Downloaded from hlayiso.com
6 q
CLAY eo GAUTENG PROVINCE
Sy Ne REPUBLIC OF SOUTH APICY,
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2018
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
15 bladsye + 4 datablaaie
FISIESE WETENSKAPPE: Vraeetel 1
0
X10
nn
b.o.
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Physical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 QP
Grade 12 Physical Sciences Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2018, 20 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 531.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
Gauteng Mock Exam 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 2
(Vraestel 1) 10841/18
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN -— 2018
FISIESE WETENSKAPPE
(Vraestel 1)
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.
10.
11.
Die vraestel bestaan uit 9 vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDBOEK.
Begin elke vraag op n NUWE bladsy in die ANTWOORDBOEK.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel gebruik in hierdie
vraestel.
Los EEN lyn oop tussen twee onderafdelings, byvoorbeeld tussen Vraag 2.1 en
Vraag 2.2.
Jy mag ‘n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
Jy mag geskikte wiskundige instrumente gebruik.
Jy word aangeraai om die aangehegte DATAVELLE te gebruik.
Wys ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.
Rond jou finale numeriese antwoorde af tot in minimum van TWEE desimale
plekke.
Gee kort motiverings, besprekings, ens. waar gevra.
Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 3
(Vraestel 1) 10841/18
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word gegee as moontlike antwoorde vir die volgende vrae. Kies die antwoord
en skryf slegs die letter (A — D) van jou keuse langs die vraagnommer (1.1 — 1.10) in die
ANTWOORDEBOEK, bv. 1.11 D.
1.1 Watter een van die volgende fisiese hoeveelhede is gelyk aan die produk van die
netto krag en die verandering in tyd?
A Drywing
B Impuls
C Energie
D_Arbeid (2)
1.2 ‘in Heel baksteen met in massa m en ‘n halwe baksteen met ‘nh massa ‘4m, val vry
vanaf die 10 vioer van 'n gebou. Ignoreer alle effekte van wrywing.
Wanneer die bakstene 4 meter bokant die grond is, het hulle dieselfde ...
A _ kinetiese energie.
B __potensiéle energie.
C sversnelling.
D momentum. (2)
1.3 in Pakkie word laat val vanaf twee verskillende hoogtes vanuit 'n warmlugballon. In die
eerste geval is die afstand tussen die ballon en die grond H en dit neem t sekondes
om die grond te bereik. In die tweede geval word die pakkie laat val vanaf 'n hoogte
van 4H.
iy
4H
I
|
|
|
+ J |
H
} t
Die tyd wat dit die pakkie neem om te val vanaf die hoogte 4H tot op die grond in
vergelyking met die tyd t wat die pakkie val vanaf H is:
Grond
A t
B 2t
Cc 4t
D 16t (2)
b.o.
1.4
1.5
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 4
(Vraestel 1) 10841/18
n Bal rol opwaarts teen 'n gladde helling. Die bal stop vir in oomblik by ’n punt oppad
boontoe en rol terug na die punt waar dit die eerste keer losgelaat is.
Watter EEN van die volgende snelheid-tyd grafieke is die beste voorstelling van die
beweging van die bal?
A B Cc D
ry
7 -——_
< e ' vn
5 E E 4 E
20 >» 30 om) i 30
2 18) 3 «S) 3 OE; \ ws)
7) a t te)
‘ (2)
'n Passasier ry in die aand in 'n motor wat teen fn konstante snelheid beweeg. Hy
neem waar dat in motor agter hom is as gevolg van die motor se ligte en klank. Indien
die passasier ’n hoér frekwensie hoor as wat deur die enjin van die motor agter hulle
vrygestel word, dan beweeg die motor agter hulle teen ...
dieselfde spoed as hulle.
‘n vinniger spoed as hulle.
'n stadiger spoed as hulle.
geen spoed, met die ligte aan en die enjin wat draai teen konstante hoé
revolusies. (2)
uOD>F
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Vraestel 1) 10841/18
1.6 Twee klein teenoorgesteld gelaaide sfere op ' geisoleerde opperviakte word n
afstand r van mekaar gehou soos in die diagram getoon.
Wanneer die sfere gelyktydig losgelaat word, rol hulle na mekaar toe as gevoig van
fF EF
die elektrostatiese aantrekkingskrag.
Watter EEN van die volgende grafieke verteenwoordig die grootte van die krag
ondervind deur elke sfeer as 'n funksie van die afstand r tussen hulle midde!punte?
A
B
Cc D
a
| iw KO
—$_._
—-
r r r
1.7 Die vryliggaamdiagram hieronder wys die relevante groottes en rigtings van al die
kragte wat inwerk op it voorwerp wat inn reguit lyn opwaarts teen ' helling beweeg.
Alle kragte is op skaal geteken.
Fg sin 6
Fa
Fgcos @
Die kinetiese energie van die voorwerp ...
A
B
c
D
vermeerder.
verminder.
is nul.
bly dieselfde.
(2)
(2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 6
({Vraestel 1) 10841/18
1.8 ‘n Battery met 'n emk € en n interne weerstand r verbind aan ‘n weerstand R soos
getoon in die diagram hieronder.
nn Tweede weerstand met dieselfde weerstand as R word in parallel verbind met R.
Hoe sal die voltmeter- en ammeterlesings verander wanneer die tweede weerstand in
die stroombaan bygevoeg word?
Voltmeterlesing Ammeterlesing
A Vermeerder Vermeerder
B Verminder Vermeerder
Cc Vermeerder Bly dieselfde
D Bly dieselfde Verminder
(2)
b.o.
1.9
1.10
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 7
(Vraestel 1) 10841/18
in Eksperiment word gedoen om die effek van 'n magneetveld te ondersoek op n
stroomdraende geleier, Y, wat geplaas word binne n magneetveld. X en Zis pole van
magneetpole.
Wanneer h stroom deur Y vioei, beweeg die geleier afwaarts soos getoon deur die
pyl. Watter een van die volgende kombinasies, aangaande die polariteite van die
magnete en die rigting van die stroom, is korrek?
Polariteit X | Polariteit Z Rigting van stroom Y
A Suid | Noord Uit die bladsy uit
B Noord Noord In die bladsy in
Cc Noord LSuid Uit die bladsy uit
D i Noord | Suid in die bladsy in
(2)
Elektronoordrag vind plaas in in atoom soos getoon in die diagram hieronder. In elke
oordrag word fotone vrygestel.
3°0«O&5
il
MN liv
iT
NO woh
s
ii]
n=1
Indien die vrygestelde fotone alma! in staat is om foto-elektrone vry te stel vanuit 'n
sekere metaal, watter foton sal die elektrone met die laagste kinetiese energie
vrystel?
A |
Bol
Cc oll
D OW (2)
[20]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 8
(Vraestel 1) 10841/18
VRAAG 2 (Begin op ’n nuwe bladsy)
n 50 kg cefenpop word vasgemaak aan die punt van 'n 5 m onelastiese ligte tou. Die ander
punt word vasgemaak aan ‘n vaste punt P wat 5 m vertikaal bokant n stilstaande waentiie is.
Die oefenpop word opwaarts getrek na punt A op son manier dat die tou ten volle uitgestrek
is en horisontaal gehou word soos in die diagram heironder getoon. Wanneer die oefenpop
vrygelaat word, swaai dit afwaarts langs die pad aangetoon met die stippellyn. Sodra die
pop die stilstaande waentjie bereik, kom dit los van die tou, val plat op die waentjie en sit vas
daaraan. Die massa van die waentjie is 60 kg.
Die waentjie en die oefenpop beweeg saam as ‘hn eenheid na regs.
50 kg oefenpop
. a ve eee eeeeeeeeeee @®
‘5m
we |» Rigting van beweging
B
Fr=60N 60 kg waentiie
2.1. Stel die wet van behoud van meganiese energie. (2)
2.2 Bereken die grootte van die snelheid van die oefenpop wanneer dit die laagste punt
B bereik. (4)
Indien die oefenpop en die waentjie na regs as n eenheid beweeg, word ‘n konstante
wrywingskrag van 60 N op die wiele van die waentjie uitgeoefen soos getoon.
2.3. Stel die beginsel van behoud van liniére momentum. (2)
2.4 Bereken die...
2.4.1 aanvanklike snelheid van die oefenpop en die waentjie nadat die
oefenpop op die waentjie beland. (3)
2.4.2 impuls op die oefenpop. (2)
2.4.3 afstand beweeg deur die oefenpop- en waentjiekombinasie totdat dit tot
rus kom. (4)
[17]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 9
(Vraestel 1) 10841/18
VRAAG 3 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
‘n Tennisbal word vertikaal afwaarts gegooi van die bokant van in 20 m hoé gebou teen 'n
snelheid van 10 m-s". Die bal bons van die grond af en bereik ‘n hoogte van 1m
onderkant die punt vanwaar dit afwaarts geprojekteer is.
Ignoreer lugweerstand en enige horisontale beweging van die bal.
oo Fe)
tm
' Tia
H /
20m !
\
"
|
\
yx il -~*
3.1 Verduidelik vryval. (2) |
3.2 Bereken die grootte vari die snelheid waarmee die bal die grond tref. (3)
3.3 Bereken die tyd wat dit die bal neem om die grond te bereik nadat dit gegooi is. (3)
3.4 Bereken die grootte van die snelheid waarmee die bal die grond verlaat na die bons. (3)
3.5 _ Is hierdie botsing van die bal met die grond elasties of onelasties?
Gee fn rede vir jou antwoord. (2)
3.6 Skets die sne/heid-tydgrafiek van die bal se beweging vanaf die oomblik wat dit
gegooi is tot maksimum hoogte na die bons.
Jou skets moet waardes wys by die volgende punte:
e Snelheid waarteen die bal gegooi is
e Snelheid net voor die bai gegooi is
e Snelheid net na die bons
* Tyd na die projeksie wat dit van die grond af gebons het (5)
[19]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Vraestel 1) 10841/18
10
VRAAG 4 (Begin op’n nuwe bladsy.)
'n 40 kg boks gly vanuit rus teen ’n growwe helling af, met'n lengte van 8 m. Die boks begin
die afwaartse beweging vanaf 'n hoogte H bokant die horisontaal. Die helling maak ‘n hoek
van 30° met die horisontaal. Terwyl die boks by die helling afgly ondervind dit 'n konstante
versnelling van 2 ms”
ry > —
ry
Pal 0
30
4.1 Stel die Arbeid-energie beginsel in woorde.
4.2 Teken’n vryliggaamdiagram wat AL die kragte wat op die voorwerp inwerk terwyl dit
by die helling afbeweeg, wys.
4.3. Bereken die volgende:
4.3.1. Die kinetiese energie van die boks soos dit die onderkant van die helling
bereik
4.3.2 Die arbeid verrig op die boks deur die gravitasiekrag
4.3.3. Die arbeid verrig op die boks deur die wrysingskrag deur gebruik te maak
van die arbeid-energie beginsel
4.3.4 Die grootte van die wrywingskrag wat op die boks inwerk
(2)
(2)
(5)
(4)
(4)
(3)
[20]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 11
(Vraestel 1} 10841/18
VRAAG 5 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
Twee renmotors nader die wenstreep soos getoon in die diagram hieronder. Motor A
nader die wenstreep teen ‘n spoed van 284,4 km-h. Die enjin van motor A stel 'n klank vry
met 'n frekwensie van 1200 Hz. -Aanvaar dat die spoed van klank 340 m-s" is,
|
Motor A Motor B
Va = 284,4 km-h™ Fe = 1170 Hz
Fa = 1200 Hz
5.1 Stel die Doppler-effek.
5.2 Vir motor A, watter frekwensie van die enjin se klank sal 'n man by die wenstreep
hoor?
5.3 'n Tweede renmotor, B, stel 'n klank vry met’n frekwensie van 1170 Hz wat gehoor
word deur 'n man by die wenstreep as 1 600 Hz.
Wat is die spoed van motor B?
5.4 ‘in Ambulans jaag na fn ongelukstoneel met’n sirene wat aan is en rooi ligte wat flits.
Verduidelik waarom daar ih merkbare verandering in die sirene se frekwensie is
wanneer die ambulans ‘nh luisteraar nader, maar daar geen merkbare verandering in
die kleur van die rooi lig is nie.
(2)
(4)
(4)
(5)
[15}
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA 42
(Vraestel 1) 10841/18
VRAAG 6 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
Leerders word voorsien van apparaat soos getoon in die diagram hieronder. Hulle
ondersoek die verband tussen stroom (/) wat deur 'n weerstand vioei en die
potensiaalverskil (V) oor die weerstand.
wes
= —
6.1. Skryf die ondersoekende vraag neer.
6.2 Teken’n stroombaandiagram om te wys hoe die leerders die apparaat moet verbind
vir 'n suksesvolle ondersoek.
6.3 Identifiseer:
6.3.1 Die onafhanklike veranderlike
6.3.2 Die afhanklike veranderlike
6.3.3. Die veranderlike wat beheer moet word
6.4 Verduidelik hoe jy te werk sal gaan om die veranderlike genoem in Vraag 6.3.3 sal
kontroleer.
6.5 _ Die leerders noteer die volgende lesings van hul resultate soos waargeneem
gedurende die ondersoek: aanvanklike voltmeterlesing (V) is 0,00 terwy! die
ammeterlesing (A) 0,00 is; wanneer A 0,29 is, is V 1; wanneer A 0,6 is, is V 2;
Ais 0,9 wanneer V 3 is; wanneer A 1,22 is, is V 4; Ais 1,48 wanneer V 5 is.
6.5.1. Herskryf die resultate in 'n geskikte tabel.
6.5.2. Teken ‘hn volledig benoemde grafiek van die resultate.
6.5.3 Skryf'n geskikte gevolgtrekking vir hierdie ondersoek.
6.5.4 Watter fisiese grootheid word deur die gradiént van die grafiek voorgestel?
(2)
(3)
(1)
(1)
(1)
(3)
(4)
(2)
(1)
[19]
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Vraestel 1) 10841/18
13
VRAAG 7 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
In die stroombaandiagram hieronder is die potensiaalverskil oor die terminale van die battery
12 V wanneer die stroom 1,2 A is. Die battery het 'n interne weerstand van 1,5 9. Die
weerstand van die ammeter en die verbindingsdrade kan geignoreer word.
re
7.2
1.3
14
7.5
>a} —
L_hy y}+_—_--& —}-__
Bereken die weerstand van die eksterne weerstande in die stroombaan.
Bereken die weerstand van weerstand R.
Bepaal die emk van die battery.
nh Weerstand met n weerstand van 2 9 word verbind tussen punte X en Y.
Hoe sal dit die ammeterlesing beinvioed? Antwoord deur slegs VERMEERDER,
VERMINDER of BLY DIESELFDE te skryf.
Verduidelik die antwoord vir Vraag 7.4.
(3)
(4)
(3)
(1)
(2)
[13]
b.o.
+
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Vraestel 1) 10841/18
14
VRAAG 8 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
Die diagram hieronder wys 'n tipe generator. Die spoel roteer kloksgewys.
8.1
8.2
8.3
8.4
8.5
8.6
Noem hierdie tipe generator (WS of GS).
Gee n rede vir jou antwoord vir Vraag 8.1.
Vir die posisie van die spoel soos getoon, gee die rigting waarin die stroom sal vioei.
(Skryf slegs a tot b of b tot a.)
Definieer die term wgk-stroom.
Indien die voltmeter n maksimum potensiaalverskil uitset van 8 V gee oor die 5 QO
weerstand, bereken die wgk-stroom uitset van die generator.
Gebruik die spoel in die horisontale posisie soos getoon as die begin:
8.6.1
8.6.2
8.6.3
Teken n sketsgrafiek van die potensiaalverskil uitset vir een siklus van die
spoel.
Sal die uitset-stroom grafiek van die generator verskil van die uitset
potensiaalverskil grafiek? (Skryf slegs JA of NEE.)
Verduidelik jou antwoord vir Vraag 8.6.2.
(1)
(1)
ue)
(2)
(4)
(3)
(1)
(2)
[15]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Vraestel 1)
10841/18
15
VRAAG 9 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
Die stroombaan hieronder getoon, word gebruik om die foto-elektriese effek te ondersoek. n
Invalstraal van oranje lig met fn golflengte van 600 nm is genoeg om die elektrone uit die
metaal se opperviakte vry te stel. Die vrygestelde elektrone het geen kinetiese energie nie.
9.1
9.2
3.3
9.4
9.5
Metaal
opperviakte
vakuum
Invalstraal
ontvanger
or em mm fa a Ya
Verstelbare
kragbron
Beskryf kortliks wat die fote-elektriese effek is.
Definieer werksfunksie (W,) van metaal.
Bereken die werksfunksie van die metaal.
Die oranje lig word dan vervang met 'n dowwe blou lig. Sai die milli-ammeter fn foto-
stroom waarneem? (Antwoord JA of NEE.)
Verduidelik jou antwoord vir Vraag 9.4.
EINDE
TOTAAL:
(2)
(2)
(4)
(1)
(2)
[11]
150
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
16
(Vraestel 1) 10841/18
DATA VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 1 (FISIKA)
TABEL 1: FISIESE KONSTANTE
NAAM SIMBOOL WAARDES
orautasion as gevolg van g 9.8m-s2
Universele gravitasiekonstante G 6,67 x 107 N-m*-kg?
Spoed van lig inn vakuum c 3,0 x 10° ms”
Planck se konstante h 6,63 x 10% Js
Coulomb se konstante k 9,0 x 10°N-m?-C?
Lading op elektron e 1,6x10%C
Elektronmassa Me 9,11. x 10°" kg
Massa van die Aarde M 5,98 x 10% kg
Radius van die Aarde
Re
6,38 x 10°m
Downloaded from hlayiso.com
TABEL 2: FORMULES
BEWEGING
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Vraestel 1)
10841/18
17
Vp=vjt+aAt
Ax =v At+ Jat? of Ay=v,At+ tat?
Vv) =v, + 2adx of v,? =v,? + 2aAy
KRAG
Fie =ma p= im
f= u,N f = HN
F,.At =Ap
w=mg |
Ap= mv, —mv,
mm, mm, M M
= d = =G— of =G— :
F=G € of F=G 2 g € fe) g 2
ARBEID, ENERGIE EN DRYWING
| W=FAxcos@ U=mgh of E,=mgh
| 1 4 Wret = AK of Wre = AE,
| K= > mv? of E, = 5 mv?
[ AK=K,-K, of AE, =Ey -Ey
| W,, =AK +AU of W,, = AE, +AE, pa
Pave = FVave Pyem = FV oem
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Vraestel 1)
10841/18
18
GOLWE, KLANK EN LIG
v=fa t-1
f
f-veee f =e, E=hf of E=ho
viv, viv, a
E=W,+Eqmy Of E=Wot+Kna waar
E=hf en W,=hf, eM Eximany = FTV 9 Of Kirax = Ln
ELEKTROSTATIKA
r r
yew eat
q q
Q Q
n=— _ of n=—
e de
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
(Vraestel 1)
10841/18
19
ELEKTRIESE STROOM
emf(e)=I(R +r)
R=»
I emk(e)=I(R+n)
R, =R,+R.+
1211 q=lAt
R, R, Rz
W=Vi
q pe w.
W=VlAt
w= PRaAt pu
— [2
| ay. V2At ann
| W=—- a
| R R
WISSELSTROOM
a | Paw =Virslim 1 Pan = Vag age
[=m / L., =omaks
1 rms ‘wok j H
| v2 v2 Pive =ThaR f Prem = Bor
V, V,
Vine — —max / Vo =— mals 2 v2
| V2 we 2 | pM pp Ne
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Gauteng Mock 2018 Memo

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 NSC June 2018 QP (Eng)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 Western Cape Mock 2018 QP

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2018 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 NSC Supplementary 2018 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Gauteng Mock 2019 Memo
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper