Skip to content

Geography Grade 10 P1 National November 2017 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 10201714 pages

Grade 10 Geography Paper 1 memorandum from the National November Exam 2017 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2017 GEOGRAFIE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 225 Hierdie nasieriglyn bestaan uit 14 bladsye.
2 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE VRAAG 1 1.1 1.1.1 A Troposfeer  B Stratosfeer  C Mesosfeer  1.1.2  Suurstof   Stikstof   Argon  (Enige 1) 1.1.3 B/Stratosfeer  (Enige 1) 1.1.4 50 km  1.1.5 Pouse  (7 x 1) (7) 1.2 1.2.1 I (Fokus)  1.2.2 H (Aardbewing)  1.2.3 G (Geomorfologie)  1.2.4 F (Lawa)  1.2.5 E (Magma)  1.2.6 C (Seismograaf)  1.2.7 B (Tsunami)  1.2.8 A (Opening)  (8 x 1) (8) 1.3 1.3.1 Aardverwarming verwys na die toename in die gemiddelde temperature op aarde. (Konsep)  (1 x 1) (1) 1.3.2  Ontbossing   Industrieë wat fossielbrandstowwe verbrand   Motors   Chloorfluoorkoolstowwe  (Enige 3 x 1) (3) 1.3.3 Koolstofdioksied  (1 x 1) (1) 1.3.4  Hoë temperature veroorsaak dat gletsers smelt   Uitsterf van sekere dier- en plantspesies as gevolg van abnormale hoë temperature   Styging in die seevlak wat lei tot kus oorstromings   Meer gereelde uiterste weerstoestande insluitende hittegolwe, droogtes, hewige reënval wat lei tot oorstromings   Waarskynlikheid van die uitbreiding van subtropiese woestyne  (Enige 2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 3 1.3.5  Toekennings en aansporings vir koolstof vrystelling vermindering   Koolstofbelasting   Herverbruik omdat nuwe produkte meer kweekhuisgasse vrystel   Gebruik van meer omgewingsvriendelike energiebronne bv. sonkrag, windkrag, ens.   Plant meer bome en bewaring van die woude.   Leer mense op maniere om hul koolstofvoetspoor te verminder   Gebruik publieke vervoer  (Enige 3 x 2) (6) 1.4 1.4.1  Reliëf reënval   Orografiese reënval  (Enige 1 x 1) (1) 1.4.2 KwaZulu-Natal  (1 x 1) (1) 1.4.3 C (1 x 1) (1) 1.4.4 Omdat meer vogtigheid aan die windkant van die berg voorkom is daar nie baie vogtigheid oor om wolke aan die lykant te vorm nie, dus kom reënval aan die kant waar wolke vorm voor.  (1 x 2) (2) 1.4.5  Temperatuur styg met ʼn afname in hoogte   Lug word saamgepers soos dit by die helling af beweeg en temperature styg   Adiabatiese verhitting  (Enige 1 x 2) (2) 1.4.6  Reliëf reën vorm wanneer ʼn warm, vogtige wind vanaf die oseaan na die berg waai.   Die wind word gedwing om te styg.   Die stygende lug koel af en kondenseer.   Hierdie veroorsaak dat reën aan die kant wat na die oseaan wys, val.   Die droë lug beweeg afwaarts aan die ander kant van die bergreeks.   Die warm, droë lug wat vanaf die berg kom, trek aanhoudend vogtige lug uit die omgewing.  (Enige 4 x 2) (8) 1.5 1.5.1 Gesteentesiklus is die vorm van nuwe gesteentes deur erosie en neerlating. (Konsep)  (1 x 1) (1) 1.5.2 A Sedimentêre gesteentes  B Metamorfiese gesteentes  C Stollingsgesteentes  (3 x 1) (3) 1.5.3 C/Stollingsgesteentes  (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) 1.5.4 (a) Is gesteentes wat in kleiner dele verweer is en vervoer agente soos riviere wat dit neerlaat.  (2) Voorbeelde – konglomeraat/sandsteen/skalie  (Enige 1)(1) (3) (b) Dooie liggame (Geraamtes) van diere en dooie plante word ook sedimente wat in gesteentes gesementeer word.  (2) Voorbeelde – kalksteen/steenkool  (Enige 1)(1) (3) 1.5.5 (a) Stollings  (1) (b) Sedimentêre  (1) (c) Metamorfies  (1) (d) Sedimentêre  (1) 1.6 1.6.1 Indian-Australianplaat/Indo-Australianplaat  (1 x 1) (1) 1.6.2 Pangaea  (1 x 1) (1) 1.6.3 Alfred Wegener  (1 x 1) (1) 1.6.4  By konvergerende grense beweeg plate na mekaar toe.   Plooibergreekse vorm gewoonlik langs konvergerende grense.  (Enige 1 x 2) (2) 1.6.5 (2) Punte wat die passiewe pyltjies wys (2) Punte vir algemene skets (2 x 2) (4) 1.6.6  Alle kontinente lyk asof dit soos ʼn groot legkaart inmekaar pas.   Die ontdekking van fossiele in beide Afrika en Suid-Amerika is bewyse dat hierdie kontinente vroeër verbind was.   Posisies van ou bergreekse op die kaart van Pangaea pas almal aanmekaar.   Geoloë het ontdek dat berge op verskillende kontinente, dieselfde tipe, ouderdom en struktuur het.   Toe kontinente begin om te beweeg het die Atlantiese oseaan al wyer begin raak.  (Enige 3 x 2) (6) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 5 VRAAG 2 2.1 2.1.1 Sinklien  2.1.2 Antiklien  2.1.3 Been  2.1.4 Asimmetriese plooi  2.1.5 Oorplooi  2.1.6 Oorskuifplooi/Oorplooi  (6 x 1) (6) 2.2 Kompressie  (1) 2.3 2.3.1 G (Veranderlike gasse)  2.3.2 I (Isobare)  2.3.3 F (Kristallisering)  2.3.4 E (Stikstof)  2.3.5 D (Isoterme)  2.3.6 C (Frontale reën)  2.3.7 A (Konveksie reën)  2.3.8 B (Insolasie)  (8 x 1) (8) 2.4 2.4.1 A Hoogdruk  C Laagdruk  (2 x 1) (2) 2.4.2 B Suid-Indiese Hoogdruksel  (1 x 1) (1) 2.4.3 (a) Somer  (1 x 1) (1) (b)  Laagdruk oor die binneland   Wolkdekking is oor die algemeen bewolk   Verskil tussen doupunttemperatuur en lugtemperatuur   Datum (2002/12/23)  (Enige 2 x 2) (4) 2.4.4  In area D is isobare nader aanmekaar en dui matige winde aan.   In area E is isobare verder vanmekaar en dit dui sterker winde aan.  (Enige 1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) 2.4.5 (a) Mis  (2) (b) Bewolk  (2) (c) 15 knope  (2) 2.5 2.5.1  FIGUUR 2.6(X) – Breedteligging   FIGUUR 2.6(Y) – Rol van seetrome  (Enige 2 x 1) (2) 2.5.2  Afstand vanaf die see   Aspek   Hoogte  (Enige 1 x 1) (1) 2.5.3 (a) A (1 x 1) (1) (b)  Lug word meer by A verhit omdat sonstrale dit meer direk tref en ʼn kleiner area verhit word.   Sonenergie beweeg deur ʼn kleiner volume atmosfeer en dus is daar minder verstrooiing, absorpsie en refleksie.  (2 x 2) (4) 2.5.4  Die temperature van hierdie twee oseane wat langs hierdie dorpe verby beweeg, verskil aan die ooskus is die warm Mosambiek/Agulhas seestroom wat verby Durban beweeg en aan die weskus die koue Benguela.   Reënval hang af van die hoeveelheid vog in die atmosfeer dus is die lug aan die oostekant meer vogtiger as die lug aan die weskus, met meer kanse vir reënval.   Lug vanaf die weskus is koud en droog, dus is kanse vir reënval baie laag.  (3 x 2) (6) 2.6 2.6.1 A Kors  B Mantel  C Buitekern  D Binnekern  (4 x 1) (4) 2.6.2 Laag A/Kors  (1 x 1) (1) 2.6.3 Gesteentes in laag B is in warme, dig gesmelte toestand, dus is dit warmer as laag A.  (1 x 2) (2) 2.6.4  Oseaniese kors is deel van die aarde se kors wat die oseaan bekken dek.   Die dikte van die oseaniese kors in ongeveer 5 tot 10 km   Die kontinentale kors dek die oppervlakte van die aarde.   Die kontinentale kors is dikker as die oseaniese kors.  (Enige 2 x 2) (4) 2.6.5  Laag C is ongeveer 2 000 km dik   Dit is baie dig, maar gesmelt   Laag D is 1 200 km dik   Dit is geweldig warm   Dit bestaan uit ʼn soliede metaalbal  (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 7 2.7 2.7.1 Aktiewe vulkane is vulkane wat gereeld uitbars, byvoorbeeld elke 20 jaar.  (Konsep) (1 x 1) (1) 2.7.2  Lawa verwys na vloeibare materiaal wat op die aardoppervlakte vloei.   Magma verwys na vloeibare materiaal binne die aardekors.  (2 x 1) (2) 2.7.3  Vulkaniese as kan geboue bedek en plantegroei verswelg.   Mense kan siek word as gevolg van die inaseming van die as.  (Enige 1 x 2) (2) 2.7.4  Die as van vulkaniese uitbarstings kan die vlieënier se uitsig blokkeer, wat vlieg moeiliker maak.   Die as van vulkaniese uitbarstings is gevaarlik vir die vliegtuig se enjins.  (Enige 1 x 2) (2) 2.7.5 Negatiewe effekte van vulkane  Lawa-vloei brand en begrawe plantegroei en geboue   Aardbewegings wat met vulkane geassosieer word, kan moddervloei bevorder   Verharde lawa kan mense beseer of doodmaak  Positiewe effekte van vulkane  Vulkaniese as kan as kunsmis vir grond dien   Vulkaniese streke soos Hawaii word toeriste besienswaardighede   Ondergrondse water in vulkaniese streke is warm genoeg om as verwarmingsisteme gebruik te word asook vir elektrisiteitsopwekking  (Enige 4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING B: BEVOLKING EN WATERBRONNE VRAAG 3 3.1 3.1.1 I (Geboortekoers)  3.1.2 H (Sterftekoers)  3.1.3 G (Lewensverwagting)  3.1.4 F (Kindersterftesyfer)  3.1.5 C (Geletterdheid)  3.1.6 E (Natuurlike aanwas)  3.1.7 D (Vrugbaarheidskoers)  3.1.8 A (Persentasie van die bevolking verstedelik)  (8 x 1) (8) 3.2 3.2.1 97%  3.2.2 1,7%  3.2.3 0,02%  3.2.4 0,01%  3.2.5 0,8%  3.2.6 1,0%  3.2.7 0,0001%  (7 x 1) (7) 3.3 3.3.1 Landelike gebiede  (1 x 1) (1) 3.3.2 Landelik-stedelike migrasie  (1 x 1) (1) 3.3.3 Landelike ontvolking  (1 x 1) (1) 3.3.4  Jeugdiges beweeg na stedelike gebiede vir ʼn beter lewensstandaard.   Jeugdiges is aktief besig om werk of opvoeding te soek.  (2 x 1) (2) 3.3.5  Tekort aan werksgeleenthede in landelike gebiede   Swak dienslewering   Swak fasiliteite   Natuurlike rampe  (Enige 1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 9 3.3.6  Groei van informele nedersettings in stedelike gebiede   Behuisingstekorte in stedelike gebiede   Hoë misdaadkoers   Werkloosheid in stedelike gebiede   Oorbewoning  (Enige 2 x 2) (4) 3.3.7  Werkskepping in landelike gebiede   Verbeter dienslewering   Opgradeer infrastruktuur soos paaie  (Enige 2 x 2) (4) 3.4 3.4.1 Menslike Immuniteitsgebreksvirus  (1 x 1) (1) 3.4.2  Mosambiek   Ivoorkus   Nigerië  (3 x 1) (3) 3.4.3 Vietnam  (1 x 1) (1) 3.4.4 (a)  Die meeste mense is nie goed opgevoed oor MIV nie, so dit is maklik om besmet te word   Armoede, aangesien mense in seksuele verhoudings is   Promiskueuse gedrag   Prostitusie   Opsetlik besmet ander mense   Ontkenning   Gebruik nie kondome nie   Tekort aan antiretrovirale middels  (Enige 1 x 2) (2) (b)  Sterftekoers sal toeneem   Geboortesyfer mag aanvanklik styg, maar sal op die lang termyn verminder   Lewensverwagting sal afneem   Natuurlike toename sal afneem   Die afhanklikheidsverhouding styg   Die algehele bevolking sal afneem  (Enige 2 x 2) (4) 3.4.5  Onderwys en opleiding om begrip van die siekte te verhoog   Bewustheid sodat mense stappe kan doen om te voorkom dat hulle besmet word   Gratis voorsiening van kondome   Gratis MIV-toetsing sodat mense hul status kan ken   Adverteer deur media om mense op te voed en bewustheid te verhoog   Voortgesette navorsing kan help om 'n genesing, entstof of nuwe metodes van behandeling te vind  (Enige 2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) 3.5 3.5.1 Oorstromings is wanneer 'n groot hoeveelheid water dele van die land dek wat gewoonlik nie onder water is nie. (Konsep)  (1 x 1) (1) 3.5.2  Verlengde tye van swaar reën   Steil hellings wat tot hoë afloop lei   Plat land waar riviere natuurlik kan oorloop   Aardbewings kan tsunami veroorsaak   Gebrek aan plantegroei  (Enige 2 x 1) (2) 3.5.3  Kaapse vlaktes is op gelyke grond geleë waar riviere natuurlik kan oorvloei.   