SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
GEOGRAFIE V2
2023
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Die nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 





View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)



%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Geography Grade 12 Paper 2 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 725.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
NSC June Exam 2023
Questions in this paper
- Question 1.1Rural and urban settlements8 marks
- Question 1.2Rural and urban settlements7 marks
- Question 1.3Rural and urban settlements15 marks
- Question 1.4Rural and urban settlements15 marks
- Question 1.5Rural and urban settlements15 marks
- Question 2.1Economic geography of South Africa8 marks
Show all 13 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Geografie/V2 2 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
NASIENBEGINSELS VIR GEOGRAFIE- NSS NOVEMBER 2022 EN NSS/SC JUNIE
2023
Die volgende nasienbeginsels is ontwikkel om nasien in alle provinsies te standaardiseer.
MERK
ALLE vrae MOET gemerk word, ongeag of dit korrek of verkeerd is
Waar die maksimum punte vir 'n spesifieke vraag toegeken is, plaas 'n M
oor die res van die teks om aan te dui dat die maksimum punte behaal is.
'n Duidelike, netjiese regmerkie moet gebruik word:
o As EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word:
o As TWEE punte toegeken word, moet TWEE regmerkies gebruik word:
o Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waar 'n punt toegeken word
o Regmerkies moet KLEIN gehou word, aangesien verskillende lae moderering
kan plaasvind
Verkeerde antwoorde moet met 'n duidelike, netjiese kruis gemerk word:
o Gebruik MEER as een kruisie oor 'n paragraaf/besprekingstylvrae om aan te dui
dat alle feite oorweeg is
o MOENIE 'n streep deur 'n verkeerde antwoord trek nie
o MOENIE die verkeerde feite onderstreep nie
Vir die volgende aksiewoorde is EEN-woord antwoorde aanvaarbaar: lys, noem, identifiseer
Vir die volgende aksiewoorde moet 'n VOLLEDIGE sin geskryf word: beskryf, verduidelik,
evalueer, ontleed, Stel voor, onderskei, definieer, bespreek, waarom, hoe
Die volgende aksiewoorde moet binne sy konteks gelees word om te bepaal of 'n EEN-woord
antwoord of VOLLE sin vereis word: verskaf, wat, tabuleer en gee
LET OP DIE VOLGENDE
As die nommering verkeerd is of weggelaat word, solank die volgorde van antwoorde op
vrae gevolg word, kan kandidate gekrediteer word
Spelfoute, indien herkenbaar, ken die punte toe mits die betekenis korrek is.
Wees sensitief vir die sin van 'n antwoord, wat op 'n ander manier gestel kan word
Op vrae waar 'n letter die aanvaarde antwoord is, maar die leerder die werklike antwoord-
ken die punte toe.
Daar sal addisionele riglyne vir die nasien van sekere vrae wees. (*)
TOTAAL EN OORDRAG VAN PUNTE
Elke subvraag moet opgetel word
o Vrae in Afdeling A het vyf onderafdelings, dus vyf sub-totale per vraag word
vereis. Afdeling B het drie onderafdelings en drie subtotale.
o Onderafdeling totale moet in die regterkantse kantlyn geskryf moet word en
onderstreep moet
o Subtotale moet leesbaar geskryf word
o Laat ruimte om gemodereerde punte op verskillende vlakke in te skryf
Tel sub-totale op en dra totaal oor aan die linker boonste kantlyn langs die
vraagnommer
Oordrag totaal na omslag van antwoordboek
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 3 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
30 VRAAG 1
1.1.1 A (Suid-Atlantiese Hoog) (1)
1.1.2 B (Kalahari High) (1)
1.1.3 B (Suid-Indiese) (1) 2
1.2.1 Smeltende sneeu
1.2.2 Mond
1.2.3 Derde orde 2
1.3.1 Katabatiese
1.3.2 1 kom gedurende die dag voor terwyl 2 snags voorkom
1.3.3 Koue lug rol af in
die vallei en vorm 'n inversie
Lug vloei teen die
helling af
6
1.4.1 Vorm van voorste konkaaf
Steil helling van front
1.4.2 Warm lug ondergrawe die koue lug
1.4.3 Lug agter die kouefront is kouer as die lug voor. Koue lug beweeg vinniger as
warm lug voor dit. Koue front haal die warm voorkant in. 7
1.5.1 (a) 'n Rivier wat net heeljaar vloei
(b) Die rivier kanaal is wyd
(c) Gereeldheid van reënval en die grondtipe waaroor die strome vloei.
1.5.2 Gauteng en die Oos-Kaap
1.5.3 Die koste van voedselproduksie sal toeneem, want dit is duur om gesuiwerde
water te koop. Boere sal meer chemikalieë moet koop om water te suiwer.
Chemikalieë kos baie en dit sal produksiekoste verhoog. Dit sal duur wees
Hierdie koste sal by
om water te suiwer vir gebruik in elektrisiteitsopwekking.
elektrisiteitspryse ingesluit word. Koste sal die prys van elektrisiteit tydens
M
produksie verhoog. Daar sal minder skoon water wees om hidro-elektrisiteit 13
op te wek.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 4 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS
1.1 1.1.1 C (1)
1.1.2 B (1)
1.1.3 C (1)
1.1.4 D (1)
1.1.5 A (1)
1.1.6 A (1)
1.1.7 C (1)
1.1.8 A (1) (8 x 1) (8)
1.2 1.2.1 funksie (1)
1.2.2 metropolis (1)
1.2.3 dorp (1)
1.2.4 klein dorpie (1)
1.2.5 stad (1)
1.2.6 konurbasie (1)
1.2.7 afneem (1) (7 x 1) (7)
1.3. 1.3.1 Landelik-stedelike migrasie is die beweging van mense van die
DEFINISI V
LANDELIKE- landelike gebied na die stedelike gebied (2)
STEDELIKE
MIGRASIE [KONSEP] (1 x 2) (2)
INTRUKSIES VIR DEEL MERK
Landelike-stedelike migrasie is die beweging van mense (1)
1.3.2 Plaasmoorde (1)
EEN
SOSIALE Armoede (1)
STOOTFAK-
TOR IN A Verlies aan werksgeleenthede (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 5 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
1.3.3 Kraan/drinkbare water (1)
NOEM TWEE
BASIESE Elektrisiteit (1)
DIENSTE
WAT MEER Sanitasie (1)
TOEGANKLK
IN Vullis en afvalverwydering (1)
STEDELIKE
AREAS Gesondheidsorg (aanvaar voorbeelde) (1)
Maatskaplike welstand (1)
Behuising (1)
Onderwys (1)
Veiligheid en sekuriteit (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
1.3.4 Die aanvraag vir behuising kan nie aan voldoen word nie (2)
HOE
LANDELIK-
STEDELIK
Daar is 'n tekort aan beskikbare grond (2)
MIGRASIE
UITDAGINGS IN Kortings op munisipale begrotings (aanvaar voorbeelde) (2)
BEHUISING IN
B VEROOR- [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
SAAK
1.3.5 Skep meer/beter werksgeleenthede (aanvaar voorbeelde) (2)
DRIE
INGRYPINGS Moedig kommersiële boerdery aan (2)
STRATEGIEE
OM Ontwikkel/verbeter vaardighede van werkers (aanvaar voorbeelde) (2)
LANDELIKE-
STEDELIKE Verskaf kredietfasiliteite/lenings/subsidies aan boere (2)
MIGRASIE
TE Effektiewe grondhervormingsprogramme (aanvaar voorbeelde) (2)
VERMINDER
Desentraliseer nywerhede/besighede (2)
Ontwikkel ekotoerisme (aanvaar voorbeelde) (2)
Organiseer feeste/ontspanningsaktiwiteite (aanvaar voorbeelde) (2)
Adverteer/bemark die gebied (2)
Verskaf basiese dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
Verbetering van infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) 2)
Skep aansporings om mense aan te moedig om landelike-stedelike
migrasie te beperk (aanvaar voorbeelde) (2)
Mense te hervestig in geskikte landelike areas (2)
[ENIGE DRIE] (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 Buitewyke (periferie) van die stedelike gebied (1 x 1) (1)
1.4.2 Landbou /Boerdery (1)
NOEM TWEE
EKONOMIES Nywerhede/Vervaardiging (1) (2 x 1) (2)
