Skip to content

Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)

MemorandumGeographyGrade 12201617 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 1 DBE/2016 SSE – Memorandum SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GEOGRAFIE V1 2016 MEMORANDUM PUNTE: 225 Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 2 DBE/2016 SSE – Memorandum AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE 1.1 1.1.1 C (1) 1.1.2 D (1) 1.1.3 B (1) 1.1.4 B (1) 1.1.5 D (1) 1.1.6 A (1) 1.1.7 C (1) (7 x 1) (7) 1.2 1.2.1 F (1) 1.2.2 A (1) 1.2.3 C (1) 1.2.4 E (1) 1.2.5 D (1) 1.2.6 B (1) 1.2.7 I (1) 1.2.8 G (1) (8 x 1) (8) 1.3 1.3.1 (a) Die Verre Ooste/Ooskus van Asië/Suid-Chinese See (1) (1 x 1) (1) (b) Windsnelhede van tot 160 mph/260 km/h is aangeteken (1) Dit is gekatogoriseer/kategorie 5 (1) Groot gebied wat beinvloed word/meer as 400km (1) (1 x 1) (1) 1.3.2 (a) Die Tropiese Oostewinde heers in hierdie breedtegrade /Geleë in die Tropiese Oostewindgordel (1) (1 x 1) (1) (b) 20 (2) (1 x 2) (2) 1.3.3 Baie hoë see-oppervlaktemperature van bo 27 °C (2) Baie sterk bolugdivergensie (2) Baie hoë voginhoud (2) Baie hoë verdampingsvlakke (2) Baie vinnige styging van warm, vogtige lug (2) Grootskaalse kondensasie (2) Baie sterk windsnelhede (2) Intensiewe laagdruksisteem (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 3 DBE/2016 SSE – Memorandum 1.3.4 BESKIKBAAR GESTEL Energie word vasgevang as latente hitte in waterdamp-inhoud (2) Energie word vrygestel wanneer kondensasie plaasvind (2) Sterk konveksiestrome vervoer energie na hoë hoogtes (2) Vinnige styging en kondensasie stel groot hoeveelhede energie vry (2) WEGGENEEM Energie gaan verlore wanneer die tifoon oor die land beweeg/geen bron van vog (2) Minder vog beskikbaar oor die landoppervlak (2) Minder vog verminder kondensasie en stel latente energie vry (2) Wrywing vertraag die tifoon oor landoppervlakke (2) [ENIGE VIER – MOET NA BEIDE ASPEKTE VERWYS] (4 x 2) (8) 1.4 1.4.1 Nywerheid/fabriek (1) (1 x 1) (1) 1.4.2 Rook (1) Koolstofdioksied (1) Sulfaatdioksied (1) Swaelsuur (1) Roet (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.4.3 Termiese gordel (1) Inversie laag (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.4.4 Temperatuur verminder met hoogte, behalwe in die termiese gordel waar dit met hoogte toeneem, daarna hou dit aan om af te neem (2) (1 x 2) (2) 1.4.5 Katabatiese/hellingdalende winde stoot rookdeeltjies afwaarts (2) Die inversielaag is laer as die valleihange en dit keer rook vas (2) Bergbries wat snags in die vallei waai (2) Lae wolkbedekking wat die besoedelingsdeeltjies vaskeer (2) Sterk daling verhoed besoedeling om te styg/druk besoedeling verder af (2) Swak konveksiestrome verhoed die styg van besoedeling (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4.6 Nedersettings ontwikkel langs die middel-hellings, want dit is warmer in die winter (2) Oor die algemeen ontwikkel nedersettings nie op die valleibodem nie omdat ryp en lae temperature daar voorkom (2) Die meeste nedersettings in die Suidelike Halfrond is op die noordwaartsgerigte hellings, want dit ontvang direkte sonlig (2) Die meeste nedersettings in die Noordelike Halfrond is op die suidwaartsgerigte hellings, want dit ontvang direkte sonlig (2) Nedersettings wat in die warmer sones ontwikkel spaar op elektrisiteit en verkies hierdie ligging (2) Hoogliggende hange word vermy, want dit is kouer (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 4 DBE/2016 SSE – Memorandum 1.5 1.5.1 Waterskeiding (1) (1 x 1) (1) 1.5.2 Skei twee dreineerbekkens van mekaar (1) (1 x 1) (1) 1.5.3 Sytak X erodeer terugwaarts (kerf terug) (2) Sytak X verleng (word langer) (2) Sytak X kerf deur die waterskeiding (2) Sytak X verenig met rivier A /Rivier B steel die water van rivier A (2) Water van rivier A vloei nou direk in rivier B in (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.5.4 As gevolg van die gebrek aan water kan rivier A nie sy stroomvrag dra nie en deponeer dit (2) (1 x 2) (2) 1.5.5 Die grootte van die dreineerbekken het toegeneem (2) Water word meer turbulent (2) Die erosievermoë neem toe (2) Toename in stroom vloei (2) Die rivier word verjong (2) Ontwikkel ingekerfde meanders/vallei in 'n vallei/terrasse (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.5.6 Laer produksie as die grond vir boerdery gebruik word (2) Inkomste neem af wat tot laer lewenstandaard lei (2) Minder voedsel beskikbaar om aan plaaslike mark te verkoop (2) Minder water vir besproeiing (2) Minder water vir industrieë (2) Negatiewe impak op ontspanningsoorde/ontspanningsaktiwiteite langs die rivier (2) Verminderde watervlakke in damme langs die rivier (2) Minder water om hidro-elektrisiteit te genereer (2) Toename in voedselpryse (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 5 DBE/2016 SSE – Memorandum 1.6 1.6.1 Volhoubare bewaring van die rivier en sy dreineerbekken (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 1.6.2 Die Departement van Waterwese (1) (1 x 1) (1) 1.6.3 Ontwikkeling van informele nedersettings op die rivieroewer (1) Verskeie soorte rommel wat die rivier besoedel (1) Verwydering van plantegroei wat tot los grond aanleiding gee (1) Mense wat op die rivieroewer woon, strooi huishoudelike afval in die rivier (1) Oorblyfsels van geboue in die rivier (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.6.4 Skuif die nedersetting tot bo die vloedlyn/weg van die rivier (2) Voed inwoners op oor die bestuur van rivierhulpbronne (2) Verskaf afvalverwyderingsdienste (2) Behoorlike sanitasie (2) Lopende water in die huise (2) Alternatiewe behuising/HOP huise om inwoners weg van die rivieroewer te hervestig (2) Plantegroei op kaal hellings (2) Skep 'n buffersone om besoedeling van die rivier te voorkom (2) Wetgewing en boetes (2) [ANY TWO] (2 x 2) (4) 1.6.5 Beperkte watervoorrade in Suid-Afrika (2) Riviere is ons enigste bron van vars drinkbare water (2) Voorsien skoon water wat belangrik vir menslike gesondheid is (2) Dit is vars waterreservoirs wat mense van kos, bv. vis, voorsien (2) Skoon water benodig vir boerdery (besproeiing) (2) Benodig skoon water vir industriële aktiwiteite (2) Verskaf skoon water vir huishoudelike doeleindes (2) Verseker dat ekosisteme gesond en in balans bly (2) Behoud van skoonheidswaarde (2) Belangrik vir waterontspanningsaktiwiteite (2) Word gebruik as toeriste-aantreklikhede (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 6 DBE/2016 SSE – Memorandum 2.1 2.1.1 60°S (1) 2.1.2 Laag (1) 2.1.3 Kloksgewys (1) 2.1.4 Polêre front (1) 2.1.5 Warmsektorstadium/Volwasse stadium /(Polêre front/aanvangstadium) (1) 2.1.6 Voorste gedeelte van die koue bewegende lugmassa (1) 2.1.7 Stadium 4 (1) 2.1.8 Kloksgewyse sirkulasie van lug (1) OF Westewinde lê noord van die polêre front en die oostewinde lê suid van die polêre front (1) (8 x 1) (8) 2.2 2.2.1 Die watertafel (1) 2.2.2 mond (1) 2.2.3 rivierstelsel (1) 2.2.4 plaat (1) 2.2.5 sytak (1) 2.2.6 Interfluviale rif (1) 2.2.7 permanente (1) (7 x 1) (7) 2.3 2.3.1 A: Anabatiese/hellingstygende wind (1) B: Katabatiese/hellingdalende wind (1) (2 x 1) (2) 2.3.2 Lugdrukverskille (1) Temperatuurverskille (1) Opprvlakverhitting/-afkoeling (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.3.3 Verskille A B Tyd Bedags Snags (2) Lugtemperatuur Warmer lug Kouer lug (2) (2 x 2) (4) 2.3.4 Koue lug daal teen die helling afwaarts en forseer warmer lug om te styg (2) Warm lug word opwaarts verplaas en lê bo die koue lug (2) (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 7 DBE/2016 SSE – Memorandum 2.3.5 POSITIEWE IMPAK Anabatiese winde/A versprei besoedeling uit die vallei uit (2) Anabatiese winde/A is belangrik vir ontspanningsaktiwiteite soos hangvlieg (2) Katabatiese winde/B help met rypvorming op die valleibodem wat beteken rypbestande gewasse kan verbou word (2) Katabatiese winde/B en die opwaartse beweging van die inversielaag bevoordeel die middelhange vir die plant van nie-rypbestande gewasse (2) Katabatiese winde/B help om insekte en pestilensies op die valleibodem vrek te maak (2) NEGATIEWE IMPAK Katabatiese winde/B beperk wat op die valleibodem geplant kan word (2) Katabatiese winde/B keer besoedeling in die vallei vas (2) Katabatiese winde/B veroorsaak dat rook sigbaarheid in die vallei verminder (2) Katabatiese winde/B het 'n negatiewe impak op gesondheid (2) [ENIGE DRIE. EEN POSITIEF EN TWEE NEGATIEF OF TWEE POSITIEF EN EEN NEGATIEF] (3 x 2) (6) 2.4 2.4.1 Heersende winde (1) (1 x 1) (1) 2.4.2 Groot vertikale dimensie (1) Stygende lug/sterk stygwind/warm stygende lug (1) Hittepluim (1) Hitte-aambeeld (2) Asimmetriese vorm (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 2.4.3 Snags KOEPELVORM KOUE LUG/DALENDE LUG KOUE LUG [1 punt vir die koepelvorm; 1 punt vir aanduiding van KOUE LUG buite die koepel] (2 x 1) (2) 2.4.4 Die grootste konsentrasie van hittegenererende aktiwiteite is in die SSK (2) Konvergensie van lug in die SSK (2) (Kan punte toeken vir voorbeelde van hittegegererende aktiwiteite) (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 8 DBE/2016 SSE – Memorandum 2.4.5 HOËR GEBOUDIGTHEID Hoogste gebou digtheid in die stadskern keer hitte vas (2) Meer geboue veroorsaak groot oppervlaktes wat hitte kan absorbeer (2) Hoë geboue/wolkekrabbers dien as windbrekers en hitte kan nie versprei word nie (2) BOUSTOF Donker oppervlaktes/boustof absorbeer meer hitte (2) Kunsmatige oppervlaktes soos beton, glas, metaal, bakstene, teer absorbeer hitte (2) Kunsmatige oppervlaktes verhoog afloop en verminder verdamping en die afkoelingseffek (2) Veelvuldige refleksie van hitte a.g.v. glas wat in geboue gebruik word (2) Kortgolfstraling word deur glas in geboue ingelaat, maar word in die geboue vasgekeer as hitte want langgolfstraling kan nie ontsnap nie (2) [ENIGE VIER. MOET NA BEIDE ASPEKTE VERWYS] (4 x 2) (8) 2.5 2.5.1 Die gebied wat deur 'n rivier en sy sytakke dreineer word (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 2.5.2 (a) Totale lengte van riviere per km2 (1) Aanvaar formule van dreineringsdigtheid (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) (b) Gradiënt/helling/reliëf van die land (2) Hoeveelheid/ tipe reënval (2) Rotstipe/grondtipe (2) Rotsdeurlaatbaarheid (2) Grondwaterversadiging (2) Grondgebruik (2) Plantegroeidigtheid (2) Tempo van verdamping (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) (c) Baie 1ste orde strome/sytakke in die bolope (2) (1 x 2) (2) 2.5.3 (a) Dit het 'n gladde konkawe vorm (1) Geen tydelike erosiebasissse bv. watervalle/stroomversnellings (1) (1 x 1) (1) (b) Die tempo van erosie en afsetting in die rivier is gebalanseerd (2) In die bolope is die rivier turbulent a.g.v. steil hellings (2) Die stroom het genoeg energie om groter stroomvrag te vervoer (2) Afwaartse erosie veroorsaak 'n steil gradiënt (2) In die middellope waar verskeie sytakke aansluit, het die stroom genoeg energie om mediumgrootte stroomvrag te vervoer (2) Die gradiënt is geleidelik in die benedeloop (2) Meer afsetting vind plaas (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 9 DBE/2016 SSE – Memorandum 2.6 2.6.1 (a) 'n Verhoogde oewer a.g.v. afsetting (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) (b) By C word die swaarder deeltjies eerste langs die rivier afgeset omdat dit growwer en groter is (2) By D word die fyner/kleiner deeltjies afgeset wat verder deur die water weggestoot kan word (2) (2 x 2) (4) (c) Voordele Beskerm boerderygrond teen oorstroming (2) Verhoed dat vrugbare grond terugspoel na die rivier(2) Vermeerder die dravermoë van die rivier en dus meer water vir besproeiing (2) Nadele Verhoogde oewers beperk afsetting van slik in die toekoms (2) Bemoeilik besproeiing omdat ‘n verhoogde oewer die kostes om besproeiing te implimenteer sal verhoog (2) Tydens herhaalde oorstromings kan die oewerwal breek en gewasse beskadig (2) Oewerwal keer vloedwater op die vloedvlakte vas (2) [ENIGE TWEE. MOET NA VOORDELE EN NADELE IN ANTWOORD VERWYS] (2 x 2) (4) 2.6.2 (a) By die riviermonding (2) Langs 'n binnelandse meer (2) In die benedeloop van die rivier (2) By 'n tydelike erosiebasis (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) (b) Rivier vloei stadiger naby see en afsetting vind plaas (2) 'n Geleidelike gradiënt waar die rivier die see binnevloei (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) (c) Die meeste van ons riviere het 'n steil gradiënt waar dit die see binnevloei (2) Verminderde afsetting (2) Rowwe seetoestande by riviermondings laat nie die akkumulasie van sediment toe nie (2) Sterk seestrome langs die Suid-Afrikaanse kuslyn (2) [ENIGE EEN] ( 1 x 2) (2) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 10 DBE/2016 SSE – Memorandum AFDELING B: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS EN SUID-AFRIKAANSE EKONOMIESE GEOGRAFIE 3.1 3.1.1 B (1) 3.1.2 C (1) 3.1.3 B (1) 3.1.4 D (1) 3.1.5 B (1) 3.1.6 C (1) 3.1.7 B (1) (7 x 1) (7) 3.2 3.2.1 C (1) 3.2.2 E (1) 3.2.3 A (1) 3.2.4 B (1) 3.2.5 I (1) 3.2.6 D (1) 3.2.7 F (1) 3.2.8 G (1) (8 x 1) (8) 3.3 3.3.1 Die fisiese groei of uitbreiding van die grootte of oppervlakte van die stedelike gebied (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.3.2 'n Verspreide/Geïsoleerde landelike nedersetting sal in 'n kompakte/kern stedelike nedersetting verander (1) (1 x 1) (1) 3.3.3 Landelik-stedelike migrasie/Instroming van immigrante (2) Bevolkingstoename/Hoër geboortes in die stad (2) Wanneer stoot- en trekfaktore verskaf word moet die kandidaat kwalifiseer (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 11 DBE/2016 SSE – Memorandum 3.3.4 Verkeersopeenhoping a.g.v. 'n toename in motors (2) Geraas- en lugbesoedeling vanaf motors (2) Grondbelasting sal verhoog (2) Die huise is duur (2) Gebrek aan privaatheid (2) Verlies van landbougrond (2) Verlies aan natuurlike skoonheid (2) Toename in informele nedersettings (2) Werkloosheid in die landelike gebiede (2) Toename in misdaad (2) Skade aan die ekosisteem/habitat/biodiversiteit (2) Druk op hulpbronne/dienste in stedelike omgewing (2) [Kwalifiseer alle antwoorde in hierdie vraag vir die landelike gebiede] [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.3.5 Saamrygeleenthede/-klubs (2) Verbeter openbare vervoer (2) Alternatiewe vorms van vervoer bv. Fietsry (2) Meer groentegnologie (2) Behuisingsubsidies vir die armer huishoudings (2) Gemeenskapsprojekte en ontwikkeling van openbare ruimtes (2) Klein erwe met 'n hoë digtheid (2) Meer sigbare polisiëring (2) Ontwikkel groengordels/parke/oop ruimtes (2) Werkskepping in die landelike gebiede (2) [Moet ‘n oplossing wees vir die probleme wat in stedelike gebiede ervaar word en nie probleme in landelike gebiede nie] [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.3.6 Daar is nie meer 'n mooi uitsig nie (a.g.v. stedelike uitbreiding) (2) [Interpretasie wat ‘n negatief emosie uitbeeld] (1 x 2) (2) 3.4 3.4.1 Sirkelvormig/rond (1) (1 x 1) (1) 3.4.2 Die omliggende moerasse, gedreineerde grond en ryslande (1) (1 x 1) (1) 3.4.3 Sentraal geleë/middel van die stad (2) (1 x 2) (2) 3.4.4 Toeganklik (2) Minimaliseer afstand wat mens na die SSK toe hoef te reis (2) Minimaliseer reistyd (2) Bespaar op vervoerkostes (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 12 DBE/2016 SSE – Memorandum 3.4.5 SSK verloor estetiese/mooiheid aantrekkingskrag (2) Rondlopers dring die SSK binne (2) Bedelaars dring die SSK binne (2) Toename in misdaad (2) Toename in besoedeling (geraas/lug/omgewings) (2) Kliënte nie meer bereid om na die SSK toe te gaan nie (2) Verlies aan potensiële inkomste vir die SSK (2) Stedelike verval tree in (2) Daling van die eiendomswaardes (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 3.5 3.5.1 KwaZulu-Natal (1) (1 x 1) (1) 3.5.2 Goeie reënval deur die jaar verleng die groei seisoen (2) Warm temperature regdeur die jaar word benodig vir suikerriet om 'n hoë suikerinhoud te hê (2) Rypvrye gebiede wat nie die verbouing van suikerriet beperk nie (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.5.3 Hoë voorkoms van MIV het impak op produktiwiteit; werkers sterf jonk (2) Minder werkers a.g.v. landelik-stedelike migrasie (2) Boerdery op klein skaal (2) Lae salarisse (2) Dispute oor die gebruik van gemeenskaplike grond (2) Grondhervormingsaangeleenthede nog nie opgelos nie (2) [Enige EEN] (1 x 2) (2) 3.5.4 Groei van sekondêre nywerhede (2) bv. konfyt, koeldranke (enige produk met suiker in) (2) Enige voorbeeld of dienste wat na suiker industrie verwys (2) Skep werk (2) Ontwikkeling en verbetering van infrastruktuur (2) Hoër direkte inkomste (uit suikerverwante produkte) (2) Verhoogde uitvoere (suikerverwante produkte) wat lei tot hoër inkomste (2) Beter lewensstandaard (2) Verhoogde Bruto Provinsiale Produk (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.5.5 Toegang tot hoofpad (2) Naby aan swaar grondstowwe (2) Naby aan water (2) Vervoernetwerke om goedere na die binnelandse mark te vervoer (2) Naby aan hawe vir uitvoer (2) Groot arbeidsmag beskikbaar (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 13 DBE/2016 SSE – Memorandum 3.6 3.6.1 Faktor Ligte nywerhede Swaar nywerhede Arbeid Klein werkermag (1) Groot werkersmag (1) Tipe masjinerie Klein (1) Groot (1) Hoeveelheid grond- Klein hoeveelhede (1) Groot hoeveelhede (1) stowwe Finale produkgrootte Klein (1) Groot (1) Tipe vervoer benodig Hoofsaaklik padvervoer Hoofsaaklik spoor- en (1) seevervoer (1) Nabyheid aan mark Moet naby aan mark Kan verder van mark wees (1) wees (1) Ligging in die stad Naby aan stadskern (1) Aan die buitewyke (1) Besoedeling Beperk (1) Baie (1) Bydrae tot die Kleiner bydrae (1) Groter bydrae (1) ekonomie Ruimte benodig Klein gebied Groot gebied [ENIGE EEN VERSKIL] (2 x 1) (2) 3.6.2 (a) Suidwestelike Kaap (1) (1 x 1) (1) (b) Die meeste nywerhede het te doen met voedselverwerking (2) Kleiner fabrieke/minder masjinerie benodig (2) Nie onverwerkte mineraalgebaseer nie (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.6.3 Nywerheidsontwikkelingsones (NOS'e) (2) Ruimtelikeontwikkelingsinisiatiewe (ROI'e) (2) Spesiale Ontwikkelingsones (2) Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) (2) Versnelde en Gedeelde Groei-inisiatief vir Suid-Afrika (Accelerated and Shared Growth Initiated in South Africa (AsgiSA) (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.6.4 Naby aan grondstowwe (2) Ryk aan minerale of voorbeelde van minerale Beskikbaarheid van water (2) Naby die energie hulpbronne/elektrisiteit (2) Sterk arbeidsmag (2) Groot geskoolde arbeidsmag (2) Middelpunt van grootste tuismark (2) Goeie skakels met ander streke in Suid-Afrika (2) Goeie vervoernetwerke om goedere deur hawens uit te voer (2) Goed ontwikkelde infrastruktuur (2) Gunstige klimaat wat hoë produktiwiteit verhoog (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 14 DBE/2016 SSE – Memorandum 4.1 4.1.1 G (1) 4.1.2 F (1) 4.1.3 E (1) 4.1.4 B (1) 4.1.5 D (1) 4.1.6 A (1) 4.1.7 C (1) (7 x 1) (7) 4.2 4.2.1 primêre (1) 4.2.2 minder (1) 4.2.3 groot (1) 4.2.4 oostelike (1) 4.2.5 sekondêre (1) 4.2.6 hulpbron (1) 4.2.7 Noordwes (1) 4.2.8 Steenkool (1) (8 x 1) (8) 4.3 4.3.1 Die beweging van mense van landelike na stedelike gebiede toe (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 4.3.2 Naweke: 1 246 (1) Week: 27 (1) (2 x 1) (2) 4.3.3 Werksgeleenthede (2) Meer beskikbaar in stad; mense beweeg uit landelike nedersetting in die week (2) Meer opvoedkundige instellings (2) Gesinne met kinders gaan tydens die week stad toe om toegang tot skole te hê (2) Beter dienste (2) Mense wil nader aan dienste wees wat meer toeganklik in die stad is (2) Diensverskeidenheid (2) Meer en groter verskeidenheid van dienste in die stad sou dit benodig word (2) Beter veiligheid (2) Veiliger in stad as landelike gebied waar daar minder mense in die week is (2) [ENIGE EEN. GEE TREKFAKTOR EN VERDUIDELIK DIE TREKFAKTOR] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 15 DBE/2016 SSE – Memorandum 4.3.4 Minder dienste is beskikbaar (2) Beskikbare dienste gaan agteruit (2) Werkloosheid tree in (2) Lewenstandaard neem af (2) Armoede tree in (2) Munisipale dienste word nie meer onderhou nie (2) Landelike nedersettings het nie meer 'n aantrekkingskrag nie (2) Boerderyaktiwiteite stop (2) Produktiwiteit neem af (2) Dra by tot voedselonsekerheid (2) Bevolking verouder (2) Landelike nedersettings word spookdorpe (2) Stagneer ekonomies (2) Word onveilig (2) [ENIGE FOUR] (4 x 2) (8) 4.4 4.4.1 'n Onbeplande (onwettig) nedersetting wat geen basiese dienste verskaf nie (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 4.4.2 (a) Naby aan hoofpad (1) Beskikbare grond/ruimte (1) (2 x 1) (2) (b) Afhanklik van openbare vervoer (2) Naby aan werksplek om vervoerkoste na werk te verminder (2) Toeganklik tot werk (2) [ENIGE TWEE] (1 x 2) (2) 4.4.3 Lugbesoedeling as gevolg van oop vure (2) Waterbesoedeling as gevolg van ‘n tekort aan lopende water/ rioolverwydering/onvoldoende dreineringsisteme (2) Omgewingbesoedeling omdat daar nie voloende afvalverwydering is nie (2) Onherroepbare omgewingsvernietiging/verwoesting omdat natuurlike verskynsels vernietig word (2) Gronderosie weens verwydering van bome/plantegroei (2) Nie esteties mooi nie (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.4.4 Huise naby aan mekaar (2) Tipe boumateriaal is hoogs vlambaar (2) Geen oop ruimtes om te verhoed dat vlamme versprei nie (2) Die gebruik van hoogs vlambare energie/brandstofbronne wat nie veilig gestoor word nie (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 16 DBE/2016 SSE – Memorandum 4.4.5 Nie esteties mooi nie (2) Onhigiëniese toestande wat tot die verspreiding van siektes kan lei (2) Oorbevolking plaas meer druk op infrastruktuur (2) Onveilige geboustrukture (2) Onwettige gebruik van elektrisiteit (2) Duur om op te grader en basiese dienste te verskaf (2) Om misdaad/kriminele aktiwiteiete te verminder (2) Moeilik om betaling vir dienste gelewer te ontvang (2) Om uitgawes waarvoor daar nie begroot is nie, te vermy (2) Verminderde grond wat beskikbaar is vir stedelike ontwikkeling (2) Mense is nie bereid om in die plaaslike gebied te belê waar daar baie informele nedersettings is nie (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.5 4.5.1 Informeel (1) (1 x 1) (1) 4.5.2 Geen formele winkel nie (2) Dryf handel op die sypaadjie (2) Braai in die straat (2) Gebruik basiese toerusting (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.5.3 Sekere regulasies rondom voedselberging word nie nagekom nie (2) Blootgestelde vleis voldoen nie aan gesondheidsvereistes nie (2) Rommelstrooiing (2) Oop vure is gevaarlik (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.5.4 Al die wins gaan aan die verkoper (2) Betaal nie (inkomste) belasting/Nie geregistreerde besigheid nie (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.5.5 Gebrek aan werk in die formele sektor beteken dat mense werk in die informele sektor soek om te oorleef (2) Groot aantal ongeskoolde/halfgeskoolde arbeiders in Suid-Afrika (2) Groot aantal onwettige buitelanders wat nie werk kan kry nie (2) Stagnering van nywerheidsektor in Suid-Afrika (2) Natuurrampe laat mense boerdery verlaat en betree dan die informele sektor (2) Verswakking in die ekonomie lei daartoe dat mense hulle werk verloor (2) Landelik-stedelike migrasie/Instroming van mense in die stad in (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.5.6 Verskaf werk (2) Om inkomste aan te vul (2) Verlig armoede (2) Verminder misdaad (2) Verkoop goedere teen 'n laer prys (2) Ondersteun tersiêre sektor, bv. toerisme (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 17 DBE/2016 SSE – Memorandum 4.6 4.6.1 Voedselsekerheid is om genoegsame toegang tot kos te hê om die bevolking te voed (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 4.6.2 Voedselverskaffing aan die arbeidsmag is goed vir ekonomiese groei (2) Toekomstige generasies het toegang tot volhoubare kosvoorrade nodig (1) Om ondervoeding, hongerte en hongersnood te verhoed (2) Om goeie menslike gesondheid te verseker (2) Om sosiale oproer te voorkom (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.6.3 Groter inkomstes wat hulle help om kos te kan koop (2) Toegang tot ‘n verskeidenheid van winkels wat kos in stedelike gebiede verkoop (2) Beter fasiliteite/tegnologie om kos te berg/verkoel vir langer periodes (2) Natuurlike rampe beperk toegang tot voedsel in landelike gebiede (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.6.4 Verminderde oesopbrengs (2) Swak grondtoestande verminder grondvrugbaarheid (2) Versnelde gronderosie (2) Verlies van lewende hawe en diere (2) Gedwonge slag van lewende hawe en diere (2) Vermindering in voedselproduksie (2) Hoër koste van voedselproduksie (2) Hongersnoodtoestande (2) Ondervoeding (2) Hoër voedselpryse (2) Kosinvoere verhoog die prys van kos (2) Minder toegang tot basiese kossoorte, soos mielies, sal swaar druk op armer lede van die gemeenskap (2) Asgevolg van droogte is daar ‘n afname in werksgeleenthede (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [75] GROOTTOTAAL: 225 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all