NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2018
GEOGRAFIE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 75
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentMemorandum 











View all




%20Controlled%20Test%201%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6b0a83-b9b6-44b9-9dd9-0237f6b2d508/v1-3e86853ffd0dc58be049/card.webp)
Geography Grade 10 P2 National November 2018 Memo (Afrikaans)
Grade 10 Geography Paper 2 memorandum from the National November Exam 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Geography · Grade 10 · National November Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- National November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 630.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2018)
BRONMATERIAAL
1. ʼn Uittreksel uit die topografiese kaart 3126DD QUEENSTOWN
2. Ortofotokaart 3126DD 13 QUEENSTOWN
3. LET WEL: Die bronmateriaal moet deur die skool vir hulle eie gebruik
gekollekteer word.
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou NAAM in die ruimtes op die voorblad.
2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat in hierdie vraestel verskaf word.
3. Jy word van ʼn 1 : 50 000 topografiese kaart (3126BB QUEENSTOWN) en ʼn
ortofotokaart (3126DD 13 QUEENSTOWN) van ʼn gedeelte van die
gekarteerde gebied voorsien.
4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.
5. Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk en
berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.
6. Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal hiervoor
toegeken word.
7. Dui die korrekte maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan.
Maak seker dat eenhede deurlopend in AL jou berekeninge en finale
antwoord gebruik word.
8. Jy mag ʼn nie geprogrammeerde sakrekenaar gebruik.
9. Die gebied wat in ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die
gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word.
10. Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die
topografiese kaart getoon:
RESOURCE MATERIAL
ENGLISH AFRIKAANS
Landing
1. strip
An extract from topographic map 3224 Vliegveld
BA & BC GRAAFF-REINET
Furrow Voor
Caravan
2. Park
Orthophoto Karavaanpark
map 3224 BC 1 GRAAFF-REINET
Canal Kanaal
Sewerage
3. NOTE: The resource material must beRioolwerke
works collected by the schools for their own use.
Golf Course Gholfbaan
Excavation
INSTRUCTIONS AND INFORMATION Uitgrawing
Nature reserve Natuurreservaat
Rifle Range Skietbaan
Aerodrome Vliegveld
Ravine Kloof
Kopiereg vooorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) GEOGRAFIE V2 3
ALGEMENE INLIGTING OOR QUEENSTOWN
Queenstown, nou Komani [2], is 'n dorpie in die middel van die Oos-Kaap Provinsie van
Suid-Afrika, ongeveer halfpad tussen die kleiner dorpe Cathcart en Sterkstroom. Dit is tans
die kommersiële, administratiewe en opvoedkundige sentrum van die omliggende boerdery-
distrik.
Sy voormalige bynaam, Rose-hoofstad van Suid-Afrika, kom van die groot tuine en oop
plekke vir blomme (veral rose), in en om die dorp.
Koördinate: 31° 54′ 0″ S, 26° 53′ 0″ O
[Bron: https://www.google.co.za/images]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3126DD QUEENSTOWN,
en op die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer.
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag.
1.1 Die kaartkode van die topografiese kaart van Queenstown dui aan dat die dorp
op die … geleë is.
A 31º O lengtelyn en 26º N breedtelyn
B 31º O lengtelyn en 26º S breedtelyn
C 31º S breedtelyn en 26º O lengtelyn
D 31º N breedtelyn en 26º O lengtelyn C
1.2 Die kontoerinterval van die ortofotokaart is …
A 20 m.
B 10 m.
C 15 m. B
D 5 m.
1.3 Die kaartskale wat sigbaar op die topografiese kaart is, is ʼn ... -skaal.
A verhouding- en ʼn woord
B verhouding- en ʼn breuk
C lyn- en ʼn verhouding C
D lyn- en ʼn woord
1.4 Die indeksnommer van die kaart noordwes van Queenstown is …
A 3126 DD.
B 3126 DD.
C 3125 CC. D
D 3126 DA.
1.5 Queenstown is in die ... provinsie geleë.
A Oos-Kaap
B Wes-Kaap
C KwaZulu-Natal A
D Noordwes
1.6 Die skaal van die ortofotokaart is … as die skaal van die topografiese kaart.
A 5 keer groter
B 5 keer kleiner
