Skip to content

Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 11201510 pages

Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 GEOGRAFIE V2 MEMORANDUM PUNTE: 75 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2015) AFDELING A VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2827DD FICKSBURG, sowel as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende stellings gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke stelling neer. 1.1 Die natuurlike verskynsel wat die internasionale grens gemerk J, in blok H4, op die topografiese kaart van Ficksburg vorm, is ʼn ... A bergreeks. B pad. C C rivier. D spoorlyn. 1.2 Die internasionale grens wat op die topografiese kaart gevind word is tussen ... A Suid-Afrika en Swaziland. B Suid-Afrika en Lesotho. C Suid-Afrika en Mosambiek. B D Suid-Afrika en Botswana. 1.3 ʼn Ortofotokaart is ʼn … lugfoto wat kontoerlyne en ander gemerkte verskynsels daarop geteken het. A hoë skuins B lae skuins D C horisontale D vertikale 1.4 Die topografiese kaart nommer 2827 verwys na die ... A lengtegraad en breedtegraad. B breedtegraad en lengtegraad. B C kontoerlyne en isobare. D lengtegraad en kontoerlyne. 1.5 Die verskynsel gemerk 1 op die ortofotokaart is ʼn … A uitloper. B vallei. A C saal. D tafelkop. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V2 3 1.6 Die tipe helling gemerk 2 op die ortofotokaart is ʼn ... helling. A terrasvormige B geleidelike C C steil D konkawe 1.7 Die mensgemaakte waterverskynsel by 28°49'20''S 28°49,33'S / 27°56'55''O 27°56,9'O op die topografiese kaart is ʼn … A nie-standhoudende rivier. B windpomp. C C dam. D rivier. 1.8 Die verhoudingskaal van die ortofotokaart dui aan dat 1 cm op die kaart ... op die grond verteenwoordig. A 0,01 km B 0,1 km B C 10 km D 1 km 1.9 Die benaderde tyd wat die ortofofotokaart geneem was, sou ... wees. A tussen 06:00–08:00 B tussen 10:00–12:00 B C tussen 14:00–16:00 D na 17:00 1.10 Die gebou gemerk 3 op die ortofotokaart is ʼn ... A skool. B fabriek. A C silo. D kleinhoewe. 1.11 Ficksburg is in die … geleë. A Noord-Kaap B Oos-Kaap C C Vrystaat D Wes-Kaap 1.12 Bewyse dat grondwater, in blok G3, rondom Ficksburg vir landboudoeleindes gebruik word, is die voorkoms van ... A riviere. B damme D C vore. D windpompe. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2015) 1.13 Watter primêre ekonomiese aktiwiteit kom by 4 op die ortofotokaart voor? A Uitgrawings B Boorde en wingerde A C Mynbou D Vissery 1.14 Die mensgemaakte verskynsel gemerk 5 op die ortofotokaart is ʼn ... A damwal. B rivier. D C brug. D silo. 1.15 Die verwysingsnommer van die ortofotokaart direk noord-oos van Ficksburg is ... A 2827 DD 14. B 2827 DD 9. B C 2827 DD 12. D 2827 DD 8. (15 x 1) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V2 5 AFDELING B VRAAG 2: KAARTWERKTEGNIEKE EN -BEREKENINGE Raadpleeg die topografiese kaart en beantwoord die volgende vrae. Jy kan die ortofotokaart gebruik. 2.1 Bereken die lengte van die skietbaan, in blok D4, op die topografiese kaart in meter. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Afstand = Afstand op kaart x skaal / DM x S 100 = (0,8 cm / x 500) / (Aanvaar enige eenhede bv.) Speling (0,7 – 0,9 cm)/(7 mm – 9 mm) = 400 m  (Speling 350 m – 450 m) (4) LET WEL: (Geen eenhede – geen punte vir die finale antwoord.) (2 x 1) (2) 2.2 Vind die karavaanpark, in blok E3, op die topografiese kaart. Jy besluit om van die karavaanpark na trigonometriese baken Δ338, in blok E4, te loop. 2.2.1 Sal jou wandeling maklik of moeilik wees? Verduidelik jou antwoord. Moeilik – Steil gradiënt, want die kontoerlyne is naby aan mekaar.  (2 x 1) (2) 2.2.2 Na afloop van die wandeling-bereken die vertikale vergroting van ʼn dwarssnit geteken op ʼn topografiese kaart met ʼn vertikale skaal van 1 cm = 20 m. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. VE = VS/HS  VE = VS/HS  = 1/2 000 ÷ 1/50 000  = 1/20 ÷ 1/500  OF = 1/2 000 x 50 000/1  = 1/20 x 500/1  = 25 keer vergroot  = 25 keer vergroot  LET WEL: (Geen eenhede – geen punte vir die finale antwoord.) (5 x 1) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2015) 2.3 Bereken die magnetiese deklinasie vir die jaar 2015. Toon ALLE berekenings. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Verskil in jare = 2015 – 2010 = 5 jaar  Gemiddelde jaarlikse = 5 x (4’ W)  verandering: = 20’ W  MD vir 2015 = 21° 54’ + 20’ 22° 14’ W  LET WEL: (Geen punt vir die antwoord indien eenhede nie ingesluit is nie.) (5 x 1) (5) 2.4 Bereken die oppervlakte van blok E5 in km² op die topografiese kaart. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Maatspeling: lengte – 3,6 cm tot 3,8 cm / 36 mm tot 38 mm breedte – 3,1 cm tot 3,3 cm / 31 mm tot 33 mm (Aanvaar enige eenhede.) Oppervlak = lengte x breedte = (3,7 cm  x 0,5) km x (3,2 cm  x 0,5) LET WEL: (Ken punte toe vir korrekte meting.) = 1,85 km  x 1,6 km  (1,8 km tot 1,9 km x 1,55 km tot 1,65 km) = 29,6 km²  (Speling is 2,76 km² tot 3,16 km²) LET WEL: (Finale antwoord in km²) (5 x 1) (5) 2.5 Wat is die gemiddelde hoogte van die Ficksburg-vliegveld in blok B7? (Geen punte as finale antwoord geen eenhede het nie.) 1 620 m  (Speling 1 615 m – 1 630 m) LET WEL: (Finale antwoord in meter) (1 x 1) (1) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V2 7 AFDELING C VRAAG 3: KAARTINTERPRETASIE EN -ONTLEDING 3.1 Gee TWEE bewyse vanaf die topografiese kaart wat aandui dat die boere in Ficksburg besproeiing in blok A9/10 en B9/10 beoefen. Verskeie klein damme  Teenwoordigheld van windpompe  Boorgate  Verbouing van landbougrond langs die riviere  Reservoirs  (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 3.2 Massabewegings kan geklassifiseer word volgens die spoed van die beweging en die hoeveelheid water wat nodig is om die beweging aan te help. 3.2.1 Noem TWEE tipes massabeweging wat die hange by 2 op die ortofotokaart kan ondervind. Grondkruip  Rotsstortings  Grondstortings  Aardvloei  Moddervloei  (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 3.2.2 Beskryf TWEE strategieë wat Spoornet (spoorweg) sou doen om die effek van massabeweging geïdentifiseer in VRAAG 3.2.1 hierbo, te minimaliseer. Versigtige bestuur: Helling hoek/geologies oorweeg  Plantegroei op helling  Steggies met beton  Dreinering  Vangheinings en betonafdakke  (Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde.) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2015) 3.3 Die berge in die omgewing van die topografiese kaart is almal soortgelyk in vorm en hoogte. 