Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
NOVEMBER 2019
AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I
NASIENRIGLYNE
Tyd: 3 ure 200 punte
_______________________________________________________________________
Hierdie nasienriglyne is voorberei vir gebruik deur eksaminatore en
hulpeksaminatore, wat 'n standardiseringsvergadering moet bywoon ten einde te
verseker dat die riglyne konsekwent geïnterpreteer en toegepas word gedurende
die nasien van kandidate se skrifte.
Die IEB sal nie in enige gesprek treë of korrespondensie voer oor enige
nasienriglyne nie. Daar word toegegee dat daar verskillende menings oor sekere
sake van beklemtoning of detail in die riglyne mag voorkom. Daar word ook
toegegee dat indien die standardiseringsvergadering nie bygewoon word nie, daar
verskillende interpretasies van die toepassing van die nasienriglyne kan wees.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Skip to contentQuestion paper 











View all





Geography Grade 12 IEB Paper 1 2019 Question Paper (Afrikaans)
IEB Grade 12 Geography Paper 1 question paper from the 2019 (Afrikaans), 19 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Publisher: IEB
Geography · Grade 12 · 2019 · Afrikaans. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Paper
- 1
- Publisher
- IEB
- Curriculum
- IEB
- Pages
- 19
- File size
- 403.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 19
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 2 van 19
VRAAG 1 GEÏNTEGREERDE VRAAG: DIE GEOGRAFIE VAN DIE
SUIDWES-KAAP – GEORGE EN OMLIGGENDE GEBIEDE
1.1 Subtropiese antisiklone en verwante weerstoestande
1.1.1 (a) Suid-Indiese antisikloon
(b) koue front
(c) kuslaag
(d) bergwinde
1.1.2 ENIGE TWEE VAN DIE VOLGENDE ANTWOORDE
• aankomende koue front
• laer temperature oor die binneland
• onbewolkte toestande oor die binneland
• hoё druk oor die land/ binneland
• Suid-Indiese antisikloon in lyn met SA / beweeg noord
• bergwinde langs die kus
• groot verskil tussen doupunttemperatuur en lugtemperatuur
(binnelands)
1.1.3 ENIGE TWEE VAN DIE VOLGENDE ANTWOORDE
• krimping van die wind
• windspoed sal toeneem
• temperatuur sal daal
• reënval waar die front inbeweeg
• toename in lugdruk
• algemene konsep van weersomstandighede wat verander (wind /
lugdruk / temperatuur)
• humiditeit verhoog
• verandering in doupunttemperatuur
• toename in wolkbedekking (cumulonimbus)
1.1.4 Lugtemperatuur 31 ºC
Doupunttemperatuur 3 ºC
Windspoed 20 knope
Windrigting noordnoordwestelik
Lugdruk 1017 – 1020 hPa
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 3 van 19
1.1.5
Binnelandse/ Kalahari-Hoog oor die
land
Lug daal af na die plato
Lug beweeg na die kuslaag
Lug daal af teen die platorand
Lug verhit adiabaties en
droog uit
Punte vir
• korrekte diagram
• konsep van lug wat vanaf die
binneland na die kuslaag
beweeg
• lug verhit soos dit teen die
platorand afbeweeg
OF
Binnelandse /Kalahari-hoogdruk
Lug daal af na die plato
Lug beweeg vanaf die
hoogdruk na die kuslaag
Platorand
Lug verhit Kuslaagdruk
adiabaties
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 4 van 19
1.2 1.2.1 1,3 ºC
1.2.2 Dit is as gevolg van die termiese gordel wat 'n temperatuurinversie in
die vallei tot gevolg het.
Konsep van lug wat verander soos die hoogte verander (met
verwysing na punt E en F).
Aspek – temperatuurverandering teen hellings
1.2.3 Al die koue lug versamel in die valleibodem wat veroorsaak dat dit
baie koud is en enige vog op die grond sal ryp vorm.
1.2.4 Katabatiese / berg / hellingdaalwind / dalende lug / afwaartse helling.
1.3 1.3.1 Vals
1.3.2 Waar
1.3.3 Vals
1.3.4 Waar
1.3.5 Waar
1.4 1.4.1 G – waterskeiding / dreineerbekkengrens / dreineringskeiding /
opvangsgebied
H – samevloeiing
I – meander/ hoefystermeer / rivierkronkel
J – monding
1.4.2 'n Geërfde (gesuperponeerde) dreineerpatroon ontwikkel wanneer
die oorspronklike rotslae waarop die rivier gevloei het, deur erosie
verwyder is en die rivier ontwikkel 'n stroomnetwerk wat glad nie
verband hou met die rotslae en strukture waarop dit vloei nie. Die
landskap is ouer as die rivier.
(Kandidate mag verduidelik d.m.v. 'n skets.)
1.4.3
Watertafel gedurende nat
seisoen
Watertafel gedurende droё
seisoen
Permanente rivier – het die Periodieke rivier – die rivier het net
hele jaar water water in die reёnseisoen
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 5 van 19
1.4.4 Traliedreineerpatroon: Korter sytakke sluit by die rivier aan wanneer
hulle teen die steil hellings van berge, soos plooigebergtes, af vloei.
Hierdie sytakke sluit reghoekig by die hoofrivier aan. Afwisselende
bande harde en sagte rots in parallelle bergreekse.
1.4.5 Enige TWEE van die volgende antwoorde
• voggehalte van die grond
• die gradiënt van die helling
• tipe reënval
• rotstipe
• tipe grond
• bedekking deur plantegroei
• tipe plantegroei
• poreusheid en deurdringbaarheid
• landgebruik
1.4.6 ENIGE TWEE TOEPASLIKE PUNTE
Daar word van die kandidaat verwag om te BESPREEK en kandidaat
moet dus op elke punt uitbrei en dit verduidelik.
• Ontspanning
Damme is ideale ontspanningsplekke met bootritte, waterski,
kampering, pieknieks en bote kan te water gelaat word.
• Vloedbeheer
Behalwe dat damme boere help, voorkom hulle ook lewensverlies
en verlies van eiendom wat deur vloede veroorsaak kan word.
Vloedbeheerdamme hou water terug en laat dit dan óf vry na die
rivier onder die dam óf berg die water op óf lei die water af vir
ander gebruike. Mense bou al vir baie eeue damme om met die
beheer van verwoestende vloede te help.
• Berging van water
Damme skep reservoirs wat water voorsien vir verskeie gebruike,
insluitend: nywerheids-, munisipale en landboukundige gebruik.
• Besproeiing
Gewasse word besproei deur die water wat in damme opgegaar
word. Duisende werksgeleenthede word geskep omdat gewasse
verbou kan word a.g.v. beskikbaarheid van besproeiingswater.
• Opwekking van elektrisiteit
Hidroëlektrisiteit word as 'n omgewingsvriendelike vorm van krag
gesien omdat dit nie bydra tot aardverwarming, lugbesoedeling,
suurreёn of afbreek van die osoonlaag nie.
• Afvalbeheer
In sommige gevalle help damme om die omgewing te beskerm
omdat dit gevaarlike stowwe terughou en sedimentasie – wat
noodlottig kan wees – voorkom.
1.5 1.5.1 K – beplande onreëlmatig
L – roosterpatroon / rooster / reghoekig
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 6 van 19
1.5.2 Daar word van die kandidaat verwag om te BESPREEK en dus moet
elke punt verduidelik word en daarop uitgebrei word.
L – ENIGE EEN VAN DIE VOLGENDE
• maklik om jou weg te vind
• maklik om die strate langer te maak / uit te brei
• maklik om erwe verder te verdeel en daarop te bou
• maklik om munisipale dienste by te voeg
K – ENIGE EEN VAN DIE VOLGENDE
• interessante patroon
• verbeterde verkeersvloei
• minder verkeersligte
• volg reliëf
1.5.3 (a) ENIGE TWEE TOEPASLIKE PUNTE
• hoё geboue
• gewoonlik is die straatpatroon 'n roosterpatroon
• goeie toeganklikheid / konvergerende transportroetes
• die meeste besighede (kommersieel) is in die SSK te vinde
• eiendomme is duur
• druk verkeer / besig / oorbevolk
(b) Dit is as gevolg van die grondwaardes wat so hoog is en
