Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2015
GEOGRAFIE V1
BYLAAG
*IGEOGA3*
Hierdie bylaag bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Geography Grade 11 Eastern Cape November 2015 Addendum (Afr)
Grade 11 Geography addendum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.
Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Addendum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Addendum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 1.4 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape November 2015
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2015)
FIGUUR 1.3
FIGUUR 1.4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 3
FIGUUR 1.5
FIGUUR 1.6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2015)
FIGUUR 2.2
FIGUUR 2.3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 5
FIGUUR 2.4
FIGUUR 2.5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2015)
FIGUUR 2.6
FIGUUR 3.3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 7
FIGUUR 3.4
SUID-AFRIKAANSE TEKSTIEL-INDUSTRIE
Die Suid-Afrikaanse tekstiel industrie, wat ʼn belangrike industrie in ons vier hoof industriële
streke, naamlik PWV (Gauteng), Durban, Kaapstad en Port Elizabeth is, moes tot die globale
situasie aanpas. Die industrie moes materiaal invoer, om die agterblewende fabrieke oop te
hou. Tussen 2003 en 2005 het daar sowat 67 000 werksgeleenthede verlore gegaan en
heelwat fabrieke en besighede was geforseer om te sluit.
Die Suid-Afrikaanse industrie moes China se dominansie in die tekstielbedryf aanskou asook
die binnevloei van goedkoop klere wat ingevoer word of somtyds onwettig die land binnekom.
(Bron: DTI en just-style.com)
FIGUUR 3.5
SONENERGIE VERANDER LANDELIKE INWONERS
Die dae van houtkap vir kook en die warm maak van water is verby, vir sowat 80 Xholobeni
inwoners in Mbizana, wie sonpanele en geysers, vanaf die Oos-Kaapse landelike
ontwikkeling en landbouhervorming departement, ontvang het.
Die projek is vroeër die jaar deur die vorige LUR Zoleka Capa begin, sodat alternatiewe
energie vir inwoners beskikbaar sou wees, nadat dit aan die lug gekom is dat die
kragvoorsiener Eskom geen onmiddellike planne het om die area van elektrisiteit te voorsien
nie.
Die een-kilowatt sonpanele verskaf die 80 gesinne van genoeg energie vir ligte en om ander
huishoudelike toebehore te verbind. Die 100-liter son-geyser verseker dat daar daagliks
warmbad water is.
(Bron: Vry vertaal uit Daily Dispatch (28/07/2014)- Lulamile Feni)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2015)
FIGUUR 3.6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 9
FIGUUR 4.3
AFRIKAANS
VERTALING
ONTWIKKELING
AFRIKA
Armoede
VIGS
Honger
Skuld
FIGUUR 4.4 (Vlakke van Ontwikkeling)
Chinese Suid-
Indikator Brasilië Rusland Indië
Republiek Afrika
Bevolking 5de 9de 2de 1ste 25ste
BBP Groeikoers 15de 88ste 4de 5de 117de
BBP/capita 53ste 56ste 138ste 94ste 71ste
Getal selfoongebruikers 5de 4de 2de 1ste 25ste
Spoornetwerk 10de 2de 4de 3de 12de
Uitvoer 18de 11de 16de 1ste 36ste
Elektrisiteitsverbruik 9de 4de 5de 1ste 14de
Menslike Ontwikkelings-
73ste 65ste 119de 89ste 110de
indeks
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2015)
FIGUUR 4.5
GEMENGDE REAKSIES TOT RSA SE R1tn KERNKRAGOOREENKOMS
Agt nuwe kernkragreaktors ten koste van ongeveer R1 triljoen sal binnekort ongeveer 96
gigawatts krag tot Suid-Afrika se nasionale kragrooster byvoeg.
Gister is aangekondig dat Suid-Afrika ʼn vennootskapsooreenkoms met Rusland se
staatsbeheerde kernmaatskappy geteken het, wat beteken dat Rosatom reaktors, in Afrika
se tweede grootste ekonomie, sal bou.
Die ooreenkoms lê die grondslag vir ʼn grootskaalse kernkragaanlegprogram. Daar word
gesê dat hierdie program die land sal toelaat, om sy plan te implementeer, om meer
kernkapasiteit teen 2030 te skep.
Mnr. David Hallowes, wat ʼn medewerker by die omgewingsbewuste NRO Groundwork is,
sê, hy dink dit ʼn haglike (uiters swak) ontwikkeling is. Hy voer aan dat as daar by kernkrag
iets verkeerd gaan, die ramp katastrofies kan wees.
(Bron: Aangepas en vry vertaal uit Daily Dispatch)
FIGUUR 4.6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Geography Grade 11 Eastern Cape November 2015 Addendum (Eng)

Memorandum
Geography Grade 11 Eastern Cape November 2015 Memo (English)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 Memo (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 Eastern Cape November 2015 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 Eastern Cape November 2015 QP (Afr)
More from Grade 11 Geography

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP

Question paper and memo
Geography Grade 11 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Memorandum