3.3.1 Teken ʼn kant-uitsig (profiel) van die berg, langs die lyn gemerk P–Q in blok A7 en A8 om die tipiese vorm van die berge en hul hangelemente, te illustreer. Skets: 1 punt – plat top  1 punt – konkawe helling  (2 x 1) (2) 3.3.2 Benoem jou diagram om die vier hangelemente te wys. (4 x 1) (4) 3.3.3 Op die skets dui die posisie van die weerstandige horisontale laag rotse aan. (1 x 1) (1) 3.4 Met behulp van bewyse van die kaart, skets TWEE uitdagings wat die landelike vroue wat in hutte, in blok H7, woon kan ervaar. Invordering van water  Insameling van brandhout  Gebrek aan vervoer na Ficksburg – winkels  (Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde.) (2 x 2) (4) 3.5 Gee TWEE moontlike redes waarom mense van die buurland moontlik Ficksburg sal besoek. Ontspanning/(of voorbeelde van ontspanning)  Inkopies  Mediese dienste  Vir werksgeleenthede  (Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde.) (2 x 2) (4) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V2 9 AFDELING D VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Watter terminologie word gebruik van die verwerking van ʼn papierkaart vir rekenaargebruik te beskryf? GIS (1 x 1) (1) 4.2 Onderskei tussen vektor -en rasterdata. Vektor: Gebruik punte, lyne en areas binne ʼn poligoon om data wat in ʼn rekenaar geberg is, te definieer.  Raster: Elke area is in reghoekige selle verdeel en elke sel of poligoon het ʼn attribuut-waarde en sy liggingskoördinaat.  (Konsepte) (2 x 1) (2) 4.3 Beantwoord die volgende vrae oor data-oorlegging. 4.3.1 Verduidelik die betekenis van die begrip data-oorlegging in GIS. Kaarte wat verskillende tipes inligting vertoon, word op mekaar geprojekteer/bo-op mekaar geplaas.  (Konsep) (1 x 1) (1) 4.3.2 Deur die gebruik van GIS-tegnologie, kan ʼn boer in Ficksburg sekere oorleggings kombineer om ʼn hele ruimtelike databasis van sy plaas te bekom. Dit kan hom help om ingeligte besluite te neem oor die uitleg van die plaas. Stel DRIE oorleggings voor wat die boer, in blok B11, kan gebruik. Infrastruktuur bv. pad/spoorlyn/vervoer  Topografie bv. verligting/kontoere/berg/grondtipe  Dreinering bv. dam/rivier  Verbouing bv. boerdery  Geboue  (Enige DRIE van bostaande) (3 x 1) (3) 4.4 Twee munisipale amptenare van Ficksburg moet foto’s van die landskap neem. Een het ʼn 2,0 megapiksel-kamera en die ander het ʼn 6,0 megapiksel-kamera. Die resolusie van die foto’s wat deur die amptenare geneem word, sal verskil. 4.4.1 Verduidelik die betekenis van die term resolusie. Dit verwys na die graad van detail en duidelikheid van ʼn beeld.  (Konsep) (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2015) 4.4.2 Watter EEN van die kameras sal beter kwaliteit foto’s neem? Verduidelik jou antwoord. Die een met 6,0 megapiksels.  Want dit is ʼn hoër resolusie kamera.  Hoër definisie/beter definisie.  Meer vierkante per eenheidsoppervlak.  Groter piksels wat lei tot duidelike beeld.  (Enige EEN van bostaande) (1 + 2) (3) 4.5 Definieer die term attribuutdata. Verwys na ʼn beskrywende kwaliteit of kenmerk.  [Konsep] (1 x 1) (1) 4.6 Identifiseer ʼn punt, ʼn poligoon- en ʼn lynverskynsel, in blok B9, op die topografiese kaart. Puntverskynsel: Windpomp  Geboue  Punthoogte  [Enige EEN] Poligoonverskynsel: Dam  Bewerkte landerye  Boord  Erosie  (Enige EEN) Lynverskynsel: Ander pad  Spoorweg  Kontoerlyne  Rivier  Damwal  Plaasgrens  Ry bome  Voetslaanpad  Pyplyn  (Enige EEN) (3 x 1) (3) [15] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Geography

View all