Skip to content

Geography Grade 12 P1 NSC Supplementary 2016 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 12201613 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 FEBRUARIE/MAART 2016 MEMORANDUM PUNTE: 225 Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE VRAAG 1 1.1.1 Tropiese sikloon (1) 1.1.2 Laagdrukstelsel (1) 1.1.3 Laat somer en vroeg herfs (1) [AANVAAR ENIGE EEN] 1.1.4 Tropiese Oostewinde (1) OF Suidoostelike Pasaatwinde (1) 1.1.5 Hadleysel (1) 1.1.6 Reunion (1) 1.1.7 Dit is die 5de sikloon van die seisoen (1) 1.1.8 Cumulonimbus (1) (8 x 1) (8) 1.2.1 Waterskeiding (1) 1.2.2 Interfluviale waterskeiding (1) 1.2.3 Bron (1) 1.2.4 Samevloeiing (1) 1.2.5 Sytak (1) 1.2.6 Benede (1) 1.2.7 Riviermond (1) (7 x 1) (7) 1.3.1 Ekstra-tropiese sikloon/Frontale depressie/Gematigde sikloon (1) (1 x 1) (1) 1.3.2 Die gebied is die koue sektor (1) wat deur koue, digte lug vanaf die Poolstreke gekenmerk word. (1) (2 x 1) (2) 1.3.3 Dwarssnit deur die koue front Vir Skets Koue Warm lug front Koue lug Oppervlak (4 x 1) (4) 1.3.4 Tussen 30° en 60° noord en suid van die ewenaar (2) (1 x 2) (2) 1.3.5 Die koue en warm fronte is ten volle ontwikkel (2) Die koue en warm sektore is ook ten volle ontwikkel (2) V-vormige inwig van warm sektor in die koue sektor in (2) Baie lae druk in die middel (2) Die koue front het nog nie die warm front ingehaal nie (2) Okklusie het nog nie begin nie (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.3.6 Die Suid-Indiese Hoogdruksel vorm 'n blokkerende hoog (2) Die middelbreedte sikloon word verder suid en ooswaarts gedwing deur antikloksgewyse vloei, waar dit oor die Indiese Oseaan 'n okklusie veroorsaak en verdamp.(2) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum 1.4.1 A: Suid-Atlantiese Antisikloon (1) of St. Helena Hoog (1) B: Kalahari Antisikloon (1) of Kontinentale Hoog (1) C: Suid-Indiese Antisikloon (1) of Mauritius Hoog (1) (3 x 1) (3) 1.4.2 Koue dalende lug verhit deur kompressie Inversielaag verhinder dat vogtige lug vanaf die kus die binneland bereik Wolklose lug Koel, droë binnelandse Winters Kalahari Hoog Oos Wes (4 x 1) (4) 1.4.3 DIE INVLOED VAN DIE ITKS OP ANTISIKLONE Die Aarde se vertikale inklinasie as dit na die son front is 23½° (2) Dit veroorsaak dat die ITKS noord en suid van die ewenaar skuif van seisoen tot seisoen (2) Lugdrukgordels volg die veronderstelde migrasie van die son (2) Tydens die Suid-Afrikaanse somer is die 3 antisiklone verder suid geleë (2) In die winter is die 3 antisiklone verder noord geleë (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 1.5.1 Die verhouding tussen die totale lengte van die strome in 'n rivierstelsel en die oppervlak van die dreineerbekken wat dit dreineer (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 1.5.2 A: Droë seisoen (1) B: Reënseisoen (1) (2 x 1) (2) 1.5.3 In die nat seisoen is dreineerdigtheid hoog as gevolg van hoë reënval (grond is dikwels versadig) en 'n hoë afloop kom voor (2) In die droë seisoen is dreineerdigtheid lag as gevolg van lae reënval en 'n hoë infiltrasietempo (2) (2 x 2) (4) 1.5.4 IMPAK VAN DREINEERDIGTHEID OP DREINEERBEKKEN-ORDE In die nat seisoen is daar meer reënval wat tot groter volumes water lei (2) en meer 1ste en 2de orde strome/riviere vorm (2) Die gebied sal 'n hoë afloop hê (2), want die grond is versadig (2) Dit verhoog die dreineerbekken-orde (2) In die droë seisoen sal daar minder afloop wees omdat reënval minder is (2) Minder 1ste en 2de orde strome word aangetref (2) Die gebied sal groter infiltrasievlakke hê wat laer dreineerdigthede vorm (2) Die dreineerbekken-orde sal verlaag (2) [AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum 1.6.1 Gevleg (1) (1 x 1) (1) 1.6.2 Hoër afsettingsvlakke (1) OF Verlaagde vervoervlakke (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.6.3 Middel- tot benedeloop (1) (1 x 1) (1) 1.6.4 Kom voor wanneer 'n rivier oor 'n geleidelike gradiënt vloei (2) Die rivier verloor energie en begin om sy vrag af te set (2) Die baan van die rivier word dan deur die alluvium/afsettings geblokkeer (2) Die rivier verdeel in aparte kanale wat rondom die alluvium-eilande vloei (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.6.5 Die boomwortels verlaag die afloop deurdat meer water geabsorbeer word (2) Bome blokkeer die vloei van water en afloop verlaag (2) Bome moedig infiltrasie eerder as afloop aan (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.6.6 Hierdie verskynsel is tydelik (2) Die meeste binnelandse riviere is periodiese riviere (2) Hulle vloei gewoonlik slegs tydens die nat seisoen, somer oor die binneland van Suid-Afrika (2) Minder afsetting vind plaas en vlegstrome verminder (2) [ENIGE EEN REDE VIR GEGEWE ANTWOORD] (2 x 2) (4) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum VRAAG 2 2.1.1 Winter (1) 2.1.2 X (1) 2.1.3 Y (1) 2.1.4 X (1) 2.1.5 Y (1) 2.1.6 B (1) 2.1.7 Minder (1) 2.1.8 Y (1) (8 x 1) (8) 2.2.1 Boloop (1) 2.2.2 Bron (1) 2.2.3 Vertikale/afwaartse erosie (1) 2.2.4 Waterval (1) 2.2.5 Terugwaartse erosie (1) 2.2.6 Stootoewer (1) 2.2.7 Ongegradeer (1) (7 x 1) (7) 2.3.1 Die Kalaharihoogdruk is oor Suid-Afrika sigbaar (1) en die kuslaag langs die ooskus (1) Die antikloksgewyse lugsirkulasie (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 2.3.2 Die Kalaharihoogdruk is meer dominant oor Suid-Afrika in die winter (1) Die kuslaag beweeg makliker teen die kus langs tydens winter (1) 'n Steil drukgradiënt kom voor tussen die binneland en die kus (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 2.3.3 Die temperatuur styg 1°C/100m daling – volgens die droë adiabatiese verval tempo – wat die lugtemperatuur verhoog (2) Vog in die atmosfeer verdamp soos wat die dalende lug warmer word en dit lei tot 'n lae humiditeit (2) (2 x 2) (4) 2.3.4 Suid-Afrikaanse winters is oor die algemeen droog (as gevolg van min of geen reën nie), dus kan die warm winde maklike veldbrande veroorsaak (2) Mense is vatbaar vir die risiko van wegholbrande – dit plaas mense se lewens in gevaar (2) Boere verloor gewasse en ly finansiële skade as gevolg van die omgewingsgevaar (2) Stedelike nedersetting teen berghange word bedreig (2) Mense ly onder die warm toestande (2) Tydens bergwinde ervaar mense ongemak en kry velirritasies (2) [ENIGE DRIE. AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (3 x 2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum 2.4.1 'n Toename in temperatuur met hoogte (1) (1) [Konsep] (1 x 1) 2.4.2 Temperatuur neem toe met hoogte voordat dit afneem (1) (1 x 1) (1) 2.4.3 Rookmis word deur die temperatuurinversie vasgekeer (2) (1 x 2) (2) 2.4.4 Dit lei tot respiratoriese infeksies (aanvaar voorbeelde) (2) Sigbaarheid is swak (2) Estetiese aantrekkingskrag van uitsig oor landskappe word verminder (2) Rookmis maak geboue en argitektuur vuil (2) [ENIGE TWEE. AANVAAR ANDER MOONTLIKE ANTWOORDE] (2 x 2) (4) 2.4.5 VOLHOUBARE METODES OM ROOKMIS TE VERMINDER Installeer filters in skoorstene om besoedelingsdeeltjies vas te vang voordat dit in die atmosfeer vrygestel word (2) Bou fabrieke verder vanaf die stede en residensiële gebiede af (2) Streng grondgebruiksoneringswette om nywerheidsontwikkeling in stede te verhoed (2) Bou hoër skoorstene sodat besoedelingsdeeltjies bo die inversielaag vrygestel word (2) Verminder nywerheidsaktiwiteite snags wanneer die inversielaag nabe aan die aardoppervlak is (2) Strenger maatreëls om die hoeveelheid besoedelingsdeeltjies wat vrygestel mag word te beheer (2) Verhoog plantegroei om koolstofdioksied te absorber (2) [ENIGE VIER. AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (4 x 2) (8) 2.5.1 S: Rowerstroom (1) Y: geroofde stroom (1) (2 x 1) (2) 2.5.2 A: Roofelmboog (1) B: Windsaal (1) (2 x 1) (2) 2.5.3 Hoër neerslag verhoog terugwaartse erosie (2) Groter stroomvolume verhoog erosie (2) S vloei oor sagter rotse (2) S het 'n steiler gradiënt (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.5.4 DIE IMPAK VAN STROOMROOF OP DIE VOLUME WATER EN VERMOEë OM TE ERODEER Rivier B Die bronwater van B word beroof (2) Die volumewater in B verminder (2) Bogenoemde verminder die vermoeë om te erodeer (2) Dit vorm 'n verarmde stroom (2) Rivier S Rivier S het die bronwater van rivier B geroof (2) Water word tot rivier S bygevoeg en die volume verhoog (2) Bogenoemde verhoog die rivier se vermoeë om te erodeer (2) Die rivier ondergaan verjonging (2) [ENGE VIER. MOET NA BEIDE RIVIERE B EN S VERWYS] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum 2.6.1 Oorbenutting is die oormatige gebruik van 'n hulpbron wat dit uiteindelik kan vernietig (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 2.6.2 'n Opvangsgebied is die hele dreineerbekken waar 'n rivierstelsel aangetref word/die hele gebied wat deur 'n rivierstelsel gedreineer word (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 2.6.3 Uitheemse plante reproduseer baie vinnig (2) Uitheemse plante neem die inheemse plante oor (2) Uitheemse plante verbruik baie water (2) Deur uitheemse plante te vernietig, sal minder water verbruik word (2) [ENIGE TWEE. AANVAAR ENIGE ANDER REDELIKE VERDUIDELIKING] (2 x 2) (4) 2.6.4 Vleilande is natuurlike stoorplekke van water en voorsien dreineer bekkens van water (2) Vleilande help om water te suiwer (2) Tydens droë tye is water beskikbaar in vleilande (2) [ENIGE EEN. AANVAAR ANDER MOONTLIKE ANTWOORDE] (1 x 2) (2) 2.6.5 Dit vertraag die vloei van water (2) Laat infiltrasie toe (2) Onderhou grondwatervlakke (2) Plantwortels anker die grond (2) Voorkom gronderosie en versanding van riviere (2) Voorkom plaatvloei en oorstromings (2) [ENIGE DRIE. AANVAAR ENIGE ANDER REDELIKE VERDUIDELIKING] (3 x 2) (6) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum AFDELING B: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS EN SUID-AFRIKAANSE EKONOMIESE GEOGRAFIE VRAAG 3 3.1.1 landelik (2) 3.1.2 boeredorpie (2 3.1.3 gelyk grond (1) 3.1.4 masjiene (1) 3.1.5 kernagtig (1) 3.1.6 graan (1) 3.1.7 enkelfunksioneel (1) (7 x 1) (7) 3.2.1 C mynbou (1) 3.2.2 G vervaardiging (1) 3.2.3 H internasionale handel (1) 3.2.4 A inligtingstegnologie (1) 3.2.5 F groentetuin (1) 3.2.6 D plaaslike handel (1) 3.2.7 I suikerrietplantasie (1) 3.2.8 B paaie, spoorweë en kommunikasie (1) (8 x 1) (8) 3.3.1 Verstedeliking is die proses waarby die persentasie mense wat in stedelike gebiede woon toeneem (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 3.3.2 Ongeveer 60% (1) (1 x 1) (1) 3.3.3 Die natuurlike bevolkingstoename (1) Verdere migrasie van mense na stede toe (2) (2 x 1) (2) 3.3.4 Oorbesetting (1) Verkeersopeenhopings (2) Oorbenutting van stedelike infrastruktuur (2) Hoër werkloosheidsvlakke (1) Hoër vlakke van armoede (1) Hoër misdaadsyfers (1) Toename in anti-sosiale gedrag (1) [ENIGE VIER. AANVAAR ANDER] (4 x 1) (4) 3.3.5 (a) Gebou-eienaars laat onderhoud van geboue na (2) Oorbesetting van huurders/onderverhuring (2) Huurders hou geboue nie in stand nie (2) [ENIGE TWEE. AANVAAR ANDER] (2 x 2) (4) (b) Stedelike vernuwing deur restourasie (2) Opknapping van gemeenskapsdienste en fasiliteite (2) Wetgewing om slegte gebou-eienaars te hanteer 2) Stadsverbeteringsdistrikte waar die hele gebied in 'n stad verbeter word om 'n beter omgewing te skep (2) [ENIGE TWEE. AANVAAR ANDER] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum 3.4.1 'n Informele nedersetting is 'n groepering van geboue sonder voldoende infrastruktuur en dienste (soos lopende water, sanitasie, elektrisiteit) (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 3.4.2 Minimum toename van 0,4 % (2) (1 x 2) (2) 3.4.3 Meer werkgeleenthede (1) (1 x 1) (1) 3.4.4 Huise swak gebou met onkonvensionele boumateriaal (2) Gebrek aan behoorlike dreineringsfasiliteite (2) Hoë besoedelingsvlakke (2) Rommel (2) Hoë geboudigtheid (2) Geen/min tuine (2) [ENIGE EEN. AANVAAR ANDER] (1 x 2) (2) 3.4.5 SOSIALE PROBLEME EN KWESBAARHEID Sosiale Probleme Min stimulerende aktiwiteite om die jeug besig te hou (2) Lei dikwels tot dwelm- en alkoholmisbruik Baie mense werkloos (2) Hoë misdaadsyfers as gevolg daarvan (2) Onhigiëniese toestande (2) Kwesbaarheid Minder wetstoepassingsbeamptes beskikbaar (2) Gebrek aan elektrisiteit maak informele nedersettings snags donker (2) Mense in informele nedersettings is snags nie veilig nie (2) Verkragting, moord en ander misdade kom maklik voor (2) Gevaar van krotbrande (2) [ENIGE VIER. MOET NA SOSIALE PROBLEME EN KWESBAARHEID VERWYS. AANVAAR ANDER] (4 x 2) (8) 3.5.1 Uitgevoer (1) (1 x 1) (1) 3.5.2 Toename (1) (1 x 1) (1) 3.5.3 Sitrusvrugte (1) (1 x 1) (1) 3.5.4 Om 'n produk uit 'n grondstof te vervaardig maak dit meer waardevol (2) (1 x 2) (2) 3.5.5 Suid-Afrika se noue band met baie Afrikalande (2) Hoë kwaliteit van landbouprodukte (2) Betroubaarheid in