belastings wat betaalbaar is. Om die meeste waarde te kry,
word geboue hoër gebou. Konsep van gebrek aan ruimte.
1.5.4 (a) ENIGE TWEE TOEPASLIKE PUNTE
• padnetwerk
• busroetes
• riviere en water
• beboude gebied / voorstede
• spoorweë
• topografie / reliëf
• bushaltes
• transportroetes
(b) ENIGE EEN VIR ELK
• Bushalte
– koördinate
– hoogte
– tipes busse
– naam van busstop
– bustye
– naam van straat
– aantal passasiers per dag
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 7 van 19
• Pad
– lengte
– koördinate
– hoogte
– tipe pad
– materiaal waarmee pad gebou is
– aantal motors wat die pad gebruik
1.5.5 (a) ENIGE TWEE TOEPASLIKE PUNTE
Daar word van die kandidaat verwag om te ONDERSOEK en
hulle moet derhalwe elke punt verduidelik en daarop uitbrei.
• toegang tot SSK
• toegang tot nywerheidsgebiede
• toegang tot hoofweg
• korter pendeltye
• goedkoper vir die pendelaar
• minder verkeersopeenhopings
• verhoog mobiliteit
• maak paaie veiliger
• bevorder gesonder gewoontes
(b) Dit is 'n stad wat beplan is om mense van verskillende rasse
van mekaar te skei en daar was 'n definitiewe poging om
seker te maak dat hulle apart van mekaar sal ontwikkel. Daar
mag bewyse wees van 'n buffersone.
1.6 1.6.1 Indringing en opvolging
1.6.2 ENIGE TWEE TOEPASLIKE PUNTE
Daar word van die kandidaat verwag om KOMMENTAAR TE
LEWER en daarom moet elke punt verduidelik en daarop uitgebrei
word.
• die behoeftes van die gebied verander
• gentrifikasie
• filtrering
• verandering in verkeerspatrone
• openbare vervoerstelsel word bekendgestel
• hoofpaaie verander die behoeftes in die gebied
• huurgelde word verhoog
• belasting styg
• verdigting
• stedelike vernuwing – ekonomie word gestimuleer /
kriminaliteit verminder / area word opgehef
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 8 van 19
1.6.3 ENIGE TWEE TOEPASLIKE PUNTE
Daar word van die kandidaat verwag om te BESPREEK en daarom
moet hulle elke punt verduidelik en daarop uitbrei.
• toename in waarde van eiendom
• afname in waarde van eiendom
• kan tot gentrifikasie lei
• mense kan uit die gebied / na die gebied toe trek
• meer verkeer op die paaie
• meer misdaad
• verbeterde grondgebruik
• kan lei tot stedelike verderf
1.7 • Bespreek die belangrikheid van die verbouing van hop vir die landbou-
ekonomie van Suid-Afrika. NB: 'n Redelike opstel word verhef tot 'n goeie
opstel wanneer voorbeelde van elk van hierdie punte gegee word en daar
op al die punte uitgebrei word.
– nuwe werksgeleenthede
– nuwe boere
– meer uitvoere
– nuwe mikrobrouerye
– drinkgoed en kruiemedisyne
– nuwe navorsingsfasiliteite
toerisme bring vreemde valuta na 'n gebied toe
• Verduidelik hoe die toename in die plaaslike produksie van hop
skakelnywerhede sal bevorder
– dit sal bydra tot die produksie van bier
– die bottelary-industrie sal baat vind
– die glasindustrie sal baat vind
– maak van etikette
– kommersiële en bemarkingsnywerhede
– in- en uitvoermaatskappye
– verbetering in die handelsbalans
– nuwe besigheidsgeleenthede
– sentrums / universiteite vir die aanleer van nuwe vaardighede
– kunsmismaatskappye sal baat vind
– vervoerindustrie sal baat vind
– advertensie-industrie sal baat vind
– papier- en kartonindustrie sal baat vind
– gort- en koringboerdery sal baat vind
– tee- en koeldrankfabrieke sal baat vind
– kunsmatigeligindustrië
– besproeiingsmaatskappye
– besighede wat kussings maak (kalmerende effek)
– hop is antibakteries – kan gebruik word vir kruiemedisyne (o.a. vir
slaaploosheid)
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 9 van 19
• Analiseer sommige van die uitdagings wat die bierbrouerye en die boere
wat hop verbou, in die gesig staar.
– Hop
o nie ideale klimaat vir die verbouing van hop nie
o klimaatverandering
o droogte en wisselende reënval
o grondeise
o duur om te vestig en duur om werkers op te lei
o beperkte geskikte grond
o arbeidsonrus
o vervoer deur die berge is duur (woord hoofsaaklik in George-
omgewing verbou)
o plaasaanvalle kom al hoe meer voor
o afskep en diefstal van hop kan 'n probleem wees
o kunsmatige lig is baie duur
o geskikte stoorfasiliteite word benodig
o peste en siektes kan opbrengs knou
– Brouery
o hoё belastings
o sondebelasting
o tekort aan vaardighede
o tekort aan ondersteuning van die Staat
o SA is 'n waterskaarsland en die brou van hop benodig baie water
o waterbeperkings sal produksiekoste opstoot
o beurtkrag kan daartoe lei dat groot hoeveelhede bier weggegooi
moet word
o omdat SA min streke het wat vir die verbouing van hop geskik is,
sal hop dalk ingevoer moet word – hoë invoerkoste
o hop het 'n kort rakleeftyd
o kleinsake / mikrobrouerye sal sukkel om te kompeteer en lei
onder die probleme in hierdie industrie
• Bespreek die belangrikheid van die bierbrouery-industrie vir die Suid-
Afrikaanse ekonomie.
– skep nuwe werksgeleenthede
– skep nuwe geleenthede vir skakelnywerhede
– skep nuwe sentrums/ gebiede van ontwikkeling
– ontwikkeling van SDI's en IDZ's
– buitelandse valuta
– beter handelsbalans (meer uitvoere)
– ontwikkeling of verbetering van hawens waarvandaan hopbier
uitgevoer word (Port Elizabeth-hawe, in hierdie geval)
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 10 van 19
KRITERIA PUNTE
Skryfvaardighede
• Neem struktuur en aanbieding in ag.
5
• Gebruik kort inleiding en slotsom.
• Logiese bespreking en gebruik van onderopskrifte
Inhoudskennis
• Korrekte gebruik van geografiese terme en konsepte. 14
• Hou by onderwerp en onderopskrifte.
Ondersteunende bewyse – ontleding en begrip
• Die vermoë om die onderwerp te ontleed en evalueer word in hierdie
kategorie geassesseer.
5
• Verwysing na gevallestudiemateriaal/ feitelêer/ bronmateriaal verskaf.
• Indien toepaslik, moet verwysing gemaak word na bekende/plaaslike of
ander voorbeelde.
• Moet asseblief NIE REGMERKIES MAAK wanneer 'n opstel gemerk
word nie – dit verwar die optellers.
• Pleks daarvan, onderstreep relevante en toepaslike punte deur gebruik
te maak van die volgende stelsel van kodes:
AARDRYKSKUNDE INHOUD:
SE KODES VIR
OPSTELLE __________ Onderstreep relevante punte indien korrek
E – Uitstekend
G – Goed Omkring verkeerde punte
V – Vaag
R – Herhalend BEWYSE:
I – Ontoepaslik
F – Aanvaarbaar () Sit hakies ( ) om bewyse
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 11 van 19
(Vlak 3) (Vlak 2) (Vlak 1)
Kriteria
Uitstaande – Goed Bevredigend Swak
Skryfvaardighede Gepaste inleiding en Inleiding en slot Skryfwerk is swak en amper
• Neem struktuur en slot. teenwoordig, alhoewel onverstaanbaar.
voorstelling in Gesofistikeerde, nie ideaal nie. Geen inleiding of slot word
aanmerking. samehangende en Pogings om voorsien nie. Geen gebruik/
• Gebruik kort inleiding gestruktureerde onderopskrifte en volging van onderopskrifte
en slot. skryfwerk. paragrawe te gebruik. nie.
• Logiese bespreking Onderopskrifte en Opstel dwaal van die Lang sinne, swak
en gebruik van paragrawe is effektief punt af by tye en skiet grammatika en oneffektiewe
onderopskrifte. gebruik. tekort aan bondigheid. gebruik van paragrawe.
Opstel is kort, goed- Opstel is herhalend.
gestruktureerd en Kolpunte is dalk gebruik.
kernagtig. 1 punt moet toegeken word
vir enige poging om iets te
skryf/ probeerslag.
