Skip to content

Geography Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 1020209 pages

Grade 10 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2020 GEOGRAFIE V2 NASIENRIGLYN (EKSEMPLAAR) PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
2 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2020) AFDELING A: BEVOLKING EN WATERHULPBRONNE VRAAG 1: BEVOLKING 1.1 1.1.1 E (bevolking aanduiders) 1.1.2 A (emigrante) 1.1.3 F (bevolkingsontploffing) 1.1.4 I (bevolking piramide) 1.1.5 H (vlugtelinge) 1.1.6 C (bevolkingdigtheid) 1.1.7 D (xenofobie) 1.1.8 B (lewensverwagting) (8 x 1) (8) 1.2 1.2.1 B 1.2.2 B 1.2.3 A 1.2.4 A 1.2.5 A 1.2.6 B 1.2.7 A (7 x 1) (7) 1.3 1.3.1 Bevolkingverspreiding is hoe mense oor ʼn geografiese gebied versprei is. (Konsep) (1 x 1) (1) 1.3.2 Asië (1 x 1) (1) 1.3.3 China, Indië (2 x 1) (2) 1.3.4 Onvoldoende hulpbronne Druk op hulpbronne soos water, landbougrond, weiding Geen grond vir die uitbreiding van nedersettings nie Gebrek aan voedselhulpbronne Werkloosheid Gebrek aan basiese dienste soos onderwys en gesondheid Armoede (Enige TWEE) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GEOGRAFIE V2 3 1.3.5 Grondvrugbaarheid – die meeste mense vestig hulle waar grond vrugbaar is, bv. naby riviervalleie Geleidelike hellings – mense verkies gelyke hellings waar landbou moontlik is Waterbeskikbaarheid – mense moet nader aan permanente watervoorsieningsbronne wees, bv. naby groot riviere Klimaat – mense hou van matige warm klimaat Natuurlike hawens – is goed vir menslike nedersettings langs die kus Beskikbaarheid van natuurlike hulpbronne – soos vis, steenkool, voedsel (Leerlinge moet beide die fisiese faktor verskaf en verduidelik.) (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 1.3.6 Australië (1) Min mense in die werkende bevolking Onvoldoende arbeiders vir industrieë Uitgestrekte land wat onderbenut word met die teel van wilde diere en slange (1 + 2) (3) 1.4 1.4.1 Is die vrees, haat of gebrek aan aanvaarding van mense uit ʼn ander land, stam, godsdiens. (Konsep) (1 x 1) (1) 1.4.2 Buitelanders is verplaas Hulle winkels is geplunder Hulle is fisies aangeval (Enige EEN) (1 x 2) (2) 1.4.3 Die regering Die burgerlike samelewing Internasionale organisasies (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 1.4.4 Haat vir buitelandse burgers Gebrek aan vertroue by mense van buite Suid-Afrika Vrees dat hulle hul werk sal neem Vrees om hul besittings goedere, vrouens aan buitelanders te verloor Hulle beset grond en ruimte wat plaaslike inwoners benodig Hulle bedryf ondernemings en neem klante op Hulle het beter vaardighede Hulle bring siektes mee (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 1.4.5 Buitelanders hou aan om tussen Suid-Afrikaners te woon en hulle hulpbronne te deel Werkloosheidskoers neem steeds toe Swak onderwys en vaardighede onder Suid-Afrikaners in sommige dele van die land Kompetisie vir besigheidspersele, veral in die informele markte Meer immigrante kom steeds na Suid-Afrika (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2020) 1.4.6 Beheer immigrasiesyfers deur teen onwettige immigrante te waak Bevorder vennootskap en goeie betrekkinge met mense uit ander lande deur middel van media forums en openbare platforms soos televisie en radio's Skep bewusmaking deur die publiek te leer oor die skaars vaardighede wat Suid-Afrika benodig van mense van buitelandse afkoms Handhaaf wetgewing rakende besigheidspermitte om informele ondernemings waar die meeste buitelanders betrokke is, te beperk. Bevorder sakevaardighede vir die plaaslike bevolking Voorsien Suid-Afrikaanse burgers met beter omstandighede vir besigheid, soos toelaes en lenings (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 1.5 1.5.1 Die aantal mense wat in landelike gebiede