C 10 keer groter A
D 10 keer kleiner
Kopiereg vooorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) GEOGRAFIE V2 5
1.7 Die landvorm wat by K in blok I5 op die topografiese kaart aangetref word, is ʼn
…
A uitloper.
B vallei.
C krans. A
D platbedekte berg.
1.8 Die verskynsel wat R op die topografiese kaart gemerk is, is ʼn …
A skeurvallei.
B kloof.
C bergpas. B
D poort.
1.9 Die ruitverwysing / koördinate van trigionometriese stasie 184 in blok H1 is …
A 31º57’40”S / 26º48’40”O.
B 31º58’40”O / 26º48’16”S.
C 31º59’30”S / 25º48’44”O. A
D 34º02’40”O / 24º48’16”S.
1.10 Die hoogte van die trigonometriese stasie in blok E7 is ...
A 1 100 m.
B 199,0 m.
C 1 121,7 m. C
D 349 m.
1.11 Die tipe rivier wat L in blok H9 gemerk is, is ‘n …
A standhoudende rivier.
B nie-standhoudende rivier.
C droë loop. B
D droë pan.
1.12 Watter roete sal ‘n motoris vanaf Whittlesea tot by Queenstown volg?
A Nasionale pad
B Hoofverkeerpad
C Sekondêre pad B
D Ander pad
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2018)
1.13 Die hoogte van die pad op die topografiese kaart in blok F9 is 1169,2 meter,
wat deur ‘n … op die kaart aangedui word.
A punthoogte
B trigonometriese stasie
C kontoerlyn D
D padhoogte
1.14 Verwys na blok G10 op die topografiese kaart. ‘n Motoris sal in ‘n … rigting reis,
om na Oos-Londen vanaf Queenstown, te reis.
A oostelike
B suidelike
C suidoostelike C
D suidwestelike
1.15 Hoeveel kilometer sal ‘n motoris vanaf blok J1 op die topografiese kaart tot by
Whittlesea reis?
A 48 km
B 26 km
C 32 km D
D 20 km
(15 x 1) [15]
Kopiereg vooorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) GEOGRAFIE V2 7
VRAAG 2: KAARTWERKBEREKENINGE EN -TEGNIEKE
2.1 Teken ʼn lynskaal vir hierdie woordskaal:
1 cm verteenwoordig 10 km (Jou lynskaal moet 100 km aantoon.)
0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100
I I I I I I I I I I I√
Kilometers √
(2 x 1) (2)
2.2 Bereken die afgebakende reguitlyn afstand tussen nommer 7 en nommer
8 op die ortofotokaart.
Kaart-afstand 4,5 cm
4,5 cm √ x 0,1 √
√
= 0,45 km √
(4 x 1) (4)
2.3 Benoem die verskynsels by elk van die volgende koördinate:
(a) 31°53’00” S 26°51’30” O:
Uitgrawings √
(b) 31°55’10”S 26⁰ 56’10”O
Windpomp √
(2 x 1) (2)
2.4 Bepaal die ware peiling vanaf punthoogte 1496 tot by punthoogte 1414 in blok
A5.
Ware peiling = 52° √√ (51°– 53°)
(2 x 1) (2)
2.5 Gebruik die inligting in VRAAG 2.4 en bereken die magnetiese peiling vir
2018.
Die huidige magnetiese deklinasie (afwyking) is 27°12’.
Magnetiese Ware peiling √ + Magnetiese deklinasie √
peiling/deklinasie = = 52⁰ √ + 27⁰ 12’ √
= 79⁰ 12’ √
(5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2018)
2.6 Teken ʼn eenvoudige dwarsprofiel vanaf A na B op die onderstaande landvorm.
Gebruik ʼn vertikale skaal van 1 cm = 1 m.
A B
√ √
√
√
(Enige DRIE)
(3 x 1) (3)
2.7 Benoem die landvorm wat deur die dwarsprofiel in VRAAG 2.6 uitgebeeld
word.
Kloof/Vallei √√
(1 x 2) (2)
[20]
Kopiereg vooorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) GEOGRAFIE V2 9
VRAAG 3: KAART- EN FOTOTOEPASSING EN INTERPRETASIE
3.1 Verskaf TWEE bewysstukke vanaf die kaart om te staaf dat daar landbou
in blok G1 plaasvind.
Bewerkte landerye √
Windpomp as ‘n waterbron √
(2 x 1) (2)
3.2 Identifiseer die volgende op die kaart:
3.2.1 Ontspanningsplek in blok D6/E6
Gholfbaan √
3.2.2 Toeriste-besienswaardigheid in blok C3.
Lawrence De Lange Natuurreservaat √
(2 x 1) (2)
3.3 Verwys na helling nr. 2 op die ortofotokaart:
3.3.1 Identifiseer die helling nr. 2 op die ortofotokaart.
Geleidelike helling √
(1 x 1) (1)
3.3.2 Stel ʼn rede vir jou antwoord by VRAAG 3.3.1, voor.
Die kontoerlyne is ver vanaf mekaar √√ / Dit is ‘n plat area.
(1 x 2) (2)
3.4 Skryf die hoogte van die kontoerlyn genommer 5 op die ortofotokaart neer.
1 220 meter √
(1 x 1) (1)
3.5 Verwys na die Ngcoborivier in blok J9.
3.5.1 In watter rigting vloei die Ngcoborivier?
Suidoostelike rigting √
(1 x 1) (1)
3.5.2 Verskaf EEN rede om jou antwoord in VRAAG 3.5.1 te ondersteun.
Kontoerlyne met hoër hoogtes kom in die noordweste voor √√
Die damwal op die Ngcobo rivier is in die suid tot suidwestelike
rigting √√
(Enige EEN)
(1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2018)
