Downloaded from hlayiso.com
INSTRUKSIES EN INLIGTING
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
GEMODEREERDE
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT PUNT
1
2
3
4
GRAAD 12 TOTAAL
2 0 0 2 0 0
FINALE VERWERKTE NAGESIEN DEUR
PUNT
INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2
SEPTEMBER 2024 100
VOLTOOI DIE VOLGENDE:
VOORBEREIDINGS EKSAMEN
NAAM
NAAM
PUNTE: 200
EKSAMENSENTRUM
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
SKOOL
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief 1
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers 





View all





Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2024 QP (Afr)
Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans). Read online or download the free PDF.
Engineering Graphic And Design · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Engineering Graphics and Design
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 539.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
Eastern Cape Prelim Exam 2024
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Ingenieursgrafika- en Ontwerp / V2 Downloaded from hlayiso.com NSS
VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
EC / September 2024
KR
AM
D
Gegee:
245 +0.25
106 -0.03 'n Gedetailleerde tekening van 'n laersteunstuk, 'n titelblok, en 'n tabel met vrae. Die tekeninge is nie volgens
190 die aangeduide skaal geteken nie.
Instruksies:
20 Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekeninge, titelblok en meganiese inhoud
verwys, netjies te beantwoord. [30]
Ø19 B VRAE ANTWOORDE
Ø39 x 5 KOL
Ø39 A 1 Wie het die tekening goedgekeur? 1
16 2 Hoeveel keer is die tekening hersien? 1
Watter tekenprogram was gebruik om hierdie
3 1
tekeninge te skep?
Hoeveel onderdele is gebruik om die steunstuk te
4 1
vervaardig?
5 Watter tipe materiaal is vir die steunstuk gebruik? 1
258
6 Waarvoor staan die afkorting 'KOL'? 1
C
7 Noem die konvensie by E. 1
E M11 8 Wat sal AANSIG 2 genoem word? 2
24
9 Wat is die kenmerk by F? 1
A Wat is die doel van die gapings wat deur G aangedui
10 1
F word?
74 R51
11 Hoeveel skroefdraadgate is daar in die samestelling? 1
12 Bepaal die volledige afmetings by: A: B: C: 3
G
29 13 In watter SI-eenheid word die afmetings voorgestel? 1
3
14 Hoeveel oppervlakke moet gemasjineer word? 1
5 Met verwysing na die toleransie, bepaal die
R68 15 4
maksimum en minimum afmeting by D.
In die spasie hieronder, teken, in netjiese vryhand, die
Ø41 16 5
konvensie van 'n reguittanrat.
In die spasie hieronder, teken, in netjiese vryhand, die
A 94 17 SANS simbool vir die projeksiesisteem wat gebruik is. 4
AANSIG 1 AANSIG 2 TOTAAL 30
GOEDGEKEUR: SAM 2024/01/21 2.
NAGESIEN DEUR: KYLE 2023/11/19 1. VOEG OLIEGAT BY 2024/01/11
GETEKEN DEUR: SISIPHO 2023/01/02 HERSIENING DATUM ANTWOORD 16 ANTWOORD 17
6 OAK RYLAAN
WILLOWPARK
LYS VAN ONDERDELE
JWA ENGINEERING 3132
046 821 4911 ONDERDEEL MATERIAAL HOEVEELHEID
TITEL: 1. STEUNSTUK GIETYSTER 1
LAERSTEUNSTUK 2. KAP VLEKVRYE STAAL 1
ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER SKAAL: 1 : 4
3. ONDERSTE LAER SAGTE STAAL 1
PROGRAM: AUTOCAD 2023 4. BOONSTE LAER SAGTE STAAL 1
LÊERNAAM: RVH-2024-189.dwg
5. M20 SKROEF SAGTE STAAL 4
NAAM
TEKENING NM: 5
6. M20 MOER SAGTE STAAL 4
HOEVEELHEID: 1 000 NAAM 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Ingenieursgrafika- en Ontwerp / V2 Downloaded from hlayiso.com
NSS EC / September 2024
KR
AM VRAAG 2.1: LOKUS (MEGANISME)
A
Gegee:
P x 'n Meganisme bestaande uit kruk OP wat met 'n pen verbind is aan
gegleufde stang AC. Die gegleufde stang glei oor 'n vaste pen C, wat
op die omtrek van 'n wiel met Q as senterpunt.
Q
Beweging:
O x Kruk OP roteer in 'n anti-kloksgewys rigting terwyl die wiel, met
senterpunt Q , teen dieselfde snellheid in 'n kloksgewyse rigting roteer.
C Die gegleufde stang AC, glei oor pen C, gedurende die rotasie.
25 Instruksies:
x Teken die gegewe skematiesediagram, skaal 1 : 1, met punt O as
verwysings punt.
O A x Bepaal die lokus van punt A, op die gegleufde stang AC, indien OP
95
een omwenteling voltooi.
P x Toon ALLE nodige konstruksies. [18]
Ø76
Ø30 12
ASSESSERINGSKRITERIA
Q
1 GEGEE 6
O
KONSTRUKSIE VAN
C 2 DIAGRAM
6
KONSTRUKSIE VAN
3 LOKUS
6
101 PENALISERING (-)
SUBTOTAAL 18
VRAAG 2.2: LOKUS (NOK)
Gegee:
x Die beginpunt D van 'n verplasingsdiagram van 'n nok.
Spesifikasies:
Die nok verleen die volgende beweging aan die volger:
x Dit rus vir 'n periode van 60°.
x Dit styg 50 mm met 'n eenvoudige harmoniese beweging vir 90°.
x Dit styg 40 mm met eenvormige beweging vir 30°.
x Dit rus dan vir 'n periode van 45°.
x Dit keer terug na sy oorspronklike posisie met gelykmatige versnelling en vertraagde
beweging vir die laaste 135°.
Instruksies: ASSESSERINGSKRITERIA
x Teken, 'n verplasingskaal van 1 : 1 en 'n
horisontale skaal van 360° = 132 mm, die volledige 1 GRAFIEK KONSTRUKSIE 8
verplasingsgrafiek vir die vereiste beweging.
x Benoem die grafiek en dui die skaal aan. 2 VERPLASINGSGRAFIEK 10
x Toon ALLE nodige konstruksie. [20]
3 OPSKRIF EN SKAAL 2
PENALISERING (-)
SUBTOTAAL 20
TOTAAL 38
D
NAAM
NAAM 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Ingenieursgrafika- en Ontwerp / V2 Downloaded from hlayiso.com
NSS
32
EC / September 2024
KR
AM
VRAAG 3: ISOMETRIES
Gegee:
x Drie aansigte van 'n STEUNSTUK in derdehoekse
28
ortografiese projeksie.
x Snyvlak A-A soos gesien in die bo-aansig.
18 x Beginpunt S.
Instruksies:
x Teken, volgens skaal 1 : 1, 'n deursnee isometriese
aansig van die STEUNSTUK.
x Maak punt S die laagste punt van die tekening.
82 x Toon ALLE nodige konstruksie.
x GEEN verborge besonderhede word vereis nie.
[40]
A
S
A
64
64 18
R20
36 16
25
18
60
°
135
25
60
°
62
28 18
S S
82
ASSESSERINGSKRITERIA
1 KONSTR. + PLASING 2½
2 ISO'- + NIE ISO' LYNE 19
3 HALFSESHOEK 4
4 HALFSIRKEL + SL'E 4
5 VIERKANT 1
6 DEURSNEE A-A 9½
TOTAAL 40
S
NAAM
NAAM 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Ingenieursgrafika- en Ontwerp / V2 Downloaded from hlayiso.com16 83 16
NSS
16 83 16
VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING
EC / September 2024
KR 12
AM
8 40
4 A Gegee:
17° 11 x Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die stoomkus.