AKTIWITEITE
V. FOTO
1.4.3 Goedkoper grondwaardes (2)
HOE
EKONOMIES Genoeg beskikbare grond vir uitbreiding (2)
AKTBY B
VOORDEEL Toegang tot infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2)
TREK UIT
LIGGING IN Grondstowwe van plase (2)
L-S
OORGANGS Naby aan arbeidsmag (2)
ONE
Toegang tot gelyke grond (2)
Toegang tot water (2)
Toegang tot nabygeleë markte (2)
Minder verkeersopeenhopings (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 6 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
1.4.4 Verskaf werksgeleenthede (2)
WATTER
POSITIEWE Verbeter vaardighede van plaaslike werksmag (aanvaar voorbeelde)
IMPAK AKT B
OP (2)
PLAASLIKE
GEMEEN Sosiale verbeteringsprogramme (2)
SKAP
Infrastrukturele verbeterings (aanvaar voorbeelde) (2)
Verbeterde dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
Keer mense om uit die gebied trek (2)
Verhoog lewenstandaard (2)
Nader aan die werk (2)
Beskikbaarheid van vervaardigde goedere (2)
Verbeter koopkrag (2)
Vermenigvuldiger effek (aanvaar voorbeelde) (2)
Verlaag pryse van goedere (aanvaar voorbeelde) (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.4.5 Verminder grond vir gebruik vir boerdery (aanvaar voorbeelde) (2)
HOE HET
ONLANGSE Stedelike funksies oorheers (2)
UITBREIDING
VAN GROOT Verandering in verskeidenheid/tipe stedelike funksies (2)
STEDE DIE
LANDELIKE Verhoog die waarde van grond (2)
STEDELIKE
OORGANGS Toename in die aantal mense (2)
ONE
BEïNVLOED Toename in misdaad (2)
Dienste sal onder druk wees (2)
Meer geboue (aanvaar voorbeelde) (2)
Stedelike verspreiding (2)
Dit verhoog die hoeveelheid verkeer (2)
Verhoogde vlakke van besoedeling (aanvaar voorbeelde) (2)
Estetiese skoonheid van die grondgebruiksone word verminder (2)
Vernietiging van biodiversiteit/ekosisteme (2)
Verhoogde gronderosie (2)
Minder vrugbare grond (2)
Verhoogde afloop (2)
Watertafel verlaag (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.5 1.5.1 Beperkte infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (1)
IDENTIFISEER
EEN Pre-gefabriseerde materiale (aanvaar voobeelde) (1)
KENMERK
SIGBAAR IN DIE Hoë geboudigtheid (1)
FOTO
Beperkte spasie (1)
Klein huisies (1)
Gebrek aan beplanning (1)
Gebrek aan basiese dienste (aanvaar voorbeelde) (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.5.2 Klein ruimtes (beperkte privaatheid) (1)
NOEM TWEE
NEGATIEWE Oorbevolking (1)
SOSIALE
IMPAKTE IN Oorvleueling van strukture (brandgevaar) (1)
DIE
UITTREKSEL Siektes (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 7 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
1.5.3 Toename in werkloosheid (2)
GEE TWEE
EKONOMIES Toename in armoede (2)
E REDES
VIR SNELLE Hoë inflasiekoers (2)
GROEI VAN
DIE Hoë pryse/huur van huise (2)
INFORMELE
NEDERSETT Mense kan nie huise bekostig nie (2)
INGS
Salarisbesnoeiings (2)
Begrotingsbesnoeiings (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.5.4 Verskaf nie laekostebehuising nie weens tekorte aan beskikbare
PARAGRAA
F grond/begrotingsbesnoeiings (2)
VERDUIDELI