3.6 Verwys na blok H1 op die topografiese kaart. Noem VIER bronne/metodes wat
boere gebruik om water vir besproeiing te verkry.
Windpompe/windmeulens √
Reservoirs √
Vore √
Damme √
Riviere √
(4 x 1) (4)
3.7 Ortofotokaart.
3.7.1 Kies die korrekte antwoord tussen hakies:
Die ortofotokaart is saamgestel vanuit ʼn (hoë skuins- / vertikale
lug-).
vertikale lugfoto √
(1 x 1) (1)
3.7.2 Watter bewyse is daar op die kaart om jou antwoord in VRAAG 3.7.1
te ondersteun?
Net die bo-kant van die geboue verskyn op die ortofoto. √
(1 x 1) (1)
3.8 Stel EEN rede voor waarom die standplaas op die kaart geskik is vir die
ontwikkeling van ʼn dorp soos Queenstown.
Geleidelike gebied√
Langs vervoerroetes√
(Enige EEN)
(1 x 1) (1)
3.9 Verwys na die topografiese kaart in blok E1 en G1, noem hoe owerhede water
in Queenstown en omliggende gebiede, verskaf.
Reservoirs op die kaart √√
Damme op die kaart √√
Windpompe en riviere √√
(3 x 2) (6)
[24]
Kopiereg vooorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) GEOGRAFIE V2 11
VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.1 Definieer die term geografiese inligtingstelsels.
Dit is ʼn rekenaarsisteem wat gebruik word om ruimtelike data op te neem, te
stoor, te analiseer en te manipuleer. √
(Konsep)
(1 x 1) (1)
4.2 Verwys na blok D6 op die topografiese kaart en identifiseer die dam
FIGUUR 4.2 hieronder is ʼn uittreksel van ʼn satellietbeeld wat die Berrydam en
omliggende dele in Queenstown aantoon.
FIGUUR 4.2 [Bron:https://www.google.com/maps]
Kies die korrekte term tussen hakies.
4.2.1 Die satellietbeeld in FIGUUR 4.2 is data vanaf (land opname /
afstandwaarneming).
afstandwaarneming √
4.2.2 Die satellietbeeld is hoofsaaklik (attribuut- / ruimtelike-) data.
ruimtelike data √
4.2.3 Die satellietbeeld is in (raster / vektor) formaat.
raster √
4.2.4 Die beeld bestaan uit (piksels / punte, lyne, poligone).
piksels √
(4 x 1) (4)
4.3 Definieer afstandwaarneming.
Die opneem van inligting deur gebruik te maak van sensors of sateliete vanaf
ʼn afstand vanaf die verskynsel sonder om in kontak met die verskynsel te
wees.
(Konsep)
(1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2018)
4.4 Vergelyk Berrydam op die satellietbeeld met dieselfde dam in blok D6 op
die topografiese kaart. Noem TWEE voordele deur van die satellietbeeld
gebruik te maak.
Dit verskaf akkurate data √
Verskaf werklike data √
(2 x 1) (2)
4.5 Lys enige VIER voorbeelde van datalae vanaf die satellietbeeld. Jy mag
ook verwys na blokke D5, D6 en D7 op die topografiese kaart.
Plantegroei datalaag √
Relief datalaag √
Pad datalaag √
Water datalaag √
(4 x 1) (4)
4.6 Noem enige VIER komponenete van GIS.
Hardeware √
Sagteware √
Data √
Inligting √
Metodes (prosesse) √
(Enige VIER)
(4 x 1) (4)
[16]
TOTAAL: 75
Kopiereg vooorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 10 Geography notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Geography questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 10 Geography quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 10 Geography past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 10 past papers
More Geography and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 P1 National November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 North West June 2019 Memo
Related documents

Memorandum
Geography Grade 10 P1 National November 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 P2 National November 2017 Memo (Afrikaans)

Addendum
Geography Grade 10 P1 National November 2018 Addendum (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Geography Grade 10 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Memo
More from Grade 10 Geography

Study guide
Gr10 Geografie OG studyguide LR

Annual teaching plan
Gr 10 Geo ATP 2023 24

Question paper and memo
Geography Grade 10 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Geography Grade 10 Paper 1 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Geography Grade 10 Eastern Cape June 2024 Paper & Memo
%20Controlled%20Test%201%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6b0a83-b9b6-44b9-9dd9-0237f6b2d508/v1-3e86853ffd0dc58be049/card.webp)
Question paper