Watertafel is hoog.  (Enige 1 x 2) (2) 3.5.4  Oorstromings vernietig gewasse   Mense en vee verdrink   Verwyder bogrond   Beskadig huise en ander geboue   Ontwrig kommunikasie soos paaie, spoorweë en telefoon- en kraglyne  (Enige 2 x 2) (4) 3.5.5  Verbetering van dreineringstelsels om die afloop vanaf straat weg te neem   Bou sement mure om die rivieroewers te verhoog   Installering en instandhouding van dreineer   Kanalisering van water uit 'n rivier na ʼn stoordam   Opvoeding van mense oor oorstromings   Ontwerp van rampplanne om 'n vloed situasie te hanteer wanneer dit gebeur  (Enige 3 x 2) (6) 3.6 3.6.1 Oorbevissing is die neem van te veel vis of ander seediere uit die see. (Konsep)  (1 x 1) (1) 3.6.2  Industriële afval   Intensiewe boerdery   Oliestorting   Diermis   Huishoudelike afval   Kernafval  (Enige 2 x 1) (2) 3.6.3  Oseane help ons om goedere te vervoer en verskeping is die goedkoopste vervoermiddel.   Oseane verskaf suurstof.   Hulle voorsien ons ook van voedsel, bv. vis.   Oseane skep werk vir mense.  (Enige 2 x 1) (2) 3.6.4 Industriële afval en mineraalafval van fabrieke of nywerhede bevat gevaarlike en giftige chemikalieë wat in die oseane beland en gevolglik die seelewe benadeel.  (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 11 3.6.5  Bestuur van verskeping bv. vermorsing van olie uit skepe   Beheer van afval langs die kusgebiede   Alternatiewe vorme van energiebronne moet ondersoek word om die vernietiging van kus- en oseaan ekosisteme te voorkom as gevolg van die boor vir olie   Bou riool behandelingsaanlegte in kusstreke   Viskwota waar lande beperk is in visvang   Beskerming van die oseaanomgewing  (Enige 4 x 2) (8) [75] VRAAG 4 4.1 4.1.1 meer  4.1.2 mariene  4.1.3 fitoplankton 4.1.4 oppervlakstrome  4.1.5 Ontsouting  4.1.6 twee  4.1.7 Kwota  4.1.8 Afloop  (8 x 1) (8) 4.2 4.2.1 G (Emigrasie)  4.2.2 E (Ekumene)  4.2.3 F (Vlugteling)  4.2.4 H (Demografie)  4.2.5 D (Xenofobie)  4.2.6 C (Bevolkingspiramide)  4.2.7 B (Antiretrovirale)  (7 x 1) (7) 4.3 4.3.1 (a) Ongeveer 1,4 miljoen  (1 x 1) (1) (b) Ongeveer 0,6 miljoen  (1 x 1) (1) (c) Ongeveer 5 miljoen  (1 x 1) (1) 4.3.2 0 – 4 jaar  (1 x 1) (1) 4.3.3 Ontwikkelende land  (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) 4.3.4  ʼn Ontwikkelende land se bevolkingspiramide het ʼn klassieke driehoekige vorm soos die een in FIGUUR 4.3   Die bevolkingspiramide toon ʼn hoë geboorte- en sterftekoers wat algemeen in ontwikkelende voorkom   Lewensverwagting is laag  (Enige 1 x 2) (2) 4.3.5  Hulpbronne word uitgebuit   Verkeersopeenhopings   Plaasgrond is besig om te krimp   Werkloosheid koers vermeerder   Woude is besig om te krimp   Munisipale dienste gaan ineenstort   Rommelverwydering word ʼn krisis   Ongesonde kompetisies/konflik/oorloë  (Enige 4 x 2) (8) 4.4 4.4.1 (a) Xenofobie is ʼn sterk en onregverdige afkeer of vrees vir mense van ander lande. (Konsep)  (1 x 1) (1) (b) ʼn Vlugteling is ʼn immigrant wat geforseer word om na ʼn ander land te migreer. (Konsep)  (1 x 1) (1) 4.4.2 Somalië  (1 x 1) (1) 4.4.3  Brian hoop om werk in Suid-Afrika te kry.   Hy soek ʼn beter lewensstandaard.   Beter salaris om sy familie te ondersteun.  (Enige 2 x 1) (2) 4.4.4  Baie Suid-Afrikaners glo dat vlugtelinge in die land is om hulle werk af te neem.   Mense assosieer vlugtelinge met misdaad en dwelms. (Enige 1 x 2) (2) 4.4.5  Vlugtelinge vul ʼn vaardigheidsgaping. Hulle kom met hulle vaardighede vanaf hulle tuislande bv. dokters, onderwysers, ingenieurs, ens.   Vlugtelinge is bronne van goedkoop arbeid.   Hulle dra positief by tot die ekonomie en die land.  (Enige 2 x 2) (4) 4.4.6  Die regering moet tydelike kampe verskaf of laekostebehuising vir vlugtelinge bou.   Stuur alle vlugtelinge wat sukkel om terug te keer na hul geboortelande.   Integreer vlugtelinge in bestaande nedersettings.   Vra ander buurlande om die vlugtelinge te akkommodeer.  (Enige 2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) GEOGRAFIE V1 13 4.5 4.5.1  Lyngrafiek   Histogram/Kolomgrafiek  (2 x 1) (2) 4.5.2 X Stygende been  Y Dalende been  (2 x 1) (2) 4.5.3 Vertragingstydperk  (1 x 1) (1) 4.5.4  Die hidrograaf vir die stadsgebied het baie vinnige toename in die afvoer getoon, maar die hidrograaf vir landelike gebiede het 'n stadige toename in die vlak van ontslag getoon.   Daar is 'n kort vertragingstyd vir stadshidrograaf en 'n langer vertragingstyd vir hidrograaf van 'n landelike gebied.   Die hidrograaf van die stadsgebied het die rivier net na die vloedpiek behoorlik na sy normale vlak teruggekeer, maar die hidrograaf vir die landelike gebiede het 'n stadige terugkeer van die rivier tot normale vlak getoon.  (Enige 1 x 2) (2) 4.5.5  Ondeurdringbare oppervlaktes (bv. Paaie, rypaaie, sypaadjies) kan nie reënwater absorbeer nie, so baie van die reënwater vloei af in die stroom.   Afloop is onmiddellik, vandaar die kort vertragingstyd.   Swaar reën lei tot korter vertragingstye, terwyl sagte reën tot langer vertraging lei.   Die helling waar die rivier vloei, bepaal ook die vorm van die hidrograaf.  (Enige 2 x 2) (4) 4.5.6  Meer plantegroei langs die rivier veroorsaak dat water in die grond sypel en die resultaat is lae afloop, die kanse vir oorstromings is skraal in hierdie geval.   Tekort aan plantegroei moedig meer afloop aan en groter kanse vir oorstromings vind plaas.  (2 x 2) (4) 4.6 4.6.1 Kleinste: Kommersiële gebruikers – 93 m3  Grootste: Redistributors – 2 310 m3  (2 x 1) (1) 4.6.2 Kubieke meter/m3  (1 x 1) (2) 4.6.3 5035 m3  (1 x 1) (1) 4.6.4 Huishoudings + industrie = 308 m3  + 119 m3  = 427 m3  (3 x 1) (3) 4.6.5  Gryswater is water wat alreeds gebruik was, maar nog relatief skoon is. Dit sluit water vanaf baddens en storte in.   Hierdie water is geskik vir aktiwiteite soos nat maak van plante en die spoel van toilette.  (Enige 1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2017) 4.6.6  Bou van damme om meer water te stoor   Ontsouting, kus nedersettings kan die sout uit seewater verwyder   Herwinning, nasionale en plaaslike regering kan meer afvalwater suiwer en herwin   Kontroleer lekkasies, vervang lekkende pype sal waterverlies verminder   Grondwater, boorgate kan waterbronne aanvul   Reënwater oesting, mense kan tenks gebruik om reënwater te versamel   Gebruik van gryswater   Water kostes vermeerder  (Enige 3 x 2) (6) [75] GROOTTOTAAL: 225 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Geography

View all