Skip to content

Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 11202310 pages

Grade 11 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2023 GEOGRAFIE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2023) AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE VRAAG 1: DIE ATMOSFEER 1.1 1.1.1 A (1) 1.1.2 C (1) 1.1.3 B (1) 1.1.4 C (1) 1.1.5 A (1) 1.1.6 B (1) 1.1.7 A (1) 1.1.8 D (1) (8 x 1) (8) 1.2 1.2.1 isobare (1) 1.2.2 5280 (1) 1.2.3 Drukgradiënt (1) 1.2.4 Coriolis (1) 1.2.5 noordelike (1) 1.2.6 sterker (1) 1.2.7 vloei (1) (7 x 1) (7) 1.3 1.3.1 Sone waar die tropiese oostewinde mekaar ontmoet / gewoonlik by die ewenaar aangetref waar sy posisie seisoenaal verander (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 1.3.2 Hadleysel (1) (1 x 1) (1) 1.3.3 Warm subtropiese lug ontmoet koue poollug (2) Die twee lugmassas meng nie aangesien hulle verskillende temperatuur- en waterdampinhoud het (2) Die twee lugmassas beweeg parallel met mekaar en in teenoorgestelde rigtings (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2023) GEOGRAFIE V1 3 1.3.4 TROPIESE OOSTEWINDE Drukgradiënt tussen subtropiese hoogdruk (30° noord en suid) en die laagdruk by die ewenaar (2) Konvergensie vind by hierdie gordel plaas om die ITKS te vorm (2) Hierdie winde word met swaar reënval geassosieer (2) Hulle stuur tropiese siklone van oos na wes (2) Warm, bestendige winde (2) Konvergeer by die ITKS wat donderstorms veroorsaak (2) TROPIESE WESTEWINDE Die suidwestelike en noordwestelike gebiede divergeer van die subtropiese hoogdrukgordel en waai na die subpolêre laagdruksone (2) Konvergensie vind by hierdie gordel plaas om die poolfront te vorm (2) Hulle stuur die middelbreedte-siklone van wes na oos (2) Matig die temperature van die subpolêre streke (2) Winde is onreëlmatig en wissel van ʼn briesie na ʼn baie sterk wind (2) [ENIGE VIER – MOET BEIDE BEWEGING EN WEER VAN BEIDE WINDE NOEM] (4 x 2) (8) 1.4 1.4.1 somer (1) (1 x 1) (1) 1.4.2 Suidwes (1) (1 x 1) (1) 1.4.3 Bevat hoë hoeveelhede vog (1) (1 x 1) (1) 1.4.4 Oppervlakafloop sal riviere opvul, ens. (2) Infiltrasie verhoog watertafel (2) Bring vog na die grond (2) Natuurlike plantegroei neem toe (2) Meer weiveld beskikbaar (2) Verhoog biodiversiteit (2) Hernu habitat vir ekosisteme (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4.5 Temperature daal / word kouer (1) Druk styg (1) Droë / min reën (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.4.6 ʼn Gebrek aan reënval sal die watervoorsiening wat vir landbougewasse beskikbaar is, verminder (2) Daar sal voedselonsekerheid wees aangesien sekere gewasse, byvoorbeeld rys, ʼn stapelgewas is (2) Voedselpryse sal styg namate die land voedsel sal moet invoer (2) Daar sal minder landbouprodukte wees om uit te voer (2) Buitelandse valuta sal afneem (2) Plaaswerkers mag hul werk verloor (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2023) 1.5 1.5.1 ʼn Proses waar vrugbare grond dor word (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 1.5.2 Sahara (1) (1 x 1) (1) 1.5.3 Verlies aan biodiversiteit (1) Verlies van waterdraers (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.5.4 Dit is aan die rand van die Sahara-woestyn (1) (1 x 1) (1) 1.5.5 Kleiner oeste, veral in stapelgewasse, sal tot wydverspreide hongersnood/wanvoeding lei (2) Daar sal wydverspreide armoede en sterftes wees (2) Daar sal werksverliese in boerdery en nywerheid wees (2) Dit sal tot migrasie van mense van landelike na stedelike gebiede lei (2) Mense sal na ander lande verhuis en konflik veroorsaak (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.5.6 Beoefen wisselbou (2) Plant van bome (2) Gebruik organiese kunsmis (2) Beoefen kontoerploeëry (2) Plant grondbedekking (2) Laat grond braak lê (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) [60] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2023) GEOGRAFIE V1 5 VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE 2.1 2.1.1 Y (1) 2.1.2 Y (1) 2.1.3 X (1) 2.1.4 X (1) 2.1.5 Y (1) 2.1.6 X (1) 2.1.7 Y (1) 2.1.8 Y (1) (8 x 1) (8) 2.2 2.2.1 Batoliet (1) 2.2.2 Gang (1) 2.2.3 Lava (1) 2.2.4 Lakkoliet (1) 2.2.5 Plaat (1) 2.2.6 Lopoliet (1) 2.2.7 Vulkaniese koepels (1) (7 x 1) (7) 2.3 2.3.1 Die oorspronklike hoogte bly dieselfde (1) (1 x 1) (1) 2.3.2 Weerstandbiedende kaprots (1) (1 x 1) (1) 2.3.3 Nie eenvormig nie (1) (1 x 1) (1) 2.3.4 Steilkantige vallei met rotse wissel in weerstand teen erosie (2) Riviere sny in krake in rotse (2) Terugwaartse erosie verbreed die krake (2) Weerstandbiedende lae vorm vanuit vertikale kranse en sagter rots vorm geleidelike hellings (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.3.5 Mesas vorm vanuit ʼn plato wat in grootte deur terugwaartse erosie verminder word (2) Voortgesette erosie (terugwaarts) verminder die grootte van die