Skip to content

Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)

MemorandumGeographyGrade 12202119 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GEOGRAFIE V1 JUNIE 2021 NASIENRIGLYNE PUNTE: 225 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 19 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 2 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne Marking Guidelines The following marking guidelines have been developed to standardise marking in all provinces. Marking  ALL selected questions MUST be marked, irrespective of whether it is correct or incorrect  Candidates are expected to make a choice of THREE questions to answer. If all questions are answered, ONLY the first three questions are marked.  A clear, neat tick must be used:  o If ONE mark is allocated, ONE tick must be used:  o If TWO marks are allocated, TWO ticks must be used:  o The tick must be placed at the FACT that a mark is being allocated for o Ticks must be kept SMALL, as various layers of moderation may take place  Incorrect answers must be marked with a clear, neat cross:  o Use MORE than one cross across a paragraph/discussion style questions to indicate that all facts have been considered o Do NOT draw a line through an incorrect answer o Do NOT underline the incorrect facts  Where the maximum marks have been allocated in the first few sentences of a paragraph, place an M over the remainder of the text to indicate the maximum marks have been achieved For the following action words, ONE word answers are acceptable: give, list, name, state, identify For the following action words, a FULL sentence must be written: describe, explain, evaluate, analyse, suggest, differentiate, distinguish, define, discuss, why, how The following action words need to be read within its context to determine whether a ONE word answer or FULL sentence is required: provide, what, tabulate Totalling and transferring of marks  Each sub-question must be totalled o Each question has six sub-sections, therefore six sub-totals per question required o Sub-section totals to be written in right hand margin at the end of the sub-section and underlined o Sub-total must be written legibly o Leave room to write in moderated marks on different levels  Total sub-totals and transfer total to top left hand margin next to question number  Transfer total to cover of answer book Moderation Marking on each level of moderation is done in the same way as the initial marking. All guidelines for marking must be adhered to. If a mark for a sub-question is changed after moderation, the moderator must strike through the markerˈs mark and write down the new mark. 12 16 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 3 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne The total for the question must be re-calculated, and similarly be struck off and the new total to be written down. 6 3 2 6 QUESTION 1 3 2 1.1.1 A (South Atlantic High) (1)  1.1.2 B (Kalahari High) (1)  1.1.3 B (South Indian) (1)  2 1.2.1 Melting snow  1.2.2 Mouth  1.2.3 Third order  2 1.3.1 Katabatic  1.3.2 1 occurs during the day while 2 occurs at night  1.3.3 into the valley and forms an inversion Cold air rolls down  Air flows downslope 6 1.4.1 Shape of front concave  Steep gradient of front  1.4.2 Warm air undercuts the cold air    1.4.3 Air behind the cold front is colder than the air in front. Cold air moves faster than warm air ahead of it. Cold front catches up with the warm front. 7 1.5.1 (a) A river that only flows all year round  (b) The river channel is wide    (c) Regularity of rainfall and the soil type over which the streams flow. 4   1.6.1 Gauteng and the Eastern Cape   1.6.2 Mining waste dumped in the river and industries pollute the water.  1.6.3 The cost of food production will increase at it is costly to buy purified water. Farmers will have to buy morechemicals to purify water. Chemicals cost a lot  and this will increase production costs. It will be costly to purify water for use in electricity generation. These costs will be included in electricity prices. M Costs will increase the price of electricity during production. There will be less clean water to generate hydro electricity. 