K HOEKOM Geen basiese dienste/fasiliteite (aanvaar voorbeelde) is verskaf weens
REGERING
GEFAAL begrotingstekorte (2)
HET OM DIE
GEMEENSK Geen basiese infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) weens 'n tekort aan
PPE IN
INFORMELE opgeleide personeel (2)
NEDERSETT
INGS BY TE Skep nie genoeg werksgeleenthede nie weens 'n tekort aan
STAAN
beleggings (2)
Ondoeltreffende polisiëring om misdaad te beveg weens swak
beplanning (2)
Het nie finansies toegestaan om die lewenstandaard van mense te
verbeter nie, weens begrotingsbesnoeiings (2)
Begrotingstekorte weens korrupsie/ wanbesteding van finansies (2)
Ongekwalifiseerde mense wat hierdie projekte bestuur (wat vertraag
word) as gevolg van nepotisme/kronyisme (2)
Beperkte programme vir die verbetering van vaardighede/opleiding van
gemeenskappe as gevolg van begrotingsbeperkings (2)
Mense wat gedwing word om in informele nedersettings te bly weens
grondbesitkwessies (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
INSTRUKSIE VIR DEEL NASIEN- MAKSIMUM VAN VIER
Hulle het nie laekostebehuising verskaf nie (1)
Geen basiese dienste/geriewe is verskaf nie (1)
Geen basiese infrastruktuur nie (1)
Het nie genoeg werksgeleenthede geskep nie (1)
Onvoldoende polisiëring (1)
Het nie finansiering toegeken nie (1)
Korrupsie (1)
Nepotisme/Kronyism (1)
Beperkte programme vir vaardigheidsverbetering (1)
Grondbesitkwessies (1)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 8 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: EKONOMIESE GEOGRAFIE VAN SUID-AFRIKA
2.1 2.1.1 B (1)
2.1.2 A (1)
2.1.3 C (1)
2.1.4 B (1)
2.1.5 C (1)
2.1.6 D (1)
2.1.7 B (1)
2.1.8 D (1) (8 x 1) (8)
2.2 2.2.1 Y (1)
2.2.2 Z (1)
2.2.3 Z (1)
2.2.4 Y (1)
2.2.5 Y (1)
2.2.6 Z (1)
2.2.7 Y (1) (7 x 1 ) (7)
2.3. 2.3.1 60% (1) (1 x 1) (1)
2.3.2 KwaZulu-Natal (1)
Mpumalanga (1) (2 x 1) (2)
2.3.3 Subtropiese klimaatstoestande (1)
NOEM TWEE
FISIESE Hoë temperature (1)
FAKTORE
WAT Hoë reënval (1)
SUIKERRIET
BEVORDER Rypvrye area (1)
Goed gedreineerde / vrugbare grond (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 9 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
2.3.4 Dit verskaf werksgeleenthede (plase/suikermeulens) (2)
WAAROM IS
SUIKERRIET Veelvuldige effek/stimuleer ekonomie (aanvaar voorbeelde) (2)
BOERDERY
NB VIR Verskaf inkomste vir kleinskaalse boere (2)
KLEIN
DORPE EN Onverwerkte materiaal vir sekondêre aktiwiteite (aanvaar voorbeelde)
LANDELIKE
DORPIES (2)
Verbeter infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2)
Klein dorpies/landelike dorpies gedeeltelik/ totaal afhanklik op suikerriet
boerdery (2)
Verbeterde lewensstandaard /lewenskwaliteit (aanvaar voorbeelde) (2)
Dit skep toegang tot markte (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
2.3.5 Suikerbelasting het die vraag na suiker verminder (2)
VERDUIDEL
K DRIE Fluktuerende pryse beperk beleggings (2)
EKONOMIES
E FAKTORE Styging in koste van uitvoere (2)
WAT N
NEGATIEWE Die vraag na suikerriet in Suider-Afrika het afgeneem (aanvaar
IMPAK OP
SUIKERRIET voorbeelde) (2)
PRODUKSIE
HET Hoër produksiekoste (aanvaar voorbeelde) (2)
Beurtkrag verlaag produksie (2)
Gebrek aan subsidies in Suid-Afrika (2)
Arbeidstakings verlaag produksie (2
[ENIGE DRIE] (3 x 2) (6)
2.4 2.4.1 Mosambiek (1)
(Aanvaar swaziland) (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
2.4.2 Om hul ekonomie te herbou en handel- en beleggingsbande te
Uittreksel
hervat (1) (1 x 1) (1)
2.4.3 Gauteng/PWV kern industriële streek (1) (1 x 1) (1)
2.4.4 Verbeterde infrastrukturele ontwikkeling (aanvaar voorbeelde) (2)
HOE SAL DIE
MK ROI Toename in die volume verkeer (2)
BESIGHEIDS
GELEENTHE Die roete word veiliger (2)
DE VIR
ONDERONT Dit sal entrepreneursgeleenthede bevorder (aanvaar voorbeelde) (2)
WIKKELDE
GEMEENSKA Verhoogde vaardighede van plaaslike mense (2)
PPE LANGS
DIE Vermenigvuldiger effek (verhoogde koopkrag) (aanvaar voorbeelde) (2)
KORRIDOR
SKEP Werkskepping (2)
Dit bevorder handel (aanvaar voorbeelde) (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 10 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
2.4.5 Verbeterde spoorweë lei tot goedkoper vervoer van goedere (2)
PARAGRAAF
VERDUIDEL Verbeterde paaie sal snelle vervoer van goedere maklik maak (2)
K HOE
OPGRADE- Die uitbreiding van die hawe moedig die uitvoer/invoer van bonkige
RING VAN
VERSKILLEN goedere aan (2)
DE TIPES
INFRASTRU Die verbetering van hawefasiliteite sal die uitvoer van goedere verhoog
KTUUR
POSITIEWE (2)
IMPAK OP
HANDEL Meer toeganklikheid deur hawens/paaie/spoor verbeter handel
HET
(aanvaar voorbeelde) (2)
Verbeterde kragtoevoer sal produksie verbeter (2)
Verbeterde kommunikasienetwerke verbeter handelsbetrekkinge (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
INSTRUKSIE VIR DEEL NASIEN- MAKSIMUM VIER
Verbeterde spoorweë (1)
Verbeterde paaie (1)
Brei die hawe uit (1)
Verbetering van hawefasiliteite (1)
Meer toeganklikheid deur hawens/paaie/spoorweë (1)
Verbeterde kragtoevoer (1)
Verbeterde kommunikasienetwerke (1)
2.5 2.5.1 Skadu-ekonomie (1) (1 x 1) (1)
2.5.2 Sy kan dit nie bekostig nie (1) (1 x 1) (1)
2.5.3 'gereeld blootgestel aan klopjagte' (1)
KWOTEER
'goedere beslag gelê op' (1)
'boetes kry' (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
2.5.4 Hulle betaal nie belasting aan SARS nie (2)
Ongeregistreerde besighede (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.5.5 Dit skep werk (2)
HOE TREK
EKONOMIE Afhanklikheid op die staat verminder (aanvaar voorbeelde) (2)
VOORDEEL
UIT Goedere is goedkoper (2)
INFORMELE
SEKTOR Dienste is bekostigbaar (aanvaar voorbeelde) (2)
Hulle koop goedere/handelsware van formele besighede (2)
Skepping van nuwe vaardighede (aanvaar voorbeelde) (2)
Hulle betaal BTW (2)
Verminder misdaad (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 11 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
2.5.6 Hul kan die belasting verminder (2)
STEL DRIE
AANSPORIN Bekostigbare/gratis registrasiefooie (2)
GS VOOR
WAT Verskaf toegang tot kapitaal/lenings (2)
REGERING
KAN Vaardigheid opleiding (aanvaar voorbeelde) (2)
VERSKAF OM
INFORMELE Laat informele besighede toe om van die huis af te werk (2)
SEKTOR TE
REGULEER Effektiewe polisiëring/geen teistering nie (2)
Bied bekostigbare huurkontrakte op persele aan (2)
Werksvoordele aan werkers in die informele sektor (2)
Vennootskappe tussen formele en informele sektore (2)
Voorsiening van fasiliteite (aanvaar voorbeelde) (2)
Verskaf dienste (aanvaar voorbeelde) (2)
[ENIGE DRIE] (3 x 2) (6)
[60]
TOTAAL AFDELING A: 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 12 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE
3.1 KAARTVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE
3.1.1 B (1) (1 x 1) (1)
3.1.2 (3,7 cm x 0,5) x (3,3 (1) cm x 0,5) (Speling 3,2 cm – 3,4 cm)
(1,85 (1) km x (1,65 (1) km) (Speling1,6 km -1,7 km)
3,05 km² (1) (Speling 2,96 – 3,15 km²) (4 x 1) (4)
3.1.3 161° (1) (1 x 1) (1)
3.1.4 Totale verandering: 3 x 10' = 30' (1)
Magnetiese Deklinasie vir 2023: 21° 09'W + (1) 30'
21° 39' W van ware noord (1) (3 x 1) (3)
3.1.5 161° + 21° 39' = 182° 39' (1) ( 1 x 1) (1)
3.2 KAARTINTERPRETASIE
3.2.1 (a) landelike-stedelike oorgangsone (1) (1 x 1) (1)
IMPAK VAN (b) Afstand tussen die twee plekke (minimaliseer die uitwerking van die
LIGGING
omgewingsongeregtighede) (2) (1 x 2) (2)
3.2.2 (a) mynbou (1) (1 x 1) (1)
(b) Vervoerbande (2)
BEWYS
VAN Skagte (2)
MYNBOU
Uitgrawings (2)
Mynhope (2)
Slikdamme (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
VERVOER (c) Pad (1)
INFRASTRU
KTUUR VIR Spoor-/dienslyn (1)
MYNBOU
Vervoerbande (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
3.2.3 (a) Roosterpatroon (1) (1 x 1) (1)
STRAATPA
TROON
VERKEERS
OPEENHOPI (b) Daar is baie kruispaaie/verkeersligte (2) (1 x 2) (2)
NG
TOPOGRAFI
E (c) (Gelyke grond) maak dit maklik om uit te lê (2) (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V2 13 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
3.3 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
3.3.1 (a) Ruimtelike (1) (1 x 1) (1)
(b) 27°53'S (1) 26°42'O (1) (2 x 1) (2)
(c) Dit vertel jou watter tipe/s pad (paaie) dit is (1 x 2) (2)
3.3.2 Afstandswaarneming (1) (1 x 1) (1)
3.3.3 Dit is veiliger (2)
VOORDEEL
VAN (Gedurende 'n mynramp) kan ontoeganklike gebiede gemonitor
AFSTAND
WAARNEMI word (2)
NG
Meer inligting van kan verkry word (aanvaar voorbeelde) (2)
Gereelde opdaterings (2)
Dit is goedkoper (2)
Groot gebiede kan vasgelê word (2)
'n Vinniger metode om data in te samel (2)
Meer akkurate inligting ingesamel (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
TOTAAL AFDELING B: 30
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 12 P2 NSC June 2023 Question Paper (English)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 NSC June 2017 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 2 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC June 2023 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC June 2023 Question Paper (English)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Prelim 2023 Question Paper
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum