Skip to content

Geography Grade 12 P1 NSC November 2012 Addendum (Afrikaans)

AddendumGeographyGrade 12201212 pages

Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT NATIONAL GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 NOVEMBER 2012 BYLAE Hierdie bylae bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 2 DBE/November 2012 NSS – Bylae FIGUUR 1.1: TEMPERATUUR OOR 'N STAD A Landelik Voorstedelik SSK Park Rivier Plaasgrond [Bron: Google Image] FIGUUR 1.2: 'N RIVIER EN SY SYTAKKE A B C SEE [Bron: Google Image] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 3 DBE/November 2012 NSS – Bylae FIGUUR 1.3: SINOPTIESE WEERKAART B [Bron: SA Weather Service] FIGUUR 1.4 SA se pikkewyne op dun ys Wetenskaplikes berig oor kommerwekkende tekens op Marion- en Gough-eiland Bobby Jordan Die pikkewynbevolking op Marion- en Gough-eiland is vinnig besig om af te neem. Alhoewel navorsers steeds probeer uitvind wat die redes vir die daling is, is die tendens hoogs waarskynlik toe te skryf aan globale klimaatsverandering. Hiermee saam het die gemiddelde jaarlikse seetemperatuur van FIGURE 1.5 5,3 °C tot 6,8 °C gestyg. Die totale jaarlikse reënval het ook gedaal. Groot veranderinge in voedselkettings het plaasgevind, met 'n [Aangepas uit Daily News] afname in pylinkvis en kril, die hoofvoedselbron van pikkewyne. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 4 DBE/November 2012 NSS – Bylae FIGUUR 1.5: STROOMROOF Sterk terugwaartse erosie SEE SEE [Aangepas uit Earth's Surface] FIGUUR 1.6: SY-AANSIG VAN 'N RIVIERVALLEI Riviervallei Verskuiwing [Aangepas uit GCSE Geography] FIGUUR 2.1: FAKTORE WAT DIE WEER EN KLIMAAT VAN SUID-AFRIKA BEÏNVLOED 5°O 10° 20° 30° 35°O Platorand Breedtelyn Plato Benguela- seestroom Kaapstad Mosambiek-seestroom [Bron: Google Image] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 5 DBE/November 2012 NSS – Bylae FIGUUR 2.2: 'N TIPIESE HELLING Kruin Krans Talus Pediment [Bron: Google Image] FIGUUR 2.3: FREKWENSIE VAN VOORKOMS VAN TROPIESE SIKLONE 180°O SLEUTEL Oseaangebiede waar die seetemperatuur hoër as 26,5 °C is Gebiede waar tropiese siklone ontwikkel Aantal tropiese siklone per jaar Stille Oseaan Atlantiese Indiese Oseaan Oseaan [Bron: Edexcel] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 6 DBE/November 2012 NSS – Bylae FIGUUR 2.4: DROOGTE Mielie, daar is nie meer water nie. Ons sal nie meer so groot kan word nie. LYDING SONDER WATER [Bron: www.CartoonStock.com] FIGUUR 2.5: LANDVORME WAT UIT CANYON-LANDSKAPPE ONTSTAAN B D [Bron: Our New World] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 7 DBE/November 2012 NSS – Bylae FIGUUR 2.6: RIVIERBESOEDELING Besoedeling Stadsafval Lekkende septiese tenk Stedelike tuin Grond- opvulling [Bron: Google Images] FIGUUR 3.1: 'N VERSKEIDENHEID NEDERSETTINGS EN GRONDGEBRUIKSONES A B C D E [Aangepas uit Living Geography] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 8 DBE/November 2012 NSS – Bylae FIGUUR 3.3: GRONDGEBRUIK Stadskern: sentrale Streeks- sakekern (SSK) Lughawe winkelsentrum Groengordel- grond Hoofpad Main road Residential Residensieel Rivier – privaat Gholfbaan visvangs Spoorlyn Railway Groot Karavaanpark steengroef Groen gordel Green belt Sementfabriek Oak Green Woods Kragstasie (landelike park) [Aangepas uit GCSE UK] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 9 DBE/November 2012 NSS – Bylae TABEL 3.4: SUID-AFRIKA SE HOOFHANDELSVENNOTE IN 2010 – IN RAND INVOERE 2010 UITVOERE 2010 DUITSLAND 82 417 151 152 JAPAN 66 465 946 433 CHINA, VASTELAND 82 411 244 161 VERENIGDE STATE 65 563 366 868 VERENIGDE STATE 58 146 662 877 DUITSLAND 47 428 867 202 VERENIGDE SAOEDI-ARABIË 45 945 810 130 KONINKRYK 40 101 495 428 JAPAN 40 603 450 966 CHINA, VASTELAND 35 243 991 079 VERENIGDE KONINKRYK 29 528 936 772 NEDERLAND 28 341 661 417 IRAN 27 374 218 410 INDIË 18 651 955 958 ANGOLA 22 348 879 058 BELGIË 16 735 117 998 FRANKRYK 20 777 720 393 ZAMBIË 16 074 513 155 INDIË 18 813 218 467 SPANJE 15 354 791 625 ITALIË 17 725 630 863 ZIMBABWE 13 810 915 545 NIGERIË 15 743 768 137 MOSAMBIEK 13 156 678 031 THAILAND 14 602 326 166 ITALIË 13 043 953 910 BRASILIË 13 817 423 675 SWITSERLAND 13 038 535 973 AUSTRALIË 13 550 166 692 KOREA 12 321 787 741 SWEDE 13 432 224 425 AUSTRALIË 12 198 823 369 KOREA 11 952 155 431 FRANKRYK 10 589 087 653 NEDERLAND 10 074 389 997 CHINESE TAIPEI 9 312 425 887 BELGIË 9 373 854 637 SAOEDI-ARABIË 2 711 360 461 CHINESE TAIPEI 8 897 315 104 IRAN 1 274 757 656 SPANJE 8 845 623 954 ANGOLA 7 338 415 391 ZIMBABWE 6 242 222 229 NIGERIË 7 824 932 567 SWITSERLAND 6 170 582 062 THAILAND 3 231 989 499 MOSAMBIEK 3 288 362 330 BRASILIË 5 391 403 295 ZAMBIË 2 376 628 757 SWEDE 3 412 154 356 ANDER 143 172 267 403 ANDER 184 480 863 077 TOTALE INVOERE 727 632 234 248 TOTALE UITVOERE 663 099 791 574 [Bron: Google Image] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 10 DBE/November 2012 NSS – Bylae FIGUUR 3.5: GLOBALISERING – REGVERDIGE PRAKTYK? BITTER KOFFIE: Pedro se verhaal Koffie word hoofsaaklik in arm ontwikkelende lande soos Brasilië verbou. Die koffieplukseisoen is Uitvoerders verby en Pedro is moeg. Die afgelope Kafee 90c R12 10 weke het hy en sy vrou die hele Verskeping 70c dag koffiebone gepluk, van 5 vm. elke oggend. Boer 30c Verwerking Dit is 'n moeilike lewe. Pedro hoor by R1,10 sy neef in Johannesburg dat jy 'n fortuin vir koffie in 'n koffiekroeg c sent betaal. Hoekom kry hy dan so min vir R rand sy koffiebone? Dit laat 'n bitter smaak in sy mond. Miskien, net miskien, is dit tyd dat hy moed opgee. [Aangepas uit Earthworks] [Bron: Google Image] FIGUUR 3.6: VOEDSELPRODUKSIE WAATLEMOENE BARS NOU VAN CHEMIKALIEË Waatlemoene bars oop in Oos-China nadat boere te veel groei- chemikalieë toegedien het. Suid-Afrika het sterk handelsbande met China en daarom is die wangebruike van boere vir ons van belang. Boere in China gebruik onwettige chemikalieë terwyl baie ook insekdoders en bemestingstowwe misbruik. Die rede hiervoor is die vraag na kos wat in baie lande 'n groot probleem is. Vrees is ook uitgespreek oor die wydverspreide misbruik van bymiddels in voedsel, soos kleurmiddels en versoeters, om verkope te laat styg. Dit raak al hoe belangriker om die voedselbedryf te reguleer as gevolg van die dreigende voedselonsekerheid, veral in Suider-Afrika. [Aangepas uit Daily News] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 11 DBE/November 2012 NSS – Bylae FIGUUR 4.4: BESOEDELING OSOONVERNIETIGING GIFTIGE VRYSTELLINGS SUURREËN OORBEVOLKING ARMOEDE INFORMELE NEDERSETTING UITLAATGASSE [Aangepas uit Key Geography] FIGURE 4.5: ORANJERIVIER-PROJEK ORANJERIVIER- Oranje OPVANGSGEBIED Gariepdam Oranje-Vistonnel Oos-Kaap Grassridgedam SONDAGSRIVIER- OPVANGSGEBIED Cookhouse-tonnel GROOTVISRIVIER- OPVANGSGEBIED Kanaal [Bron: Google Image] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 12 DBE/November 2012 NSS – Bylae FIGUUR 4.6: NYWERHEIDSAKTIWITEIT IN DIE DURBAN-GEBIED Suid-Afrika se omgewingsgeregtigheid baklei teen 'giftige' petrochemiese nywerhede in Durban-Suid Hierdie gevallestudie ondersoek die Durban-Suid-gemeenskap se stryd teen blootstelling aan 'n gevaarlike omgewing en swaeldioksiedbesoedeling. Daar is meer as 120 nywerhede in die Durban-Suid-omgewing. Hierdie petrochemiese kom, wat die Durbanse gifkom genoem word, oorlaai lae-inkomstegemeenskappe met omgewingstres (besoedeling) en openbare gesondheidskoste. Ruimtelike beplanning in die apartheidsjare het swart woonbuurte naby nywerhede geplaas om goedkoop arbeid toeganklik te maak, en hierdie townships (Merebank, Wentworth, Bluff) is oor die algemeen naby die giftige stortingsterreine, rioolwerke, besoedelende nywerhede, ens. geplaas. (Mark Douglas Whitaker, 2001). eThekweni Munisipaliteit eThekweni-munisipaliteit SSK Inanda Studiegebied Pinetown Durban-hawe Durban INDIESE OSEAAN ENGEN-raffinadery INDIESE OSEAAN SAPREF-raffinadery Sleutel Nasionale Pad Spoorlyn Raffinadery Residensiële gebied Nywerhedsgebied [Source: Google Image] Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all