Skip to content

Geography Grade 12 P2 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)

MemorandumGeographyGrade 12201214 pages

Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 NOVEMBER 2012 MEMORANDUM PUNTE: 100 EKSAMEN- NOMMER SENTRUM- NOMMER PUNT BEHAAL V1 V2 V3 V4 TOTAAL NASIENER SENIOR NASIENER HOOFNASIENER MODERATOR TOTAAL 20 20 40 20 100 Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 2 DBE/November 2012 NSS – Memorandum HULPBRONMATERIAAL 1. 'n Uittreksel uit topografiese kaart 2829AC HARRISMITH. 2. Ortofotokaart 2829AC 3 HARRISMITH. 3. LET WEL: Die hulpbronmateriaal moet deur die skole ingeneem word vir hul eie gebruik. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies op die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word. 3. Jy word voorsien van 'n 1:50 000 topografiese kaart 2829AC van HARRISMITH en 'n ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied. 4. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die toesighouer oorhandig aan die einde van hierdie eksamensessie. 5. Jy moet die blanko bladsy agterin hierdie vraestel vir alle rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE. 6. Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word. 7. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 8. Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese kaart getoon. ENGLISH AFRIKAANS Diggings Uitgrawings Caravan Park Karavaanpark Sewage Works Rioolwerke River Mouth Riviermond Golf Course Gholfbaan Wetland Vlei Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 3 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hieronder is gebaseer op die 1:50 000 topografiese kaart 2829AC HARRISMITH en die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag. 1.1 Die hooflandbou-aktiwiteit rondom Harrismith is... A saaiboerdery. B vrugteboerdery. C beesboerdery. A D hoenderboerdery. 1.2 Die ontspanningsverskynsel gemerk 1 op die ortofotokaart is 'n … A park. B natuurreservaat. C gholfbaan. C D plantasie. 1.3 Op die topografiese kaart is Phomolong (A) in blok A6/7 'n voorbeeld van 'n … residensiële gebied. A hoë-inkomste- B lae-inkomste- C middelinkomste- B D informele 1.4 Watter dorp is ongeveer 60 km vanaf Harrismith? A Van Reenen B Warden C Witsieshoek B D Kestell 1.5 Die Sterkfonteindam is … van die dorp Harrismith. A suidwes B suidoos C suid A D wes 1.6 Die kaartindeks suid van 2829 AC is … A 2828DB. B 2829CA. C 2828BD. B D 2829CB. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 4 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 1.7 Die rivier in blok C2 op die topografiese kaart vloei in 'n ... rigting. A suidoostelike B noordoostelike C suidelike D D noordwestelike 1.8 Die grondgebruiksone genommer 1 op die ortofotokaart is 'n … A ontspanningsgebied. B landelik-stedelike oorgangsone. C residensiële gebied. A/B D plantasie. 1.9 Die straatpatroon van die beboude gebied in blok C1, C2 en D2 op die topografiese kaart is … A bepland onreëlmatig. B 'n rooster. C onbepland onreëlmatig. A D radiaal. 1.10 Die verskynsel gemerk E op die topografiese kaart is ('n) … A standhoudende water. B niestandhoudende water. C moeras en vlei. C D niestandhoudende rivier. (10 x 2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 5 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 2: BEREKENINGE EN TOEPASSING 2.1 Harrismith hou jaarliks 'n maraton wat behels dat deelnemers oor Platberg hardloop. Bestudeer beide die foto van Platberg hieronder en die gebied gedek deur blok A/B10, 11, 12 and 13 op die topografiese kaart voordat jy die vrae hieronder probeer beantwoord. 2.1.1 Identifiseer die landvorm genaamd Platberg. Mesa/tafelberg  (1 x 1) (1) 2.1.2 Identifiseer die vorm van die helling waarteen die deelnemers sal uithardloop tussen punte C–D (blok A/B10) op die topografiese kaart. Verduidelik jou antwoord met verwysing na die kontoerlyne op die kaart. Helling: Konkaaf/holrond  Verduideliking: By C is die kontoerlyne ver van mekaar en by D is die kontoerlyne baie naby mekaar  [Konsep] (2 x 1) (2) 2.1.3 Bereken die gemiddelde gradiënt van die helling tussen punthoogte 1797 en punthoogte 2263 in blok A10 op die topografiese kaart. Toon ALLE berekeninge. VI  = 2263 – 1797 Gradiënt =VI  HE 3.8 x 500 HE = 466  VI = 2263 – 1797 1900  OF = 466  HE = 3.8 x 500 = 1 : 4.07 = 1900  Gradient = 466 1900 = 1 : 4.07  (Speling: 3,96 – 4,2) (5 x 1) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 6 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 2.1.4 Lewer kommentaar oor die moeilikheidsgraad van hierdie helling vir 'n deelnemer. Makliker onder en moeiliker soos ‘n mens boontoe gaan  [Konsep van moeilikheidsgraad] (1 x 1) (1) 2.1.5 Verduidelik waarom 'n kronkelende voetpad (blok A11) oor Platberg uitgetrap is. Om die steilheid van die helling te verminder/vermy hindernisse  Om dit makliker te maak vir hardlopers/voetslaners/stappers om by die kruin van die berg uit te kom/volg kontoerle om dit minder steil te maak/om dit veiliger te maak  Om erosie/massa bewegings te voorkom  [Konsep] (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 7 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 2.2 Gebruik die inligting wat op die topografiese kaart voorsien word en bepaal die magnetiese deklinasie vir hierdie jaar. Toon ALLE berekeninge/stappe wat gevolg is. Verskil in jare = 2012 - 2001 = 11years  Gemiddelde jaarlikse verandering = 11 x 8' = 88'/1°28'W  Magnetiese deklinasie in 2012 = 20°28'W + _ 88'_ 21°56'W  (4 x 1) (4) 2.3 Verwys na die verskynsel gemerk Blokhuis (4) op die ortofotokaart. Teken ‘n dwarsdeursnit van die verskynsel vanaf 2 tot 3 op die aslyn wat voorsien word. 1720 ½ ½ 1710 ½   ½   ½ 1700  ½  1690 ½ ½  1680 ½ ½  1670 ½ ½ 1660 1650 1:10 000 [½ vir elke regte ] [12 x ½] (6) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 8 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Die Sterkfonteindam vorm 'n belangrike deel van die Tugela-Vaal-skema. Verwys na die diagram hieronder (FIGUUR 3.1) en die dam op die topografiese kaart om die vrae wat volg te beantwoord. Spioenkop Driel Woodstock Killburn Driekloof Sterkfontein Drakensberg Tonnel Turbines FIGUUR 3.1 3.1.1 Beskryf die verskil in posisie van die Sterkfonteindam in verhouding tot die Spioenkop-, Driel-, Woodstock- en Killburndam. Sterkfonteindam op die plato en die ander op die voetheuwels van die Drakensberg  Sterkfontein is hoër en die ander damme laer  Sterkfontein verder binneland en die ander na oseaan  Sterkfontein in die weste en die ander in die ooste  [Enige EEN] (1 x 2) (2) 3.1.2 Die Sterkfonteindam het 'n ideale ligging vir die opgaar van water. Gee EEN rede om hierdie stelling te staaf. In ‘n gebied met lae verdampingsvlakke  Natuurlike vloei van water in die gebied  Dit is diep  Het ‘n klein oppervlakgebied  Gravitasie vloei/hido-elektrisiteit  Omring deur hoogliggende gebied met small opening  Basaltiese gebied vorm ‘n keerbank  Ideaal om water te stoor voordat dit in Vaaldam gepomp word  [Enige EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 9 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 3.1.3 Noem TWEE maniere waarop die inwoners van Harrismith en die omliggende gebiede voordeel kan trek uit die Sterkfonteindam. Watertoevoer vir huishoudelike en nywerheidsgebruik  Opwekking van elektrisiteit  Vir besproeiing/boerdey  Ontspanning of voorbeelde bv.visvangs,seil ens.  Toerisme  Werksgeleenthede  [Enige TWEE] (2 x 2) (4) 3.2 Harrismith is in 'n lae reënvalgebied geleë. Gee TWEE bewyse uit die kaart om hierdie stelling te staaf. Daar is ‘n aantal damme  Daar is ‘n aantal nie-standhoudende riviere/ droe rivierlope  Baie windpompe om ondergrondse water te gebruik  Baie reservoirs om water te stoor  Vore vir besproeiing  Baie brandstroke om wegholbrande te voorkom  [Gee punte vir ‘n goeie antwoord wat aandui dat hierdie ‘n hoë reënvalgebied is en redes vanaf die kaart voorsien] [Enige TWEE] (2 x 2) (4) 3.3 Identifiseer die dreineringspatroon in blok E/F3, 4 en 5 en gee bewyse uit die kaart om jou antwoord te staaf. Radiaal/sentrifugaal/straal  Riviere vloei van die berg uitwaarts  [Konsep] (2 x 2) (4) 3.4 Verwys na Nuwejaarspruit in blok G2 op die topografiese kaart. 3.4.1 Is hierdie 'n standhoudende of nie-standhoudende rivier? Standhoudende  (1 x 2) (2) 3.4.2 Nuwejaarspruit is in sy middelloop, en is besig om na sy benedeloop te verander. Gee TWEE bewyse uit die kaart om hierdie stelling te staaf. Baie meanders  Hoefystermeer het ontwikkel  Afgesnyde kronkel/kronkelgroef  Wye vloedvlakte  Geleidelike loop  Moerasse en vleie  [Enige TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 10 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 3.5 Harrismith is 'n baie ou dorp wat in die koloniale era ontwikkel het. Staaf hierdie stelling met EEN bewys uit die kaart. Monumente/Block house  Dit vertel van die Anglo-Boereoorlog/S.A.oorlog  42nd Black Watch of South Staffordshire Regiment  Royal Highlanders  42nd Black Watch of Manchester Regiment  42nd Black Watch of Royal Highlanders Regiment  Font gebruik om die verskynsels aan te dui  Die hele dorp het roosterpatroon  (Engelse/Britse) plekname het koloniale gevoel bv. Victoria lake/Queens hill ens.  [Enige EEN] (1 x 2) (2) 3.6 Verwys na die oorheersende primêre aktiwiteit wat in blok H1 en H2 beoefen word. 3.6.1 Identifiseer die oorheersende primêre aktiwiteit waarna hierbo verwys word. Mynbou/oopgroefmynbou/uitgrawing  (1 x 2) (2) 3.6.2 Verduidelik hoe die omgewing waarskynlik negatief beïnvloed sal word deur die aktiwiteit genoem in VRAAG 3.6.1. Ongesonde omgewing/omgewingsongeregtigheid  Veroorsaak grond-/lug- en waterbesoedeling/groundwater besoedeling  Vernietiging van natuurlike plantegroei  Gronderosie  Vernietig ekosisteem/biodiversiteit/habitat  Vernietig estetiese waarde/skend die landskap  Omgewingsvernietiging  Massabeweging/ voorbeelde  [Enige EEN] (1 x 2) (2) 3.7 Verwys na die N3. 3.7.1 Waarom loop die N3 NIE deur Harrismith NIE? Moet bestemming vinniger bereik  Om verkeersopeenhoping in die dorp te voorkom  Verminder ongeluksyfer/veiliger roete  Gebou rondom ‘n reeds gevestigde nedersetting  SSK kon nie die groot verkeersvolume hanteer nie  Verminder geraas- en lugbesoedeling  Skade aan paaie in Harrismith deur toename in verkeer [Enige TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 11 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 3.7.2 Wat is die nadeel vir besighede omdat die N3 nie deur Harrismith loop nie? Potensiële inkomste deur toeriste sal afneem  Afname in drempelbevolking  Ekonomiese stagnasie/klein besighede sluit  [Konsep] (1 x 2) (2) 3.8 Verwys na Wilgerpark op die ortofotokaart. 3.8.1 Wilgerpark het baie later as die oorspronklike dorp Harrismith ontwikkel. Gee EEN rede uit die ortofotokaart om hierdie stelling te staaf. Wilgerpark het 'n bepland onreëlmatige straatpatroon  Minder plantegroei/bome/plante  Geleë aan buitewyke/ver van bestaande beboude gebied/ SSK  Minder/geen dienste  Oop ruimte tussen geboue  [Enige EEN] (1 x 2) (2) 3.8.2 Wilgerpark is 'n hoë-inkomste- residensiële gebied. Gee EEN bewys uit die topografiese kaart om jou antwoord te staaf. Groot erwe/huise  Ver van nywerhede/SSK  Naby oop ruimte/rivier  Naby ontspanningsgebiede  Bou op noordfrontende/warm hellings  Toeganklikheid  [Enige EEN] (1 x 2) (2) 3.8.3 Gee EEN nadeel van die ligging van Wilgerpark. Naby N5 wat geraas veroorsaak  Ver van SSK/dienste  Langer afstand om werk toe te reis/hoër vervoerkoste  Ongesond om naby/onder die kraglyn te bly wat deur die nedersetting loop  Heersende winde van nywerhede en rioolwerke  Veroorsaak besoedeling/slegte reuke  [Enige EEN] (1 x 2) (2) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 12 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Bestudeer die kaart hieronder (FIGUUR 4.1) wat die pad van die tornado toon wat 'n paar jaar gelede deur Harrismith beweeg het. Baie datalae is gebruik om hierdie kaart te teken. HARRISMITH [Bron: Goliger en Van Wyk] FIGUUR 4.1 4.1.1 Definieer die term datalae (oorlegging). Kombinasie van verskillende data lae om ‘n kaart vir ‘n spesifieke gebied te maak  [Konsep] (1 x 2) (2) 4.1.2 Noem TWEE datalae wat op die kaart (FIGUUR 4.1) sigbaar is. Pad/vliegveld/vervoer/infrastruktuur  Reliëf/kontoere/heuwel/topografie  Dam/dreinering  Boerdery/bewerking  Geboue  Roete van tornado  [Enige TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 13 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 4.1.3 GIS is nuttig in rampbestuur. Verduidelik hoe dit die plaaslike owerhede met hul beplanning kon help nadat die tornado plaasgevind het. Kontroleer diensleweringstekorte na ‘n tornado  Roet beplanning om noodvoorrade te verskaf  Analiseer die kwaliteit van dienste  Noodlenigingbeplanning  Prioritiseer noodleniging  Satellietbeelde om vernietiging te assesseer  [Enige TWEE. Aanvaar ander] (2 x 2) (4) 4.2 Bestudeer die foto (FIGUUR 4.2) van die N3 wat verby Harrismith loop en Durban met Johannesburg verbind. [Bron: Google] FIGUUR 4.2 4.2.1 Onderskei tussen ruimtelike data en attribuutdata. Ruimtelike data beskryf die ligging van verskynsels deur koördinate/posisiie/ligging van verskynsels te te gebruik  [Konsep] Attribuutdata is die waarde wat aan die attribute gegee word/kenmerke van ˈn verskynsel/beskrywing van verskynsel  [Konsep] (2 x 2) (4) 4.2.2 Watter tipe ruimtelike voorwerp (punt, lyn of poligoon) is die pad? Lyn  (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V2 14 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 4.2.3 Gee EEN attribuut wat vir die N3 vasgelê kan word. Nasionale pad  Teerpad  Baie lane (bane)  Padmerke  Hoogtemerke  Padtekens  Spoedkameras  [Enige EEN. Aanvaar ander aanvaarbare antwoorde] (1 x 2) (2) 4.3 Indien 'n voertuig met 'n globale posisioneringstelsel (GPS) Harrismith nader, hoe kan die GPS die bestuurder help om die hospitaal genommer 10 op die ortofotokaart te vind? Dit verskaf die presiese ligging en rigting aan die bestuurder  (1 x 2) (2) [20] GROOTTOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all