Skip to content

Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 QP (Afr)

Question paperGeographyGrade 11201513 pages

Grade 11 Geography Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 GEOGRAFIE V2 PUNTE: 75 TYD: 1½ uur NAAM: PUNTE MOD V1 15 TOTALE MOD V2 20 PUNT V3 25 75 75 V4 15 *IGEOGA2* Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2015) HULPBRONMATERIAAL 1. ʼn Uittreksel uit topografiese kaart 2827DD FICKSBURG. 2. Ortofotokaart 2827DD 13 FICKSBURG. 3. LET WEL: Die hulpbronmateriaal moet deur die skole ingeneem word vir hul eie gebruik. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou NAAM in die spasie voorsien op die dekblad van hierdie vraestel. 2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word. 3. Jy word voorsien van ʼn 1 : 50 000 topografiese kaart 2827DD van FICKSBURG en ʼn ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied. 4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die toesighouer aan die einde van hierdie eksamensessie oorhandig. 5. Jy moet die blanko bladsy agterin hierdie vraestel vir alle rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE. 6. Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word. 7. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 8. ʼn Woordelys van sommige van die Afrikaanse en Engelse woorde en hulle vertalings verskyn hieronder. WOORDELYS (SOMMIGE VAN DIÉ TERME MAG OP DIE KAARTE VERSKYN.) AFRIKAANS ENGLISH Kanaal/Voor Canal/Furrow Begraafplaas Cemetery Vliegveld Aerodrome Gholfbaan Golf course Skietbaan Rifle range Rivier River Rioolwerke Sewerage works Uitgrawings Excavation/Diggings Graansuier Silo Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V2 3 POSISIE VAN FICKSBURG IN SUID-AFRIKA Geleë in die Oos-Vrystaat, Ficksburg lê tussen die voet van die Imperani berge en die oewer van die Caledonrivier, die grens met Lesotho. Ficksburg se ekonomie is hoofsaaklik op kersies en gemengde landbou gebaseer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2015) AFDELING A VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2827DD FICKSBURG, sowel as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende stellings gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke stelling neer. 1.1 Die natuurlike verskynsel wat die internasionale grens gemerk J, in blok H4, op die topografiese kaart van Ficksburg vorm, is ʼn .... A bergreeks. B pad. C rivier. D spoorlyn. 1.2 Die internasionale grens wat op die topografiese kaart gevind word is tussen ... A Suid-Afrika en Swaziland. B Suid-Afrika en Lesotho. C Suid-Afrika en Mosambiek. D Suid-Afrika en Botswana. 1.3 ʼn Ortofotokaart is ʼn … lugfoto wat kontoerlyne en ander gemerkte verskynsels daarop geteken het. A hoë skuins B lae skuins C horisontale D vertikale 1.4 Die topografiese kaartnommer 2827 verwys na die ... A lengtegraad en breedtegraad. B breedtegraad en lengtegraad. C kontoerlyne en isobare. D lengtegraad en kontoerlyne. 1.5 Die verskynsel gemerk 1 op die ortofotokaart is ʼn … A uitloper. B vallei. C saal. D tafelkop. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V2 5 1.6 Die tipe helling gemerk 2 op die ortofotokaart is ʼn ... helling. A terrasvormige B geleidelike C steil D konkawe 1.7 Die mensgemaakte waterverskynsel by 28°49'20''S 28°49,33'S / 27°56'55''O 27°56,9'O op die topografiese kaart is ʼn … A nie-standhoudende rivier. B windpomp. C dam. D rivier. 1.8 Die verhoudingskaal van die ortofotokaart dui aan dat 1 cm op die kaart ... op die grond verteenwoordig. A 0,01 km B 0,1 km C 10 km D 1 km 1.9 Die benaderde tyd wat die ortofofotokaart geneem was, sou ... wees. A tussen 06:00–08:00 B tussen 10:00–12:00 C tussen 14:00–16:00 D na 17:00 1.10 Die gebou gemerk 3 op die ortofotokaart is ʼn ... A skool. B fabriek. C silo. D Kleinhoewe. 1.11 Ficksburg is in die … geleë. A Noord-Kaap B Oos-Kaap C Vrystaat D Wes-Kaap 1.12 Bewyse dat grondwater, in blok G3, rondom Ficksburg vir landboudoeleindes gebruik word, is die voorkoms van ... A riviere. B damme C vore. D windpompe. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2015) 1.13 Watter primêre ekonomiese aktiwiteit kom by 4 op die ortofotokaart voor? A Uitgrawings B Boorde en wingerde C Mynbou D Vissery 1.14 Die mensgemaakte verskynsel gemerk 5 op die ortofotokaart is ʼn ... A damwal. B rivier. C brug. D silo. 1.15 Die verwysingsnommer van die ortofotokaart direk noord-oos van Ficksburg is ... A 2827 DD 14. B 2827 DD 9. C 2827 DD 12. D 2827 DD 8. (15 x 1) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V2 7 AFDELING B VRAAG 2: KAARTWERKTEGNIEKE EN -BEREKENINGE Raadpleeg die topografiese kaart en beantwoord die volgende vrae. Jy kan die ortofotokaart gebruik. 2.1 Bereken die lengte van die skietbaan, in blok D4, op die topografiese kaart in meter. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. (1 x 2) (2) 2.2 Vind die karavaanpark, in blok E3, op die topografiese kaart. Jy besluit om van die karavaanpark na trigonometriese baken Δ338, in blok E4, te loop. 2.2.1 Sal jou wandeling maklik of moeilik wees? Verduidelik jou antwoord. (2 x 1) (2) 2.2.2 Na afloop van die wandeling, bereken die vertikale vergroting van ʼn dwarssnit geteken op ʼn topografiese kaart met ʼn vertikale skaal van 1 cm = 20 m. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. (5 x 1) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2015) 2.3 Bereken die magnetiese deklinasie vir die jaar 2015. Toon ALLE berekenings. Punte sal vir berekeninge toegeken word. (5 x 1) (5) 2.4 Bereken die oppervlakte van blok E5 in km² op die topografiese kaart. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Oppervlak = lengte x breedte (5 x 1) (5) 2.5 Wat is die gemiddelde hoogte van die Ficksburg-vliegveld, in blok B7? (Geen punte as finale antwoord geen eenhede het nie.) (1 x 1) (1) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V2 9 AFDELING C VRAAG 3: KAARTINTERPRETASIE EN -ONTLEDING 3.1 Gee TWEE bewyse vanaf die topografiese kaart wat aandui dat die boere in Ficksburg besproeiing in blok A9/10 en B9/10 beoefen. (2 x 2) (4) 3.2 Massabewegings kan geklassifiseer word volgens die spoed van die beweging en die hoeveelheid water wat nodig is om die beweging aan te help. 3.2.1 Noem TWEE tipes massabeweging wat die hange by 2 op die ortofotokaart kan ondervind. (2 x 1) (2) 3.2.2 Beskryf TWEE strategieë wat Spoornet (spoorweg) sou doen om die effek van massa-verwering geïdentifiseer in VRAAG 3.2.1 hierbo, te minimaliseer. (2 x 2) (4) 3.3 Die berge in die omgewing van die topografiese kaart is almal soortgelyk in vorm en hoogte. 3.3.1 Teken ʼn kant-uitsig (profiel) van die berg, langs die lyn gemerk P–Q in blok A7 en A8 om die tipiese vorm van die berge en hul hangelemente te illustreer. (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2015) 3.3.2 Benoem jou diagram om die vier hangelemente te wys. (4 x 1) (4) 3.3.3 Op die skets dui die posisie van die weerstandige horisontale laag rotse aan. (1 x 1) (1) 3.4 Met behulp van bewyse van die kaart, skets TWEE uitdagings wat die landelike vroue wat in hutte, in blok H7, woon kan ervaar. (2 x 2) (4) 3.5 Gee TWEE moontlike redes waarom mense van die buurland moontlik Ficksburg sal besoek. (2 x 2) (4) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V2 11 AFDELING D VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Watter terminologie word gebruik van die verwerking van ʼn papierkaart vir rekenaargebruik te beskryf? (1 x 1) (1) 4.2 Onderskei tussen vektor -en rasterdata. Vektor: Raster: (2 x 1) (2) 4.3 Beantwoord die volgende vrae oor data-oorlegging. 4.3.1 Verduidelik die betekenis van die begrip data-oorlegging in GIS. (1 x 1) (1) 4.3.2 Deur die gebruik van GIS-tegnologie, kan ʼn boer in Ficksburg sekere oorleggings kombineer om ʼn hele ruimtelike databasis van sy plaas te bekom. Dit kan hom help om ingeligte besluite te neem oor die uitleg van die plaas. Stel DRIE oorleggings voor wat die boer, in blok B11, kan gebruik. (3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2015) 4.4 Twee munisipale amptenare van Ficksburg moet foto’s van die landskap neem. Een het ʼn 2,0 megapiksel-kamera en die ander het ʼn 6,0 megapiksel-kamera. Die resolusie van die foto’s wat deur die amptenare geneem word, sal verskil. 4.4.1 Verduidelik die betekenis van die term resolusie. (1 x 1) (1) 4.4.2 Watter EEN van die kameras sal beter kwaliteit foto’s neem? Verduidelik jou antwoord. (1 + 2) (3) 4.5 Definieer die term attribuutdata. (1 x 1) (1) 4.6 Identifiseer ʼn punt, ʼn poligoon- en ʼn lynverskynsel, in blok B9, op die topografiese kaart. Puntverskynsel: Poligoonverskynsel: Lynverskynsel: (3 x 1) (3) [15] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V2 13 ROFWERK EN BEREKENINGE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Geography

View all