Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
EKONOMIE V1
2023
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 





View all
%20June%202025%20Possible%20Answers--3df8bb66-2d0a-4b1b-89bf-509b303bfa3e/v1-45abc04fbe038cfc315d/card.webp)



_hlayiso.com_--cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941/v1-2f8e9b7acbc676448fd6/card.webp)
Economics Grade 12 P1 NSC June 2023 Question Paper (Afr)
Grade 12 Economics Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 730.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
NSC June Exam 2023
Questions in this paper
- Question 1.1The circular flow model, national account aggregates and the multiplier16 marks
- Question 1.2The circular flow model, national account aggregates and the multiplier8 marks
- Question 1.3Protectionism and free trade6 marks
- Question 2The role of the public sector40 marks
- Question 3Protectionism and free trade40 marks
- Question 4The foreign exchange market and the balance of payments accounts40 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 2 DBE/2023
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.
2. Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
nagesien word NIE.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
4. Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord.
5. Lees die vrae aandagtig deur.
6. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
7. Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.
8. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereiste van die vrae voldoen.
9. Gebruik slegs swart of blou ink.
10. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 3 DBE/2023
SS/NSS
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1 30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 D.
1.1.1 Die nominale waarde van alle finale goedere en dienste wat binne
die grense van 'n land geproduseer word, staan as BBP teen …
bekend.
A basiese pryse
B huidige pryse
C konstante pryse
D faktorkoste
1.1.2 Daar word na 'n groepering van verskillende aanwysers van
dieselfde soort in 'n enkele waarde as … aanwysers verwys.
A leidende
B sloerende
C saamvallende
D saamgestelde
1.1.3 Staatsbeheerde ondernemings wat publieke goedere en dienste
verskaf, word ... genoem.
A nasionalisering
B burokrate
C parastatale
D privatisering
1.1.4 Wanneer 'n land 'n produk teen 'n laer geleentheidskoste kan
produseer as enige ander land, staan dit as … voordeel bekend.
A vergelykende
B relatiewe
C absolute
D volledige
1.1.5 Die koördinering van verskillende sosiale, fiskale en monetêre
beleide tussen die lidlande word in 'n … vereis.
A vryhandelsgebied
B ekonomiese unie
C doeane-unie
D gemeenskapsmark
1.1.6 Die ekonomiese beleid wat beoog om teen 2030 armoede uit te wis
en ongelykheid te verminder, word die … genoem.
A Nasionale Ontwikkelingsplan
B Nuwe Groeipad
C Uitgebreide Openbare Werke-program
D Heropbou- en Ontwikkelingsprogram
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 4 DBE/2023
SS/NSS
1.1.7 Die gebruik van wetenskap en tegnologie om nywerheids-
ontwikkeling te bevorder, is deel van die ...
A Nywerheidsbeleid-aksieplan.
B Nasionale Nywerheidsbeleidraamwerk.
C Nasionale Navorsing- en Ontwikkelingstrategie.
D Geïntegreerde Vervaardigingstrategie.
1.1.8 Banknote en munte in sirkulasie en aanvraagdeposito's in die
banksektor word as ...-geldvoorraad geklassifiseer.
A M4
B M3
C M2
D M1 (8 x 2) (16)
1.2 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A–I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.2.9 J.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Marginale A die verhouding tussen uitvoer- en
verbruiksgeneigdheid invoerpryse deur middel van indekse
gemeet
1.2.2 Fiskale beleid
B die daling in produksiekoste as gevolg
1.2.3 Ekonomiese gelykheid van hoë vlakke van produksie
1.2.4 Ruilvoet C beoog 'n aansienlike toename in die
1.2.5 Skaalvoordele aantal voorheen benadeelde mense om
die land se ekonomie te besit, beheer
1.2.6 Globalisering en bestuur
1.2.7 Breëbasis- Swart D die herverdeling van inkome binne die
Ekonomiese ekonomie
Bemagtiging
E gebruik van belasting en
1.2.8 Verenigde Nasies staatsbesteding om makro-ekonomiese
doelwitte te bereik
F die wêreldwye integrasie van
ekonomieë, met handel as 'n belangrike
element
G gestig om ekonomiese herstel en
ontwikkeling te bevorder
H die proporsie van addisionele inkomste
wat huishoudings verkies om op
goedere en dienste te bestee
I verbind tot die handhaaf van
internasionale vryheid, sekuriteit,
sosiale ontwikkeling en menseregte
(8 x 1) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 5 DBE/2023
SS/NSS
1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.
Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.
1.3.1 Bepaling of vooruitskatting van iets onbekend uit feite en inligting
wat bekend is
1.3.2 'n Vooruitskatting van inkomste en uitgawes vir 'n driejaar-tydperk
gedurende die begrotingsproses
1.3.3 'n Handelsbeleid wat die plaaslike produksie van goedere eerder
as die invoer daarvan bevorder
1.3.4 Beperking op die hoeveelheid invoere wat in 'n land toegelaat word
1.3.5 Die vergoeding van burgers wat hulle grond as gevolg van
diskriminerende apartheidswette verloor het
1.3.6 Beleide wat gemik is op die verhoging van die ekonomiese
lewensvatbaarheid van spesifieke gebiede (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 6 DBE/2023
SS/NSS
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem die TWEE draaipunte van 'n sakesiklus. (2 x 1) (2)
2.1.2 Waarom sal 'n afname in Suid-Afrikaanse uitvoere tot die
depresiasie van die rand lei? (1 x 2) (2)
2.2 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
LAFFER-KROMME (KURWE)
Belastinginkome (Rmj)
Belastingkoers (%)
2.2.1 Identifiseer die belastingkoers waarteen die owerheid
belastinginkome maksimaliseer. (1)
2.2.2 Noem enige vorm van indirekte belasting wat deur huishoudings
aan die owerheid betaal word. (1)
2.2.3 Beskryf kortliks die term progressiewe belasting. (2)
2.2.4 Verduidelik die effek van 'n regressiewe belastingstelsel op
inkome-verdeling. (2)
2.2.5 Waarom sal belastinginkome afneem as die owerheid baie hoë
belastingkoerse hef? (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 7 DBE/2023
SS/NSS
2.3 Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
DIE IMPAK VAN DIE OEKRAÏNE/RUSLAND-OORLOG OP SAKESIKLUSSE
OEKRAÏNE
[Aangepas uit studyeye.home.blog/2022/07/02]
2.3.1 Identifiseer 'n konsep wat verband hou met die veranderinge in die
verbruikersprysindeks in die spotprent hierbo. (1)
2.3.2 Noem die verduideliking (benadering) van sakesiklusse wat in die
spotprent hierbo geïllustreer word. (1)
2.3.3 Beskryf kortliks die term resessie. (2)
2.3.4 Verduidelik die impak van die Oekraïne/Rusland-oorlog op
plaaslike voedselpryse. (2)
2.3.5 Hoe kan die owerheid monetêre beleid gebruik om ekonomiese
aktiwiteit te stimuleer? (2 x 2) (4)
2.4 Verduidelik kortliks die vryswewende en die vaste wisselkoersstelsels. (2 x 4) (8)
2.5 Hoe kan die Suid-Afrikaanse owerheid die gehalte van openbaresektor-
voorsiening verbeter? (4 x 2) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 8 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Gee enige TWEE voorbeelde van rykdombelasting
(welvaartsbelasting). (2 x 1) (2)
3.1.2 Waarom is kleinsake-ontwikkeling vir die Suid-Afrikaanse
ekonomie belangrik? (1 x 2) (2)
3.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
DIE WET OP GROEI EN GELEENTHEDE IN AFRIKA (AGOA-WET)
AGOA is 'n Amerikaanse Handelswet, wat op 18 Mei 2000 uitgevaardig is, en
sedertdien tot 2025 hernu is. Dit bou voort op bestaande Amerikaanse
handelsprogramme deur die belastingvrye voordele aan kwalifiserende sub-
Sahara-Afrika(SSA)-lande uit te brei.
Alhoewel die wetgewing marktoetrede tot Amerika vir Suid-Afrika betekenisvol
verbeter, gaan dit teen die beskermingsbeleid.
[Aangepas uit //agoa.info]
3.2.1 Identifiseer 'n term in die uittreksel hierbo wat met die verwydering
van invoertariewe verband hou. (1)
3.2.2 Noem EEN ander handelsprotokol waarvan Suid-Afrika deel is. (1)
3.2.3 Beskryf kortliks die term beskerming. (2)
3.2.4 Verduidelik 'n nadeel wanneer die beskermingsbeleid toegepas
word. (2)
3.2.5 Hoe kan die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (AGOA)
Suid-Afrika negatief beïnvloed? (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 9 DBE/2023
SS/NSS
3.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Menslikeontwikkelingsindeks (MOI) van Suid-Afrika
MOI
Tyd (jaar)
[Bron: tradingeconomics.com]
3.3.1 In watter jaar het Suid-Afrika die hoogste menslike-
ontwikkelingsindeks aangeteken? (1)
3.3.2 Noem EEN aanwyser wat gebruik word om menslike ontwikkeling
te meet. (1)
3.3.3 Beskryf kortliks die term ekonomiese ontwikkeling. (2)
3.3.4 Waarom het Suid-Afrika in 2020 'n afname in sosiale en
ekonomiese ontwikkeling ervaar? (2)
3.3.5 Hoe kan die owerheid die lewenstandaard van die mense
verbeter? (2 x 2) (4)
3.4 Bespreek kortliks vennootskappe en goeie staatsbeheer (owerheidsbestuur)
as maatstafkriteria vir streeksontwikkeling. (2 x 4) (8)
3.5 Evalueer die impak van uitvoerbevordering op plaaslike nywerhede in
Suid-Afrika. (4 x 2) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 10 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1 Noem enige TWEE kenmerke van openbare goedere. (2 x 1) (2)
4.1.2 Hoe kan Suid-Afrikaanse werkers voordeel trek uit
invoervervanging? (1 x 2) (2)
4.2 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
BETALINGSBALANS (BB)
DIE FINANSIËLE REKENING
Item 2022 (R miljoene)
Netto direkte investering 32 367
Netto portefeulje-investering -4 688
Netto finansiële afgeleides -3 465
Netto ander investerings 9 594
Reserwebates (STR-toekennings) -35 241
Saldo op Finansiële Rekening -1 433
Memo-item: Saldo van Finansiële Rekening, A
reserwebates uitgesluit
[Bron: SARB, Kwartaallikse Bulletin, September 2022]
4.2.1 Identifiseer die item wat 'n investering in 'n spesifieke bate met 'n
vaste toekomstige waarde, soos goud, aandui. (1)
4.2.2 Noem die item wat vir enige weglatings en foute in die
betalingsbalans voorsiening maak. (1)
4.2.3 Beskryf kortliks die term portefeulje-investering (belegging). (2)
4.2.4 Verduidelik die doel van Spesiale Trekkingsregte-(STR)-
toekennings in reserwebates. (2)
4.2.5 Gebruik die inligting in die tabel hierbo om die memo-item (A) te
bereken. Toon ALLE berekeninge. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 11 DBE/2023
SS/NSS
4.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
NYWERHEIDSONTWIKKELINGSONES (NOS)
OR Tambo Int. Lughawe
Hoë-tegnologie-nywerhede
Saldanha-NOS
?
Oos-Londen-NOS
Voertuignywerheid en
Agro-verwerking Richardsbaai-NOS
Coega-NOS Metale, Agro-
Staal- en verwerking en Mariene
Motorvoertuig- nywerhede
nywerheid
[Aangepas uit www.google.com]
4.3.1 Identifiseer die nywerheidsontwikkelingsone wat voertuie
vervaardig. (1)
4.3.2 Noem die sleutel- ekonomiese aktiwiteit waarin die Saldanha-NOS
spesialiseer. (1)
4.3.3 Beskryf kortliks die term korridor. (2)
4.3.4 Waarom is dit vir die owerheid nodig om aansporings aan
besighede te verskaf? (2)
4.3.5 Hoe kan Suid-Afrika voordeel trek uit die bekendstelling van
spesiale ekonomiese sones (SES)? (2 x 2) (4)
4.4 Met behulp van 'n goed benoemde Phillips-kromme (-kurwe), verduidelik die
verhouding tussen inflasie en werkloosheid. (8)
4.5 Ontleed die vraagkant- en aanbodkantfaktore wat ekonomiese groei in
Suid-Afrika beïnvloed. (4 x 2) (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 12 DBE/2023
SS/NSS
AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.
Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:
PUNTE-
STRUKTUUR VAN OPSTEL
TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is 'n laerorde-antwoord. Maks. 2
'n Goeie begin is om die sleutelkonsep wat met die vraag verband hou, te
beskryf of te omskryf.
MOENIE enige deel van die vraag by die inleiding insluit NIE.
MOENIE enige deel van die inleiding by die liggaam herhaal NIE.
Vermy dit om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan bespreek.
Liggaam
Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/Diepgaande bespreking/Ondersoek/ Maks. 26
Bespreek krities/Vergelyk/Onderskei/Verduidelik/Teken 'n grafiek en
verduidelik/Voltooi die grafiek gegee/Assesseer/Debatteer
'n Maksimum van 8 punte kan vir opskrifte/voorbeelde toegeken word.
Addisionele (Bykomende) gedeelte: Bespreek krities/Evalueer/Evalueer Maks. 10
krities/Debatteer/Lei af/Vergelyk/Interpreteer/Hoe?/Stel voor
'n Maksimum van 2 punte kan vir die blote noem van feite toegeken word.
Slot
Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit: Maks. 2
'n Kort samevatting van wat bespreek is, sonder die herhaling van enige
feite wat reeds genoem is
Enige opinie of waardeoordeel oor die feite wat bespreek is
Addisionele (Bykomende) ondersteunende inligting wat die bespreking/
ontleding versterk
'n Teenstrydige sienswyse met motivering
Aanbevelings
TOTAAL 40
VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
Bespreek in detail die markte in die viersektor- ekonomiesekringloop-model.
(26 punte)
Hoe kan die toename in inspuitings op die Suid-Afrikaanse ekonomie 'n impak hê?
(10 punte) [40]
VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 40 MINUTE
Bespreek in detail die verskillende sosiale aanwysers. (26 punte)
Hoe kan verstedeliking die lewenstandaard van die Suid-Afrikaanse bevolking
beïnvloed? (10 punte) [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Economics Grade 12 Paper 1 FS Prelim 2023 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 P1 NSC November 2023 Question Paper (Eng)

Question paper
Economics Grade 12 Paper 1 NW Prelim 2023 Question Paper

Question paper
Economics Grade 12 P1 NSC June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper
Economics Grade 12 P1 NSC June 2016 Question Paper (English)

Question paper
Economics Grade 12 P1 NSC June 2015 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Economics

Memorandum
Economics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (Afr)
%20June%202025%20Possible%20Answers--3df8bb66-2d0a-4b1b-89bf-509b303bfa3e/v1-45abc04fbe038cfc315d/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 12 Paper 2 Gauteng June 2025 Memo (English)

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (English)

Memorandum
Economics Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Question paper
Economics Grade 12 P2 NW June 2025 Question Paper (English)
_hlayiso.com_--cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941/v1-2f8e9b7acbc676448fd6/card.webp)
Question paper