11 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 4 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE VRAAG 1 1.1 1.1.1 Dag (1) 1.1.2 Dag (1) 1.1.3 Nag (1) 1.1.4 Dag (1) 1.1.5 Dag (1) 1.1.6 Nag (1) 1.1.7 Nag (1) (7 x 1) (7) 1.2 1.2.1 E (1) 1.2.2 H (1) 1.2.3 G (1) 1.2.4 I (1) 1.2.5 A (1) 1.2.6 B (1) 1.2.7 D/C (1) 1.2.8 F (1) (8 x 1) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 5 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 1.3 1.3.1 Mediterreense (1) (1 x 1) (1) 1.3.2 Koel, nat (winters) (1) (1 x 1) (1) BESKRYF 1.3.3. Die verskuiwing van die ITCZ (2) WAAROM Son is nou bokant die Kreefskeerkring / volg die skuiwende sonstrale / Oënskynlike beweging van die son (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.3.4 Daling in temperatuur (2) Druk daal (maar styg met die oorbeweeg van die koue sektor) (2) BESKERYF VERANDERIN GE Wolkdekking neem toe/cumulonimbus wolke vorm (2) Meer neerslag/swaarreënval/sneeu/hael/donderstorms (2) Humiditeit/Vogtigheid daal (2) Windrigting verander (krimp vanaf noordwes na suidwes) (2) Toename in windspoed (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.3.5 Swaarreënval sal toeriste bestemmings ontoeganklik maak (2) Rotsstortings en grondverskuiwings verminder toeganklikheid (2) VERDUIDELIK NEGATIEWE IMPAK Sterk winde verminder toeganklikheid (2) VERBIND Rowwe seë en hoë branders verminder toeganklikheid (2) WEERSTOEST AND EN IMPAK Rowwe seë verminder besighede vir toer operateurs (2) OP TOERISME Sneeu op die berge maak voetslaanpaaie ontoeganklik (2) Buitemuurse aktiwiteite sal deur die swak weer/gevaarlike toestande geaffekteer word (kan voorbeelde soos reën, wind, koue en hael verskaf) (2) Reisreëlings vir toeriste word beïnvloed deur swak weerstoestande (voorbeelde vlugte, toerbusse, seereise) (2) Die estetiese aantrekkingskrag van die toeriste-aantreklikheid kan verminder word deur swak weerstoestande (byvoorbeeld puin op die strande) (2) Verlaagde inkomste van toerisme sektor as gevolg van swak weersomstandighede (kansellasie van besprekings) (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 1.4 1.4.1 Die rigting waarin die helling in verhouding tot die sonstrale wys (2) Aanvaar: Die hoek waarteen die sonstrale die helling tref (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 1.4.2 B (1) (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 6 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 1.4.3 In die suidelike halfrond (B) ontvang die noordfrontende helling direkte sonstrale vanaf die son (2) In die noordelike halfrond (A) ontvang die suidfrontende helling direkte sonstrale vanaf die son (2) In die suidelike halfrond (B) ontvang die suidfrontende helling skuins sonstrale vanaf die son (2) In die noordelike halfrond (A) ontvang die noordfrontende helling skuins sonstrale vanaf die son (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.4.4 (a) Verskil in temperature op die verskillende hellings in die vallei (2) Die helling wat die na die son wys sal hoër temperature het (2) Die helling wat weg van die son wys sal laer temperature het (2) (Aanvaar antwoorde wat na spesifieke hellings verwys) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) (b) Verdamping tempo verskil op elke helling (2) Die helling wat na die son wys, sal hoër verdamping het/sal droër wees (2) Die helling wat weg vanaf die son wys sal laer verdamping het/sal ‘n hoër voginhoud (Aanvaar antwoorde wat na spesifieke hellings verwys) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.4.5 (a) Verskillende tipes gewasse sal op die noord- en suidfrontende helling gekweek moet word (aanvaar voorbeelde-sagte vrugte) (2) Noordfrontende hellings is voordelig vir die kweek van gewasse wat meer sonlig/minder vog vereis (aanvaar voorbeelde – sitrus vrugte/dukskil vrugte ) (2) Suidfrontende helling moedig die kweek van produkte wat koeler toestande en meer vog, vereis (aanvaar