Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2018
NASIENRIGLYNE
FISIESE WETENSKAPPE: (VRAESTEL 2) (10842)
10 bladsye
Skip to contentAll 2018 papers 

%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d5542c1-6f3c-4307-b28a-61585b180bda/v1-693e87048b67d083f3de/card.webp)



View all





Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2018 Memo
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2018, 10 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 269.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Gauteng Mock Exam 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10842 / 18
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
FISIESE WETENSKAPPE
(Vraestel 2)
NASIENRIGLYNE
VRAAG 1
1 A
2 B
3 C
4 B
5 C
6 A
7 A
8 C
9 D
10 D [20]
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Verbindings wat dieselfde molekulêre formule het, maar verskillende
struktuurformules. (twee of nul) (2)
2.1.2 Metielmetanoaat (2)
2.1.3 O H Nasienriglyne:
H O C C H funksionele groep
H hele struktuur (2)
2.1.4 Etanoësuur (1)
2.1.5 Karboksielsuur (1)
2.2 2.2.1 CnH2n (1)
2.2.2 2,5-dimetielhept-3-een (2)
2
Downloaded from hlayiso.com
10842 / 18
2.3 H Nasienriglyne:
H C H OH op middel C
H H
hele struktuur
H C C C H
H H
O
H (2)
2.4 Nasienriglyne:
H H H H
funksionele groep
H C O C C C H
H H H
O
H (1)
[14]
VRAAG 3
3.1 (Alkohole is vlambaar.) Moenie dit naby oop vlamme bring nie. (1)
3.2 3.2.1
H H H H OH H
H C C C OH H C C C H
H H H H H H
propan-1-ol propan-2-ol (4)
3.2.2 propan-1-ol (1)
3.2.3 Die posisie van die -OH groep in ʼn ketting sal die kookpunt beïnvloed as
gevolg van die intermolekulêre kragte en vertakte strukture.
OF
Vir ʼn regverdige toets, moet al die alkohole primêre alkohole wees. (1)
3.3 3.3.1 Die smeltpunt van butan-1-ol sal hoër wees.
Redes:
Die waterstofbinding tussen butan-1-ol molekule is sterker as tussen
die butan-2-ol molekule, omdat die hidroksielgroep meer blootgestel
is in die butan-1-ol as in die butan-2-ol wat dan veroorsaak dat die
waterstofbinding ʼn sterker effek het.
Meer energie word benodig om die intermolekulêre kragte te verswak
tussen die butan-1-ol molekule wat lei tot ʼn hoër smeltpunt.
Reguit kettings het ʼn hoër smeltpunt as vertakte kettings.
OF
Butan-1-ol het ʼn groter oppervlak area (kettinglengte)
Daarom sterker intermolekulêre kragte
Meer energie is nodig om die intermolekulêre kragte te oorkom
Enige 2 redes (3)
3
Downloaded from hlayiso.com
10842 / 18
3.3.2 Butan-2-ol
Redes:
Indien die hidroksielgoep op die terminale koolstofatoom is sal die
intermolekulêre krag (waterstofbinding) sterker wees as wanneer die
-OH groep op die tweede koolstofatoom is waar dit geskerm word en
dit ʼn kleiner effek het op die energie benodig om die fase verandering
(kook) in die tweede isomeer, die butan-2-ol, te veroorsaak.
Die kookpunt van butan-2-ol sal laer wees en dus sal die dampdruk
van butan-2-ol hoër wees as die van butan-1-ol. Minder energie word
benodig om die waterstofbinding te oorkom en die bindings te
verswak. (3)
3.3.3 Verhoog (1)
3.3.4 Van der Waalskragte (Londonkragte) verhoog met ʼn verhoging in
molekulêre massa / kettinglengte / grootte van molekule.
Hoe langer die ketting, hoe hoër is die kookpunt, hoe sterker is die
Londonkragte. (2)
3.4 3.4.1 Polimerisasie (1)
3.4.2 H C CH2 CH2 CH2 CH2 CH2 CH2 CH2 CH2 CH3
3
n
Eteen (1)
3.4.3 Enige gebruik: (Enige een)
Verpakkingsmateriaal
Drukbottels
Elektriese insulasie
Industriële beskermingsklere
Speelgoed, ens. (1)
[19]
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Verbinding X = C 3H5Br (1)
4.1.2 Addisie / hidrohalogenasie (1)
4.1.3 Propan-2-ol (1)
4.1.4 ʼn Alkohol waar die hidroksielgroep verbind is aan ʼn koolstofatoom wat
verbind is aan twee ander koolstofatome. (1)
4.1.5 Prop-1-een OF propeen (1)
4.1.6 Dehidrohalogenering of dehidrohalogenasie (1)
4
Downloaded from hlayiso.com
10842 / 18
4.2 4.2.1 Eliminasie (1)
4.2.2 Hidrasie (1)
4.2.3 Hidrohalogenering (1)
4.2.4 H2SO4 (1)
4.2.5 2-bromo-2-metielpentaan (2)
[12]
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Gebruik verpoeierde CaCO3 in plaas van stukke
Gebruik ʼn hoër konsentrasie HCl oplossing
Verhit die reaksiemengsel
Voeg ʼn geskikte katalisator by
Enige DRIE (3)
5.1.2 Meet die tempo van SO2 vorming deur die volume te meet wat vorm by
sekere intervalle.
Meet die tempo waarteen die massa verminder deur die reaksie houer te
plaas op ʼn sensitiewe massa-meter en noteer die afname in die massa per
eenheid tyd. (4)
5.1.3 Dit is nie ʼn geslote sisteem nie.
Die CO2 gas ontsnap vanaf die reaksie. (2)
5.2 5.2.1 5 cm3 / min OR 5 cm3 / min–1 (1)
5.2.2 Steiler gradiënt (1)
5.2.3 Die tempo van produksie van waterstofgas sal vinniger wees per eenheid
tyd omdat die reaksie verloop teen ʼn hoër tempo by ʼn hoër temperatuur. (2)
5.2.4 Die tempo van waterstofgasproduksie sal toeneem soos die lengte /
oppervlakte van die magnesium lint vermeerder.
MOET NIE AANVAAR NIE: Grafiek is direk eweredig; dit gaan nie deur die
oorsprong nie. (2)
[15]
5
Downloaded from hlayiso.com
10842 / 18
VRAAG 6
6.1 Indien ʼn versteuring toegepas word op ʼn sisteem wat in ewewig is, sal die sisteem
op so ʼn manier reageer om die versteuring teen te werk en ewewig te herstel onder
ʼn nuwe stel toestande. (2)
6.2 6.2.1 A (1)
6.2.2 Die voorwaartse reaksie is endotermies. ʼn Afname in die temperatuur van
die ewewig sisteem sal die terugwaartse reaksie bevoordeel. Die
terugwaartse reaksie is eksotermies. Daarom sal meer jodium en
waterstofmolekules vorm en minder HI sal in die reaksie mengsel wees. (3)
6.3 6.3.1 Kc = [H3O+][CH3COO-]
= (1,34 x 10-3)( 1,34 x 10-3)
= 1,80 x 10-6 (3)
6.3.2 VERHOOG (1)
6.3.3 Wanneer natriumetanoaat, CH3COONa, oplos in waterige etanoësuur
(asynsuur) CH3COOH, dissosieer dit in Na+ ione en asetaat ione,
CH3COO-. Die asetaat ioon verminder die totale asetaatioon konsentrasie
in die oplossing. Die ewewig word herstel na links en meer etanoësuur
(asynsuur) vorm. Dit verminder die [H3O+] konsentrasie, daarom vermeerder
die pH. (3)
6.4 6.4.1 0,5 mol van gas X2Y3 (1)
6.4.2
2X(g) 3Y(g) X2Y3(g)
Aanvanklike mol 4 4 0
Aantal mol gevorm 0 0 0,5
ratio
Aantal mol gebruik 1 1,5 0 gebruik
Mol by ewewig 3 2.5 0,5
Ewewig konsentrasie 1,5 1,25 0,25 ÷ 2
0,25
Kc =
X 2 Y3
X2 Y3
=
0,25
1,52 1,253
= 0,057 (6)
[20]
6
Downloaded from hlayiso.com
10842 / 18
VRAAG 7
7.1 7.1.1 HSO 4
MOET NIE AANVAAR NIE: Waterstofsulfaat ioon (1)
7.1.2 CN- (1)
7.2 7.2.1 Na2CO3.10H2O + 2HCℓ 2NaCℓ + 11H2O +CO2 (2)
7.2.2 Metieloranje (1)
7.2.3 Sterk suur word getitreer met ʼn swak basis / die ekwivalente punt is in die
pH gebied (3 – 4,4) / lae pH / suuroplossing na titrasie eindpunt. Enige EEN
antwoord sal korrek wees. (2)
7.2.4 Rooi tot geel. (1)
7.2.5 Opsie 1:
n
cHCℓ =
V
nHCℓ = CV
24,8 Nasienriglyne:
= 0,1 x Bereken n(HCℓ)
1000
Gebruik formule
= 2,48 x 10-3 mol HCℓ n
C=
V
1 mol Na2CO3 reageer met 2 mol HCℓ Gebruik verhouding, 1 : 2
n (Na2CO3) in 500 cm3: Bereken n(Na2CO3)
=
2,48 x 10 x 500
3 Bereken m van Na2CO3
2 25
-3
= 2,48 x 10 mol Na2CO3
m
n=
M
m = nM
= 2,48 x 10-3 x 286 gmol-1
= 7,092 g (5)
7
Downloaded from hlayiso.com
10842 / 18
Opsie 2:
na Ca Va
nb Cb Vb
0,1 24.5
2 1000
1
Cb 25
1000
Cb = 0,0496 mol·dm-3
n
C=
V
n = (0,0496)(0,5)
= 0,0248 mol Na2CO3
m
n=
M
m = nM = (0,0248) (286) = 7,093 g Na2CO3 (5)
7.2.6 Positiewe nasien vanaf VRAAG 7.2.6
% Na2CO3 in kommersiële wassoda:
werklike massa
= x 100
teoretiese massa
7,092
= x 100
7,6
= 93,32 %
Indien ʼn antwoord van 7,093 g gebruik is dan sal die antwoord 93,33 %
wees. (3)
[16]
8
Downloaded from hlayiso.com
10842 / 18
VRAAG 8
8.1 8.1.1 Mg|Mg2+||Ag+|Ag (3)
8.1.2 Silwer (1)
8.1.3 E = E oksideermiddel – E reduseermiddel
sell
= 0,8 V –(-2,36 V)
= 3,16 V (3)
8.1.4 25°C of 298 K (1)
8.1.5 1 moldm-3 (1)
8.1.6 Opsie 1
Die reaksietempo is te laag om genoeg lading te verskaf om die groot
hoeveelheid lading te handhaaf.
Opsie 2
P 6W
I= = =2A
V 3V
Die gloeilamp word vervaardig om effektief te werk indien dit verbind word
aan ʼn bron van 3 V wat ʼn stroom van 2 A lewer. Alhoewel die
potensiaalverskil groot genoeg is, is die stroom heel waarskynlik te klein (as
gevolg van ʼn te groot interne selweerstand.) (3)
[12]
VRAAG 9
9.1 9.1.1 Na die katode. (1)
9.1.2 2H3O+ + 2e- → H2 + 2H2O (2)
9.1.3 Chloorgas (C2) (1)
9.2 9.2.1 Die bedekking van ʼn oppervlakte of ʼn voorwerp met ʼn dun laag metaal of
deur middel van elektrolise. (2)
9.2.2 Enige EEN gebruik van elektroplatering:
Beskerming van die oppervlakte van ʼn basismetaal.
Dekoratiewe doeleindes (1)
9.2.3 Negatiewe elektrode / katode (1)
[8]
9
Downloaded from hlayiso.com
10842 / 18
VRAAG 10
10.1 10.1.1 Graan (1)
10.1.2 Ammoniumnitraat / NH4NO3 (1)
10.1.3 Graan benodig grond met ʼn lae kaliuminhoud. Medium in stikstof en
hoog in fosfor. Meer stikstof moet by die grond gegooi word. Meer
stikstof moet bygevoeg word en ammoniumnitraat het die meeste stikstof. (3)
10.1.4 massa stikstof
%stikstof in NH4NO3 = x 100
molêre massa ammonium nitrate
28
= x 100 = 35%
80 (4)
10.1.5 A Ammoniak / N2
B Waterstof / H2
C Stikstofdioksied / NO2
D Ammoniunitraat / NH4NO3
E Ammoniumsulfaat / (NH4)2SO4 (5)
[14]
TOTAAL: 150
10
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2018 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Gauteng Mock 2018 Memo
%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d5542c1-6f3c-4307-b28a-61585b180bda/v1-693e87048b67d083f3de/card.webp)
Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2019 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2019 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2014 Memo (Eng)
More from Grade 12 Physical Sciences

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2025 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 KZN Mock 2025 Question Paper

Question paper
Physical Sciences Grade 12 Limpopo March Test 2025 QP

Question paper