Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2022
GEOGRAFIE
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2022 papers 


%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)


View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)





Geography Grade 12 Eastern Cape June 2022 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Geography memorandum from the Eastern Cape June 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · Eastern Cape June · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape June
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 166.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape June 2022
- Paper 1Errata
- Other filesQuestion paper · EngQuestion paper · AfrMemo · EngMemo · Afr
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER
1.1 1.1.1 B (1)
1.1.2 C (1)
1.1.3 C (1)
1.1.4 A (1)
1.1.5 A (1) (5 x 1) (5)
1.2 1.2.1 B (1)
1.2.2 A (1)
1.2.3 B (1)
1.2.4 A (1)
1.2.5 A (1) (5 x 1) (5)
1.3 1.3.1 15 (1) (1 x 1) (1)
1.3.2 Gedryf deur die tropiese ooste/passaat winde in ʼn westelike
rigting (2)
Draai in 'n oostelike rigting as gevolg van koeler toestande oor die
oseaan (2) (1 x 2) (2)
1.3.3 Die sone Januarie – Maart langs Suider-Afrika regverdig die
somermaande waarin Eloise ontwikkel het (2)
‘Eloise het die landoppervlakte in Suid-Afrika bereik’ – uittreksel (2)
Weer ontwrigtings in Limpopo/Mpumalanga/KwaZulu-Natal (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
1.3.4 Wrywing met die landoppervlak het die wind spoed verlaag (2)
Afname in vogvlakke het minder swaar reënval veroorsaak (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
1.3.5 Veroorsaak die afwyking/defleksie en rotasie van lug rondom die
versteuring (2)
Hou druk laag / handhaaf die laagdruk (2) (2 x 2) (4)
1.3.6 Hoë reënval sal brûe, pad- en spoor infrastruktuur beskadig (2)
Kragstasies in Mpumalanga sal geaffekteer word en kan
kragonderbrekings en beurtkrag veroorsaak (2)
Sneeustortings/modderstortings kan geboue langs die eskarp in KZN
begrawe (2)
Hawens in KZN kan as gevolg van oorstromings beskadig word en
dienslewering negatief beïnvloed (2)
Toestopping van sluise van groot damme as gevolg van slik (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) GEOGRAFIE 3
1.4 1.4.1 1020 hPa/mb (1) (1 x 1) (1)
1.4.2 Die migrasie van die ITCZ het veroorsaak dat dit meer noordelik
was (2)
In winter lê selle B en C noord en nader aan die land aangesien
hulle migreer met die oënskynlike beweging van die son (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
1.4.3 (1) –Met pyle
(1) (1)
(1)
(1)
Punte toekenning
1 punt vir korrekte vorm van dwarsprofiel
[ENIGE DRIE BYSKRIFTE] (1 + 3) (4)
1.4.4 Berg windtoestande soos lug adiabaties langs die platorand
afwaarts verhit veroorsaak verdamping by F / verlaag humiditeit (2)
Kuslaag veroorsaak kloksgewyse sirkulasie van lug by F (2)
Aflandige vloei van lug as gevolg van kloksgewyse sirkulasie
veroorsaak lae vogvlakke by F (2)
Aanlandige vloei van lug as gevolg van kloksgewys sirkulasie vind
plaas by G (2)
Aanlandige vloei van lug tel vog oor die see op en veroorsaak
onstabiele en bewolkte toestande by G (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE
2.1 2.1.1 Y (1)
2.1.2 Y (1)
2.1.3 X (1)
2.1.4 Y (1)
2.1.5 X (1) (5 x 1) (5)
2.2 2.2.1 Rivier A (1)
2.2.2 terugwaarts (1)
2.2.3 waterskeiding(1)
2.2.4 geroofde (1)
2.2.5 windsaal (1) (5 x 1) (5)
2.3 2.3.1 Dendrities (1) (1 x 1) (1)
2.3.2 Eenvormig in weerstand (1)
Horisontaal gelaagd (1)
Sedimentêre of stollingsgesteentes (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
2.3.3 2de order (2) (1 x 2) (2)
2.3.4 Hoër-orde strome het meer water in die rivierkanaal (2)
Laer-orde strome het minder water in die rivierkanaal (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.3.5 Stroom orde
Daar sal meer vingerpunt/1ste-orde strome wees aangesien afloop sal
toeneem (2)
Die totale stroomorde sal toeneem tot moontlik ʼn 3de orde stroom as
gevolg van die toename in vingerpuntstrome (2)
Watertafel
Stroping van plantegroei sal die afloop verhoog en infiltrasie
verminder, wat veroorsaak dat die watertafel daal (2)
Sement-/teerkonstruksies sal infiltrasie verminder en die watertafel
verlaag (2)
Minder evapo-transpirasie sal reënval verminder, met minder
infiltrasie dus sal die watertafel daal (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) GEOGRAFIE 5
2.4 2.4.1 Turbulente (1) (1 x 1) (1)
2.4.2 Bo-loop
Nou (1) en vlak (1)
Middel-loop
Wyer (1) en dieper (1)
[ENIGE TWEE DIREKTE VERSKILLE] (2 x 1) (2)
2.4.3 (a) Gedeelte van die rivier waar daar ʼn skerp verandering in die
kanaal helling is (2)
[KONSEP] (1 x 2) (2)
(b) Die area is geleidelik wat ʼn balans tussen erosie en
afsetting/neerlating veroorsaak (2) (1 x 2) (2)
(c) Toename in watervolume veroorsaak hoofwaartse erosie wat
knakpunte (tydelike basisvlak van erosie) verwyder (2)
(1 x 2) (2)
2.4.4 Souttoestande in die see veroorsaak dat fyn klei deeltjies flokkuleer
(aanmekaar vassit) wat deeltjies groter en swaarder maak wat
veroorsaak dat hulle sink (2)
Die geleideliker gradiënt veroorsaak die afsetting van slik en klei naby
die riviermond (2)
Gebrek aan seestrome verminder die verwydering van slik/klei en
verhoog die opbou van sedimente rondom die riviermond (2)
Die hoë/vlak seebodem bevorder die vinnige opbou van sedimente
by die riviermond (2)
[ENIGE DRIE] (3 x 2) (6)
[40]
VRAAG 3: NEDERSETTINGS
3.1 3.1.1 C (1)
3.1.2 B (1)
3.1.3 A (1)
3.1.4 B (1)
3.1.5 C (1) (5 x 1) (5)
3.2 3.2.1 C (1)
3.2.2 C (1)
3.2.3 D (1)
3.2.4 B (1)
3.2.5 C (1) (5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2022)
3.3 3.3.1 Die rangskikking van stedelike nedersettings gebaseer op die aantal
funksies wat in die nedersetting gevind word (2)
[KONSEP] (1 x 2) (2)
3.3.2 Die grond is meer as 300 m hoog (1)
Steil areas (1)
Bergagtige gebied (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
3.3.3 A (1) (1 x 1) (1)
3.3.4 A is aan die hoofpad verbind, wat sy reikwydte vergroot (2)
Inwoners van die Dorp verkies om by A te besoek/inkopies doen
eerder as B, weens toeganklikheid (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
3.3.5 (a) Streeks-winkelsentrum (1) (1 x 1) (1)
(b) Buite die beboude gebiede, waar grondwaardes laer is,
geleë (2)
Genoeg spasie vir toekomstige uitbreiding (2)
Langs die snelweg vir toeganklikheid (2)
Paaie verbind die winkelsentrum met alle ander
nedersettings (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
(c) Meer mense sal deur STAD A gaan om die winkelsentrum te
bereik (2)
Mense kan na STAD A verhuis om nader aan die
winkelsentrum te wees (2)
Die winste van die besighede van STAD A sal toeneem as
gevolg van die toename in mense wat daardeur beweeg (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
3.4 3.4.1 Agteruitgang van dele van 'n stedelike gebied, veral waar geboue nie
in stand gehou word nie (2)
[KONSEP] (1 x 2) (2)
3.4.2 Covid-19 (1) (1 x 1) (1)
3.4.3 Krotbuurttoestande (2)
Vervalle gebou (2)
Onwettige bewoning van geboue (2)
Graffiti (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
3.4.4 Skep werksgeleenthede terwyl daar opgegradeer en herstel word (2)
Meer besighede sal herstel/heropen wat werksgeleenthede
verhoog (2)
Beter infrastruktuur en gesonder omgewing sal beleggers en toeriste
lok (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) GEOGRAFIE 7
3.4.5 Gebrek aan kontinuïteit in die munisipale leierskap (2)
Korrupte praktyke en 'n gebrek aan aandag/toesig deur
munisipaliteite (2)
Ondoeltreffende munisipale verordeninge/plaaslike wette (2)
Gebrek aan wetgewing (geen boetes) vir inwoners en maatskappye
wat vullis stort (2)
Onvoldoende munisipale dienslewering (2)
Tekort aan vaardighede, kennis en kundigheid van administrateurs
om die kwessie van stedelike verval te hanteer (2)
Straat verkopers/Informele besighede verstrooi rommel sonder
enige gevolge (2)
Misdaad en sosiale euwels soos dwelmhandel maak die middestad
onaantreklik en gevaarlik (2)
Swak monitering en polisiëring van die middestad (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 4: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE
4.1 4.1.1 D (murasie) (1) (1 x 1) (1)
4.1.2 C (1) (1 x 1) (1)
4.1.3 C (1) (1 x 1) (1)
4.1.4 WP = 22° (1) (Speling – 21° – 23°)
MD = 19°24'W (1)
22° + 19°24'W
= 41°24' (1) (Speling – 40°34' – 42°24') (3 x 1) (3)
4.1.5 (a) 4,1 (1) cm x 100 = 410 m (1) (2 x 1) (2)
(b) 4
(substitusie) (1)
410
1 : 102,5 (1) (2 x 1) (2)
4.2 4.2.1 C (1) (1 x 1) (1)
4.2.2 A (1) (1 x 1) (1)
4.2.3 A (1) (1 x 1) (1)
4.2.4 (a) Kloof (1) (1 x 1) (1)
(b) Steil hellings omdat die kontoerlyne naby mekaar is. (2)
(1 x 2) (2)
(c) Noordwestelik (1)
Rede:
Terugwaartse erosie veroorsaak dat die waterval stroom-op
migreer (1) (1 + 1) (2)
4.2.5 (a) Kern (1) (1 x 1) (1)
(b) Kruispad (1) (1 x 1) (1)
(c) Gegroepeer naby die waterbron (kanale/vore/rivier) (2)
Area is geleidelik (2)
Kern rondom die kruising van die paaie (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
4.3 4.3.1 D (1) (1 x 1) (1)
4.3.2 (a) Data-integrasie (1) (1 x 1) (1)
(b) Data van verskillende temas/skale word in een enkele tema
saamgevoeg (2) (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) GEOGRAFIE 9
4.3.3 Wingerde en boorde (1) (1 x 1) (1)
4.3.4 Vektordata (1) (1 x 1) (1)
4.3.5 Verskaf werksgeleenthede (2)
Uitvoer van die grondstowwe (2)
Besigheidspotensiaal deur die verkoop van die produkte (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
[30]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Memorandum
Geography Grade 12 KZN June 2022 Memo
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Eastern Cape June 2023 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 GAU June 2023 Question Paper

Question paper