woon. (Konsep) (1 x 1) (1) 1.5.2 Toename (1 x 1) (1) 1.5.3 Landelik tot stedelike migrasie (1 x 1) (1) 1.5.4 55 miljoen (1 x 2) (2) 1.5.5 Werkloosheid Armoede Natuurrampe / oorstromings / droogtes Gronderosie Gebrek aan dienste (water / elektrisiteit / klinieke / skole / paaie) Verveling Gebrek aan produktiwiteit op plase Sluiting van dienste (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 1.5.6 Oorbevolking Gebrek aan huise Ontwikkeling van plakkers nedersettings Tekort aan werksgeleenthede Toename in aantal mense wat in strate woon Tekort aan dienste soos elektrisiteit, water Sosiale euwels – misdaad, morele verval Verkeersopeenhopings Lugbesoedeling, geraas, water Druk op dienste Agteruitgang van geboue Gebarste rioolpype Toename in stedelike temperature (Enige VIER) (4 x 2) (8) [60] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GEOGRAFIE V2 5 VRAAG 2: WATERHULPBRONNE 2.1 2.1.1 (a) aardoppervlakte (b) hael (c) sneeu (3 x 1) (3) 2.1.2 A – Verdamping B – Kondensasie C – Transpirasie D – Neerslag (4 x 1) (4) 2.2.1 Ontsouting 2.2.2 Gryswater 2.2.3 Oorbevissing 2.2.4 Inter-bekken verplasing 2.2.5 Volhoubaarheid 2.2.6 Mariene-besoedeling 2.2.7 Viskwotas 2.2.8 Ekosisteem (8 x 1) (8) 2.3.1 Wes-Kaap (1 x 1) (1) 2.3.2 Verslaan Dag Zero (1 x 1) (1) 2.3.3 Dit is die dag waarop amptenare van die eerste fase- voorkomingsbeperkings oorgaan tot fase twee rampbeperkings (1 x 2) (2) 2.3.4 Water is ʼn basiese behoefte Dink aan Dag Zero Wateronsekerheid Geen ander bron van water nie Beperkte watervoorrade (Enige TWEE) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2020) 2.3.5 Strategieë deur mense Moenie krane laat loop nie Gebruik min water vir elke taak Gebruik kort storte in plaas van daagliks te bad Draai die kraan stadig toe wanneer enige materiaal uitgespoel word Verminder die spoelwater deur plastiekbottels in ʼn bak te plaas Versamel plastiek, glase en metaal vir herwinning, dit verminder die hoeveelheid afvalwater Beperk die bevolkingsgroei deur voorsorgmaatreëls te tref Strategieë volgens die munisipaliteit Deur tariewe te verhoog, sal inwoners minder water gebruik Herstel lekkende krane Ontsouting in kusgebiede Bou meer damme en reservoirs Bied opleiding aan verbruikers oor watergebruik Huur vaardige operateurs in wateraanlegte Herwin water Damme bou om water op te berg Wolk saai om reënval kunsmatig te verhoog Wisselbou om grond te beskerm om water op te berg Die herleiding van water om te sorg vir besproeiing in droogte gebiede Oes reënwater van dakke af Ontwikkeling van volhoubare landboupraktyke Waterbeperkings (Enige VIER) (4 x 2) (8) 2.4.1 ʼn Oorstroming is die oorloop van water op die aardoppervlak (Konsep) (1 x 1) (1) 2.4.2 Kus-oorstromings (1 x 1) (1) 2.4.3 Dit is in water gedompel Mense en motors sou in water verdrink (1 x 2) (2) 2.4.4 Reën vir ʼn aantal dae Gelyke hellings op die kusvlaktes Soort gronde, kleigrond is ondeurdringbaar en veroorsaak meer afloop Ondeurdringbare onderliggende rotse Hoë grondvoginhoud Gebrek aan plantegroei wat die water in die grond laat insypel (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 2.4.5 Noodsaaklike goedere en materiaal wat in vloedwater verlore gaan Huise word deur water beskadig Motors wat in water verdrink Daar sal siektes volg Vernietig infrastruktuur soos paaie Kommunikasielyne en krag word beïnvloed (Enige TWEE) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GEOGRAFIE V2 7 2.4.6 Bou huise op hoër grond Verbeter die dreinering van stormwater Rapporteer oorstromings onmiddellik aan die owerhede Bou sterker huise (Enige EEN) (1 x 2) (2) 2.5.1 600 000 (1 x 1) (1) 2.5.2 Toename (1 x 1) (1) 2.5.3 2011 (1 x 1) (1) 2.5.4 600 000 – 400 000 = 200 000 (2 x 1) (2) 2.5.5 Suid-Afrika sou meer inkomste verdien Meer wins word gegenereer Meer inkomste in buitelandse valuta deur uitvoer Meer werksgeleenthede geskep Voedselsekerheid verbeter omdat vis proteïene lewer (Enige EEN) (1 x 2) (2) 2.5.6 Verbeterde tegnologie in visvang Verbeterde visvaardighede Uitvinding van groter nette wat vis in wyer gebiede vang Toename in kommersiële vissersbote Visvang is ʼn bron van inkomste vir arm gemeenskappe Vis word as ʼn voedselbron beskou (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 2.5.7 Dit verminder visbronne Sommige visspesies sterf uit Wanbalans van mariene ekosisteem Vissers sal in die toekoms honger ly namate vis bevolkings daal Vissers verloor hul inkomste Die bron van voedsel is uitgeput Die land verloor sy inkomste (Enige TWEE) (2 x 2) (4) [60] TOTAAL AFDELING A: 120 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2020) AFDELING B: KAARTWERK VRAAG 3 3.1 KAARTWERK-VAARDIGHEDE EN -BEREKENINGE 3.1.1 Verskil in jare: 2020 – 2002 = 18 jaar Gemiddelde jaarlikse verandering: 6’W Totale verandering: 6’ x 18 = 108’ = 1⁰ 48’W Magnetiese deklinasie vir die huidige jaar. • 23⁰ 53’ + 1⁰ 48’ = 53’ + 48’ =101’ (1⁰ 41’) = 25⁰ 41’W (5 x 1) (5) 3.1.2 AFSTAND = CM x SKAAL • 1,5 cm x 50 000 100 •• 1,5 cm x 500 = 750 meter •• Speling = 700 m tot 800 m (2 x 1) (2) 3.1.3 (a) Suid-oos (1 x 1) (1) (b) 80°: Speling (78° to 82°) (2 x 1) (2) 3.2 KAART- EN FOTO-TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.2.1 Pad en spoorlyn (1 x 1) (1) 3.2.2 (a) Vleiland / meer (1 x 1) (1) (b) • Water vir huishoudelike doeleindes • Water vir pad konstruksies • Visvang • Water vir industriële doeleindes • Verkoel vars lug vir die omliggende nedersettings • Besproeiing van plantegroei (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 3.2.3 (a) Boorde/Wingerde (1 x 1) (1) (b) • Waterbeskikbaarheid • Grondvrugbaarheid • Vervoerdienste vir insette en uitsette na die mark • Gelyke hellings • Koel klimaat • Menslike hulpbronne, arbeid en vaardighede (Enige EEN) (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GEOGRAFIE V2 9 3.2.4 Hottentots-Holland natuurreservaat Beskermde gebied Picnic Bush Plantasies Groot damme (Enige EEN) (1 x 1) (1) 3.2.5 • Teenwoordigheid van waterberging(-stoor) verskynsels • Damme • Reservoirs • Groot gebiede bedek deur natuurreservate met min riviere • Nie-standhoudende riviere • Droë panne (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 3.3 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS 3.3.1 Muis/drukker/hardeskyf/sleutelbord/monitor/skandeerder/digitiseerder/ kabels/verwerker/skywe (Enige EEN) (1 x 1) (1) 3.3.2 • Muis – aanwys en wys waar om te werk • Drukker – vervaardiging van harde kopieë van geskrewe dokumente • Hardeskyf – stoor van data • Sleutelbord – tik en opvang van data • Monitor – vertoon data • Skandeerder – opvang van dokumente • Kabels – die oordrag van data, krag • SVE – sentrale verwerkingseenheid • Skyfies – stoor van data (Enige EEN) (1 x 2) (2) 3.3.3 • Ligging van ontspannings areas naby vervoerroetes, water en voorstede • Nywerheidsgebiede langs paaie • Begraafplaas in ʼn oop ruimte • Nedersettings op gelyke hellings (Enige EEN) (1 x 2) (2) 3.3.4 (a) Versamel of opvang van inligting oor die aarde op ʼn afstand sonder fisiese kontak (Konsep) (1 x 1) (1) (b) • Sommige gebiede is nie bereikbaar via paaie nie, omdat hulle bebos, steil hellings of slegte dreinering het • Toestelle vir afstandwaarneming kan plekke bereik sonder fisiese kontak • Sommige sensors is doeltreffend; hulle kan duidelike en gedetailleerde data op ʼn afstand opvang • Dit is goedkoper en makliker om afstandsensors te gebruik as om te reis • Sensors kan ʼn redelike hoeveelheid data opneem en stoor • Sensors is akkuraat (Enige EEN) (1 x 2) (2) [30] TOTAAL AFDELING B: 30 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Geography

View all