NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2020
GEOGRAFIE P1
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 





View all




%20Controlled%20Test%201%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6b0a83-b9b6-44b9-9dd9-0237f6b2d508/v1-3e86853ffd0dc58be049/card.webp)
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)
Grade 10 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 409.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Eastern Cape November 2020
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A (droogte)
1.1.2 A (konveksie)
1.1.3 D (kweekhuisgasse)
1.1.4 D (troposfeer)
1.1.5 D (chloorfluoorkoolstowwe)
1.1.6 C (neerslag)
1.1.7 A (ryp)
1.1.8 C (sinoptiese weerkaart) (8 x 1) (8)
1.2 1.2.1 D (Cumulonimbuswolk)
1.2.2 H (Suurstof)
1.2.3 F (Osoon)
1.2.4 A (Insolasie)
1.2.5 B (Aardstraling)
1.2.6 C (Tropopouse)
1.2.7 E (Verstrooiing) (7 x 1) (7)
1.3 1.3.1 Aardverwarming is die toename in die gemiddelde temperatuur van
die aarde se atmosfeer.
(Konsep) (1 x 1) (1)
1.3.2 Veranderde reën- en sneeupatrone
Veranderinge in diermigrasie en lewensiklusse
Minder sneeu en ys
Hoër temperature en meer hittegolwe
Sterker storms
Meer droogtes en veldbrande
Permafrost wat ontdooi
Beskadigde koraal
Stygende seevlakke
Warmer oseaan (Enige 2 x 1) (2)
1.3.3 Metaan
Koolstofdioksied
Stikstofoksied
Osoon
Chloorfluoorkoolstof (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GEOGRAFIE V1 3
1.3.4 Kragstasies en fabrieke verbrand fossielbrandstowwe
Ontbossing
Vee, veral beeste
Spuitkannetjies stel CFK's en koolwaterstowwe in die atmosfeer vry
Afvalstortings stel metaan in die atmosfeer vry
Toenemende rysproduksie veroorsaak dat meer metaan vrygestel word
(Enige 2 x 2) (4)
1.3.5 Verminder die algehele vrylating van kweekhuisgasse
Gebruik sonenergie
Verminder die emissie van metaan
Bevorder volhoubare vorme van landbou
Swaar boetes
Verminder die bevolkingsgetalle
Plant meer bome om op te neem
Gebruik openbare vervoer
Openbare onderwys (Enige 3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 Somer (1 x 1) (1)
1.4.2 Gauteng (1 x 1) (1)
1.4.3 (a) Cumulonimbus (1 x 1) (1)
(b) Weerlig
Haelstene
Swaar reënval
Donderstorms
Bewolk (Enige 2 x 1) (2)
1.4.4 Donderstorm kan gepaard gaan met reënval
Daar sal genoeg water vir gewasse en diere wees
Daar sal genoeg water vir huishoudelike gebruik wees (Enige 2 x 1) (2)
1.4.5 Swaar reënval kan flitsvloede veroorsaak wat kan lei tot die vernietiging
van infrastruktuur en huise
Die impak wat donderstorms op mense het, kan baie skadelik wees, bv.
elektrifisering, skok en selfs sterftes
Weerlig kan die omgewing vernietig
Dit kan diere seermaak / bang maak
Dit kan plantegroei verbrand (Enige 4 x 2) (8)
1.5 1.5.1 Isobaar (1 x 1) (1)
1.5.2 (a) A – Hoogdruk (1 x 1) (1)
(b) B – Laagdruk (1 x 1) (1)
1.5.3 1 020 hPa (1 x 2) (2)
1.5.4 (a) Somer (1 x 1) (1)
(b) Laagdruk oor die binneland
Hoogdruk verder van die land af weg (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
1.5.5 Lugtemperatuur 16° C
Windrigting Suidwes
Windspoed 10 knope
Neerslag Geen
Wolkdekking Bewolk (5 x 1) (5)
1.5.6
(1 x 2) (2)
[60]
VRAAG 2
2.1 2.1.1 C (geomorfologie)
2.1.2 A (Lakkoliet)
2.1.3 D (kontinentale drywing)
2.1.4 B (Pangaea)
2.1.5 A (kors)
2.1.6 B (Batoliet)
2.1.7 A (Mesa, butte en koniese heuwels)
2.1.8 A (gesteentesiklus) (8 x 1) (8)
2.2 2.2.1 Aardbewing (1 x 1) (1)
2.2.2 A – Fokus
B – Episentrum
C – Seismiese golwe
D – Verskuiwingslyn (4 x 1) (4)
2.2.3 meer verwoesting (1 x 1) (1)
2.2.4 Seismograaf (1 x 1) (1)
2.3 2.3.1 Plooiing is die buiging van gesteentes in plooie as gevolg van sterk
drukkragte vanaf die kante, terwyl verskuiwing 'n skeur is wat in
gesteentes ontstaan as gevolg van deurlopende spanning en
drukkragte. (2 x 1) (2)
2.3.2 (a) ʼn Opplooi – antiklien (1 x 1) (1)
(b) ʼn Afplooi – sinklien (1 x 1) (1)
2.3.3 (a) X – normale verskuiwing (1 x 1) (1)
(b) Y – omgekeerde fout (1 x 1) (1)
2.3.4 Spanningskrag (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GEOGRAFIE V1 5
2.3.5 Belangrikheid van die Victoria-meer
Voorsien water vir huishoudelike en landboudoeleindes
Indiensneming en werkskepping deur visvang
Voedselvoorraad, gegee deur die per capita-vishoeveelhede sowel as
die bydrae van vis tot dierlike proteïene op nasionale vlak
Toeriste-aantreklikheid
Belangrikheid van die Kilimanjaroberg
Genereer inkomste vir die park en die plaaslike bevolking
Dit verlig armoede
Die skep van werksgeleenthede
Dit verbeter infrastruktuur om tred te hou met die stygende parkpryse
en toeristeverwagtinge
(Enige VIER. Moet na beide die Victoria-meer en Kilimanjaroberg
verwys) (4 x 2) (8)
2.4 2.4.1 Gesteentes wat vorm wanneer magma afkoel (1 x 1) (1)
2.4.2 Basalt
Doleriet
Graniet (3 x 1) (3)
2.4.3 Magma – Gesmelte gesteentes (1 x 1) (1)
2.4.4 Dit vorm wanneer die vrystelling van druk veroorsaak dat magma deur
die swakpunt beweeg
Die magma stol dan onder of op die aardoppervlak
Dit word intrusiewe of ekstrusiewe stollingsgesteentes (Enige 2 x 2) (4)
2.4.5 Gebruike van stollingsgesteentes
Bevat waardevolle metale soos koper, goud, yster en mangaan
Mynaktiwiteite kan plaasvind om inkomste te genereer
Dien as boumateriaal
Kan gebruik word om grafstene te maak (Enige 3 x 2) (6)
2.5 2.5.1 (a) 4% (1 x 1) (1)
(b) 20% (1 x 1) (1)
2.5.2 Fisiese verdedigingstelsel
Goed ingeoefende ontruimingsprosedures (Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
2.5.3 Skade aan infrastruktuur
Lewensverlies
Besering van mense
Geboue verwoes
Vernietig landerye
Vernietig die natuurlike omgewing
Voorwerpe wat deur die aarde ingesluk word (Enige 3 x 2) (6)
2.5.4 Voorsien hulle van skuiling
Voorsien hulle van kos
Dokters en maatskaplike werkers moet daarheen gestuur word om
beseerdes te behandel
Brandbestryders moet na Nepal gestuur word
Gee hulle geld om hul lewens te begin
Voorsien hulle van skoon water (Enige 3 x 2) (6)
[60]
TOTAAL AFDELING A: 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) GEOGRAFIE V1 7
AFDELING B
VRAAG 3
3.1 KAARTWERKBEREKENINGE EN TEGNIEKE
3.1.1 (a) 5 meter (1 x 1) (1)
(b) 5 keer kleiner (1 x 1) (1)
(c) Dam (1 x 1) (1)
3.1.2 Oppervlakte = lengte (L) x breedte (B)
= 1,2 cm x 0,8 cm
= (1,2 cm / 10) x (0,8 / 10)
= 0,12 km x 0,08 km
= 0,0096 km2 (4 x 1) (4)
3.1.3 (a) Verskil in hoogte = 209 m – 207,3 m
= 1,7 m (2 x 1) (2)
(b) Geleidelik (1 x 1) (1)
3.2 KAART- EN FOTOTOEPASSING EN INTERPRETASIE
3.2.1 (a) Pad / Spoorlyn (1 x 1) (1)
(b) Kromrivier (1 x 1) (1)
(c) Reservoir (1 x 1) (1)
3.2.2 (a) Julie (1 x 1) (1)
(b) Oktober (1 x 2) (2)
3.2.3 - Die landskap verloor vorm
- Dit lei tot agteruitgang van die land / verwoestyning
- Bo-grond / vrugbare grond met voedingstowwe gaan verlore
- Grond verloor sy belangrikheid vir verbouing
- Plant- en diersoorte wat verlore gaan deur die skoonmaak van
plantegroei
- Dit bevorder gronderosie
(Enige TWEE) (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
3.2.4 - Damwater kan oorspoel en die nedersetting oorstroom
- Hulle is op laer grond geleë
- Muskiete in die somer wat malaria-siekte veroorsaak
- Vuil water, veral in droë seisoene wat cholera veroorsaak
(Enige EEN) (1 x 2) (2)
3.3 3.3.1 Geografiese Inligtingstelsels (1 x 1) (1)
3.3.2 Skuinsfoto (1 x 1) (1)
3.3.3 VERSKYNSEL NODE LYN POLIGOON
Bewerkte landerye x
Reservoir x
Hoofpad x
(3 x 1) (3)
3.3.4 (a) Data-oorlegging (1 x 1) (1)
(b) - Rekenaars is vinniger
- Meer inligting betree/kom die wêreld binne
- GIS kan in die daaglikse lewe gebruik word
(Enige EEN) (1 x 2) (2)
[30]
TOTAAL AFDELING B: 30
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 Addendum

Memorandum
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)

Addendum
Geography Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 Addendum

Question paper
Geography Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)

Addendum
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Addendum
More from Grade 10 Geography

Study guide
Gr10 Geografie OG studyguide LR

Annual teaching plan
Gr 10 Geo ATP 2023 24

Question paper and memo
Geography Grade 10 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Geography Grade 10 Paper 1 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Geography Grade 10 Eastern Cape June 2024 Paper & Memo
%20Controlled%20Test%201%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6b0a83-b9b6-44b9-9dd9-0237f6b2d508/v1-3e86853ffd0dc58be049/card.webp)
Question paper