NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2018
GEOGRAFIE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 225
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentMemorandum 











View all




%20Controlled%20Test%201%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6b0a83-b9b6-44b9-9dd9-0237f6b2d508/v1-3e86853ffd0dc58be049/card.webp)
Geography Grade 10 P1 National November 2018 Memo (Afrikaans)
Grade 10 Geography Paper 1 memorandum from the National November Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Geography · Grade 10 · National November Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- National November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 286.0 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 14
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
AFDELING A: DIE ATMOSFEER EN GEOMORFOLOGIE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 15
1.1.2 17
1.1.3 Bewolk
1.1.4 Noordoos
1.1.5 25 knope
1.1.6 Reën
1.1.7 Versadig met waterdamp (7 x 1) (7)
1.2 1.2.1 D (geomorfologie)
1.2.2 E (verskuiwing)
1.2.3 B (kors)
1.2.4 G (kwartsiet)
1.2.5 C (fossiel)
1.2.6 H (plooiing)
1.2.7 F (mantel)
1.2.8 A (sediment) (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Osoon-uitputting is die vernietiging van osoon sodat gate in
die osoonlaag vorm
(Konsep) (1 x 1) (1)
1.3.2 Stratosfeer (1 x 1) (1)
1.3.3 Chloorfluoorkoolstof (1 x 1) (1)
1.3.4 Motors
Steenkool
Fabrieke
Industriële aktiwiteit
CFK’s (Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) GEOGRAFIE V1 3
1.3.5 Dit kan velkanker veroorsaak
Oogkatarakte
Verlaging van immuunstelsels, wat lei tot verhoogde
siekte by mense en diere
Toename in die voorkoms van malaria (Enige 1 x 2) (2)
1.3.6 Mense moet probeer om produkte te gebruik wat as
‘osoonvriendelik’ gemerk is.
Die Montreal-protokol word gesien as een van die
suksesvolste pogings om die uitwerking van osoon-
uitputting te verminder
Alle CFK's moet vervang word
Plant meer bome
Gebruik openbare vervoer
Internasionaal moet mense hoë hoogtevlugte tot ʼn
minimum hou, aangesien verbranding in vliegtuig-enjins
die hoeveelheid suurstof in die atmosfeer verminder
(Enige 4 x 2) (8)
1.4 1.4.1 A – Kouelug
B – Warmlug (2 x 1) (2)
1.4.2 Cumulonimbus wolk (1 x 1) (1)
1.4.3 (a) Weerlig (1 x 1) (1)
(b) Konveksiestrome binne die wolk veroorsaak lig.
Die deeltjies in die wolk word opgelaai.
Positiewe ladings beweeg deur warm lug en negatiewe
ladings beweeg afwaarts deur die koue lug
(Enige 2 x 2) (4)
1.4.4 Positiewe impak
Donderstorm word deur reënval vergesel.
Daar sal genoeg water vir gewasse en diere wees
Daar sal genoeg water vir huishoudelike gebruik wees
Negatiewe impak
Swaar reënneerslae kan oorstromings veroorsaak wat tot
die vernietiging van infrastruktuur en huise kan lei
Die impak van donderstorms op mense kan baie skadelik
wees, bv. elektriese skok en selfs sterftes
Donderweer kan die omgewing vernietig
Dit kan diere seermaak
Dit kan plantegroei verbrand (Enige 3 x 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
1.5.1 (a) Aardbewing
(b) Episentrum (2 x 1) (2)
1.5.2 7,6 Richter-skaal
79 000 mense het gesterf (2 x 1) (2)
1.5.3 Seismograaf (1 x 1) (1)
1.5.4 Aardbewing gebeur naby konvergerende plaatgrense (1 x 2) (2)
1.5.5 Baie geboue het in duie gestort
79 000 mense is dood
Gebreekte rioolpype
Verspreiding van siektes (Enige 2 x 2) (4)
1.5.6 Daar is ʼn gebrek aan vroeë waarskuwingstelsels in
minder ontwikkelde lande
Geboue is swak gebou en stort maklik ineen
Dikwels is daar min planne wat mense inlig oor wat om te
doen wanneer ʼn aardbewing tref
Mense maak staat op hulp van buite, wat ʼn lang tyd kan
duur om te arriveer
Hierdie lande het laer lewenstandaarde (Enige 2 x 2) (4)
1.6.1 X – Mantel
Y – Binnekern
Z – Kors (3 x 1) (3)
1.6.2 LAAG DIKTE
X 2900 km
Y 1200 km
Z 5 to 90 km
(3 x 1) (3)
1.6.3 Daling (1 x 1) (1)
1.6.4 (a) Oseaniese kors
(b) Kontinentale kors (2 x 1) (2)
1.6.5 Laag X word gevorm uit gesteentes wat in ʼn warm, dik
vloeibare toestand is.
Magma het 'n plastiese samestelling/digtheid
(‘consistency’) wat dit toelaat om stadig te beweeg en te
vloei. (Enige 1 x 2) (2)
1.6.6 Dit is geskik vir geboue
Dit is geskik vir landbou-aktiwiteite (2 x 2) (4)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) GEOGRAFIE V1 5
VRAAG 2
2.1 2.1.1 D (Suurstof)
2.1.2 B (Insolasie)
2.1.3 C (Mosambiek)
2.1.4 B (Cumulonimbus)
2.1.5 B (Isobare)
2.1.6 C (Stratosfeer en Termosfeer)
2.1.7 D (Gauteng)
2.1.8 B (gas) (8 x 1) (8)
2.2 2.2.1 A – Batoliet
B – Lakkoliet
C – Gang
D – Plaat (4 x 1) (4)
2.2.2 Erosie van die bogrond (1)
2.2.3 E (1)
2.2.4 (A) Batoliet (1 x 1) (1)
2.3 2.3.1 Frontale reën (1 x 1) (1)
2.3.2 Front (1 x 1) (1)
2.3.3 Warm lug – styging (1 x 1) (1)
Koue lug – daling (1 x 1) (1)
2.3.4 (a) Y (1 x 1) (1)
(b) Stygende lug wat kondensasie en wolke tot gevolg
het
Warm lug vir verdamping (Enige 1 x 2) (2)
2.3.5 Positiewe impak
Meer water sal beskikbaar wees vir huishoudelike
gebruik
Boerdery sal baat vind
Negatiewe impak
Lae temperature
Hoë risiko vir oorstroming
Swak sigbaarheid wat tot ongelukke sal lei
Beskikbaarheid van sneeu
Effek op die ekonomie van die provinsie (Enige 4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
2.4 2.4.1 Droogte is 'n lang tydperk met min reënval (Konsep) (1 x 1) (1)
2.4.2 Verwydering van plantegroei
Oorbeweiding
Verbranding van fossielbrandstowwe (Enige 2 x 1) (2)
2.4.3 Voedseltekorte
Wan- en ondervoeding
Watertekorte
Uitbreek van siektes (Enige 2 x 2) (4)
2.4.4 Tekort aan water vir diere
Tekort aan water vir plante
Vermindering van grondkwaliteit
Ontwrigting van die natuurlike ekosisteem (Enige 2 x 2) (4)
2.4.5 Bou damme om water te stoor
Wolkvoeding om reënval kunsmatig te verhoog
Ontsouting van seewater
Wisselbou om grond te beskerm om water te stoor
Waterbeperkings
Herwinning
Herleiding van water om voorsiening te maak vir besproeiing in
droogtegebiede
Oes van reënwater vanaf dakke
Ontwikkeling van volhoubare landboupraktyke
Opvoeding van mense om hul houding teenoor watergebruik te
verander
Verhoog die prys van water om verbruik te verminder
(Enige 2 x 2) (4)
2.5 2.5.1 Tsoenami is ʼn golf water wat geproduseer word wanneer ʼn aardbewing
onder die see voorkom. (Konsep)
Aardbewing is ʼn gewelddadige skud van die aardkors wat deur
beweging langs ʼn verskuiwing veroorsaak word. (Konsep) (2 x 1) (2)
2.5.2 Sri Lanka
Indonesië (2 x 1) (2)
2.5.3 8 mense (1 x 1) (1)
2.5.4 Suid-Afrika is ver weg van die episentrum (8 000 km weg). (1 x 2) (2)
2.5.5 Oorlewendes is dakloos gelaat omdat die huise vernietig is
Gewasse is vernietig wat tot voedseltekorte gelei het
Swak infrastruktuur soos paaie en brûe het in duie gestort
Geen gesondheidsorgfasiliteite
Besighede is beïnvloed sodat baie oorlewendes hulle werk verloor
het. (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) GEOGRAFIE V1 7
2.5.6 Bou spesiaal versterkte geboue
Voed mense op
Om rampvoorraad voorhande te hê
Vroeë waarskuwings moet uitgereik word (Enige 2 x 2) (4)
2.6 2.6.1 Plaattektoniek is die teorie van die vorming en beweging van die
plate wat die aardkors vorm.
(Konsep) (1 x 1) (1)
2.6.2 kontinentale drywing (1 x 1) (1)
2.6.3 Afrika (1 x 1) (1)
2.6.4 (a) Europa
Noord-Amerika (2 x 1) (2)
(b) Suid-Amerika
Afrika
Antarktika
Asië (Enige 3 x 1) (3)
2.6.5 Pangea (1 x 1) (1)
2.6.6 Gesteentes van soortgelyke tipe
Die vastelande pas soos ʼn legkaart saam
Fossiele van soortgelyke reptiele is ook gevind
Plooibergstelsels
Die Skeurvallei
Gletsers wat groot dele van die vastelande bedek het
(Enige 3 x 2) (6)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
AFDELING B: BEVOLKING EN WATERHULPBRONNE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Reënvalverspreiding
3.1.2 vries
3.1.3 Ontsouting
3.1.4 transpirasie
3.1.5 Infiltrasie
3.1.6 oseane
3.1.7 Mariene besoedeling (7 x 1) (7)
3.2.1 D
3.2.2 E
3.2.3 B
3.2.4 H
3.2.5 C
3.2.6 G
3.2.7 A
3.2.8 I (8 x 1) (8)
3.3 3.3.1 Bevolking is die totale getal mense binne 'n gegewe gebied
(1 x 1) (1)
3.3.2 2002 = 44,8 miljoen
2016 = 54,9 miljoen (2 x 1) (2)
3.3.3 Laagste – Wes-Kaap (6,3 miljoen)
Hoogste – Gauteng (13,4 miljoen) (2 x 1) (2)
3.3.4 Vanaf 2002 tot 2016 het die bevolking van Suid-Afrika
toegeneem (1 x 2) (2)
3.3.5 Die vraag na water styg met ʼn groeiende bevolking
Namate die bevolking toeneem, verminder die
beskikbare gewasland
Oorspronklike woude het verdwyn.
Voedseltekorte (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) GEOGRAFIE V1 9
3.3.6 Praktyk van geboortebeperking
Beskikbaarheid van voorbehoeding
Sterilisasie
Gesinsbeplanning
Mense kan opgevoed word oor die probleme van
bevolkingsgroei
Moedig aborsie aan (Enige 2 x 2) (4)
3.4 3.4.1 Verworwe immuniteitsgebreksindroom (1 x 1) (1)
3.4.2 Hoogste – KwaZulu-Natal (14,9%)
Laagste – Wes-Kaap (5,1%) (2 x 1) (2)
3.4.3 Gereelde koors en sweet
Gebrek aan energie
Geswelde limfknope
Aanhoudende veluitslag
Aanhoudende of gereelde gisinfeksies (orale of vaginale)
Pelviese inflammatoriese siekte by vroue wat nie beter met
behandeling word nie. (Enige 2 x 1) (2)
3.4.4 Suid-Afrika het meer mense wat met MIV leef as enige
ander land in die wêreld.
Die aantal MIV-positiewe mense in 2009 is op 5,6 miljoen
beraam (Enige 1 x 2) (2)
3.4.5 MIV word versprei deur liggaamsvloeistowwe soos bloed,
sperma, vaginale vloeistowwe en borsvoeding
Deur onbeskermde seks
Gedurende swangerskap
Gedurende geboorte
Hergebruik en deel van naalde (Enige 2 x 2) (4)
3.4.6 Motiveer mense om hul negatiewe houding, idees en
gedrag teenoor mense met MIV en Vigs te verander
Maak mense meer bewus van wat 'n stigma is en gee hulle
die kennis en vaardighede om dit te verminder
Spreek die vrese en wanopvattings oor MIV-oordrag aan
Bespreek taboe-onderwerpe soos geslag, geweld,
seksualiteit, seks en dwelmgebruik
Verskaf vaardighede om die stigma uit te daag en mense
se gedrag te verander. (Enige 2 x 2) (4)
3.5 3.5.1 Wateroordrag is die beweging van water van een gebied na
ʼn ander (1 x 1) (1)
3.5.2 Nelson Mandela Metropolitaanse Munisipaliteit
Oos-Kaap (2 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
3.5.3 Water word vir besproeiing gebruik
Verskaffing van stedelike sentrums in die Nelson Mandela
Metropolitaanse gebied (2 x 1) (2)
3.5.4 Water word van die Gariepdam na die Groot Visrivierkom
deur middel van pypleidings gebring
ʼn Stu-wal Elandsdrift lei water van die Groot Visrivier af na
ʼn kanaal en deur 'n tonnel tot in die Klein Visrivier
ʼn Pyplyn lei water tot in ʼn kanaal na die Darlingtondam op
die Sondagsrivier. (2 x 2) (4)
3.5.5 Menslike faktore
Die bevolking styg
Kommersiële boere gebruik meer water vir besproeiing
Verstedeliking
Onbehandelde afvalwater
Myne en fabrieke gebruik baie water
Besoedeling van waterbronne
Fisiese faktore
Reënval word nie eweredig in Suid-Afrika versprei nie
Uitheemse plantegroei verbruik meer water
Klimaatverandering (Enige 3 x 2) (6)
3.6 3.6.1 Hidro-elektrisiteit (1 x 1) (1)
3.6.2 Hernubaar (1 x 1) (1)
3.6.3 Dit word gebruik om elektrisiteit op te wek (1 x 1) (1)
3.6.4 Huishoudelike gebruik ('n voorbeeld van huishoudelike
gebruik word aanvaar)
Gebruik vir landbou-aktiwiteite (2 x 1) (2)
3.6.5 Die beskikbaarheid van grondwater help om hoë
verdampingshoeveelhede te vervang
Mense kan hierdie grondwatertoevoer deur putte en
boorgate bekom
Op die oomblik word meer as 2 000 m³ water daagliks deur
die boorgate uit die grond verwyder (Enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) GEOGRAFIE V1 11
3.6.6 In die huis
Draai krane toe wanneer die water nie gebruik word nie
Herstel druppende krane en lekkasies
Gebruik waterbesparende stortkoppe
Spoel toilette minder gereeld
Stort eerder en bad minder
Hergebruik vuil water vir die skoonmaak van bv. Was
van motors of vloere
In die tuin
Gebruik ʼn waterkan in plaas van ʼn tuinslang
Versamel reënwater vanaf die dak
Gebruik badwater om groente nat te maak
Maak plante in die aand nat
In die gemeenskap
Rapporteer lekkende pype aan die munisipaliteit
Verwyder uitheemse plante
Onderrig ander om water volhoubaar te gebruik
(Enige 4 x 2) (8)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Stootfaktor
4.1.2 Vrywillig
4.1.3 Immigrant
4.1.4 Vlugteling
4.1.5 Xenophobie
4.1.6 Emigrasie
4.1.7 Trekfaktor (7 x 1) (7)
4.2 4.2.1 Oseane
4.2.2 Laedruk
4.2.3 Hoë druk
4.2.4 Vogtig
4.2.5 Wolke
4.2.6 Reënval
4.2.7 Oppervlakafloop
4.2.8 Styging (8 x 1) (8)
4.3 4.3.1 Migrasie
(1)
4.3.2 (a) Internasionaal
(b) Vrywillig
(c) Tydelik (3 x 1) (3)
4.3.3 Hy soek beter werksgeleenthede
Hy voel nie veilig in Suid-Afrika nie (Enige 1 x 1) (1)
4.3.4 Beter werksgeleenthede
Beter lewenstandaard
Veiligheid (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) GEOGRAFIE V1 13
4.3.5 Migrasie verhoog vaardigheidstekorte in Suid-Afrika
Brein dreinering (‘brain drain’)
Dit laat slegs ouer mense in Suid-Afrika agter
Daar is minder geld om plaaslike besighede te ondersteun
omdat baie mense die land verlaat
Bevolking daal dus plaaslike owerhede vind dit te duur om
skole, klinieke en ander dienste in stand te hou
(Enige 3 x 2) (6)
4.4 4.4.1 Demografiese oorgangsmodel is ʼn model wat verduidelik hoe
die land se bevolking oor tyd verander.