[5 punte word aan hierdie
komponent toegeken] (4–5 punte) (3 punte) (0–2 punte)
Inhoudskennis Toepaslike inhoud en Gebruik soms toepaslike Afwyking van die
• Korrekte gebruik van gedetailleerde inhoud. onderwerp.
aardrykskundige bespreking van die 'n Oorsig/algemene Swak begrip van begrippe
terme en begrippe onderwerp. bespreking van en terme.
• Volg onderwerp en Goeie gebruik van sleutelkwessies. Oppervlakkige/swak
onderopskrifte. aardrykskundige Basiese gebruik van bespreking.
terme en begrippe. aardrykskundige Amper geen toepaslike
Toepaslike aantal feite begrippe en terme. feite/onderopskrifte.
voorgelê/onderopskrifte. (50–60% van vereiste
Minimum van 2 punte vir feite voorgelê/
elke onderopskrif sal 10 onderopskrifte.)
punte vir kandidaat 1 punt/ onderopskrif, of
toegeken word. Verdere 2 punte gegee en net 2
uitbreiding sal nog 4 paragrawe.
punte verdien.
[14 punte word hiervoor
toegelaat] (10–14 punte) (6–9 punte) (0–5 punte)
Ondersteunende bewyse Die kandidaat is daartoe Oppervlakkige Beperkte tot geen verwysing
– ontleding en begrip in staat om toepaslik te verwysings word na die na gevallestudie/
• Die vermoë om die redeneer en evalueer. gevallestudie / feitelêer/ feitelêer / bronmateriaal nie.
onderwerp te ontleed Daar is goeie bewys van bronmateriaal gemaak. Voorbeelde word nie verskaf
en evalueer word in akkurate toepassing van Alhoewel na nie.
hierdie kategorie begrip en bewyse word ondersteunende Het min of geen
geassesseer. verskaf. voorbeelde verwys aardrykskundige betekenis.
• Verwysing na Verslag demonstreer word, is dit nie duidelik Min ontleding of begrip.
gevallestudie- begrip en integrasie van dat die leerder 'n goeie Demonstreer minimale
materiaal/feitelêer/ toepaslike gevallestudie/ begrip van die begrip van die onderwerp.
bronmateriaal feitelêer/ bronmateriaal voorbeeld/ gevallestudie
verskaf. in die konteks van die se materiaal het nie.
• Indien toepaslik, moet verslag. Ondersteunende
verwysing gemaak Bewyse nodig van bewyse is nie altyd van
word na ontleding van inhoud en toepassing op die
bekende/plaaslike of hoër orde integrasie. onderopskrif of konteks
ander voorbeelde. van bespreking nie.
Bespreking het geen
diepte nie.
[5 punte word aan hierdie
komponent toegeken] (4–5 punte) (3 punte) (0–2 punte)
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 12 van 19
VRAAG 2 KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE
2.1 2.1.1 C
2.1.2 F
2.1.3 E
2.1.4 B
2.1.5 A
2.2 2.2.1 (a)
Cumulonimbus wolke Oog-
muur
Band
van
reёn
Oog
2 punte vir die basiese diagram (lugvloei en wolke aan
weerskante van die oog)
Indien planaansig geteken is, dan 0 vir die diagram
2 punte vir VIER benoemings (½ punt elk)
(b) Enige antwoord tussen oos en noordoos
Aanvaar NA W en SW
2.2.2 (a) ENIGE EEN TOEPASLIKE ANTWOORD
• oog
• oogmuur
• swaar reën
• sterk winde
• intense laedruk (onder 1000 hPa)
• draaikolk (werwel)
• die stelsel is benoem
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 13 van 19
(b) • Tropiese siklone ontwikkel waar die water warm is omdat dit
die stelsel voed.
• daar is ook geen wrywing oor die oseaan nie (slegs 1 punt)
• latente hitte / energie
• hoë vlak van verdamping
• hoë humiditeit
• onstabiliteit
(c) Die kandidaat kry punte om twee gevare korrek te benoem en
korrek te beskryf hoe hierdie twee gevare die geboue
beskadig het. Antwoord MOET met geboue verband hou
• Sterk wind
– Winde wat sterker as 150 km/h waai sal dakke afwaai
en puin sal oral rondwaai
• Swaar reën
– Dit sal vloede veroorsaak en die riviere sal hulle walle
oorstroom
• Stormstuwing
– Groot golwe wat veroorsaak word deur die storm wat oor
die see beweeg, sal die paaie en eiendomme wat reg
teen die see lê, beskadig.
2.3 2.3.1 Die temperatuur styg met toename in hoogte.
2.3.2 Kalahari of Binnelandse Hoogdruk of Kontinentale HD (NIE KHD
NIE)
2.3.3
Dalende lug vanuit die
Korrekte posisie van die inversie
Binnelandse / Kalahari
Hoogdruk. Mag met net
pyltjies aangedui word
Vorm
2.3.4 Daar word van die kandidaat verwag om te VERDUIDELIK en
daarom behoort elke punt verduidelik en daarop uitgebrei te word.
• In die winter is die oppervlakte koel en die inversielaag is naby
die grond en onder die platorand.
OF
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 14 van 19
• Omdat die oppervlak in die somer warmer is, word die
inversielaag hoër op gedruk. (2 punte)
2.4 2.4.1 abrasie
2.4.2 oewer-tot-oewer vol
2.4.3 tussenrivierse gebied
2.4.4 knakpunt
2.4.5 kronkelverhouding
2.5 2.5.1 Terrasse / vallei in 'n vallei / nuwe vloedvlakte / getrap
2.5.2 Daar word van die kandidaat verwag om te VERDUIDELIK en daarom
behoort elke punt verduidelik en daarop uitgebrei te word.
Snelheid:
• Hoe vinniger die water vloei, hoe groter is die deeltjies wat
vervoer word.
• Die rivier kan meer en groter deeltjies sediment vervoer wanneer
dit vinniger vloei.
Grootte van deeltjies
• Klein deeltjies word laaste neergelê
• Die groter deeltjies word eerste neergelê.
• Kleiner deeltjies word makliker deur die stroom vervoer.
Neerlegging by Q
• Water vloei stadiger by die binnewal a.g.v. wrywing en deeltjies
word neergelê.
2.6 2.6.1 ENIGE TWEE TOEPASSLIKE ANTWOORDE
• huise sal verwoes word
• besittings sal weggevoer word deur die water
• lewensverlies
• besoedeling en afval word versprei
• mense moet hervestig
• plantegroei word beskadig
• siektes kan versprei
• rivierwalle word weggespoel
• modderstortings
2.6.2 ENIGE TWEE TOEPASLIKE ANTWOORDE
• bou damme
• keerwalle
• bestuur vleilande
• beheer van die vloedlyn
• maak dreine skoon
• kanaliseer die rivier
• stuur die rivier in 'n ander rigting
• vestig plantegroei
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 15 van 19
2.6.3 Die kandidaat kan sê oorstromings kan of kan nie akkuraat voorspel
word nie.
Daar word van die kandidaat verwag om VOOR TE STEL en daarom
behoort elke punt verduidelik en daarop uitgebrei te word.
Kan akkuraat voorspel word Kan nie akkuraat voorspel word
nie
Hou rekords van reënval Kan nie voorspel waar die water
gaan vloei nie
Hoё reënval van die verlede
Gebruik stormhidrografieke
2.6.4 Daar word van die kandidaat verwag om te VERDUIDELIK en
daarom behoort elke punt verduidelik en daarop uitgebrei te word. 2
punte vir elke punt/ idee:
• Gemeenskapsprojekte
– maak riviere skoon / opvoeding van die gemeenskap / gebruik NRO's
• Afstandswaarneming
– monitor die riviervlakke op 'n afstand, soos met satelliet
webkameras of hommelvliegtuie
• GIS-kartering (Fokus op toepassing van konsep, nie terminologie nie)
– buffer
– gebiede wat geneig is tot vloede
– kartering van gebiede waar daar variasies is
– datalae
– monitor verandering
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 16 van 19
VRAAG 3 LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTING EN
EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA
3.1 3.1.1 C droёpunt-standplaas
3.1.2 D poortdorp
3.1.3 C slaapdorp
3.1.4 B klassifikasie van nedersetting
3.1.5 C die maksimum afstand wat mense bereid is om te reis vir 'n
diens.
3.2 3.2.1 'n Gebied aan die buitewyke van 'n stedelike gebied waar die
stedelike en landelike gebiede bymekaarkom.
OF
Die oorgangsone waar landelike en stedelike grondgebruike meng
en baie keer teenstrydig met mekaar is.
3.2.2 ENIGE TOEPASLIKE ANTWOORD
• vrugbare grond
• goeie klimaat
• water is naby
• toeganklikheid van paaie
• reliëf
• aspek
• boumateriaal of brandstof
• histories – verdediging, tradisie
• handel- en transportnodus
3.2.3 ENIGE TWEE TOEPASLIKE ANTWOORDE
• windbreuk
• goeie pad
• geboue is formeel en goed gebou
• plaas is gestruktureerd / reëlmatige tekstuur dui op monokultuur
• groot / uitgebreide boerderygrond
• besproeiingstelsel / eie waterbron beskikbaar
3.2.4 ENIGE TWEE TOEPASLIKE ANTWOORDE
Daar word van die kandidaat verwag om te ANALISEER en daarom
behoort elke punt verduidelik te word en daarop uitgebrei te word.
• minder mense om die grond te bewerk / verlaagde produktiwiteit /
verminderde voedselproduktiwiteit
• kleiner mark / ekonomiese agteruitgang
• meer geld sal aan meganisasie bestee word
• minder geleentheid om vaardighede aan te leer
• onderbenutting van dienste; sluit
• afname in dienste verskaf
• isolasie maak mens meer kwesbaar vir misdaad / misdaad
vermeerder
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 17 van 19
• demografie verander / gesinne breek op
• armoede
• plattelandse agteruitgang en verval
3.2.5 ENIGE TWEE TOEPASLIKE ANTWOORDE
Daar word van die kandidaat verwag om VOOR TE STEL en daarom
behoort elke punt verduidelik en daarop uitgebrei te word.
• skep werksgeleenthede
• ontwikkel vaardighede
• mense bly in die landelike gebiede
• teenverstedeliking
• voorkom dat mense na stedelike gebiede verhuis
• verbeter infrastruktuur
• trek meer dienste na die gebied toe aan
• bevorder toerisme in die gebied – stimuleer die ekonomie
• verhoogde plaasproduktiwiteit/ beter metodes
• Ruimtelike Ontwikkelingsinisiatief – verbeter lewenstandaard deur
ekonomiese stimulasie
3.3 3.3.1 Aan die buitewyke van die stedelike gebied / naby industriële
gebiede / oop grond
3.3.2 ENIGE EEN TOEPASLIKE ANTWOORD
Daar word van die kandidaat verwag om te BESPREEK en daarom
behoort elke punt verduidelik en daarop uitgebrei te word.
• beweging van mense na die stedelike gebiede
• nêrens anders om heen te gaan nie / formele behuising nie
beskikbaar nie
• armoede / werkloosheid veroorsaak dat formele behuising nie
bekostigbaar is nie
• arm vreemdelinge en / of vlugtelinge stroom in
• meer babas word in die nedersetting gebore
3.3.3 ENIGE TWEE TOEPASLIKE ANTWOORDE
Daar word van die kandidaat verwag om te ASSESSEER en daarom
behoort elke punt verduidelik en daarop uitgebrei te word.
• meer infrastruktuur
• meer sanitasie
• vermeerder van funksies en dienste beskikbaar (nutsdienste /
formele behuising / rommelverwydering / sanitasie)
• verskuif besighede na die streek (desentralisasie)
• belastingaansporing
• verbeterde verskaffing van onderwys / vaardigheidsvebetering
• beter sekuriteit
• beter betaling / verhoogde minimumloon
• werkskepping
• voedselsekuriteit deur groentetuine of voedselprogramme
• mikrolenings aan kleinsakeondernemings
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 18 van 19
3.4 3.4.1 F
3.4.2 D
3.4.3 E
3.4.4 G
3.4.5 B
3.5 3.5.1 (a) 1986: 18 000 – 19 500 km2
(b) 2016: 5 000 km2
3.5.2 Daar was 'n algemene afname en ook stabilisering
3.5.3 ENIGE EEN TOEPASLIKE ANTWOORD
Daar word van die kandidaat verwag om te EVALUEER en daarom
behoort elke punt verduidelik en daarop uitgebrei te word.
• beter boerderymetodes, meganisasie
• meer kunsmis en onkruiddoders
• meer besproeiingskemas
• beter metodes van besproeiing
• meer kommersiële boere
• konsolidering van plase om grond en toerusting meer produktief
te benut
