Geografie/V1 1 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
GEOGRAFIE V1
2023
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Die nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 




_hlayiso.com_--ff87c51b-ef97-419f-8e14-df399f0272e9/v1-5654b9653846b98c393b/card.webp)
View all%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)



%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 844.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC June Exam 2023
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Geografie/V1 2 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
NASIENBEGINSELS VIR GEOGRAFIE- NSS NOVEMBER 2022 EN NSS/SC JUNIE
2023
Die volgende nasienbeginsels is ontwikkel om nasien in alle provinsies te standaardiseer.
MERK
ALLE vrae MOET gemerk word, ongeag of dit korrek of verkeerd is
Waar die maksimum punte vir 'n spesifieke vraag toegeken is, plaas 'n M
oor die res van die teks om aan te dui dat die maksimum punte behaal is.
'n Duidelike, netjiese regmerkie moet gebruik word:
o As EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word:
o As TWEE punte toegeken word, moet TWEE regmerkies gebruik word:
o Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waar 'n punt toegeken word
o Regmerkies moet KLEIN gehou word, aangesien verskillende lae moderering
kan plaasvind
Verkeerde antwoorde moet met 'n duidelike, netjiese kruis gemerk word:
o Gebruik MEER as een kruisie oor 'n paragraaf/besprekingstylvrae om aan te dui
dat alle feite oorweeg is
o MOENIE 'n streep deur 'n verkeerde antwoord trek nie
o MOENIE die verkeerde feite onderstreep nie
Vir die volgende aksiewoorde is EEN-woord antwoorde aanvaarbaar: lys, noem, identifiseer
Vir die volgende aksiewoorde moet 'n VOLLEDIGE sin geskryf word: beskryf, verduidelik,
evalueer, ontleed, Stel voor, onderskei, definieer, bespreek, waarom, hoe
Die volgende aksiewoorde moet binne sy konteks gelees word om te bepaal of 'n EEN-woord
antwoord of VOLLE sin vereis word: verskaf, wat, tabuleer en gee
LET OP DIE VOLGENDE
As die nommering verkeerd is of weggelaat word, solank die volgorde van antwoorde op
vrae gevolg word, kan kandidate gekrediteer word
Spelfoute, indien herkenbaar, ken die punte toe mits die betekenis korrek is.
Wees sensitief vir die sin van 'n antwoord, wat op 'n ander manier gestel kan word
Op vrae waar 'n letter die aanvaarde antwoord is, maar die leerder die werklike antwoord-
ken die punte toe.
Daar sal addisionele riglyne vir die nasien van sekere vrae wees. (*)
TOTAAL EN OORDRAG VAN PUNTE
Elke subvraag moet opgetel word
o Vrae in Afdeling A het vyf onderafdelings, dus vyf sub-totale per vraag word
vereis. Afdeling B het drie onderafdelings en drie subtotale.
o Onderafdeling totale moet in die regterkantse kantlyn geskryf moet word en
onderstreep moet
o Subtotale moet leesbaar geskryf word
o Laat ruimte om gemodereerde punte op verskillende vlakke in te skryf
Tel sub-totale op en dra totaal oor aan die linker boonste kantlyn langs die
vraagnommer
Oordrag totaal na omslag van antwoordboek
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 3 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
30 VRAAG 1
1.1.1 A (Suid-Atlantiese Hoog) (1)
1.1.2 B (Kalahari High) (1)
1.1.3 B (Suid-Indiese) (1) 2
1.2.1 Smeltende sneeu
1.2.2 Mond
1.2.3 Derde orde 2
1.3.1 Katabatiese
1.3.2 1 kom gedurende die dag voor terwyl 2 snags voorkom
1.3.3 Koue lug rol af in
die vallei en vorm 'n inversie
Lug vloei teen die
helling af
6
1.4.1 Vorm van voorste konkaaf
Steil helling van front
1.4.2 Warm lug ondergrawe die koue lug
1.4.3 Lug agter die kouefront is kouer as die lug voor. Koue lug beweeg vinniger as
warm lug voor dit. Koue front haal die warm voorkant in. 7
1.5.1 (a) 'n Rivier wat net heeljaar vloei
(b) Die rivier kanaal is wyd
(c) Gereeldheid van reënval en die grondtipe waaroor die strome vloei.
1.5.2 Gauteng en die Oos-Kaap
1.5.3 Die koste van voedselproduksie sal toeneem, want dit is duur om gesuiwerde
water te koop. Boere sal meer chemikalieë moet koop om water te suiwer.
Chemikalieë kos baie en dit sal produksiekoste verhoog. Dit sal duur wees
Hierdie koste sal by
om water te suiwer vir gebruik in elektrisiteitsopwekking.
elektrisiteitspryse ingesluit word. Koste sal die prys van elektrisiteit tydens
M
produksie verhoog. Daar sal minder skoon water wees om hidro-elektrisiteit 13
op te wek.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 4 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE
VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER
1.1 1.1.1 D (1)
1.1.2 B (1)
1.1.3 A (1)
1.1.4 C (1)
1.1.5 B (1)
1.1.6 A (1)
1.1.7 B (1)
1.1.8 B (1) (8 x 1) (8)
1.2 1.2.1 Z (1)
1.2.2 Y (1)
1.2.3 Y (1)
1.2.4 Z (1)
1.2.5 Z (1)
1.2.6 Y (1)
1.2.7 Z (1) (7 x 1) (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 5 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
1.3 1.3.1 Winter (1) (1 x 1) (1)
1.3.2 (10/12/13) Junie /Datum (1)
BEWYS
VANUIT Kouefronte in die binneland van die Wes-/Oos-Kaap (1)
UITTREKS
ELS Hoë hoeveelhede reënval (1)
Beduidende afname in temperatuur (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.3.3 Noordwaartse beweging van die hoogdrukgordel (antisiklone)/ITKS(2)(1 x 2) (2)
WAAROM
‘N GROTER
IMPAK
1.3.4 Krimping (1) (1 x 1) (1)
1.3.5 (Die windrigting wat met ʼn kouefront geassosieer word) sal vanaf
REDE
noordwes na suidwes verander soos die front oor die Wes-Kaap
beweeg (2) (1 x 2) (2)
1.3.6 Positief:
STEL VOOR
POSITIEWE Bring broodnodige vog vir die grond (2)
EN
NEGATIEWE Herlewing van biodiversiteit/ekosisteem/habitat (2)
IMPAK VAN
SWAAR
Beskikbaarheid van water vir wildelewe (2)
REËNVAL OP
FISIESE
Beskikbaarheid van water vir die groei van natuurlike plategroei (2)
(NATUURLIK
E)
Water laat meer weidingsgrond/veld toe (2)
OMGEWING Natuurlike akwifers/fonteine/grondwater word opgevul (deur infiltrasie) (2)
Riviere word opgevul (deur oppervlakafloop) (2)
Negatief:
(Laagliggende) gebiede word oorstroom (2)
Gronderosie neem toe (2)
Verwoesting van biodiversiteit/ekosisteme/habitatte (2)
Beskadiging van natuurlike plantegroei (2)
Verlies aan wildelewe (2)
Verhoogde versouting van riviere (2)
Versadiging van grond lei versuipte/verdronke watertoestande (2)
Rocksstortings/massa bewegings op steiler hellings (2)
[ENIGE VIER – MOET NA BEIDE POSITIEF EN NEGATIEF VERWYS]
(4 x 2) (8)
1.4 1.4.1 Kloksgewysde beweging van lug (1)
BEWYSE
VIR SH Posisie van die voorste linkerkwadrant (1)
Windrigting aangedui deur die simbool in die oog (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.4.2 Druk in die middel is aansienlik onder 1000 hPa (972 hPa) (1)
TWEE
REDES VIR Goed ontwikkelde oog (1)
VOLWASS
E STADIUM Die gebied wat deur die tropiese sikloon gedek word, is groot
(450km- 950km) (1)
Die voorste linkerkwadrant (gevaarlike halfsirkel) is sigbaar (1)
Isobare is naby mekaar / drukgradiënt is baie steil (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 6 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
1.4.3 Daar sal geen wolke wees nie/ Wolklose toestande (2) (1 x 2) (2)
INVLOED
OP
WOLKDEK
KING
1.4.4 Dalende lug verhit en veroorsaak dat geen kondensasie plaasvind nie (2)
REDE VIR
ANTWOOR Adiabatiese verhitting verminder vog / word droog ( 2)
D
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
1.4.5 (a) Lugdruk neem af en windspoed neem toe (2)
VERHOUDI
NG –
WINDSPEO
D EN (b) Beide lugdruk en windspoed neem af (2) (2 x 2) (4)
LUGDRUK
1.4.6 Dit ervaar die mees intense weerstoestande (aanvaar voorbeelde van
WAAROM
ISOBARIESE
VOORSTELLING
uiterste weerstoestande) (2) (1 x 2) (2)
VERWYS NA
LINKERHANDSE
KWADRANT
1.4.7 Wanneer die vorentoe beweging met die rotering van die sisteem
HOE
LINKERHANDK
WADRANT
kombineer (2) (1 x 2) (2)
ONTWIKKEL
1.5.1 A Suid Atlantiese (1)
B Suid Indiese (1) (2 x 1) (2)
1.5.2 Somer (1) (1 x 1) (1)
1.5.3 Lyndonderstorms (swaarreënval) kom in die binneland voor (2)
GEE REDE
VIR SOMER Cumulonimbus wolke/weerlig/hael (2)
Vogfront ontwikkel (2)
Lug vanuit die ooste/weste bereik die binneland (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
1.5.4 Die grens (droë lyn) tussen twee lugmassas van verskillende
voginhoud (2)
[KONSEP] (1 x 2) (2)
INTRUKSIE VIR GEDEELTELIKE NASIEN
Die grens (droë lyn) tussen twee lugmassas (1)
1.5.5 (Swaar) Reënval (1)
Hael (1)
Donderstorms (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
1.5.6 Konvergensie van warme, vogtige lug en koue, droë lug (2)
BESKRYF DIE
VORMING VAN
LYN
Vogfront ontwikkel (2)
DONDERWEER
STORMs
Koue, droë lug ondersny die warm lug (2)
Warm vogtige lug styg (2)
Kondensasie kom aan die oostelike kant van die vogfront voor (2)
Cumulonimbus wolke ontwikkel (2)
[ENIGE DRIE] (3 x 2) (6)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 7 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2 - GEOMORFOLOGIE
2.1.1 C (1)
2.1.2 A (1)
2.1.3 D (1)
2.1.4 B (1)
2.1.5 C (1)
2.1.6 B (1)
2.1.7 B (1)
2.1.8 C (1) (8 x 1) (8)
2.2 2.2.1 Z (1)
2.2.2 Y (1)
2.2.3 Y (1)
2.2.4 Y (1)
2.2.5 Z (1)
2.2.6 Z (1)
2.2.7 Y (1) (7 x 1) (7)
2.3 2.3.1 bo (1) (1 x 1) (1)
2.3.2 Diep valleie (2)
IDENTIFISEE
R Nou/V-vormige vallei (2)
KENMERKE
VAN VALLEI Steil hellings (2)
IN BO-LOOP
Kloof (2)
Ineensluitende uitlopers (2)
Vertikale erosie is dominerend (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
2.3.3 Wanneer ʼn massa water/rivier oor harde gesteentes/steil hellings/vertikale
WAT IS 'N
WATER krans val/stort (2) (2)
VAL
[KONSEP] (1 x 2)
INTRUKSIE VIR GEDEELTELIKE NASIEN
Wanneer ʼn massa water/rivier val/stort (1)
2.3.4 Y- weerstandbiedende/harde gesteentes (1)
Z- minder weerstandbiedende/sagter gesteentes (1) (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 8 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
2.3.5 Die sagter rots (Z) word geërodeer en ontbloot die harde rots (Y) (2)
HOE
VEROORSAA Erosie/ondersnyding van minder weerstandbiedende/sagter gesteentes
K EROSIE
TERUGTREK vind plaas (2)
KING VAN
WATER
Erosie/ondersnyding veroorsaak ʼn plonspoel (2)
VAL Die weerstandbiedende/harde gesteentes (Y) word nie die deur die sagter
gesteentes (Z) ondersteun nie en die laag hang oor (2)
Die oorhangende weerstandbiedende/harde gesteente stort ineen (2)
[ENIGE DRIE] (3 x 2) (6)
2.4 2.4.1 ʼn Proses waar ʼn rivier energie herwin (en begin om weer
WAT IS
REJUVENATI vertikaal/afwaarts te erodeer (2)
ON
[KONSEP] (1 x 2) (2)
2.4.2 Verandering van die gradiënt (1) OF
NOEM
TWEE (Aanvaar isostatiese opheffing (1) en/of daling van die seevlak)
OORSAKE
VAN Volume water vermeerder (1) OF
VERJONGIN
G
(Aanvaar vermeerdering van reënval (1) en/of Stroomroof)
Aansluiting van „n vinnig vloeiende sytak (1) (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 1)
2.4.3
DEURSNIT
VAN
VERJONGDE
VALLEI
Puntetoekenning
Punt vir korrekte vorm van die dwarsprofiel (1)
Punt vir die aanduiding van die nuwe vloedvlakte op die dwarsprofiel (1)
Punt vir die aanduiding van ENIGE EEN terras op die dwarsprofiel (1)
(3 x 1) (3)
2.4.4 ʼn Verjongde rivier sny in die valleivloer (2)
Insnyding skep ʼn nuwe vloedvlakte (2)
VORMING VAN
RIVIERTERRAS
SE
ʼn Trap vorm tussen die oud en nuwe vloedvlakte (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
2.4.5 Die steilte van die hellings sal die aanlê van paaie/spoorweë beperk (2)
VERDUIDELI
K HOE Sagtheid van die onderliggende gesteentes veroorsaak onstabiliteit vir
LANDSKAP
INFRASTRUKT pad/spoor aanlegging (2)
UURONTWIKK
ELING
NEGATIEF
Terrasse maak bou van brûe duur (2)
BEÏNVLOED Moeilik om brûe te bou as gevolg van die wye vloedvlakte (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
INTRUKSIE VIR GEDEELTELIKE NASIEN – MAKSIMUM VAN TWEE
Steilheid van hellings (1)
Sagtheid van die onderliggende gesteentes (1)
Terrasse (1)
Wide vloedvlakte(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 9 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
2.5 2.5.1 Steenkoolmyn afval het in die rivier gevloei (1)
OORSAAK
VIR Besoedelde myn afval het uit ʼn slykdam gebars (1)
SWARTKLEU
RRIVIER [ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
2.5.2 Arseniese koper (1)
Lood (1)
Mangaan (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
2.5.3 "die inwoners van die geaffekteerde gemeenskappe was eers twee weke
KWOTASIE
MYNMAATS later oor die moontlike risiko‟s gewaarsku" (2)
KAPPY HET
NIE BEKEND “Natuurbewaringbestuurders in die naburige Hluhluwe-Imfolozi-
GEMAAK
NIE
wildreservaat is ook onder die indruk gebring dat die storting onder beheer
was” (2)
ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.5.4 Ekotoerisme word geaffekteer (2)
NEGATIEWE
EKONOMIESE
IMPAK VAN
Besighede in die gemeenskap word negatief geaffekteer (2)
NIE-
OPENBAARMA
Landbou aktiwiteite word negatief geaffekteer (2)
KING
Toekomstige beleggings in die gemeenskap word beperk (2)
Vergiftiging van landbou produkte (2)
Toename in mediese rekeninge (2)
(Water) purifikasie is duur (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.5.5 BELANGRIKHEID:
BESKRYF DIE
OMGEWINGSB
ELANG
Om die beskikbaarheid van water te verseker (2)
VAN DIE Om waterkwaliteit te onderhou (2)
BESTUUR VAN
IMFOLOZI
Om akwatiese lewe te bewaar (2)
STEL Om te verseker dat die ekosisteem gesond bly (2)
MAATREËLS
VOOR WAT Om biodiversiteit/ekosisteem/habitat te bewaar (2)
PLAASLIKE
MUNISIPALITEI
T KAN
IMPLEMENTEE
R OM
MAATREËLS:
TOEKOMSTIGE
WATERGEHALT Volgehoue monitering van die dam (2)
E TE
HANDHAAF Gereelde versorging van die dam (2)
Herhaaldelike toetsing van waterkwaliteit (2)
Lê boetes op vir maatskappye wat nie regulasies nakom nie (2)
Skep ʼn buffersone rondom die slykdam (2)
Voed gemeenskappe op oor die voorsorgmaatreëls (2)
Bewusmakingsveldtogte vir mense (advertensie borde, geen
stortingsterrein tekens) (2)
Implementeer beleid/wetgewing (2)
Bewaar natuurlike plantegroei in die dreineringsbekkens (2)
Reguleer of beheer ontginning van grondwater (2)
Bevorder volhoubare boerderymetodes stroom-op (2)
[ENIGE VIER – BEIDE BELANGRIKHEID EN MAATREËLS MOET
INGESLUIT WORD] (4 x 2) (8)
[60]
TOTAAL AFDELING A: 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 10 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE
3.1 3.1.1 B (1) (1 x 1) (1)
3.1.2 D (1) (1 x 1) (1)
3.1.3 VI = 1463 - 1183.3 = 279.7 (1) m
VI = 279.7 (1) Vir korrekte vervanging
HE= 3000
Gradiënt = 1: 10.72 (1) (3 x 1) (3)
3.1.4 Die gradiënt is steil (1)
Daar is ʼn aantal valleie/riviere (1)
BEWYSE VIR
PROBLEME
OM PAD TE
BOU Daar is ʼn aantal uitlopers (1)
Daar is 'n uitgrawing naby (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
3.1.5 (a) 1: 20 x 100 = 2000 (1)
1: 2000 (1) (2 x 1) (2)
(b) Die dwarsprofiel (van die topografiese kaart) is 5 keer vergroot/Die
dwarsprofiel is 5 keer groter (1) (1 x 1) (1)
3.2 3.2.1 C (1) (1 x 1) (1)
3.2.2 Beboude gebiede (1)
IDENTIFISEER
MENSGEMAAK
TE
Pad (1)
VERSKYNSEL [ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
3.2.3 Meer hitte word opgewek/geabsorbeer (aanvaar voorbeelde) (2)
EXPLAIN
YOUR Die beboude gebiede absorbeer meer hitte (aanvaar voorbeelde)(2)
ANSWER
Veelvuldige refleksies (2)
Stormwater dreinering (2) (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2)
3.2.4 Bebosde gebied/Bome (1)
IDENTIFISEER
NATUURLIKE
VERSKYNSEL
Riviere/ water (1)
Oop spasies (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
3.2.5 C (1) (1 x 1) (1)
3.2.6 Geleidelike helling (plat gebied) (2)
Omliggende hoogliggende gebied skep veiligheid (2)
Omliggende hoogliggende gebied sal die geraas beperk (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 11 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
3.2.7 Die nedersetting is weg vanaf die dam af (2)
Die bebosde gebied vorm ʼn buffersone (2)
BESKRYF TWEE
FAKTORE-
BEPERK
BESOEDELING-
KLEIN-MARICO
Die meeste sytakke wat die dam voed het hulle oorspring in hoogliggende
POORTDAM
gebiede met geen menslike aktiwiteite nie (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
3.3 3.3.1 B (1) (1 x 1) (1)
3.3.2 C3 (1) (1 x 1) (1)
3.3.3 Naam van die monument (1)
GEE EEN
ATTRIBUUT- Die geboorte-en sterfdatums van Diederich Coetzee (1)
DATA
Hoogte van die monument bo seevlak (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
3.3.4 Personeel/ mense/ gebruiker (1) (1 x 1) (1)
3.3.5 Manipuleer die data (2)
EEN REDE VIR
DIE
BELANGRIKHEI
Input van data (2)
D VAN GIS
KOMPONENT
Gebruik toepaslike GIS metodes (2)
Maak informasie meer toeganklik vir gebruikers (2)
Maak informasie meer verstaanbaar vir gebruikers (2)
Verkry die sagte- en hardeware wat gebruik kan word (2)
Bekom/versamel data (2) (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2)
3.3.6 Verskillende kaart is in een kaart ingesluit (2) (1 x 2) (2)
REDE VIR
DATA-
INTEGRASIE IN
ILLUSTRA
TION
TOTAAL AFDELING B: 30
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC June 2023 Question Paper (Afr)

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC June 2023 Question Paper (English)

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Prelim 2023 Memo

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 WC Prelim 2023 Memo

Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)
_hlayiso.com_--ff87c51b-ef97-419f-8e14-df399f0272e9/v1-5654b9653846b98c393b/card.webp)
Memorandum
Geography Grade 12 Paper 1 NSC June 2019 Memo (English)
More from Grade 12 Geography
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Question Paper (Afr)
%20June%202025%20Question%20Paper--ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205/v1-98bc441a090fdcbd55aa/card.webp)
Question paper
Geography Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Geography Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 Paper 2 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum