Skip to content

Geography Grade 12 P2 NSC November 2018 Question Paper (Afr)

Question paperGeographyGrade 12201815 pages

Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 NOVEMBER 2018 PUNTE: 75 TYD: 1½ uur EKSAMEN- NOMMER: SENTRUM- NOMMER: M In SM In DM In CM In IM In MC EA EX RM In V1 V2 V3 V4 TOT Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk en berekeninge. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 2 DBE/November 2018 NSS BRONMATERIAAL 1. 'n Uittreksel uit topografiese kaart 2930CB PIETERMARITZBURG. 2. Ortofotokaart 2930 CB 8 PIETERMARITZBURG. 3. LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir hul eie gebruik ingeneem word. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die ruimtes op die voorblad. 2. Beantwoord ALLE vrae in die ruimtes wat in hierdie vraestel verskaf is. 3. Jy word voorsien van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart (2930CB PIETERMARITZBURG) en 'n ortofotokaart (2930 CB 8 PIETERMARITZBURG) van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied. 4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie eksamensessie aan die toesighouer oorhandig. 5. Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE. 6. Toon ALLE berekeninge en gebruik die formules wat verskaf word, waar van toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word. 7. Dui die maateenheid in jou finale antwoord van die berekeninge aan, bv. 10 km; 2,1 cm. 8. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 9. Jy mag 'n vergrootglas gebruik. 10. Die gebied wat met ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word. 11. Die volgende Afrikaanse begrippe en hulle Engelse vertalings word op die topografiese kaart getoon. AFRIKAANS ENGELS Brandgordel Firebreak Gholfbaan Golf Course Hospitaal Hospital Kanaal Canal Rivier River Rioolwerke Sewerage Works Staproete Hiking Trail Uitgrawings Diggings Vliegveld Aerodrome Waterwerke Waterworks Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 3 DBE/November 2018 NSS ALGEMENE INLIGTING OOR PIETERMARITZBURG Pietermaritzburg (umGungundlovu) is die hoofstad van KwaZulu-Natal. Hierdie tweede grootste stad in die provinsie is in 1838 gestig. Dit is 'n belangrike nywerheidskern in die streek wat bekend is vir aluminium-, hout- en suiwelprodukverwerking. Dit het 'n geskatte bevolking van 500 000 (die omliggende townships ingesluit). Pietermaritzburg lê op die N3 nasionale roete, die hoofroete tussen die Pretoria-Witwatersrand- Vereeniging-konurbasie en die hawestad, Durban, wat ongeveer 90 km van Pietermaritzburg af is. Die Oribi-lughawe is net buite Pietermaritzburg geleë en bied 'n gereelde geskeduleerde diens na die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg. N [Bron: http://en.wikipedia.org/wiki/pietermaritzburg] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 4 DBE/November 2018 NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2930CB PIETERMARITZBURG) sowel as die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer. 1.1 Pietermaritzburg is die hoofstad van … A Mpumalanga. B KwaZulu-Natal. C Vrystaat. D Limpopo. 1.2 Die naaste hawe aan Pietermaritzburg is … A Richardsbaai. B Port Elizabeth. C Durban. D Kaapstad. 1.3 As jy met die N3 in 'n noordwestelike rigting reis, sal jy die dorp/stad … bereik. A New Hanover B Donnybrook C Merrivale D Harrismith 1.4 Die ware peiling van punthoogte 1031 (K) in blok B6 vanaf peilbaken 263 (J) in blok D7 op die topografiese kaart is … A 341° B 161° C 140° D 19° 1.5 Die ekonomiese aktiwiteit by U in blok A12 is 'n ... aktiwiteit. A primêre B sekondêre C tersiêre D kwaternêre 1.6 Die grondgebruiksone by 1 op die ortofotokaart is die … A SSK. B oorgangsone. C groen gordel. D landelik-stedelike oorgangsone. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 5 DBE/November 2018 NSS 1.7 Die mensgemaakte verskynsel by 2 op die ortofotokaart is 'n … A veeartsenykliniek. B meenthuiskompleks. C winkelsentrum. D kantoorpark. 1.8 Die helling by lyn 3 op die ortofotokaart is … A konkaaf. B konveks. C trapvormig. D konstant. 1.9 Die hoof mensgemaakte faktor wat die standplaas van die plaasopstal by L in blok B9 op die topografiese kaart bepaal het, is … A die ander pad. B 'n mark. C 'n reservoir. D gelyk grond. 1.10 Die stroom-/dreineerpatroon wat gebied M in blok B10 en blok B11 op die topografiese kaart domineer, is 'n … patroon. A sentripetale B radiale C reghoekige D tralie- 1.11 Die dominante straatpatroon in blok G2 op die topografiese kaart is … A radiaal. B onbeplan onreëlmatig. C ruitvormig. D beplan onreëlmatig. 1.12 Die verskynsel wat die hoeveelheid water beheer wat deur die kanaal in blok H8 op die topografiese kaart vloei: A Brug B Geboue C Stuwal D Helling Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 6 DBE/November 2018 NSS 1.13 Swartkop in blok F1 op die topografiese kaart is 'n … A tafelkop/butte. B tafelberg/mesa. C gepunte tafelkop/butte. D spitskop. 1.14 Die algemene vloeirigting van die rivier in die vallei wat deur die kronkellyn by 4 op die ortofotokaart voorgestel word: A Noord B Wes C Oos D Suid 1.15 Die afstand tussen T in blok A12 en New Hanover op die topografiese kaart is … kilometer. A 0,2 B 22 C 20,2 D 2 (15 x 1) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 7 DBE/November 2018 NSS VRAAG 2: KAARTBEWERKINGS EN -TEGNIEKE 2.1 'n Toeris wat Town Hill in Pietermaritzburg besoek, het spesifieke inligting oor die plek se ligging nodig. 2.1.1 Noem die topografiesekaartindeks/-kode van Pietermaritzburg. ___________________________________________________________ (1 x 1) (1) 2.1.2 Bepaal die ruitverwysing/koördinate van Town Hill by punt N in blok F7 op die topografiese kaart. __________________________________________________________ (2 x 1) (2) 2.1.3 Die toeris wil die Voortrekker Wagon-staproete in blok F6 stap en 'n kompas gebruik. Bereken die magnetiese afwyking vir 2018. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Dui die maateenheid duidelik in jou finale antwoord aan. Verskil in jaar: ______________________________________________ Gemiddelde jaarlikse verandering: ______________________________ Totale verandering: __________________________________________ Magnetiese deklinasie vir 2018: ________________________________ ________________________________ (5 x 1) (5) 2.2 Verwys na die Voortrekker Wagon-staproete in blok F6 op die topografiese kaart. 2.2.1 Noem die otofotokaartindeks/-kode wat die toeris sal gebruik wanneer hy/sy die Voortrekker Wagon-staproete stap. ____________________________________________________________ (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 8 DBE/November 2018 NSS 2.2.2 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen kontoerlyn O (hoogte 820 m) en die peilbaken by P op die topografiese kaart. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. vertikale interval (VI) Formule: Gemiddelde gradiënt = horisontale ekwivalent (HE) __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ (5 x 1) (5) 2.2.3 Beskryf die kronkelroete van die Voortrekker Wagon-staproete vanaf die beginpunt by O tot by die peilbaken by World's View. ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 9 DBE/November 2018 NSS 2.3 Verwys na hoogtemerk 1060.9 by Q in blok D4 en punthoogte 1106 by R in blok C6 op die topografiese kaart. Die dwarssnitte hieronder verteenwoordig die lyn tussen Q en R. X Q R Y Q R 2.3.1 Pas deursnitte X en Y by die vertikale vergrotings hieronder. 25 keer: ___________________________________________________ 6,25 keer: _________________________________________________ (2 x 1) (2) 2.3.2 Verduidelik hoe die vertikale vergroting van dwarssnitte die interpretasie van die landskap sal vergemaklik. ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ (2 x 1) (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 10 DBE/November 2018 NSS VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Die valleibodem by gebied M op die topografiese kaart ervaar vroegoggend in die winter ryp. 3.1.1 Benoem die plaaslike/tersiêre wind wat vir die vorming van ryp verantwoordelik is. __________________________________________________________ (1 x 1) (1) 3.1.2 Verduidelik hoe die wind wat in VRAAG 3.1.1 genoem is, ryp veroorsaak. __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ (2 x 2) (4) 3.2 Verwys na helling 5 (lae-inkomste residensiële gebied) en helling 6 (hoë- inkomste residensiële gebied) op die ortofotokaart. 3.2.1 Verduidelik hoe hellingsaspek die standplaas van die hoë-inkomste residensiële gebied by 6 bepaal het. ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ (1 x 2) (2) 3.2.2 Gee EEN rede, sigbaar op die ortofotokaart, wat die ligging van die lae- inkomste residensiële gebied by helling 5 bepaal het. ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ (1 x 2) (2) 3.2.3 Stel voor hoe natuurlike plantegroei die grondwaardes van residensiële gebiede 5 of 6 kon beïnvloed het. ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 11 DBE/November 2018 NSS 3.3 Verwys na die Mabanerivier en die Gordon Falls (Gordon-waterval) in blok H2 op die topografiese kaart. Direk stroomop van die Gordon Falls kronkel die rivier en direk stroomaf van die Gordon Falls vloei die rivier reguit. Verduidelik die redes vir die verskil in die stroomkanaalpatrone van die Mabanerivier soos hierbo genoem. ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ (2 x 2) (4) 3.4 Is die inkopiesentrum by 7 op die ortofotokaart 'n buurtinkopiesentrum of 'n streekswinkelsentrum? Gee 'n rede vir jou antwoord. Antwoord: ______________________________________________________ Rede: __________________________________________________________ __________________________________________________________ (1 + 2) (3) 3.5 Is die nywerhede by Willowton by 8 op die ortofotokaart markgeoriënteerd of grondstofgeoriënteerd? Gee 'n rede vir jou antwoord. Antwoord: _______________________________________________________ Rede: __________________________________________________________ __________________________________________________________ (1 + 2) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 12 DBE/November 2018 NSS 3.6 Die steengroef by S in blok D4 op die topografiese kaart is langs die Leonard residensiële gebied geleë. Stel EEN sosiale geregtigheid en EEN sosiale ongeregtigheid voor wat die inwoners van Leonard as gevolg van die steengroef kan ervaar. Sosiale geregtigheid: ______________________________________________ ______________________________________________ Sosiale ongeregtigheid: ____________________________________________ ____________________________________________ (2 x 2) (4) [25] VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Verwys na blok D8 op die topografiese kaart. 4.1.1 Noem die tipe vektordata wat in blok D8 gebruik is om die sekondêre pad aan te dui. __________________________________________________________ (1 x 1) (1) 4.1.2 Verduidelik die toepaslikheid daarvan om vektordata op die topografiese kaart te gebruik. __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ (1 x 2) (2) 4.2 Verwys na die topografiese kaart en die ortofotokaart. 4.2.1 Is skaal 'n voorbeeld van attribuut- of ruimtelike data? __________________________________________________________ (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 13 DBE/November 2018 NSS 4.2.2 Verduidelik die toepaslikheid van skaal tydens 'n geografiese navraag/probleem, bv. 'n moontlike veldbrand in blok D8 op die topografiese kaart. __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ (1 x 2) (2) 4.2.3 Hoe kan die skaal van die topografiese kaart en die ortofotokaart gemanipuleer word om integrasie van die twee kaarte te vergemaklik? __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ (1 x 2) (2) 4.3 Verwys na die topografiese kaart en die ortofotokaart. Die statistiek hieronder verwys na geselekteerde woonbuurte in Pietermaritzburg en die persentasie (%) toename in misdaadvlakke van 2015 tot 2016. PERSENTASIE (%) TOENAME IN MISDAADVLAKKE TIPE MISDAAD WOONBUURTE Townhill Mountain Rise Plessislaer (F7) (F1) (I6) Huisbraak 18,6% 11,3% 23,4% Motorskakings 100% 177,8% 36,4% [Aangepas uit SAPD misdaadstatistiek 2015–16 deur Theuns Kruger, Graphic 24] 4.3.1 Noem EEN manier waarop die data hierbo ingesamel kon word. __________________________________________________________ (1 x 1) (1) 4.3.2 Is die inligting in die tabel hierbo primêre data of sekondêre data? __________________________________________________________ (1 x 1) (1) 4.3.3 Watter tipe misdaad het die hoogste persentasie toename in hierdie voorstede getoon? __________________________________________________________ (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 14 DBE/November 2018 NSS 4.3.4 Verduidelik waarom dit vir die welstand van die gemeenskap in Pietermaritzburg belangrik is om hierdie statistiek te ontleed. __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ (2 x 2) (4) [15] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 15 DBE/November 2018 NSS ROFWERK EN BEREKENINGE (LET WEL: Moet NIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE] Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all