Skip to content

Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 Addendum

AddendumGeographyGrade 1020207 pages

Grade 10 Geography Paper 1 addendum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 7 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2020 GEOGRAFIE V1 BYLAE (EKSEMPLAAR) Hierdie bylae bestaan uit 7 bladsye.
2 GEOGRAFIE V1 (BYLAE) (EC/NOVEMBER 2020) FIGUUR 1.3: UITWERKING VAN AARDVERWARMING [Bron: Google image] FIGUUR 1.4: KONVEKSIEREËNVAL [Bron: Google Images] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GEOGRAFIE V1 (BYLAE) 3 FIGUUR 1.5: SINOPTIESE WEERKAART FIGUUR 2.2: STRUKTUUR VAN ‘N AARDBEWING [Bron: Google Images] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GEOGRAFIE V1 (BYLAE) (EC/NOVEMBER 2020) FIGUUR 2.3: PLOOIING EN VERSKUIWINGS [Bron: Google Images] FIGUUR 2.4: TIPES STOLLINGSGESTEENTES [Bron: Google Images] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GEOGRAFIE V1 (BYLAE) 5 FIGUUR 2.5: TSOENAMI-WAARSKUWING EN VERLIGTING VIR DIE INDIESE OSEAAN-STREEK Op 26 Desember 2004 is die Indiese Oseaan getref deur 'n massiewe tsoenami wat 230 000 mense doodgemaak het en wydverspreide vernietiging veroorsaak het. Alhoewel ons nie tsoenami's kan voorkom nie, kan ʼn vroeë waarskuwing oor hul naderkoms sowel as fisiese verdedigingstelsels en goed ingeoefende ontruimingsprosedures baie lewens red. Tsoenami’s kan oorstromings en verwoesting in die kusgebiede van die wêreld veroorsaak. Dit kan egter verminder word as daar behoorlike vroeë waarskuwingstelsels in plek is. So byvoorbeeld, het die Tohoku-tsoenami in 2011 Japan se hoogs gevorderde waarskuwingstelsel, insluitende seewalle en ontruimingsplanne, geweldig getoets. Tragies genoeg het 18 000 mense hul lewens verloor, altesaam 4% van die bevolking in die kusgebied. In vergelyking hiermee, het die tsunami in die Indiese Oseaan in 2004 tot meer as 20% sterftes in die kusgebied gelei. Alhoewel enige sterftes verskriklik is, is dit duidelik dat die vernietiging in Japan hanteerbaar was. [Bron: https://www.preventionweb.net/files/workspace/7935_casestudy1.pdf] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GEOGRAFIE V1 (BYLAE) (EC/NOVEMBER 2020) FIGUUR 3: ALGEMENE INLIGTING OOR HUMANSDORP Humansdorp is 'n klein dorpie, met die omliggende distrik, in die Oos-Kaap van Suid- Afrika, met 'n bevolking van ongeveer 29 000 inwoners volgens die sensus van 2011. Dit is deel van die Kouga Plaaslike Munisipaliteit van die Sarah Baartman-distrik. Die dorp is die middelpunt van die distrik se ligte nywerhede en boerdery. Humansdorp is in 1849 gestig en is vernoem na Johannes Jurie Human en Matthys Gerhardus Human. Die dorp se woonstrate het lanings met bome wat voor die Eerste Wêreldoorlog geplant is deur die destydse burgemeester, Ambrose Saffery. Die Apple Express ry deur Humansdorp. FIGUUR 3.2.2: TEMPERATUURGRAFIEK VAN JEFFREYSBAAI Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GEOGRAFIE V1 (BYLAE) 7 FIGUUR 3.3.4: DATALAE A Topografiese basis B Pad C Sonering D Vloedvlaktes E Vleilande F Landbedekking G Grond H Landmeterbeheer I Saamgestelde lae Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Geography

View all