22
R7 Ø18
23 x Die uitskuif-isometriese tekening van die onderdele van 'n stoomkus
11 32
10 Ø10 10 samestelling, wat die posisie van elke onderdeel relatief tot die
Ø16 Ø14
47 54 22 ander toon.
64 46
99 57
Ø10 10 x Punt S in die vooraansig van die hulsel.
Ø6 10 x Beginpunt S op die antwoordblad, bladsy 6.
48
R6 14
Instruksies:
26
60° x Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.
32 x Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese projeksie,
45 78 die volgende aansig van die saamgestelde onderdele van die
Ø41 35 79
veilgheidsklep.
47 115 x Die deursnee vooraansig op snyvlak A-A, soos gesien vanuit die
Ø64 Ø22 Ø115 rigting van die pyl wat in die uitskuif-isometriese tekening getoon
Ø9
115 S word. Die snyvlak word op die linkeraansig van die hulsel
11
(onderdeel 2) getoon.
34 LET WEL:
1. Beginpunt S word op die vooraansig van die hulsel aangedui
(onderdeel 2).
115 2. Toon, in die deursnee vooraansig, DRIE vlakke van die M18-moer.
A 3. Toon ALLE konstruksies.
DEKSEL (1) HULSEL (2) 4. GEEN verborge besonderhede word verlang NIE.
Ø97 SSD 14 5. Alle tekeninge moet aan die riglyne, vervat in die SANS 10111,
voldoen.
Ø115
Voeg die volgende kenmerke by die tekening:
1 x Die konstruksiemetode van die M8-moer.
[92]
Ø10 Ø16 17
Ø9 Ø10
Ø38
29 25 Ø25 Ø64 TITEL:
40 8 STOOMKUS
55 22 8
DEKSEL DRUKSTUK (3)
Ø16
5
7
PORTFOMATION 1 SUPIRO STR.
BUPIROBAN
9347
INC. 045 730 5801
11 2 ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER
SILINDER DEKSEL (4) ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE
16 IS R3
Ø10 9 17 5 8
Ø6 LYS VAN ONDERDELE
Ø16
7
M8 22 15 ONDERDEEL MATERIAAL HOEVEELHEID
55 54 6
25 3 6 13 M8 1. DEKSEL GIETYSTER 1
Ø10 38 21 34 13
2. HULSEL GIETYSTER 1
AS (5) HULSEL DRUKSTUK (6) M8-MOER (8) 3. DEKSEL DRUKSTUK SAGTE STAAL 1
4. SILINDER DEKSEL SAGTE STAAL 1
57
5. AS VLEKVRYE STAAL 1
6. HULSEL DRUKSTUK BRONS 1
60
7. KLEP GIETYSTER 1
KLEP (7) 3 4 8. M8-MOER VLEKVRYE STAAL 1
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Ingenieursgrafika- en Ontwerp / V2 Downloaded from hlayiso.com
NSS
PENALISERING
EC / September 2024
ASSESSERINGSKRITERIA
KR
AM
1 VERKEERDE SKAAL DEURSNEE VOORAANSIG
ONDERDELE NIE SAAMGESTEL
2 NIE
1 DEKSEL 6
3 VERKEERDE ARSERING 2 HULSEL 32
TOTALE PENALISERING (-) 3 KLEP 9½
4 HULSEL DRUKSTUK 4½
5 AS 6½
6 M8-MOER 6½
7 SILINDER DEKSEL 12
8 DEKSEL DRUKSTUK 5
SUBTOTAAL 81
ALGEMEEN
1 SENTERLYNE 3
2 SAMESTELLING 8
SUBTOTAAL 11
PENALISERING (-)
TOTAAL 92
S
NAAM
NAAM 6
Kopiereg voorbehou
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2024 Memo (Eng)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2023 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2023 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2023 QP (Eng)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2022 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 NSC June 2019 QP
More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2025 Memo

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2023 Memo (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2023 QP (Eng)

Memorandum