Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
GEOGRAFIE V1
NOVEMBER 2018
BYLAE
Hierdie bylae bestaan uit 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)



Geography Grade 12 P1 NSC November 2018 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download.
Geography · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Addendum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Addendum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 1.3 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Climate and weather7 marks
- Question 1.2Geomorphology8 marks
- Question 1.3Climate and weather15 marks
- Question 1.4Climate and weather15 marks
- Question 1.5Geomorphology15 marks
- Question 1.6Geomorphology15 marks
Show all 24 questions
- Question 2.1Climate and weather8 marks
- Question 2.2Geomorphology7 marks
- Question 2.3Geomorphology15 marks
- Question 2.4Rural and urban settlements15 marks
- Question 2.5Geomorphology15 marks
- Question 2.6Geomorphology15 marks
- Question 3.1Rural and urban settlements8 marks
- Question 3.2Economic geography of South Africa7 marks
- Question 3.3Rural and urban settlements15 marks
- Question 3.4Rural and urban settlements15 marks
- Question 3.5Economic geography of South Africa15 marks
- Question 3.6Economic geography of South Africa15 marks
- Question 4.1Rural and urban settlements7 marks
- Question 4.2Economic geography of South Africa8 marks
- Question 4.3Economic geography of South Africa15 marks
- Question 4.4Economic geography of South Africa15 marks
- Question 4.5Economic geography of South Africa15 marks
- Question 4.6Economic geography of South Africa15 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/v1 2 DBE/November 2018
NSS (Bylae)
FIGUUR 1.1: ANTISIKLONE
[Bron: http://www.aelsnet.net/eportal/pluginfile.php/412/mod_imscp/content/2/influence
of_pressure_systems.htm]
FIGUUR 1.2: STROOMROOF
[Aangepas uit https://www.bing.com/images/search=landforms+of+stream+capture]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 3 DBE/November 2018
NSS (Bylae)
FIGUUR 1.3: MIDDELBREEDTESIKLONE
[Bron: Suid-Afrikaanse weerdiens]
FIGUUR 1.4: VALLEIKLIMATE
[Aangepas uit http://apollo.lsc.vsc.edu/classes/met130/notes/chapter3/drainage3.html]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 4 DBE/November 2018
NSS (Bylae)
FIGUUR 1.5: DREINEERDIGTHEID
[Aangepas uit Google Images]
FIGUUR 1.6: VERANDERENDE DWARSPROFIEL VAN 'N VALLEI IN DIE LOOP VAN
'N RIVIER
[Aangepas uit http://www.geography.learnontheinternet.co.uk/topics/longprofile.html]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 5 DBE/November 2018
NSS (Bylae)
FIGUUR 2.1: TROPIESE SIKLOON-DWARSDEURSNEE
[Bron: https://i.stack.imgur.com/86n58.png]
FIGUUR 2.3: LYNDONDERSTORMS OOR SUID-AFRIKA
wolke
[Aangepas uit https://www.bing.com/images/search?=
line+thunderstorms+in+south+africa&simid]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 6 DBE/November 2018
NSS (Bylae)
FIGUUR 2.4: BESOEDELINGSKOEPEL
[Bron: http://www.metlink.org/secondary/key-stage-]
FIGUUR 2.5: RIVIERVERJONGING
see
Rivier vloei in die see in
see
knakpunt
Seevlak daal en die rivier sny in die
vloedvlakte in en vorm sodoende 'n
nuwe vloedvlakte, 'n waterval en
steiloewers
see
Rivier hou aan terugkerf en waterval
verander in stroomversnellings verder
terug. Rivierkronkels erodeer vertikaal.
[Bron: https://alevelrivers.weebly.com/rejuvination.html]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 7 DBE/November 2018
NSS (Bylae)
FIGUUR 2.6: ONTBOSSING EN DIE UITWERKING DAARVAN OP RIVIERBESTUUR
VIR DIE EERSTE KEER, VIR DIE TWEEDE KEER, VIR DIE LAASTE KEER!
Die huidige tempo van ontbossing wêreldwyd wek groot kommer. Daar word tans
jaarliks 12 miljoen hektaar woude ontbos – 'n gebied wat 1,3 keer so groot soos
KwaZulu-Natal is! Feitlik al die ontbossing kom in die vogtige reënwoude en oop
boslandskappe van die trope voor. Alle vogtige tropiese woude kan teen hierdie tempo
teen die jaar 2050 uitgewis wees, behalwe vir geïsoleerde gebiede in Amazonia, die
Zaïrebekken, en 'n paar beskermde gebiede in reservate en parke. Party lande, soos
die Ivoorkus, Nigerië, Costa Rica en Sri Lanka, kan teen 2030 waarskynlik al hulle
tropiese woude verloor indien geen bewaringsmaatreëls ingestel word nie.
HET JY GEWEET?
• Die Wêreldhulpbroninstituut beskou ontbossing as een van die wêreld se
knellendste grondgebruikskwessies.
• 'n Woudgebied so groot soos 20 sokker- of rugbyvelde gaan elke minuut verlore.
• Suid-Afrika se klimaat is van so 'n aard dat minder as 0,5% van die land se
oppervlakte met inheemse woude bedek is – groot sorg sal geneem moet word om
die paar woude wat ons het, te bewaar
[Aangepas uit https://www.environment.co.za/environmental-issues/deforestation.html]
FIGUUR 3.2: SEKTORSAMESTELLING VAN SUID-AFRIKA SE EKONOMIE, 2017
[Eksaminator se staafgrafiek, Statistiek van STATS SA, 2017]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 8 DBE/November 2018
NSS (Bylae)
FIGUUR 3.3: VLAK EN TEMPO VAN VERSTEDELIKING IN SUID-AFRIKA
[Bron: https://www.statista/com/statistics/455931/urbanization-in-south-africa/ en
https://tradingeconomics.com/south-africa/urban-population-growth-annual-percent-wb-data.html]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 9 DBE/November 2018
NSS (Bylae)
FIGUUR 3.4: LANDELIK-STEDELIKE OORGANGSONE
Binnestad
Sentrale sakegebied
Hoë tegnologie-
nywerhede
[Aangepas uit https://newellta.weebly.com/urban-models.html]
FIGUUR 3.5: BEESVLEISBOERDERY
2020 EN DAARNA: 'N VISIE VIR DIE SUID-AFRIKAANSE BEESVLEISBEDRYF
Deur Lloyd Phillips, 7 Desember 2017
Suid-Afrika het in 2016 vir die eerste keer 'n netto uitvoerder van rooivleis, wat
hoofsaaklik aan die goedkoop beesvleismark lewer, geword.
Wêreldrooivleisuitvoere het in 2016 9,44 miljoen ton beloop. Brasilië het die leiding
geneem met uitvoere van 1,85 miljoen ton of 19,6% van die totaal. Suid-Afrika was 15de
op die ranglys met 60 000 ton of 0,64% van die wêreldtotaal.
Die onlangse droogte het gewys hoe belangrik dit vir die land se beesvleisbedryf is om
nie net op die uitvoer van goedkoop beesvleis te fokus nie. Deur hoër gehalte beesvleis
uit te voer, kan ons bedryf homself teen die skok van verlaagde winste beskerm.
Daar moet egter in gedagte gehou word dat met die huidige hoë beesvleisprys in
Suid-Afrika, die land nie in staat sal wees om met lande soos Brasilië en ander
topbeesvleisuitvoerlande mee te ding nie.
[Aangepas uit https://www.farmersweekly.co.za/agri-business/agribusinesses/
2020-beyond-vision-sa-beef-industry/]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 10 DBE/November 2018
NSS (Bylae)
FIGUUR 3.6: OOS-LONDEN NOS ('ELIDZ')
Die Oos-Londen-nywerheidsontwikkeling-
sone ('ELIDZ') het volgens 'n verslag wat
in 2016 deur Statistiek Suid-Afrika (Stats
SA) vrygestel is, 'n geweldige uitwerking
op die Oos-Kaap gehad.
Oos-Londen NOS
• Waarde van belegging tot Die verslag het onthul dat daar
op hede: R1,3 miljard
• Werk geskep tot op hede: 3 435 direkte vervaardigings- en diens-
930 vervaardigings- en werksgeleenthede in hierdie sone is.
verwante werks-
geleenthede
Een van die belangrikste hoogtepunte in
Stats SA se verslag is die omvang van
die uitvoergeoriënteerde vervaardiging in
hierdie NOS. Stats SA se verslag het
onthul dat 36% van die goedere wat in
die Oos-Londen-nywerheidsontwikkeling-
sone ('ELIDZ') in die studietydperk
vervaardig is, vir die uitvoermark bestem
was.
[Bron: http://www.engineeringnews.co.za/article/elidz-enterprises-impact-local-economy-2017-02-10]
FIGUUR 4.1: STRAATPATRONE
[Aangepas uit Google Earth]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 11 DBE/November 2018
NSS (Bylae)
FIGUUR 4.2: GOUDONTGINNINGSTATISTIEK VIR 2017
[Aangepas uit http://www.kitco.com/ind/Media/images/South_Africa.jpeg en
http://www.statssa.gov.za/wp-content/uploads/2018/02/Infographic_v04-1]
FIGUUR 4.3: SWAK OPENBARE VERVOER AS 'N VOORBEELD VAN STEDELIKE
ONGEREGTIGHEID
WAT SAL DIT NEEM OM SUID-AFRIKA SE OPENBARE TAXIBEDRYF TE ONTWRIG?
Deur Lebogang Tsele, 24 Mei 2017
Die Suid-Afrikaanse openbare taxibedryf bedien daagliks 15 miljoen pendelaars. Die
multimiljardrand-minibus-taxibedryf is steeds tot 'n groot mate ongereguleerd en staan
voor uitdagings, soos ongelisensieerde voertuie, geweld en die veiligheid van pendelaars.
Die regering het drastiese maatreëls ingestel om 'n aantal moorde waarby twee minibus-
taxiverenigings in Ladysmith betrokke was, te bedwing. Die LUK vir Vervoer,
Gemeenskapsveiligheid en Skakeling, Mxolisi Kaunda, het aangekondig dat hy beide die
Sizwe-vervoer en die Klipriver-taxivereniging gaan sluit. Hy het hulle as konflikgedrewe
beskryf en gesê dat die departement buitengewone stappe moes doen om kalmte, vrede
en stabiliteit te herstel.
Daar is baie nuwe besighede, soos Uber en Taxify, en dit veroorsaak 'n ongemaklike
situasie in die bedryf. Dit sal egter vir 'n broodnodige verandering in die bedryf sorg.
[Aangepas uit https://www.smesouthafrica.co.za/17264/Tech-To-Disrupt-Taxi-Industry/
en Kaveel Singh in eNCA]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1 12 DBE/November 2018
NSS (Bylae)
FIGUUR 4.4: WATER AS 'N MAATSKAPLIKE ONGEREGTIGHEID IN LANDELIKE
GEBIEDE
WATERWIEL DEUR WELLO VERANDER LEWENS IN LANDELIKE GEBIEDE
[Bron: https://www.youtube.com/watch?v=DnIZOsH7ezU]
FIGUUR 4.5: PWV/GAUTENG-NYWERHEIDSTREEK
GAUTENG GAAN SUID-AFRIKA SE EKONOMIE TOT 2017 OORHEERS
Deur Leandi Kolver
Gauteng het voortgegaan om ten minste tot 2017 die Suid-Afrikaanse ekonomie te
oorheers deur amper 35% tot die bruto binnelandse produk by te dra. Gauteng se
provinsiale ekonomie was 75% en het tersiêre nywerhede, handel, vervoer, finansies en
gemeenskapsdienste ingesluit. Die provinsie is ook beskou as die natuurlike bestemming
vir internasionale beleggers wat 'n afspringplek na Afrika wou vestig.
Die PWV/Gauteng-nywerheidstreek se gediversifiseerde vervaardigingsektor het meer as
50% van Suid-Afrika se vervaardigde uitvoere geproduseer. Die PWV/Gauteng-
nywerheidstreek het ook 'n aantal koperverwerkingsnywerhede, wat deur grondstof uit die
Phalaborwa ROI ondersteun word. Die gediversifiseerde vervaardigingsektor, koper
ingesluit, sal die volgende drie jaar voor baie uitdagings te staan kom, soos
energievoorsiening, arbeid, onderinvestering in kapitaaltoerusting en -tegnologie.
[Aangepas uit http://www.engineeringnews.co.za/article/gauteng-to-remain-dominant-sa-economy-until-
2017-2014-05-14/rep_id:4136]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geografie/v1 13 DBE/November 2018
NSS (Bylae)
FIGUUR 4.6: DIE ROL VAN INTERNASIONALE HANDEL IN EKONOMIESE
ONTWIKKELING
[Bron: www.google/Business Day, 26 Januarie 2017]
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC November 2018 Question Paper (Afr)

Addendum
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Prelim 2018 Addendum

Addendum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Addendum (English)

Addendum
Geography Grade 12 P1 NSC Supplementary 2018 Addendum (Eng)

Addendum
Geography Grade 12 P1 NSC November 2013 Addendum (English)

Addendum
Geography Grade 12 P1 NSC November 2012 Addendum (English)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Possible%20Answers--164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347/v1-3595c1d253b6030d1edc/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (Eng)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Memo

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper