Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2015
GEOGRAFIE V1
MEMORANDUM
PUNTE: 225
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Geography Grade 11 Eastern Cape November 2015 Memo (Afr)
Grade 11 Geography memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 903.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape November 2015
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2015)
AFDELING A: DIE ATMOSFEER EN GEOMORFOLOGIE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 Sonstilstand
1.1.2 Straalstroom
1.1.3 Föhn
1.1.4 Moeson
1.1.5 Degradeer
1.1.6 Maritieme klimaat
1.1.7 Orografies
1.1.8 Intertropiese Konvergensie Sone (8 x 1) (8)
1.2 1.2.1 D Struktuur-terrasse
1.2.2 G Laagvlak
1.2.3 I Eskarp
1.2.4 B Plaatvloei
1.2.5 H Skiervlakte
1.2.6 C Canyon
1.2.7 A Tektoniese opheffing (7 x 1) (7)
1.3 1.3.1 Planetêre/Globale/Primêre winde (1 x 1) (1)
1.3.2 Coriolis-krag (1 x 1) (1)
1.3.3 Dit ontstaan nie binne 5° vanaf die ewenaar nie
Dit is afhanklik van die sterkte van die wind/krag is sterker wanneer
die winde sterker is
Dit veroorsaak dat winde afwyk van ʼn noord-suid rigting
Hoe hoër die drukgradiënt, hoe groter is die afwyking
(Enige 3 x 1) (3)
1.3.4 By die ewenaar sit warm lug uit en styg in konveksiestrome
Lug vanaf die subtropiese hoogdruk gebiede word na die laagdruk
getrek om die stygende lug te vervang (2 x 1) (2)
1.3.5 Hadley sel
Warm lug styg vanaf die aardoppervlakte
Die stygende lug divergeer in die bolug en beweeg na die pole en
koel af
Die afgekoelde lug daal by ongeveer 30° noord en suid
Op die oppervlakte divergeer die dalende lug en sommige lug keer
terug na die ewenaar
Ferrel sel
Lug daal by 30°, verhit en divergeer op die opervlakte
By ongeveer 60°, ontmoet poolwaarts bewegende warm lug die
koue lug vanaf die pole
Kouer lug forseer warmer lug om te styg en veroorsaak die
poolfront by om by 60° noord en suid te ontstaan
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V1 3
Konvergensie veroorsaak dat lug styg op die oppervlakte, en in die
bolug divergeer die stygende lug
Die divergerende lug beweeg na die ewenaar en daal by 30° noord
en suid
Polêre sel
Koue lug daal oor die pole
Dit ontmoet warme lug vanaf die Ferrel sel by ongeveer 60°
Konvergerende lug by 60° styg en beweeg poolwaarts
[ENIGE VIER. MOET NA DRIE SELLE VERWYS. AANVAAR ANDER
REDELIKE ANTWOORDE] (Enige 4 x 2) (8)
1.4 1.4.1 (a) A – Hoog
C – Laag (2 x 1) (2)
(b) Koud (1 x 1) (1)
1.4.2 4 hektopascal/millibar (1 x 1) (1)
1.4.3 Elke lang lyn verteenwoordig 10 knope en ʼn kort lyn 5 knope. Dus is die
windspoed by Kaapstad 15 knope en by PE 10 knope (1 x 2) (2)
1.4.4 Marion-eiland (1 x 1) (1)
1.4.5 Die geostrofiese wind waai parallel met die isobare by Marion(1 x 2) (2)
1.4.6 Temperature van 30 °C
Doupunt van 22 °C
Windrigting van suidwes/suid-suidwes
Windspoed van 10 knope
Wolkdekking van ¾
Geen reënval
Drukgradiënt is tussen 1012 en 1016 hektopascal (Enige 4 x 1) (4)
1.5 1.5.1 Massabeweging verwys na die afwaartse beweging van verweerde
materiaal soos grond, klippe en gesteentes op ʼn helling as gevolg van
swaartekrag [KONSEP] (1 x 1) (1)
1.5.2 (a) Moddervloei:
Hoë water inhoud tussen 1 cm per sekonde en 10 m per
sekonde (2 x 1) (2)
(b) Rotsstortings:
Lae water inhoud tussen 1 m per sekonde en 100 m per
sekonde (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2015)
1.5.3 Dun grond is onstabiel en daar is minder plantegroei en dus die
vinnige beweging
Ongekonsolideerde sanderige grond beweeg makliker teen die
helling af en dus beweeg dit vinniger dun grond
Grond wat nie poreus is nie, word vinniger versadig en beweeg
vinniger as ongekonsolideerde sanderige grond (Enige 2 x 2) (4)
1.5.4 Waardevolle grond gaan verlore
Dit neem jare vir plantegroei om self te herstel
Habitatte van diere word verwoes
Woude en grasvelde word verwoes
Grondstortings en instortings kan riviervallei blokkeer en veroorsaak
dat riviere opdam
Sedimente wat die rivier bereik verminder die waterkwaliteit wat ʼn
negatiewe impak op die vis in die rivier kan het
Massiewe grondstortings en instortings kan die vorm van die landskap
verander en veroorsaak dat hange verdwyn of terug trek, berge kan
laer word en valleie kan opgebou word (Enige 3 x 2) (6)
1.6 1.6.1 Mesas/Tafelberge (1 x 1) (1)
1.6.2 Bestaan uit weerstandbiedende, horisontaalliggende strata (1 x 2) (2)
1.6.3 C het ʼn spitskop in plaas van ʼn plat kop (1 x 2) (2)
1.6.4
(4 x 1) (4)
1.6.5 Ligging van die eskarp verander oor tyd
Die kaprots van plat-bedekte heuwels word nie maklik geërodeer
nie
Die kaprots ondergaan onderkelwing en stort ineen
Die talushelling word gevorm
Talus word chemies- en meganies verweer en materiaal word deur
water en wind verwyder
Die proses van onderkelwing begin van vooraf (Enige 4 x 2) (8)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V1 5
VRAAG 2
2.1 2.1.1 C invloed van swaartekrag op ʼn helling.
2.1.2 A vorm in horisontale lae.
2.1.3 D die vorm van die landskap.
2.1.4 A belangrike toeriste-attraksies.
2.1.5 C ontwikkel in stollingsgesteentes met krake en nate.
2.1.6 A horisontaal en eenvormig tot erosie is.
2.1.7 B eksogeniese kragte.
2.1.8 D primêre erosie hellings. (8 x 1) (8)
2.2 2.2.1 hektopascal
2.2.2 isobare
2.2.3 drukgradiënt
2.2.4 (a) hoogdruk
(b) laagdruk
2.2.5 vier
2.2.6 divergensie (7 x 1) (7)
2.3 2.3.1 Insolasie is inkomende sonradiasie (sonsbestraling) (1 x 1) (1)
2.3.2 breedtegraad (1 x 1) (1)
2.3.3 Die hoek waarteen die sonstrale die aarde tref (1 x 1) (1)
2.3.4 Tropiese sone/Ekwatoriale laag (1 x 1) (1)
2.3.5 Hoe kleiner die hoek, hoe meer atmosfeer moet die strale
deurdring
Dus gaan meer radiasie verlore deur middel van adsorpsie en
refleksie en dus gaan minder punt Y bereik
Hoe kleiner die hoek van die inkomende strale, hoe groter area
moet verhit word, en minder energie word deur Y ontvang
(Enige 2 x 2) (4)
2.4 2.4.1 > 10 jaar, wat minste is (1 x 1) (1)
2.4.2 DRK (1 x 1) (1)
2.4.3 Swak boerderymetodes (aanvaar voorbeelde)
Ontbossing
Ekstensiewe stedelike landskappe
Toenemende gebruik van kweekhuisgasse (Enige 2 x 2) (4)
2.4.4 As gevolg van abnormale toestande van hoë temperature op die
aardoppervlakte, ervaar sekere gebiede droogte toestande (1 x 2) (2)
2.4.5 Verskil in bevolkingsgetalle
Beter waterbestuurstrategieë
(Aanvaar enige ander relevante antwoord) (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2015)
2.4.6 Verminderde wisselbou lei tot hongersnood en wanvoeding
Mense sterf van hongerte en wanvoeding
Vleispryse daal eerste soos boere die diere slag om die hoër pryse te
vermy om hierdie diere te voer
Vleispryse styg skerp soos vleis voorrade skaarser word
Produkte wat deur boere gekoop word, word duurder
Uitvoere verminder
Voedsel moet ingevoer word/Voedselonsekerheid
Industrieë wat met boerderyprodukte geassosieer word, ly
Werkverliese in boerdery en industrie lei tot verdere armoede
Verminderde inkomste vanaf toerisme
Meer mense beweeg van landelike na stedelike gebiede
Stedelike oorbewoning sit meet druk op water hulpbronne in
stedelike gebiede
Mense sterf van hitte-stres
Plaas druk op die regering se finansiële hulpbronne omdat daar meer
voedsel ingevoer word in plaas van ontwikkelingsprojekte aan te
pak
(Aanvaar enige relevante antwoord) (Enige 4 x 2) (8)
2.5 2.5.1 A – Cuesta
B – Homoklinale rug
C – Hogsback (3 x 1) (3)
2.5.2 Sedimentêr (1 x 1) (1)
2.5.3 Hellende gesteentes met verskillende weerstand teen erosie
Sagter gesteentes erodeer vinniger as harder gesteentes (2 x 2) (4)
2.5.4 Die duikhellings is 10–25° tot die horisontaal
Plooiing kan cuesta-komme en cuesta-koepels veroorsaak
(2 x 2) (4)
2.5.5 Boerdery kan op die duikhelling plaasvind
Paaie en spoorlyn kan parallel tot hierdie landskappe aangelê
word
Poorte tussen hierdie homoklinale rûe is geskikte areas om damme
te bou
In Cuesta-komme kom artesiese bronne voor
Olie en natuurlike gas kan by cuesta-koepels voorkom
Vrugbare valleie en vlaktes tussen cuestas is geskik vir menslike
nedersettings
Hierdie rûe word vir bosbou, toerisme. ontspanning en bewaring
gebruik
Hierdie rûe kan vir verdedigingsdoeleindes gebruik word
(Aanvaar enige relevante antwoord) (4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V1 7
2.6 2.6.1 Intrusiewe stollingsgesteentes vorm wanneer gesmelte magma diep
onder die aardoppervlakte stol terwyl ekstrusiewe
stollingsgesteentes vorm wanneer magma by die aaroppervlakte
uitbars/-vloei en vinnig stol soos dit in kontak met die lug kom (2 x 1) (2)
2.6.2 A – Batoliet
B – Lakkoliet
C – Pyp (3 x 1) (3)
2.6.3 A – Koepels/Stapelrotse (1 x 1)
C – Struktuurterasse/Mesas/Buttes/Plato/Canyon (Enige 1 x 1) (2)
2.6.4 Wanneer magma diep onder die aardoppervlakte tussen die
gesteentelae ingedruk word, veroorsaak die hitte en druk van
hierdie massiewe liggaam van magma dat die onderliggende
gesteentes insak.
Hierdie laat die magma toe om in ʼn pieringvormige vorm te
stol. (2 x 2) (4)
2.6.5 Bosveldlopoliet/Bosveldstollingskompleks (1 x 1) (1)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2015)
AFDELING B: ONTWIKKELINGSGEOGRAFIE, HULPBRONNE EN
VOLHOUBAARHEID
VRAAG 3
3.1 3.1.1 NIL
3.1.2 SOL
3.1.3 SOL
3.1.4 MOL
3.1.5 MOL
3.1.6 SOL
3.1.7 MOL
3.1.8 NIL (8 x 1) (8)
3.2 3.2.1 Onbetroubaar
3.2.2 Kioto protokol
3.2.3 Preservering
3.2.4 Humus
3.2.5 Bebossing
3.2.6 Hernieubaar
3.2.7 Eskom (7 x 1) (7)
3.3 3.3.1 Aktiwiteite wat deur ʼn sekere gemeenskap sien as toepaslik vir mans
en vroue [KONSEP] (1 x 1) (1)
3.3.2 1
33 3 % (1 x 1) (1)
3.3.3 Tradisioneel is vroue verantwoordelik om voedsel te kweek en te
produseer
Vroue word gereeld by besluite uitgesluit
Vroue word by hoër opvoeding uitgesluit
Vroue het minder toegang tot hulpbronne soos werk
Vroue word nie toegelaat om grond te besit nie
Vroue word as ondergeskik teenoor mans gesien
(Aanvaar enige relevante antwoord) (Enige 2 x 2) (4)
3.3.4 Nuwe wette vir vroue om beter opvoeding te ontvang
Vroue moet toegang tot grondeienaarskap het
Vroue moet in bestuursposisies geplaas word
Vroue moet beter toegang tot gesondheidsfasiliteite het
Daar moet meer vroue in die regering wees om besluitneming te
affekteer
(Aanvaar enige relevante antwoord) (Enige 4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V1 9
3.4 3.4.1 Sisteme wat al die ekonomieë van verskillende lande nader aan
mekaar verbind [KONSEP] (1 x 1) (2)
3.4.2 Het die bevryding van handel aangemoedig
Beter netwerke om kennis te deel en verhoudinge te versterk
Het gelei tot die regulering van globale ekonomiese aktiwiteite
Vrye beweging van mense, goedere en idees tussen lande
Stimuleer produksie, handel en ekonomiese groei
Meer mense word in ʼn globale arbeidsmag in diens geneem
(Enige relevante antwoord) (Enige 2 x 2) (4)
3.4.3 Goedkoop klerasie wat vanaf China ingevoer word en meer
lewensvatbaar
Hierdie het plaaslike besighede minder winsgewend gemaak
(Enige relevante antwoord) (Enige 2 x 2) (4)
3.4.4 Bied lae salarisse
Hoogs produktiewe werksmag
Verkry goedkoper grondstowwe
Hulle bemark goeie kwaliteit produkte
(Enige relevante antwoord) (Enige 2 x 2) (4)
3.5 3.5.1 ʼn Nie-konvensionele energiebron wat hernieubaar is (1 x 1) (1)
3.5.2 Die boeredorpie is in ʼn afgeleë gebied
Dit is nie tot Eskom se elektrisiteitsrooster verbind nie
Finansiële beperkinge (Enige 1 x 2) (2)
3.5.3 Sonpanele (1 x 1) (1)
3.5.4 Toegang tot skoon, veilige energie tuis
Die gebruik van beter kookfasiliteite
Sit voedsel in die yskas om die risiko van siektes te verminder
Werkskepping in die energiesektor
(Aanvaar enige relevante antwoord) (Enige 2 x 2) (4)
3.5.5 Verminder die afhanklikheid op fossielbrandstof
Dit is hernieubare hulpbron
Dit is ʼn volhoubare hulpbron
Dit beskerm die omgewing
Help om energiehulpbronne uit te brei
Dit is oplossing tot aardverwarming en klimaatsverandering
Help om die Millenniumontwikkelingsdoelwitte te bereik
Dit voldoen aan die vereistes van die Kioto-protokol
Dit voldoen aan die doelwitte en doelstellings van Agenda 21
(Aanvaar enige relevante antwoord) (Enige 4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2015)
3.6 3.6.1 1 – O-horison
2 – A-horison
3 – B-horison
4 – C-horison
5 – R-horison (5 x 1) (5)
3.6.2 Daar is geen wortels en oppervlakplantegroei om die wind en water te
keer om grond weg te voer nie (1 x 2) (2)
3.6.3 Dit verskaf water vir chemiese verwering
Hierdie beïnvloed biologiese prosesse
Dit los minerale en voedingstowwe op en sypel dan deur die grond
(bekend as uitloging) (3 x 2) (6)
3.6.4 Laat voedingstowwe terugkeer en herstel sodoende
vrugbaarheid
Diere wat plante op braak grond vreet sal mis tot die grond
toevoeg (2 x 2) (4)
[75]
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Hernieubaar
4.1.2 Hernieubaar
4.1.3 Nie-hernieubaar
4.1.4 Nie-hernieubaar
4.1.5 Hernieubaar
4.1.6 Hernieubaar
4.1.7 Nie-hernieubaar
4.1.8 Hernieubaar (8 x 1) (8)
4.2 4.2.1 Handelsooreenkoms
4.2.2 Handelsbalans
4.2.3 Betalingsbalans
4.2.4 Handelsblok
4.2.5 Tarief
4.2.6 Proteksionisme
4.2.7 Vryehandel (7 x 1) (7)
4.3 4.3.1 Armoede
Vigs
Honger
Skuld (Enige 2 x 1) (2)
4.3.2 Die strokiesprenttekenaar beeld die uitdagings as struikelblokke/
moeilikhede uit, wat Afrika verhoed om ontwikkeling te bekom (1 x 2) (2)
4.3.3 Hulp wat deur ryker lande verskaf word om groei en ontwikkeling te
stimuleer in ontwikkelende lande (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V1 11
4.3.4 Moedig korrupsie aan
Hulp bereik nie die arme of agtergeblewe mense nie
Finansiële hulp het hoë rentekoerse wat Afrika-lande vir baie jare
moet terugbetaal
Menslike en fisiese hulpbronne word uitgebuit
Dit moedig nie selfonderhoudendheid aan nie
Plaaslike markte is verwronge
(Aanvaar enige relevante antwoord) (Enige 3 x 2) (6)
4.3.5 Gespesialiseerde mediese personeel kan ingestuur word
Ontwikkelde lande kan tot die noodtoestand reageer en kan
krisishulp verskaf
Primêre gesondheidsorg byvoorbeeld inenting programme en
opleiding van verpleegsters kan verskaf word
Help met die opvoeding van die virus
Verskaf tegniese ondersteuning aan die regerings
Kan help om menseregte te beskerm
Kan water, kos, mediese voorrade, klere, skuiling, ens. verskaf.
