NIE. Maks. 2
• MOENIE enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal
NIE.
• Vermy dit om in die inleiding te noem wat in die liggaam geen
bespreek.
Liggaam
Hoofdeel: Bespreek in detail/In-diepte bespreking/Ondersoek/
Bespreek krities/Ontleed/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/
Verduidelik/Teken ʼn grafiek en verduidelik/Gebruik die grafiek
Maks. 26
gegee en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Assesseer/
Debatteer
ʼn Maksimum van 8 punte mag vir opskrifte/ voorbeelde
toegeken word.
Bykomende deel: Bespreek krities/Evalueer/Evalueer krities /
Debatteer/Lei af/Vergelyk/Onderskei/Interpreteer/Hoe?/Stel voor
Maks. 10
ʼn Maksimum van 2 punte mag vir blote noem van feite
toegeken word.
Gevolgtrekking
Enige hoër-orde gevolgtrekking behoort die volgende in te sluit:
• ʼn Kort opsomming van wat bespreek is sonder die herhaling
van enige feite wat reeds genoem is.
• Enige mening of waardeoordeel oor die feite wat bespreek is Maks. 2
• Bykomende ondersteuningsinligting om die bespreking/
analise te versterk.
• ʼn Teenstrydige standpunt met motivering, indien nodig.
• Aanbevelings
TOTAAL 40
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 14
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
• Bespreek natuurlike hulpbronne as produksiefaktor onder die volgende opskrifte:
- Eienskappe (12)
- Belangrikheid (10)
- Faktore wat huur beïnvloed (4) (26 punte)
• Verduidelik hoe kapitaalverdieping die lewenstandaard van die bevolking sal
verhoog. (10 punte) [40]
VRAAG 6: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
• Bespreek, in detail, die ekonomiese belang van die tersiêre sektor. (26 punte)
• Wat is die ekonomiese belangrikheid van vervoer? (10 punte) [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
TOTAAL: 150
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--56be9682-6841-4908-96d9-de8713868ac0/v1-8e598dd0c603301c95cf/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)

Question paper
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 QP (Afr)
%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ceda42d1-302e-4a52-a36d-f6471f344c67/v1-8bc5a498f0fbc7f36cda/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2019 Question Paper (Afr)
%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--eed8879a-a090-451a-a129-f2906009b3e7/v1-246dcbadc0627dabf2f5/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P1 Gauteng November 2018 QP (Afr)
%20%20November%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--91e20f00-6ef9-4ef8-8081-0d27e05df676/v1-0909dc7bc84ae94600fe/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P1 Gauteng November 2016 QP (Afr)
%20November%202015%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f6948d1b-63be-42ee-882c-e1e4bb7610e8/v1-8d81f297706ac096eb7c/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P1 Gauteng November 2015 QP (Afr)
More from Grade 11 Economics

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Economics Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
_watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 2 Mpumalanga June 2024 Memo

Memorandum
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo (Afr)
%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5526925c-49e0-4b9a-b046-25907db21c52/v1-8369a9c5c3d05882deb7/card.webp)
Memorandum