(Konsep) (1 x 1) (1)
4.4.2 Fase 2 (1 x 1) (1)
4.4.3 Fase 4 (1 x 1) (1)
4.4.4 Geboortekoers en sterftekoers in fase 1 is hoog (1 x 2) (2)
4.4.5 Verbeterde mediese dienste
Beter dieet
Beter dienste en infrastruktuur
Minder oorloë
Beter lewensgehalte (Enige 2 x 2) (4)
4.4.6 Die beskikbaarheid van voorbehoeding
Die status van vroue
Onderwys
Werksgeleenthede
Mediese sorg
Kultuur en tradisie
Geloof
Die ouderdom van trou
Poligamie
Politieke stelsel (Enige 3 x 2) (6)
4.5 4.5.1 Oorbevissing om vis vinniger te vang as wat hulle kan
voortplant en sodoende die visbronne geleidelik te verminder.
(Konsep) (1 x 1) (1)
4.5.2 Meer mense en maatskappye vang visse in die wêreld se
oseane
Die gebrek aan ander werksgeleenthede in
kusgemeenskappe dwing mense om te oorleef deur vis te
vang
Vistegnologie het aansienlik verbeter, wat veroorsaak dat
meer vis gevang word
Gebrek aan wette om die hoeveelheid visse wat toegelaat
word om te vang, te beheer (Enige 2 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
4.5.3 Oorbevissing verminder die hoeveelheid kos wat
beskikbaar is vir mense om te eet
Oorbevissing van een spesie affekteer baie ander spesies
ʼn Afname in visvoorrade lei tot werksverliese en swaarkry.
(Enige 2 x 2) (4)
4.5.4 Die oseane bevat groot hoeveelhede suurstof
Seewier word deur mense as voedsel gebruik
Daar is olie- en gasvelde in baie oseane
Oseaan kan gety- en golfenergie verskaf
Oseaanvervoer is een van die mees bekostigbare vorme
van vervoer
Mense gebruik oseane vir toerisme en vakansies
Oseane beïnvloed ons klimaat en temperatuur
(Enige 4 x 2) (8)
4.6 4.6.1 Mosambiek (1 x 1) (1)
4.6.2 Suid-Afrika (1 x 1) (1)
4.6.3 SA Militêre Gesondheidsdienste (1 x 1) (1)
4.6.4 Huise word uit plastiek, hout, sink, ens. gebou
Baie digte behuising met onbeplande straatpatrone.
(Enige 1 x 2) (2)
4.6.5 Swak padkruisings is weggespoel
Lae brûe is weggespoel, wat die gebied onbereikbaar
gemaak het (ontoeganklik) (2 x 2) (4)
4.6.6 Voorsiening van formele behuising in ander gebiede
Hervestiging van geboue binne nedersettings
Voorkom die bou van huise in gebiede met 'n hoë risiko vir
oorstroming
Verbeter die ontwerp van huise
Installering en instandhouding van dreinering
Die ontwerp van rampplanne om ʼn vloedsituasie te hanteer
wanneer dit gebeur
Opvoeding van mense oor vloedgevare (Enige 3 x 2) (6)
[75]
GROOTTOTAAL: 225
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 10 Geography notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Geography questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 10 Geography quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 10 Geography past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 10 past papers
More Geography and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 P1 National November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 North West June 2019 Memo
Related documents

Addendum
Geography Grade 10 P1 National November 2018 Addendum (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 P2 National November 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Memo (Afrikaans)

Addendum
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Addendum (Afr)

Question paper
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 10 P1 National November 2017 Question Paper (Afr)
More from Grade 10 Geography

Study guide
Gr10 Geografie OG studyguide LR

Annual teaching plan
Gr 10 Geo ATP 2023 24

Question paper and memo
Geography Grade 10 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Geography Grade 10 Paper 1 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Geography Grade 10 Eastern Cape June 2024 Paper & Memo
%20Controlled%20Test%201%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6b0a83-b9b6-44b9-9dd9-0237f6b2d508/v1-3e86853ffd0dc58be049/card.webp)
Question paper