Voorbeelde van internasionale organisasies soos Die Rooikruis,
Dokters sonder grense, Gift of the Givers, Wêreldvoedselprogram
en andere kan help
Hulp moet mense-gefokus wees en nie land-gefokus
Lande kan soldate/weermag stuur om stasies te ontsmet
(Enige 4 x 2) (8)
4.4 4.4.1 Hulle is in die proses om nog steeds hulle ekonomieë te ontwikkel
[KONSEP] (1 x 1) (1)
4.4.2 Gemiddelde bedrag geld beskikbaar vir elke persoon in daardie land
OF
Die totale waarde van goedere en dienste geproduseer deel deur die
totale bevolking (Enige 1 x 1) (1)
4.4.3 Massa industriële groei het tot groei in hul lande gelei
Uitvoergerigte produkte het tot groter buitelandse inkomste
gelei (Enige 1 x 2) (2)
4.4.4 Dit het die hoogste MOI-rangorde wat geletterdheid as ʼn aanduider van
ontwikkeling insluit (1 x 2) (2)
4.4.5 Kern-periferie model (1 x 1) (1)
4.4.6 Op ʼn globale skaal is die VSA, Europa en Japan die kerngebiede.
Die BRICS-lande vorm die gedeelte tussen die kern en die
periferie
Op ʼn nasionale skaal is die hoofstede van die BRICS-lande die
kerne en vorm die dorpe en stede die periferie waarvan hulle hul,
hulpbronne trek (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2015)
4.5 4.5.1 Die gebruik van uraan om energie te verskaf (1 x 1) (1)
4.5.2 Dit word opgewek uit uraan wat ʼn nie-hernieubare minerale hulpbron
is (1 x 1) (1)
4.5.3 Daar is ʼn toename in die bevolking
Steenkool is ʼn nie-hernieubare hulpbron en kan nie aan al ons
behoeftes voldoen nie
Daar was ʼn toename in ekonomiese groei (Enige 2 x 2) (4)
4.5.4 Bestraling is baie gevaarlik vir mense en die omgewing
Kern-ineenstorting kan plaasvind, en sal ʼn massiewe aantal
bestraling vrystel
Kern-afval is baie moeilik om van ontslae te raak en is vir duisende
jare aktief
Daar is die gevaar van aardbewings wat kernkragsentrales kan
beskadig en gevaarlike bestraling kan vrystel
Reaktors is baie duur om te bou en te bedryf
Daar is die gevaar dat uraan gesteel kan word om kernwapens te
maak
Daar is die gevaar van terreuraanvalle op kernkragstasies
(Aanvaar enige relevante antwoord) (Enige 4 x 2) (8)
4.6 4.6.1 Hulpbronne is stowwe, kwaliteite of organismes wat waarde tot ʼn
gemeenskap toevoeg (1 x 1) (1)
4.6.2 Grond
Land
Bome
Lug
Water (Enige 3 x 1) (3)
4.6.3 Oorbevolking
Armoede
Swak metodes van hulpbrongebruik
Onnodige gebruik van hulpbronne
Ontwikkeling
Besoedeling van hulpbronne
Leemtes in ons begrip van die natuurlike prosesse betrokke
(Enige 2 x 2) (4)
4.6.4 Mense moet geskool word om hoe om vir die omgewing om te gee
asook om die hulpbronne te beskerm
Gebruik minder hulpbronne
Verminder afvalproduksie
Ontwikkel alternatiewe, minder skadelike metodes van energie
Ontwikkel meer omgewingsgerigte metodes van boerdery
(Aanvaar enige relevante antwoord) (Enige 3 x 2) (6)
[75]
TOTAAL: 225
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 11 Eastern Cape November 2015 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 Memo (Eng)

Addendum
Geography Grade 11 Eastern Cape November 2015 Addendum (Afr)

Addendum
Geography Grade 11 Eastern Cape November 2015 Addendum (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 Eastern Cape November 2015 QP (Eng)
More from Grade 11 Geography

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP

Question paper and memo
Geography Grade 11 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 QP (Eng)

Question paper