mesa om ʼn butte te vorm (2) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2023) 2.3.6 Die indrukwekkende natuurskoon wat met canyons geassosieer word, kan as ʼn toeriste-aantreklikheid gebruik word (2) Canyons kan vir ontspanningsaktiwiteite gebruik word (aanvaar voorbeelde) (2) Die pediplein onder die canyons, mesas en buttes kan vir veeboerdery gebruik word (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.4 2.4.1 A – stapelrotse (1) B – granietkoepel (1) (2 x 1) (2) 2.4.2 Rotse het geen strata nie (1) (1 x 1) (1) 2.4.3 A – lakkoliete (1) B – batoliete (1) (2 x 1) (2) 2.4.4 Erosie van oorliggende strata/materiaal (2) (1 x 2) (2) 2.4.5 Stapelrotse Water sypel in krake van stollingsgesteentes onder die aardoppervlak in (2) Dit veroorsaak dat chemiese verwering plaasvind (2) Chemiese verwering veroorsaak dat die rots in reghoekige blokke opbreek (2) Granietkoepels Sodra die koepel blootgestel is, word die buitenste lae rots aan uitsetting en inkrimping blootgestel (2) Afskilfering wat ʼn tipe meganiese verwering is, vind plaas (2) Afskilfering van rotslae vind as gevolg van uitsetting en inkrimping plaas (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 2.5 2.5.1 ʼn Groot massa grond het losgebreek en teen ʼn helling afbeweeg (2) (1 x 1) (1) 2.5.2 Geologie van die gebied (1 x 1) (1) 2.5.3 ‘die streek is subtropies’ (1) (1 x 1) (1) 2.5.4 Waterdruk stoot deeltjies uitmekaar en verminder hul krag (2) Sommige gronde soos klei is gladder (2) Hellings word onstabiel wat veroorsaak dat massas grond afbreek (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2023) GEOGRAFIE V1 7 2.5.5 Ineenstorting van grond sal tot sterftes en besering van mense lei (2) Saakbeskadiging en verlies van huise (2) Vernietiging van infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2) Verlies aan werksgeleenthede (2) Onderbreking van basiese dienste (aanvaar voorbeelde) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.5.6 Noukeurige beplanning en bestuur word benodig wanneer hellings gebruik word (2) Ontwikkeling in grondverskuiwingsgevoelige gebiede moet beperk word (2) Hergradeer hellings (2) Verminder ontbossing op hellings (2) Voorsien voldoende dreinering op hellings (2) Plantegroei dek op hange (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) [60] TOTAAL AFDELING A: 120 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2023) AFDELING B VRAAG 3: KAARTVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE 3.1 3.1.1 B (1) (1 x 1) (1) 3.1.2 A (1) (1 x 1) (1) 3.1.3 C (1) (1 x 1) (1) 3.1.4 D (1) (1 x 1) (1) 3.1.5 FORMULE: Oppervlakte = lengte (L) x breedte (B) 3 cm x 1,3 cm (3 x 100) x (1,3 x 100) 300 m (1) x 130 m (1) Area: 39 000 m2 (1) (3 x 1) (3) 3.1.6 Totale verandering: 22 x 4' = 88' (1) Magnetiese deklinasie vir 2023: 23° 46 'W + (1) 88' (23° 134' W) 25° 14' W van ware noord (1) (3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2023) GEOGRAFIE V1 9 3.2 KAART-INTERPRETASIE 3.2.1 Middellandse See (1) Caledon is in die Wes-Kaap (1) Breedtegraad 34° (1) (westekant van Suid-Afrika) [ENIGE EEN] (1 + 1) (2) 3.2.2 (C) Silo (1) (1 x 1) (1) 3.2.3 Damme (1) Windpompe (1) (2 x 1) (2) 3.2.4 Bergagtige landskap kan staptogte lok (2) Beskermde gebied (Caledon-natuurreservaat) oop vir besoekers (2) Wild Flower Garden sal besoekers lok (2) Warmwaterbron sal besoekers lok (2) Gholfbaan kon geleenthede gereël het (2) Skougronde kan geleenthede hou (2) Caledon Casino en Spa-oord kan adverteer om gereelde besoekers te hê (2) [ENIGE TWEE – Moet antwoord regverdig] (2 x 2) (4) 3.2.5 Tersiêre (1) (1 x 1) (1) 3.2.6 Toeganklik per paaie/nasionale roete (2) Nabyheid aan woongebiede (2) Beskikbare grond maak voorsiening vir parkering (2) Grond beskikbaar vir toekomstige uitbreiding (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.3 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 3.3.1 C – Vektor (1) (1 x 1) (1) 3.3.2 Ruimtelike data beskryf die ligging van funksies met behulp van koördinate (1) [KONSEP] (1 x 1) (1) 3.3.3 Lyn (1) (1 x 1) (1) 3.3.4 Sekondêre pad (1) Grond-/Gruispad (1) [ENIGE EEN – Aanvaar ander relevante antwoorde] (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2023) 3.3.5 (a) Opnames of vraelyste (1) Fisiese watermonsters wat uit die rivier vir ontleding geneem is (1) Foto’s (1) Satellietbeelde (1) Toestelle vir afstandwaarneming (1) [ENIGETWEE] (2 x 1) (2) (b) Identifiseer oorsake van besoedeling (2) Versamelde data kan die erns van die probleem toon (2) Versamelde data kan help om strategieë te ontwikkel om die probleem te verminder (2) Gebruik data om buffersones rondom die rivier te skep (2) Maak besluitnemers bewus van die probleem (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) TOTAAL AFDELING B: 30 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Geography

View all