Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2023
GRAAD 11
EKONOMIE
VRAESTEL 2
TYD: 2 uur
PUNTE: 150
15 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2023 papers 
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf/v1-ce29d1fb605cdf299464/card.webp)

%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7f5fa3a9-535a-476e-a085-135256d299aa/v1-243f8a34b61309b9c715/card.webp)

%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)
View all

_watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)

%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5526925c-49e0-4b9a-b046-25907db21c52/v1-8369a9c5c3d05882deb7/card.webp)

Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)
Grade 11 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 11 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 678.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
Gauteng June Exam 2023
Questions in this paper
- Question 1.1Dynamics of Markets: Relationships16 marks
- Question 1.2Dynamics of Markets: Relationships8 marks
- Question 1.3Dynamics of Markets: Costs & Revenue6 marks
- Question 2Dynamics of Markets: Relationships40 marks
- Question 3Dynamics of Markets: Relationships40 marks
- Question 4Dynamics of Markets: Costs & Revenue40 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 2
(Vraestel 2) GRAAD 11
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord DRIE vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die drie vrae.
AFDELING C: Beantwoord slegs EEN van die twee vrae.
2. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Antwoorde, meer as die vereiste
hoeveelheid, sal NIE gemerk word nie.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
4. Skryf die vraagnommer bo elke antwoord.
5. Lees die vrae aandagtig deur.
6. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
7. Laat 1 - 2 reëls oop tussen onderafdelings van vrae.
8. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.
9. Gebruik slegs swart of blou ink.
10. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
11. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 3
(Vraestel 2) GRAAD 11
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1 30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1 Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae verskaf. Kies die
korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer
(1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 E.
1.1.1 ʼn Firma in ʼn volmaakte mark moet likwidasie (sluiting) oorweeg wanneer:
A MI=MK
B TI=TK
C MI=GTK
D MI=GVK
1.1.2 ʼn Besigheid sal ʼn spesifieke hoeveelheid vaste insette kombineer met ʼn
hoeveelheid …
A totale veranderlike koste.
B veranderlike insette.
C totale vaste koste.
D gemiddelde veranderlike koste.
1.1.3 As die bankkoste van Capitec-bank toeneem, sal die vraag na FNB-
produkte moontlik …
A vermeerder.
B verminder.
C dieselfde bly.
D stop.
1.1.4 Die boonste segment van ʼn oligopolie is …
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 4
(Vraestel 2) GRAAD 11
A relatief onelasties.
B volmaak elasties.
C relatief elasties.
D skuins afwaarts.
1.1.5 Produksie- en indiensnemingsbesluite deur firmas word deur die ...
posisie bepaal.
A wins maksimalisering
B marginale inkomste
C gemiddelde totale koste
D marginale wins
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 5
(Vraestel 2) GRAAD 11
1.1.6 Wêreld-olievoorrade word hoofsaaklik beheer deur die:
A Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO)
B Verenigde Nasies (VN)
C Organisasie van Petroleum-uitvoerlande (OPUL/OPEC)
D Wêreld Petroleum Raad (WPR/WPC)
1.1.7 ... neig om op die lange duur meer elasties te wees as op die kort termyn.
A Substitute
B Tyd-periodes
C Uniekheid
D Dringendheid
1.1.8 Die koste van produksie speel ʼn belangrike rol in die bereiking van …
A ekonomiese wins.
B marginale produk.
C produksiefaktore.
D besigheidsdoelwitte.
(8 x 2) (16)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 6
(Vraestel 2) GRAAD 11
1.2 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat ooreenstem met die item in KOLOM A.
Skryf slegs die letter (A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.8) in die
ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Skaalvoordele A Produkte verkoop in ʼn volmaakte mark en in
ʼn suiwer oligopolie
1.2.2 Marginale
inkomste B Toon die firma se laagste koste per eenheid
op elke uitsetvlak
1.2.3 Duopolie
C Kosteverlagings wat plaasvind wanneer
1.2.4 Markkragte ondernemings produksie verhoog
1.2.5 Kostekurwes D Bykomende inkomste verdien vir elke
addisionele eenheid wat verkoop word
1.2.6 Rekeningkundige
wins E Markstruktuur oorheers deur twee firmas
1.2.7 Homogeen F Is faktore wat die toekenning van skaars
hulpbronne bepaal
1.2.8 Langtermyn
gemiddelde koste G Die verskil tussen totale inkomste en totale
koste
H Die verband tussen produksiekoste en totale
hoeveelheid geproduseer
I Werklike koste om ʼn produk te produseer
(8 x 1) (8)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 7
(Vraestel 2) GRAAD 11
1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs
die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer. Afkortings,
akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.
1.3.1 Verwys na die hoeveelheid kliënte tot wie die besigheid toegang het
1.3.2 ʼn Situasie waar die monopolistiese mededinger se totale koste gelyk is
aan sy totale inkomste
1.3.3 ʼn Koste wat verander volgens die produksievlak
1.3.4 Bestaan as ʼn gegewe persentasie toename in inset tot ʼn proporsioneel
groter toename in uitset lei
1.3.5 Die hoeveelheid bevrediging wat ʼn verbruiker ontvang uit die gebruik
van ʼn goed of diens
1.3.6 Die persentasieverandering in die hoeveelheid wat verskaf word, is
presies gelyk aan die persentasieverandering in die prys
(6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 8
(Vraestel 2) GRAAD 11
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae uit hierdie AFDELING in die ANTWOORDBOEK.
VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem enige TWEE faktore wat pryselastisiteit van aanbod beïnvloed.
(2 x 1) (2)
2.1.2 Hoe sal ʼn firma daardeur baat om die pryselastisiteit van vraag te
oorweeg voordat pryse verander word? (1 x 2) (2)
2.2 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
[Bron: Google beelde]
2.2.1 Identifiseer die onderneming met lae aanvangskoste. (1)
2.2.2 Watter markstruktuur het onbeduidende beheer oor die pryse wat deur
die markte bepaal word? (1)
2.2.3 Beskryf kortliks die term hibriede struktuur. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 9
(Vraestel 2) GRAAD 11
2.2.4 Waarom gebruik monopolistiese ondernemings verskillende benaderings
om inligting aan verbruikers te kommunikeer? (2)
2.2.5 Hoe is doeltreffendheid moontlik in die monopolistiese markstruktuur?
(2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 10
(Vraestel 2) GRAAD 11
2.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Y TK
700
600
500
Koste
400
300
200 KK
100
X
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11
Hoeveelheid
Vaste (konstante) koste, veranderlike koste en totale koste
2.3.1 Identifiseer die totale bedrag van vaste koste in die grafiek. (1)
2.3.2 Verskaf die formule om totale koste te bereken. (1)
2.3.3 Beskryf kortliks die term totale veranderlike koste. (2)
2.3.4 Hoekom is die lyn KK ʼn horisontale lyn? (2)
2.3.5 Die prys van die produk wat in die bostaande grafiek verkoop word, is
R100. Wat sal die wins/verlies wees wanneer GEEN produkte vervaardig
word NIE? Toon ALLE berekeninge. (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 11
(Vraestel 2) GRAAD 11
2.4 Verduidelik kortliks elastiese aanbod deur die grafiek hieronder te gebruik. (4 x 2) (8)
V1 V2
Prys
A
P2
P1
Q1 Q2 Hoeveelheid
2.5 Hoe word die oligopolis se uitgebreide dienste, as ʼn nie-prysmededingende
strategie, deur beurtkrag beïnvloed? (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 12
(Vraestel 2) GRAAD 11
VRAAG 3: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Noem enige TWEE tipes elastisiteit van aanbod. (2 x 1) (2)
3.1.2 Wat is die uiteindelike doel van die stel van SMARTdoelwitte vir
besighede? (1 x 2) (2)
3.2 Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
NOODSAAKLIKE
GOEDERE
PRYS-
BEHEER
(Bron: Google beelde 2022)
3.2.1 Watter onwettige aktiwiteit word in die spotprent hierbo uitgebeeld? (1)
3.2.2 Noem die tipe wins wat oligopolieë in ʼn mark maak. (1)
3.2.3 Beskryf kortliks die term kartel. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 13
(Vraestel 2) GRAAD 11
3.2.4 Waarom is dit voordeliger vir firmas om saam te span eerder as om aan
mededinging deel te neem? (2)
3.2.5 Hoe beskerm die regering verbruikers teen oligopolieë? (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 14
(Vraestel 2) GRAAD 11
3.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
HOE DIE PETROLPRYS IN SUID-AFRIKA VERANDER HET IN 2022
Suid-Afrikaners met petrolvoertuie betaal nou R3,85 (19,6%) meer vir ʼn liter
petrol, terwyl dieselmotoriste sedert die begin van die jaar, toe die prys van 95
oktaan petrol R19,61 en diesel R17,24 was, ʼn aansienlike R6,68 (38,7%)
meer vir ʼn liter betaal.
[Bron: https://businesstech.co.za/news/energy/649709/how-much-the-petrol-price-has-
changed-in-south-africa-in-2022/]
3.3.1 Op watter vlak is die brandstoftenk in die prent hierbo? (1)
3.3.2 Noem enige EEN faktor wat die absolute prys van ʼn goed bepaal. (1)
3.3.3 Beskryf kortliks die term relatiewe pryse. (2)
3.3.4 Wat sal met die inkomste van die brandstofverskaffer gebeur as die
brandstofprys styg? (2)
3.3.5 Waarom is dit nie moontlik vir Suid-Afrikaanse verbruikers om hul
brandstofverbruik op die kort termyn aan te pas nie? (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 15
(Vraestel 2) GRAAD 11
3.4 Bespreek kortliks die verband tussen produk- en faktormarkte. (4 x 2) (8)
3.5 Hoe beïnvloed natuurrampe die pryselastisiteit van aanbod? (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 16
(Vraestel 2) GRAAD 11
VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van vaste koste. (2 x 1) (2)
4.1.2 Watter impak sal ʼn styging in die prys van mielies op die aanbod van
mielies hê? (1 x 2) (2)
4.2 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
SLIM (SMART) BEGINSEL
1. Die besigheid moet binne vyf jaar die winsgewendste besigheid word.
2. Die besigheid moet in staat wees om die vereiste wins te genereer.
3. Daar sal baie belanghebbendes wees wat mense is met ʼn belang by die
sukses van die besigheid.
4. Om sy spesifieke doelwit te bereik, moet die onderneming elke maand ʼn
wins van R1 miljoen maak
(Bron: Fokus Ekonomie Graad 11; bladsy 137]
4.2.1 Watter stelling beskryf tydspesifiek as ʼn SMART-beginsel? Skryf SLEGS
die nommer van die stelling uit die inligting hierbo neer, byvoorbeeld
4.2.1 STELLING 5. (1)
4.2.2 Wat is die doel van ʼn onderneming in ʼn markekonomie? (1)
4.2.3 Beskryf kortliks die term inkomste. (2)
4.2.4 Verduidelik die rol van ʼn meetbare veranderlike as ʼn doelwit van ʼn
besigheid. (2)
4.2.5 Waarom verkies ʼn firma verkoopsinkomstemaksimering eerder as
winsmaksimering? (2 x 2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 17
(Vraestel 2) GRAAD 11
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 18
(Vraestel 2) GRAAD 11
4.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
K MK K MK
K MK
o
o GTK GTK o GTK
s
s GVK GVK s GVK
t t
t
e e
e
0 0 0
Hoeveelheid Hoeveelheid Hoeveelheid
A B C
4.3.1 Identifiseer die kostekurwe wat aan die sluitingspunt gekoppel is. (1)
4.3.2 Watter van die grafieke hierbo is korrek geteken? (1)
4.3.3 Beskryf kortliks die term langtermynkoste. (2)
4.3.4 Waarom teken ekonome die grafiek van die MK by die middelpunte? (2)
4.3.5 Hoe hou die wet van dalende marginale opbrengste verband met die vorm
van die korttermyn marginale kostekromme? (4)
4.4 Gebruik die grafiek hieronder en bespreek in detail, die ekonomiese wins van ʼn
monopolie. (4 x 2) (8)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 19
(Vraestel 2) GRAAD 11
R
MK
GK
80
40
GI
MI
O 30 Uitset
4.5 Ontleed die effek van belasting op pryselastisiteit. (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.
Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:
PUNTE
STRUKTUUR VAN OPSTEL
TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is ʼn lae-orde respons.
ʼn Goeie beginpunt sal wees om ʼn konsep of sleutelwoord wat in
die vraag voorkom te definieer of te verduidelik.
Maks. 2
Moenie enige deel van die vraag by jou inleiding insluit nie.
Moenie enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal nie.
Moenie in die inleiding sê wat jy in die liggaam gaan bespreek
nie.
Liggaam
Hoofgedeelte: Bespreek in detail/In-diepte/Ondersoek/ Bepreek
krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Differensieer/Verdui-
delik/Beoordeel/Gebruik die grafiek wat gegee word en Maks. 26
verduidelik/Voltooi die grafiek wat gegee word/Debatteer
ʼn Maksimum van 8 punte kan vir opskrifte/voorbeelde toegeken
word.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 20
(Vraestel 2) GRAAD 11
Addisionele deel: Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/
Evalueer krities/Bereken/Lei af/Vergelyk/Onderskei/Interpreteer/
Verduidelik kortliks/Hoe?/Stel voor/Teken ʼn grafiek
Maks. 10
ʼn Maksimum van 2 punte kan toegeken word vir bloot die lys
van feite.
Slot
Enige hoër-order gevolgtrekking moet die volgende insluit:
Die gevolgtrekking is ʼn samevatting van die bespreking van die
onderwerp sonder herhaling van feite wat reeds genoem is
Die gevolgtrekking kan die vorm aanneem van ʼn eie mening of
Maks. 2
waarde-oordeel met voorbeelde om jou bespreking te ondersteun
Bykomende inligting wat jou bespreking/analise versterk
Die gevolgtrekking kan ʼn teenstrydige standpunt met motivering
inneem, indien versoek
Aanbevelings
TOTAAL 40
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 21
(Vraestel 2) GRAAD 11
VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
Bespreek die vraag- en aanbodverhouding, in detail, met behulp van grafieke
(substitute en komplemente). (26 punte)
Ondersoek die belangrikheid van komplementêre goedere in die ekonomie.
(10 punte) [40]
VRAAG 6: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
Bespreek die pryselastisiteit van vraag (PEV) sonder die hulp van grafieke.
(26 punte)
Evalueer hoe ʼn monopolistiese onderneming soos Eskom kan baat by die gebruik
van die pryselastisiteit van vraag vir hulle produk. (10 punte) [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
TOTAAL: 150
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 QP (Afr)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5439f8b1-e96c-4dbf-8e67-3bc1809214bf/v1-ce29d1fb605cdf299464/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)
%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7f5fa3a9-535a-476e-a085-135256d299aa/v1-243f8a34b61309b9c715/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2023 QP (Afr)

Memorandum
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
More from Grade 11 Economics

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Economics Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
_watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 2 Mpumalanga June 2024 Memo
%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5526925c-49e0-4b9a-b046-25907db21c52/v1-8369a9c5c3d05882deb7/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2023 Memo (Afrikaans)

Memorandum