• GGO's en hibriede sade
3.5.4 ENIGE TWEE TOEPASLIKE ANTWOORDE
• word gebruik om brood mee te maak
• word in meeste gebak gebruik
• word gebruik as ontbytgraankosse
• word as die hoofbindingsmiddel gebruik in die produksie van
voedsel (glutien)
• stapelvoedsel / voedsaam
• voedselbron vir mens en dier
• goedkoop om te kweek
• maklik om te kweek
3.6 3.6.1 (a) Finansies, eiendom en besigheidsdienste.
(b) Tussen 75 miljard en 80 miljard rand.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: AARDRYKSKUNDE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 19 van 19
3.6.2 ● Belemmer
– tekort aan water/ droogte/ klimaatverandering/ wisselvallige
reënval
– geen minerale bronne
– vêr van die markte (Gauteng)
– verouderde infrastruktuur
– arbeidskwessies
– wisselende vreemde valuta
– vervoerverwante kwessies
– grond is duur
– beurtkrag / onbetroubare kragvoorsiening
– siektes / MIV/Vigs – verlaagde produktiwiteit
– oorbevolking plaas hulpbronne en gebied onder druk
– korrupsie / misdaad
• Bevorder
– werknemers wat baie vaardighede het / baie arbeid
– hawe
– goeie infrastruktuur
– toegang tot groot markte
– belangstelling van beleggers
– baie grondstowwe (verwerking van landbouprodukte)
– kernkrag / alternatiewe kragbronne
– toerisme bevorder skakelnywerhede
– wateroordragskemas
– beskikbare gelykgrond
– industriële traagheid
3.6.3 Daar word van die kandidaat verwag om te BESPREEK en daarom
behoort elke punt verduidelik en daarop uitgebrei te word.
• moontlik 'n hoër werkloosheidsyfer / VW meganisasie??
• nuwe geleenthede vir geskoolde arbeid
• ekonomiese groei in sektore
• nuwe skakelnywerhede
• stakings en protesaksie deur vakbonde
• verhoogde produktiwiteit en doeltreffendheid
• stabiliseer die ekonomie wat volhoubaarheid meebring
• vaardighede en onderwys verbeter
• vervaardig meer uitvoerprodukte – meer vreemde valuta
• verminder operasionele koste (meer produktief)
Totaal: 200 punte
IEB Copyright © 2019
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Geography notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Geography questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Geography quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Geography past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 IEB past papers
More Geography and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paperIEB
Geography Grade 12 IEB Paper 1 2019 Question Paper

Question paperIEB
Geography Grade 12 IEB Paper 1 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Geography Grade 12 IEB Paper 2 2019 Question Paper

Question paperIEB
Geography Grade 12 IEB Paper 2 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Geography Grade 12 IEB Paper 2 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Geography Grade 12 IEB Paper 2 2019 Question Paper
Related documents

MemorandumIEB
Geography Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo

Question paperIEB
Geography Grade 12 IEB Paper 1 2018 Question Paper

Question paperIEB
Geography Grade 12 IEB Paper 1 2017 Question Paper

Question paperIEB
Geography Grade 12 IEB Paper 1 2016 Question Paper

Question paperIEB
Geography Grade 12 IEB Paper 1 2016 Question Paper

MemorandumIEB
Geography Grade 12 IEB Paper 2 2019 Memo
More from Grade 12 Geography

MemorandumIEB
Geography Grade 12 IEB Paper 1 2018 Memo

Question paperIEB
Geography Grade 12 IEB Paper 2 2018 Question Paper

MemorandumIEB
Geography Grade 12 IEB Paper 2 2018 Memo

MemorandumIEB
Geography Grade 12 IEB Paper 1 2018 Memo

AddendumIEB
Geography Grade 12 IEB Paper 1 2018 Addendum

Question paperIEB