voorbeelde) (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) (b) Mense verkies om op die warmer noordfrontende helling te woon (2) Spaar op energiekostes op die noordfrontende helling (2) Suidfrontende hellings vereis meer en duur verhittings metodes vanaf nedersettings Koeler suidfrontende hellings is nie geskik vir menslike nedersettings nie (2) Suidfrontende helling sal kouer wees en is nie ideaal vir nedersettings nie (2) Suidfrontende helling ontvang meer reënval en vog en is nie geskik vir nedersettings nie (2) [ENIGE TWEE- MOET NA SPESIFIEKE HELLING VERWYS] (2 x 2) (4) 1.5 1.5.1 Die verhouding tussen die lengte van strome en die area wat deur die dreineringsbekken gedek word. (1) Aanvaar: Die totale lengte van strome per oppervlakte-eenheid (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 1.5.2 A het 'n laer dreineringsdigtheid (1) B het 'n hoër dreineringsdigtheid (1) (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 7 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 1.5.3 Rotse wat meer permeabiliteit het, laat meer infiltrasie/minder afloop toe (2) (1 x 2) (2) 1.5.4 2de (orde) (2) (1 x 2) (2) 1.5.5. By A is die dreineringsdigtheid laag en die stroomorde laag (2) BESKRYF By B is die dreineringsdigtheid hoog en die stroomorde hoog (2) (2 x 2) (4) 1.5.6 (a) Steiler gradiënte verhoog die spoed van die water en lei tot hoër afloop, meer stroom kanale en ‘n hoër dreineringsdigtheid (2) (1 x 2) (2) VERDUIDELIK HOE (b) Vermeerderde neerslag sal die volume water en afloop vermeerder wat lei tot meer stroom kanale en ‘n hoër dreineringsdigtheid (2) (1 x 2) (2) 1.6 1.6.1 Y(1) (1 x 1) (1) 1.6.2 Windsaal (1) Roofelmboog (1) Verarmde stroom (1) Riviergruis (1) Rower stroom (1) Geroofde stroom (1) Waterskeiding tussen rivier X en Y is geërodeer (1) Rivier Y is afgesny van sy oorspronklike watervoorraad (1) Die water stroomop van rivier Y is gekanaliseer na rivier X (1) Rivier X erodeer terugwaarts (hoofwaartse erosie) deur die waterskeiding in die rigting van rivier Y (1) Volume water in een van die riviere (X/W) is groter / Lyn dui dat die rivier dikker is (X/W) wat groter volume aandui (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.6.3 Riviere wat oor sagter/minder weerstandbiedende rotse vloei veroorsaak 'n toename in terugwaartse erosie (2) Riviere wat oor harde/meer weerstandbiedende rotse vloei beperk terugwaartse erosie (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.6.4 Die vermeerderde volume water verhoog die erosie-krag van die rivier (2) Die vermeerderde snelheid van die water veroorsaak meer erosie vermoë (2) Energie vermoë van die rower stroom verhoog (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.6.5 Meer water by W (stuwalle, kanale, vore en waterpunte) beskikbaar vir boerdery (2) Slik sal op die vloedvlakte rondom W gedeponeer/afgesit word, wat veroorsaak dat daar meer vrugbare grond beskikbaar is en dus verhoog die boerdery aktiwiteite oor 'n wyer gebied/grootskaalse akkerbou (2) Verhoogde boerdery by W sal werksgeleenthede vermeerder (2) Verhoogde boerdery by W veroorsaak groter winste/uitvoere (2) Verbeteringe van die infrastruktuur by W as gevolg van verhoogde boerdery (2) Moedig die vestiging van nywerhede verbind landbou by W aan.(2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 8 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne Verhoogde produksie lei tot voedselsekerheid (2) Meer water is beskikbaar om hidro-elektrisiteit op te wek (2) Meer water sal meer weiveld veroorsaak, wat veeboerdery sal verbeter (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [75] VRAAG 2 2.1 2.1.1 E (1) 2.1.2 F (1) 2.1.3 G (1) 2.1.4 A (1) 2.1.5 C (1) 2.1.6 I (1) 2.1.7 D (1) 2.1.8 B (1) (8 x 1) (8) 2.2 2.2.1 B (1) 2.2.2 A (1) 2.2.3 B (1) 2.2.4 B (1) 2.2.5 A (1) 2.2.6 A (1) 2.2.7 B (1) (7 x 1) (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 9 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 2.3 2.3.1 Termiese laag/Hitte-laag (1) Hoë temperature (1) Betrokke/Bewolkte toestande (1) Suid-Indiese en Suid-Atlantiese hoogdrukke is in 'n suidelike posisie (1) Dominante laag (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.3.2 4 hpa/mb (1) (1 x 1) (1) 2.3.3 Suid-Indies (1) Mauritius Antisikloon (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.3.4 Suidoos (1) / Suidoostelik (1) [ENIGE EEN] 5 knope (1) (2 x 1) (2) 2.3.5 Die isobare is ver/geleidelike drukgradiënt van mekaar wat lae windspoed aandui (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.3.6 Die Suid-Indiese hoogdruk is verder suid en weg vanaf die land in die somer (2) VERDUIDELI K HOE Aanlandige winde vanaf die Suid-Indiese hoog het 'n groter strekking omdat dit verder suid in die somer geleë is (2) Meer water word oor die warm Indiese oseaan verdamp (2) Vogbelaaide lug vanaf die Suid-Indiese hoog word verhit soos dit na die laagdruk oor die binneland beweeg (2) Intensiewe verhitting oor die land in die somer veroorsaak dat 'n termiese/hitte-laag ontwikkel (2) Onstabiele lug veroorsaak konveksie-reënval/donderstorms (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 2.4.1 Lykant (1) (1 x 1) (1) 2.4.2 Kalahari (1) Kontinentaal (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.4.3 (a) 'n Laagdruksel (klein/swak)wat langs die kus aangetref word (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) (b) Die lugbeweging word gekanaliseer vanaf die binneland na die kus (2) 'n Drukgradiënt ontwikkel tussen die Kalahari hoog oor die binneland en die kuslaag (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) (c) Adiabatiese verhitting (soos lug daal) (2) Lug verhit soos dit daal (2) Lug verhit volgens die droë adiabatiese vervaltempo/styg met 1ºC/100m [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 10 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 2.4.4 Beskadigde gewasse verminder die beskikbare produkte om op die plaaslike/internasionale markte te verkoop (2) VERDUIDELI K NEGATIEWE Afname in gewasse veroorsaak laer winste en finansiële onstabiliteit (2) EKONOMIES E IMPAK OP Lewende hawe vrek wat laer produksie veroorsaak en lei tot finansiële BOERDERY verliese (2) Weiveld is verwoes wat veroorsaak dat lewende hawe vrek of word teen 'n verlies verkoop (2) Natuurlike plantegroei veroorsaak gronderosie wat waardevolle boerdery grond onvrugbaar maak (2) Brande kan plaasgeboue/masjinerie verwoes, waarvoor versekerings- maatskappye moet betaal (2) Gevaar van brande lei dat boere hoër premies vir persoonlike versekering moet betaal (2) Boere mag geforseer word om hulle plase te verlaat om werk elders te soek (2) Toename in werkloosheid as gevolg van afname in produksie op plase (2) Lewensverlies van plaaswerkers/werksmag verlaag produktiwiteit (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.4.5 Bewusmaking (opvoeding) tussen plaaswerkers (2) Uitkyktorings (2) Boere sal hulself met brand bestryding toerusting moet toerus (2) Skure moet lewende hawe beveilig (2) Bou van stoor damme/reservoirs (2) Vennootskappe tussen boere (2) Skep brandgordels (2) Gemeenskap bewusmaking (2) Installering van waarskuwingsisteme/alarms (2) Sproei sisteme (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.5 2.5.1 'n Rangskikking van strome in 'n dreineringsbekken (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 2.5.2 A – dendrities (1) (1 x 1) (1) B – radiaal (sentrifugaal) (1) (1 x 1) (1) 2.5.3 Lyk soos die takke van 'n boom (1) Sytakke sluit skerphoekig aan (1) Vorm op rotse wat eenvormig aan erosie is (1) Vorm op horisontale lae sedimentêre gesteentes (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 2.5.4 Ontstaan by die oorsprong soos 'n koepel wat veroorsaak dat riviere uitwaarts uitstraal (2) (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 11 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 2.5.5 Die grond is oor die algemeen gelyk as gevolg van die onderliggende rotsstruktuur (gelaag) wat dit geskik vir boerdery maak (aanvaar voorbeelde) (2) Die sytakke van die riviere is so gerangskik dat dit water vir nedersettings toeganklik maak (2) (2 x 2) (4) 2.5.6 DREINERINGSPATROON A Massiewe stollingsgesteentes en horisontaal liggende sedimentêre gesteentes wat eenvormig aan erosie is, veroorsaak dat die sytakke skerphoekig aansluit (2) Massiewe stollingsgesteentes en horisontaal liggende sedimentêre gesteentes wat eenvormig aan erosie is, veroorsaak sytakke met soortgelyke lengtes (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) DREINERINGSPATROON B Massiewe stollingsgesteentes wat koepelvormig is, veroorsaak dat dreineringspatroon B vorm (2) Koepel veroorsaak dat riviere vanaf 'n sentrale punt afwaarts vloei (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.6 2.6.1 Benede (1) Aanvaar: Bejaarde stadium/onderloop/ouderdom/vlakteloop (1) (1 x 1) (1) 2.6.2 Vermindering in snelheid van die water veroorsaak dat die rivier meander/kronkel (2) Rivier sal sywaarts erodeer/sny deur minder weerstandbiedende rotse (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.6.3 Erosie as gevolg van vinnig vloeiende water verwyder materiaal wat 'n stoot- oewer veroorsaak (2) Sedimente word neergelaat/afgesit as gevolg van verminderde snelheid wat die vorming van die gly-oewer veroorsaak (2) (2 x 2) (4) 2.6.4 Vinnig vloeiende water veroorsaak erosie/onderkelwing aan die buite-oewer (2) Verduidelik hoe Die rivier deponeer materiaal op die binne-oewer (2) Meander-nek vernou asgevolg van herhaaldelike erosie en deponering (2) Die word deurgebreuk deur swaarreënval/oorstromings/toename in die volume water (2) Meanderloep is nou geskei vanaf die hoofkanaal (2) Die hoofstroom ontwikkel ‘n reguitstroom (2) Die afgesnyde kronkel staan bekend as ‘n hoefystermeer (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 12 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING B: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS EN EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA VRAAG 3 3.1 3.1.1 C (1) 3.1.2 C (1) 3.1.3 D (1) 3.1.4 A (1) 3.1.5 D (1) 3.1.6 B (1) 3.1.7 C (1) (7 x 1) (7) 3.2 3.2.1 Swaar (1) 3.2.2 grondstof (1) 3.2.3 onafhanklike (1) 3.2.4 Ligte (1) 3.2.5 Mark (1) 3.2.6 Brug (1) 3.2.7 alomteenwoordige (1) 3.2.8 Swaar (1) (8 x 1) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 13 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 3.3 3.3.1 Om die onregverdigheid van rasgebaseerde grondverspreiding te korrigeer (1) Om gelyke verspreiding en toegang tot grond te bewerkstellig (1) Gee die grond terug aan voorheen benadeelde inwoners (1) Om nasionale versoening en stabiliteit te ondersteun (1) Om armoede te verminder en landelike vroue te versterk (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.3.2 'deur werkloosheid te verminder' (1) 'voorheen benadeelde boere die geleentheid te gee om kommersiële boere te word' (1) (2 x 1) (2) 3.3.3 Gewillige verkoper en gewillige koper klousule vertraag die proses (2) Grondhervorming beleid is baie duur om te implementeer(2) WHY Dit neem tyd om grondeis dispute (geskille) te op te los (2) Die grondhervorming beleide word bevraagteken asgevolg van verskille (regering/tradisionele leiers) wat die proses vertraag (2) Geen behoorlike dokumente van eienaarskap vertraag die proses (2) Gapings in die huidige beleide benadeel die effektiewe implementering van grondhervorming (2) Regering het ‘n tekort aan kapasiteit / doeltreffendheid / vaardighede om die program te bestuur (2) Gebrek aan sake- en finansiële ondersteuning om die program te bestuur (2) Wanbestuur / korrupsie deur sommige amptenare wat die proses bestuur (2) Grondhervorming was nie 'n politieke prioriteit nie (2) Geld vermors aan mislukte projekte (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.3.4 Mense sonder grond sal nou in staat wees om grond te besit(2) Meer mense in landelike gebiede sal in staat wees om boerdery te beoefen VERDUIDELI K (2) Mense sal in staat wees om voedsel vir hulself te verkry (aanvaar voorbeelde) (2) Landelike gemeenskappe verdien ‘n inkomste vir hulself en verlig armoede (2) Lewenstandaard sal verbeter aangesien mense 'n inkomste verdien (2) Woongebiede van huurders sal verseker word omdat geen uitsetting sal plaasvind nie (2) Grondhervorming sal werksgeleenthede in landelike gemeenskappe skep (2) Verbetering van infrastruktuur sal die toeganklikheid in landelike gebiede verbeter (2) Bevorder 'n skuif van bestaansboerdery na kommersiële boerdery (2) Vaardigheid verbetering en opleiding van opkomende kommersiële boere (2) Spuit beleggings in die landelike ekonomie in, aangesien dit plaaslike sakeondernemings ondersteun (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 3.4 3.4.1 Toename in die persentasie van mense wat in stedelike gebiede woon (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.4.2 35.2% (1) (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 14 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 3.4.3 Dienste (aanvaar voorbeelde) (1) Fasiliteite (aanvaar voorbeelde) (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.4.4 Druk op dienste/fasiliteite (2) HOE Kwaliteit van dienste/fasiliteite gaan agteruit (2) Vermeerderde koste om dienste/fasiliteite te onderhou (2) Vertraag dienslewering (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.4.5 Meer mense sal die aanvraag vir publieke/privaat vervoer bewerkstellig (2) VERDUIDELI K HOE Vermeerdering van motors sal druk op die pad infrastruktuur plaas (2) Beskadigde paaie (bv. slaggate) sal verkeer vertraag (2) Vermeerdering in die aantal ongelukke vertraag verkeer (2) Vermeerdering in die verkeer volume gedurende spitstye(2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.4.6 Vermeerdering van die aantal bane (2) GIVE Skep spesifieke bane (bv. busse, fietsryers, vinnige vervoersisteme) (2) Desentralisasie van ekonomiese aktiwiteite (2) Skep eenrigting-/ringpaaie (2) Parkeermeters/E-tolls (2) Maak meer bane vir spitstye (2) Parkeer en ry fasiliteite (2) Gesinkroniseerde verkeersligte (2) Verkeersligte moet met sonpanele werk (beurtkrag) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.5 3.5.1 Witwatersrand (Bekken) (1) (1 x 1) (1) 3.5.2 R2.6 biljoen (2) (1 x 2) (2) 3.5.3 Die prys (waarde) van goud het verhoog (2) Verdien meer uit buitelande valuta (2) [ENIGE TWEE] (1 x 2) (2) 3.5.4 ‘n Verlaging in winste veroorsaak ‘n vermindering in die aantal werkers (kan VERDUIDELI K voorbeelde verskaf - fluktuasies in die goudprys/sluit van myne) (2) Die aanvraag aan goud het verlaag wat veroorsaak dat daar minder verkope is en dus minder werkers benodig word (2) Stakings, werkerskwessies en grondeise mag veroorsaak dat mynbou gestop word en dus werker werkloos laat (2) Werkers was afgedank as gevolg van die toename in produksie koste (2) Sluit van myne asgevolg van myn ongelukke/rampe (aanvaar voorbeelde) lei tot werksverliese (2) Klein, onproduktiewe myne sluit (2) Meganisasie verminder die behoefte aan werkers (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 15 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 3.5.5 Nywerhede was gestig om goudertse te prosesseer (2) VERDUIDELI K HOE Goud word as ru-stof in die juwelier industrie gebruik (2) Vaardighede in goudmynbou het werknemers gehelp om werk in die industrie te kry (2) Industrieë (aanvaar voorbeelde) was gestig om masjinerie en toerusting te produseer wat vir goudmynbou (verbinde industrieë) gebruik word (2) Die aanvraag aan hout om die ondergrondse tonnels te ondersteun het gelei tot die vestiging van die houtbedryf (2) Skep verbinde industrieë wat industrieë ondersteun wat masjinerie/toerusting produseer vir mynbou (aanvaar voorbeelde) (2) Dit stimuleer plaaslike produksie van goedere dus 'n afname in invoere (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) 3.6 3.6.1 Noordwes (1) Gauteng (1) Mpumalanga (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.6.2 Verbind met ander lande (Namibië/Botswana/Mosambiek) (1) Kus tot kus (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.6.3 'Rustenburg sal voordeel trek uit die verhoogde verkeer langs die roete' (1) (1 x 1) (1) 3.6.4 Stimuleer ekonomiese ontwikkeling (2) GEE POSITIWE IMPAK Ontwikkeling van nodes langs die logistieke korridor (2) Meer werksgeleenthede (2) Verminder armoede (2) Lewenstandaard sal verbeter (2) Infrastruktuur sal opgegradeer word (2) Vermeerdering van die verkeer meer besighede langs die paaie ondersteun (2) Toename in ekotoerisme (2) Meer geleenthede vir kleinskaal entrepreneurs (2) Vermenigvuldigingseffek op die besigheid / meer verbinde bedrywe (2) Lok nuwe beleggers (2) Toevloei van geskoolde werkers wat na die stad kom (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.6.5 Moeilik om beleggers te lok (2) Verminderde verkeer volume langs groeipunte (2) STEL UITDAGINGS VOOR COVID-19 grendel regulasies (2) Besighede is nie altyd bereid om te desentraliseer nie (2) Tekort aan kapasiteit versterking en opleiding (2) Tekort aan groot anker projekte (2) Mense is nie bereid om te hervestig nie (2) Kragonderbrekings/beurtkrag (2) Werkers optogte en gemeenskap proteste (2) Gebrek aan bekwame plaaslike mense (2) Die indiensneming van mense buite die gebied (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 16 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 4.1.1 verspreid (1) 4.1.2 liniêr (1) 4.1.3 kern (1) 4.1.4 verspreid (1) 4.1.5 liniêr (1) 4.1.6 kern (1) 4.1.7 verspreid (1) 4.1.8 kern (1) (8 x 1) (8) 4.2 4.2.1 C (1) 4.2.2 C (1) 4.2.3 B (1) 4.2.4 D (1) 4.2.5 A (1) 4.2.6 B (1) 4.2.7 B (1) (7 x 1) (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 17 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 4.3 4.3.1 Vervoerroetes sluit uit verskillende rigtings aan (1) (1 x 1) (1) 4.3.2 As gevolg van die ongelyke uitbreiding van die SSK binne-in die oorgangsone (2) (1 x 2) (2) 4.3.3 Beskikbaarheid van 'n groot hoeveelheid grond vir nywerhede om hulle te VERDUIDELI K vestig (2) Grond is goedkoper wat dit meer bekostigbaar maak vir nywerhede (2) Toegang tot massavervoerroetes om grondstowwe en finale produkte te vervoer (2) Beskikbaarheid van (geskoolde en ongeskoolde) werkers vir industrieë (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.3.4 Hoë huur het besighede gedwing om by ander kommersiële gebiede, met VERDUIDELI K WAAROM minder huur en meer spasie, te hervestig (2) Grondeienaars/eienaars knap nie die geboue op nie en dit dwing besighede om na meer moderne dele van die stad te hervestig (2) Die SSK het vatbaar vir misdaad geword, wat klante ontmoedig (2) Die groot aantal informele verkopers in onaantreklik vir besighede (2) Verkeersopeenhopings dwing klante om elders anders inkopies te doen en dit verlaag besigheid (2) Daar is 'n tekort aan parkeerruimte en parkeer motorhuise wat besighede na die SSK ontmoedig (2) Die SSK se toeganklikheid het afgeneem as gevolg van stedelike uitbreiding en dit het 'n negatiewe impak op besighede (2) Funksionele magnetisme – besighede word gedwing om uit die SSK te beweeg sodat hulle nader aan ander besighede wat beweeg het, kan wees (2) Funksionele prestige moedig besighede aan om na ander gebiede te beweeg (2) Funksionele gerief is nie meer 'n trek faktor nie (2) Geassosieer met (geraas, lug en land) besoedeling wat 'n onaangename / ongesonde omgewing skep (2) [ENIGE VIER – AANVAAR AS DIE KANDIDATE NA DIE AANTREKLIKHEID VAN ANDER GEBIEDE VERWYS] (4 x 2) (8) 4.4 4.4.1 Beperkte bewyse van beplanning (1) Verskeidenheid van boumateriaal vir konstruksie, gebruik (1) Tekort aan basiese dienste (1) Tekort aan infrastruktuur (1) Plakkers (is gekern) (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 4.4.2 Werkloosheid (1) Laag betaalde werk (1) Armoede (1) Hoë kostes van formele behuising/huurkostes (1) Beperkte munisipale begroting vir lae-koste behuising (1) Ontwikkel naby hulle werksplek (1) Beset leë grond sonder kostes (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 18 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 4.4.3 Steil hellings sal afloop verhoog en huise oorstroom (2) HOW Modderstortings / oorstromings sou huise vernietig / wegspoel (2) Water onderkelf steil helling wat huise sal laat ineenstort (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.4.4 Gebruik van oop vure om warm te bly/om te kook (2) WAAROM Boumateriaal is hoogs vlambaar (2) Hoë digtheid van geboue/strukture (2) Beperkte toeganklikheid vir nooddienste (kan voorbeelde gee) (2) Beperkte toerusting om brande te blus (2) Onwettige elektriese koppelings (2) Paraffien word nie opgepas nie/gasstowe/kerse (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.4.5 Verskaf elektrisiteit om oop vure te beperk (2) VERDUIDELI K Bou behoorlike paaie sodat brandweer dienste toegang tot die gebied het (2) Baken gebiede af waar mense moet bou om vinnige verspreiding van vure te verhoed (2) Verskaf behoorlike boumateriaal om geboue minder vlambaar te maak (2) Bewusmakingsveldtogte om mense te leer oor die gevare van brande (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.5 4.5.1 ' …tekort aan geld om voedsel te koop en is onbekwaam om hulle eie voedsel te produseer' (1) '… Onvermoë om werk te verseker of om inkomste te genereer' (1) '… gekenmerk deur min inkomste verdieners en baie afhanklikes (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 4.5.2 Om hongerte en hongersnood te voorkom (2) Handhaaf goeie gesondheid van mense (2) Dit sal sosiale opstande verhoed (2) Verlaag die misdaadkoers (2) Om 'n produktiewe bevolking te onderhou (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.5.3 Hulle sal nie ekstra geld/begroting het om voedsel te koop nie (2) (1 x 2) (2) 4.5.4 Hulle produseer hulle eie voedsel (beoefen bestaansboerdery) wat die VERDUIDELI K beskikbaarheid van voedsel verseker (2) Hulle lewe gemeenskapswys en kan voedsel deel (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.5.5 Meer werksgeleenthede/vaardigheid opleiding vir kwesbare huishoudings (2) STEL VOOR VIR KLEIN HUISHOUDIN Versnel grondhervormingsprosesse (2) GS Moedig stedelike boerdery (2) Zero koers VAT op basiese voedsel (2) Subsidies vir voedsel produksie (2) Moedig sosiale en privaat vennootskap (2) Moedig kleinskaal-boerdery aan (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 19 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne Geneties-gemodifiseerde stapelvoedsel (2) Gemeenskap sopkombuise / skole voedingskemas (2) Verspreiding van kospakkies (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 4.6 4.6.1 Indiese Oseaan (1) (1 x 1) (1) 4.6.2 Outomobiel/Voertuie (1) (1 x 1) (1) 4.6.3 Die (Algoa-) baai verskaf 'n ideale ligging vir die konstruksie van hawens vir VERDUIDELI K die uit-en invoer goedere (2) Die gebied is gelyk, wat geskik is vir die konstruksie van industrieë (2) Geleë in die natter oostelike deel van die land wat watertoevoer vir nywerheidprosessering verseker (2) Klimaat is geskik vir die produksie van grondstowwe vir industrieë (2) Beskikbaarheid van wind om energie op te wek (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.6.4 Belegging sal meer werk verskaf (2) WHY Beter salarisse koopkrag verbeter (2) Meervoudige-/Uitkringeffek op die ekonomie (2) Verbreed die vaardigheidsbasis (2) Infrastruktuur veranderinge stimuleer industriële groei (2) Stimuleer die groei van die tersiêre ekonomiese sektor bv. toerisme (2) Verminder die migrasie van geskoolde werkers uit die streek uit (2) Dit bied werkgeleenthede aan die plaaslike bevolking en dra dus by tot die BBP van die provinsie/land (2) Beskikbaarheid van grondstowwe vir die tekstielbedryf (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.6.5 Dit het industrieë gedwing om vierde industriële revolusie tegnologie te HOW aanvaar om effektiwiteit en kwaliteit van produksie, te verbeter (2) Opgradering van werkers om by nuwe tegnologie aan te pas (2) Gespesialiseerde/hoogs kundige werkers moes van ander lande gebring word om die kwaliteit van produksie te verbeter/gedeelde kundigheid (2) Infrastruktuur direk betrokke by die prosessering en uitvoer van goedere moes opgegradeer word (2) Industrieë moes veelvoudige werkstye (nag en dag) implementeer, om produksie te verbeter en om by aanvraag te hou (2) Die uitvoer van verwerkte goedere verminder die invoer (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) [75] TOTAAL: 225 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all