voorsiening (2) Landbouprodukte relatief goedkoop (2) [ENIGE TWEE. AANVAAR ANDER] (2 x 2) (4) 3.5.6 Verskaf werkgeleenthede (2) Bring buitelandse kapitaal in (2) Dra tot land se BBP by (2) Moedig ontwikkeling van infrastruktuur aan (2) Voorsien grondstowwe aan nywerhede (2) Dra by tot voedselsekerheid en minder hoef ingevoer te word (2) [ENIGE DRIE. AANVAAR ANDER] (3 x 2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum 3.6.1 Die informele sektor is die deel van ons ekonomie wat nie belasting betaal nie en nie noodwendig geregistreerde besighede is nie (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 3.6.2 Daar is 'n verband tussen die werkloosheidsyfer en die persentasie mense wat as informele handelaars werk (2) Soos wat die werkloosheidsyfer toeneem verhoog die proporsie mense wat in die informele sektor werk (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.6.3 Ontwikkelende het hoë bevolkingsyfers en minder werkgeleenthede beskikbaar (2) Party mense moet hulself onderhou deur goedere informeel te verkoop (2) Mense is ongeskoold en het nie soveel vaardighede nie (2) Ongeskoolde arbeiders word nie maklik in die arbeidsmag opgeneem nie (2) [ENIGE EEN. AANVAAR ANDER] (1 x 2) (2) 3.6.4 Meer inkomste word geskep omdat besighede belasting sal moet betaal (2) Meer formele werkskepping (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.6.5 BEMAGTIGING VAN INFORMELE HANDELAARS Verleen aan hulle dieselfde regte toe as vir formele besighede (2) Staan lenings toe/verskaf kapitaal aan kleinbesighede en entrepreneurs (2) Finansiering van die informele sektor sal besigheidsontwikkeling en groei aanmoedig (2) Voorsiening van fasiliteite aan informele handelaars kan 'n meer volhoubare platform verskaf waarbinne besighede kan funksioneer (2) Opvoeding en opleiding met betrekking tot basiese besigheidsvaardighede en finansiële bestuur (2) Vennootskappe met gevestigde besighede (2) [ENIGE VIER. AANVAAR ANDER REDELIKE ANTWOORDE] (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum VRAAG 4 4.1.1 Nedersetting (1) 4.1.2 Ligging (1) 4.1.3 Standplaas (2) 4.1.4 Natstandplaasnedersetting (1) 4.1.5 Metropool (1) 4.1.6 Poortdorp (1) 4.1.7 Vragverbrekingspunt (1) 4.1.8 Brugdorp (1) (8 x 1) (8) 4.2.1 Kleinskaalse (1) 4.2.2 Voedselonsekerheid (1) 4.2.3 Nasionalisering (1) 4.2.4 Sekondêre (1) 4.2.5 Alomteenwoordige (1) 4.2.6 Sentralisasie (1) 4.2.7 Brug (1) (7 x 1) (7) 4.3.1 Invoedsfeer is die gebied rondom die nedersetting vanwaar dit klante lok (1) Reikwydte is die verste afstand vanwaar mense bereid is om te reis om van 'n diens gebruik te maak (1) (2 x 1) (2) 4.3.2 Motorverkope (1) (1 x 1) (1) 4.3.3 Mense is bereid om verder te reis om 'n motor te koop as om basiese benodigdhede soos brood/melk te koop (1) Om 'n motor te koop is 'n belangrike gebeurtenis wat nie dikwels gebeur nie en mense is dus bereid om verder te reis om die regte model motor te koop (1) (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) 4.3.4 Motorverkope het 'n groter drempelbevolking nodig om die besigheid volhoubaar te maak en 'n wins te toon (2) (1 x 2) (2) 4.3.5 Het 'n kleiner reikwydte (2) Het 'n kleiner invoedsfeer (2) (2 x 2) (4) 4.3.6 Hoër orde goedere en dienste word by B aangetref as in vergelyking met die omliggende gebied (2) Mense is bereid om verder na B toe te reis om gespesialiseerde produkte en dienste te koop (2) Mense reis kort afstande om die voordele van lae-orde goedere en dienste (soos melk ens.) te bekom (2) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 12 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum 4.4.1 Sentrale Sakekern (SSK) (1) (1 x 1) (1) 4.4.2 Ongelykmatige uitbreiding van die SSK (2) (1 x 2) (2) 4.4.3 Goedkoper grond (2) naby aan die nywerhede (2) Maklik vir sommige werkers om werk toe te loop (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.4.4 Toegang per pad – maklik vir motoriste (2) Oop grond en ruimte vir 'n groot winkelsentrum met parkering en ondergrondse parkering (2) Naby aan woongebiede aan rand van die stad (kliënte en 'n mark (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.4.5 HERVESTIGING VAN BESIGHEDE Misdaad en vuilheid in die middestad (2) Dwing baie besighede om in die veiliger, skoner en goed-onderhoude uitgeleë besigheidsdistrikte soos by C te hervestig (2) Baie duur grond en verhuring in A (2) Laat besighede oorspronklik na goedkoper verhurings geleenthede hervestig (2) Oorbesetting by A (2) Verkeersopeenhopings by A (2) Verminderde toegang by A (2) Gebrek aan parkering by A(2) Beperkte uitbreidingsvooruitsigte by A (2) [ENIGE VIER – AANVAAR ANDER] (4 x 2) (8) 4.5.1 Mpumalanga (1) (1 x 1) (1) 4.5.2 ESKOM (1) SASOL (1) (2 x 1) (2) 4.5.3 Gronddegradering (2) OF Oopgroefmyn 'n oogseer (2) Lugbesoedeling a.g.v. verbranding van steenkool om krag op te wek (2) [ENIGE TWEE – AANVAAR ANDER] (2 x 2) (4) 4.5.4 REGSTEL VAN OMGEWINGSONGEREGTIGHEDE Grond wat as oopgroefmyne ontgin word moet gerehabiliteer word (2) Herbeplanting en die herstel vanplaaslike fauna in die gebied waar ontginning plaasgevind het moet gemonitor word (2) Toepassing van die besoedelaar-moet-betaalbeginsel en boetes vir maatskappye met hoë besoedelingsvlakke (2) Pas skrop- en skoontegnologie in skoorstene toe (2) Ruil koolstofvoetspore om vir koolstofkrediete (2) Plant meer bome om koolstofvrystelling te onderskep (2) [ENIGE VIER – AANVAAR ANDER] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 13 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum 4.6.1 Oos-Kaap (1) (1 x 1) (1) 4.6.2 11 500 hektaar (1) (1 x 1) (1) 4.6.3 Ngqura-hawe (1) (1 x 1) (1) 4.6.4 Dit is 'n modern diep hawe - dit kan groter skepe akkommodeer (2) Meer skepe kan op een slag akkommodeer word (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.6.5 Herwinbare energie beskikbaar – windplase 30 minute ver (2) Vul konvensionele kragbronne aan (2) [ENIGE TWEE – AANVAAR ANDER] (2 x 2) (4) 4.6.6 Binne 15 minute vanaf pad-, spoor- en lugvervoer - toeganklikheid (2) Naby energiebron - 30 minute se ry tot by grootste windkragopwekkingsplaas in Suid-Afrika (2) Toegang tot 3 hawens (PE, NGQURA en Oos-Londen) (2) Naby aan 'n groot logistieke sone (2) Beskikbaarheid van geskoolde/ongeskoolde arbeid (2) Beskikbaarheid van ruimte (2) [ENIGE DRIE – AANVAAR ANDER] (3 x 2) (6) [75] TOTAAL: 225 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all