Downloaded from hlayiso.com
& EDUCATION
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2019
10842
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
VRAESTEL 2
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
16 bladsye + 4 datavelle en 1 antwoordblad
FISIESE WETENSKAPPE: Vraestel 2
ARAN
10842A
X@S
nN
Skip to contentAll 2018 papers 



%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)

View all





Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2018 QP
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2018, 18 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 384.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
Gauteng Mock Exam 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
(VRAESTEL 2)
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
10842/19
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(Vraestel 2)
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.
2.
10.
11.
12.
Skryf jou naam in die toepaslike spasie op die ANTWOORDBOEK.
Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord ALLE vrae in die
ANTWOORDBOEK.
Begin elke vraag se antwoord op n NUWE bladsy.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel gebruik in
hierdie vraestel.
Los EEN reél oop tussen die subvrae, byvoorbeeld, tussen Vraag 2.1 en
Vraag 2.2.
in Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word.
Toepaslike wiskundige instrumente mag gebruik word.
Dit word aanbeveel om die aangehegde DATAVELLE te gebruik.
Wys ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.
Rond alle finale numeriese antwoorde af tot ‘n minimum van TWEE desimale
plekke.
Gee kort besprekings ensovoorts waar benodig.
Skryf netjies en leesbaar.
a
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 3
(VRAESTEL 2) 10842/19
VRAAG 1: MEERVOUDIGE-KEUSE VRAE
Vier opsies word gegee as moonilike antwoorde vir die volgende vrae. Elke vraag het slegs EEN
korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A — D) langs die vraagnommer (1.1 — 1.10) in die
ANTWOORDBOEK.
1.1. Watter EEN van die volgende is die korrekte struktuurformule vir
4,2,2-trichloropropaan?
A HoH BHR Y
H—C—C—C—Cl Cl-G—G—CI-C-H
{| | | cl H H
H Cl H
ett oon
“Tee en
ci ch cl cl H Cl (2)
1.2. Watter EEN van die volgende pare verbindings bevat lede van dieselfde hamoloé
reeks?
A C2H, en CeaHeg
B C3H, en CaHe
Cc CH,O en C2H4O2
D CyH,O en C3HsO (2)
1.3 Beskou die volgende struktuurformule van n organiese verbinding en die stellings wat
daarna verwys.
\,
i.
Wi.
Hae
H--C—C—C—C~H H-G-H
r fi | H
H HH
Heo
HoH H
Die verbinding behoort aan dieselfde homoloé reeks as metaan.
Die verbinding is 'n koolwaterstof.
Die verbinding het ‘n hoér kookpunt as metaan.
Watter van die bogenoemde stellings is korrek?
0nOWND
Slegs |
lent
len Hl
f, len th (2)
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(VRAESTEL 2) 10842/19
1.4 Die volgende vergelyking verteenwoordig die chemiese reaksie vir die dissosiasie van
suiwer gecistilleerde water:
H2O = H*(aq) + OH(aq) AH>0
Hoe sal die pH en die suur-basis eienskappe van gedistilleerde water beinviced word
indien die temperatuur van die water verhoog word?
00 D>
pH Suur-basis eienskappe
Verminder Word suur
Verminder Bly neutraal
Bly dieselfde Bly neutraal
Verhoog Word alkalies
1.5 ‘n Standaard sink / koper sel word opgestel met nn soutbrug wat gevul is met
gekonsentreerde kaliumnitraatoplossing (KNOs). Die elektroliete is sinksulfaat (ZnSO,)
en kopersulfaat (CuSO,). Nadat die reaksie toegelaat word om vir 'n lang tyd plaas te
vind word gevind dat die soutbrug die volgende bevat ...
A
B
Cc
D
K* en NO, ione.
K*, NO; en SOF ione.
K*, NO; en Zn”* ione.
K*, NO;, SO® en Zn?
* ione.
1.6 Die volgende reaksie is gegee:
HC,07(aq) + H,0(@) > H,0* (aq) + C,0% (aq)
Die korrekte gekonjugeerde suur-basispaar word gegee as:
A
B
HC,0; (aq) en H,O(¢)
HC,0; (aq) en H,0* (aq)
HC,07,(aq) en C,07 (aq)
H,Q(¢) en C,0% (aq)
(2)
(2)
(2)
b.o.
V7
1.8
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 5
(VRAESTEL 2) 1084219
Die ewewigskonstante vir die gasfase reaksie hieronder gegee, is 230 by 300°C.
2NHa(g) = SH2(g) + Ne(g)
Watter een van die volgende stellings is waar vir hierdie reaksie by ewewig?
A Slegs reaktante is teenwoordig.
B _ Slegs produkte is teenwoordig.
C Die konsentrasie van reaktante is hoog.
D
Die opbrengs van produkte is hoog. (2)
Beskou die volgende chemiese reaksie:
CuO + HySO4 > CuSO, + H20
In hierdie reaksie tree koper(Il)oksied (CuO) op as‘ ...
A basis.
B suur.
C reduseermiddel.
D oksideermiddel.
(2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(VRAESTEL 2) 10842/19
1.9 Die grafiek hieronder toon die verandering in potensiéle energie vir die reaksie:
CO, + NO = CO + NO2
Ep (kJ.mol")
a
3
Reaksie kodrdinate
Die aktiveringsenergie in kJ-mof" vir die terugwaartse reaksie is ...
A 35.
B50.
C85.
D 15.
1.10 Watter EEN van die volgende stellings aangaande die ekstraksie proses
(onttrekking proses) van aluminium is WAAR?
A __ Die aluminium ioon is geoksideer.
B Aluminium vorm by die anode.
C Die aluminiumoksied erts word bauxiet genoem.
D
Koolstofdioksiedgas vorm by die katode.
(2)
(2)
[20]
Downloaded from hlayiso.com
(VRAESTEL 2) 4084219
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 7
VRAAG 2 (Begin op’n nuwe bladsy.)
2.1 Beskou die gekondenseerde struktuurformules van die organiese verbindings
hieronder.
A Hg: CH=CH, B H3C-—————CH OH
H3C Cc OH H3C ¢——-O0——CH,
c D |
fe)
H3C CH——CH, CH
E F Hse CH,
OH OH
Skryf die letter neer wat die stof verteenwoordig wat ...
2.1.1
'n onversadigde verbinding is.
sal reageer met 'n halogeen deur middet van’n addisie reaksie.
gebruik kan word vir die bereiding van metieletanoaat.
'n primére alkohol is.
swawelsuur benodig as katalisator wanneer dit vorm.
2.2 Teken die struktuurformule van 2,4-dimetielheksan-3-oon.
2.3 Skryf die korrekte IUPAC-naam van die volgende verbinding neer:
H cl ct Oo
1 J tlt
“ToT 4
H F HH
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(3)
(3)
(11]
b.o.
3.1
3.2
3.3
3.4
3.5
3.6
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 8
(VRAESTEL 2) 10842/19
VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Skryf die naam van die homoloé reeks waaraan elk van die volgende verbindings
behoort neer.
3.1.1 C5Hi9O2 (1)
3.1.2 CH3COCHs (1)
3.2.1 Definieer die term kettingisomeer. (2)
3.2.2 Skryf die struktuurformule en IUPAC name van die 3 isomere van CaHs
neer. (6)
Die verbinding verantwoordelik vir die vrugtereuk in pynappels, butielpentanoaat,
word voorberei in 'n aboratorium.
Skryf neer die ...
3.3.1. IUPAC name van TWEE verbindings wat nodig is vir hierdie bereiding. (2)
3.3.2 tipe reaksie wat plaasvind. (4)
Die kaokpunte van twee verbindings word hieronder gegee.
Verbinding Kookpunt, °C
butielpentanoaat 185.8
butielbutanoaat 166,0
Verduidelik waarom die kookpunt van butielpentanoaat hoer is as dié van
butielbutanoaat. Verwys na relatiewe sterktes van intermolekulére kragte en
energie. (3)
Verduidelik die verskil tussen addisie polimerisasie en kondensasie polimerisasie. (4)
Beskou die struktuurformule van in deel van’n polimeer soos getoon hieronder.
Ll
rd
H HJy
Skryf die IUPAC naam heer van ...
3.6.1 hierdie polimeer. (1)
3.6.2. die monomeer gebruik om hierdie polimeer te berei. (1)
[22]
41
4.2
4.3
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
9
(VRAESTEL 2) 10842/19
VRAAG 4 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
In die vioeidiagram hieronder verteenwoordig X, Y en Z drie verskillende tipes organiese
reaksies. P verteenwoordig 'n organiese verbinding.
CHg CH,
| Reaksie X
H3zC—CHy—CH,—C—Br —————* H,C-—CH»—CH=C
|
CHs3 CH;
. KOH(aq)
Reaksie Y matige hitte
Reaksie Z
P
Noem die tipe reaksie verteenwoordig- deur X. (1)
Noem TWEE reaksietoestande benodig vir reaksie X. (2)
Reaksie Y verteenwoordig 'n substitusie reaksie. Skryf die struktuurformule van die
organiese verbinding P wat gevorm word in hierdie reaksie. (3)
44
4.5
Bo en behalwe die organiese reaktant, skryf die NAAM of FORMULE van die ander
reaktant benodig in reaksie Z neer.
Noem die tipe reaksie verteenwoordig deur Z.
(1)
[8]
Downloaded from hlayiso.com
‘ FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 10
(VRAESTEL 2) 10842/19
VRAAG 5 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
Koper(II)karbonaat reageer met verdunde soutsuur soos gegee in die reaksie hieronder.
CuCO,(s) + 2HCf(aq) > CuC£,(aq) + H20(£) + CO2(g)
‘n Leerder gebruik die apparaat soos hieronder gegee.
Watteprop
Koniese fles
Verdunde soutsuur Klonte koperkarbonaat
yy fal
___ RM
165,00 g | +4— Chemiese skaal
5.1. Gee nrede waarom ‘nn watteprop gebruik word in die bek van die koniese fles. (1)
Die eksperiment word uitgevoer deur ‘n 0,50 g monster suiwer koper(iI)karbonaat te gebruik.
Die grafiek hieronder wys die resultate verkry:
Grafiek van massa teenoor tyd
165,01
Lat
164,95
Massa
(g)
a
164,90:
164,85
164,805 10 20 30 40 50 60
Tyd (s)
5,2 Vir hierdie monster suiwer koper(|I)karbonaat, bereken die gemiddelde
reaksietempo, in g-s"', vir die eerste 10 sekondes. (3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 11
(VRAESTEL 2) 10842/19
5.3. Die eksperiment word herhaal onder dieselfde toestande met ‘n 0,5 g monster
onsuiwer koper(II)karbonaat. Die data verkry word hieronder gegee.
Tyd (s) 0 4 6 8 12 20 40 60
Ainame in 465,00 | 164,90 | 164,88 | 164,87 | 164,86 | 164,85 | 164,85 | 164,85
massa (g)
5.3.1. Teken ‘n lyngrafiek wat die verandering in massa van die onsuiwer
koper(I)karbonaat teenoor die tyd aantoon.
Gebruik die aangehegde ANTWOORDBLAD om hierdie vraag te
beantwoord. (3)
5.3.2 Hierdie eksperiment word herhaal met soutsuur wat verhit is.
Verduidelik hoe die tempo van hierdie reaksie beinvioed word in terme van
die botsingsteorie. (4)
5.4 'n Leerder voer drie eksperimente uit waarin sink reageer met 'n oormaat van ‘n
1 mol-dm*® soutsuuroplossing.
in AL drie eksperimente hou die leerder die aanvanklike temperatuur dieselfde en
gebruik dieselfde volume van 'n 1 mol-dm®? soutsuuroplossing.
Die grafiek hieronder wys die resultate vir elk van die eksperimente 1, 2 en 3.
40-}
2
Volume 30
waterstof (cm*) 3
20°
10-4
0 >
Tyd (minute)
5.4.1 In watter eksperiment het die reaksie die langste geneem om te voltooi?
Kies vanuit 1, 2 of 3. (1)
5.4.2 Noem EEN faktor wat verander kon word van eksperiment 1 om die
resultate in eksperiment 2 te produseer. (1)
5.4.3 1g sink is gebruik in eksperiment 1. Watter massa sink is gebruik in
eksperiment 3? (Geen berekeninge is nodig nie.) (1)
[14}
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 12
(VRAESTEL 2) : 10842/19
VRAAG 6 (Begin op’n nuwe biadsy.)
Beskou die volgende omkeerbare reaksie hieronder wat plaasvind in 'n geslote houer.
H2(g) + la(g) = 2HI(g)
Drie eksperimente is gedoen onder verskillende toestande soos gegee in die tabel
hieronder. In elke geval reageer 0,5 mol Hz en 0,5 mol Iz inn 1 dm” houer.
GRAFIEK TOESTANDE
A 500°C
B 500°C; verskillende toestande as A
Cc 600°C; dieselfde toestande as A
Die sketsgrafieke van die konsentrasie teenoor tyd vir die drie eksperimente word gegee
hieronder.
Eksperiment A Eksperiment B Eksperiment C
0,5 | 0,5 054
Produkte Produkte
2 ee een ; Ae---e2 — 0,38 Produkte
2 H a) ' 2 PUN i
8 t a ' a a a ‘
2% 2 - ‘ Be Reaktante
OO]. 4------ 2 GG |-_/.---> £ GS H
a Reaktahte 2G 1 Reakiante = 2 > ‘
ZE H LE gE '
5 2 3
Tyd (min) Tyd (min) Tyd (min)
6.1. Watter toestand het verander in eksperiment B? (1)
6.2 Verduidelik jou antwoord vir Vraag 6.1. (2)
6.3. Verwys na die grafieke van eksperimente Aen Cc.
Is die voorwaartse reaksie ENDOTERMIES of EKSOTERMIES? (1)
64 Gebruik Le Chatelier se beginse! en verduidelik die antwoord vir Vraag 6.3. (3)
6.5 By ewewig is daar 0,3 mol-dm® H; teenwoordig in die houer by ’n temperatuur van
500°C.
Gebruik die data gegee en bereken die ewewigskonstante by 500°C. (6)
6.6 Sal die K, waarde HO&R WEES, LAER WEES of DIESELFDE WEES by n
temperatuur van 600°C? (1)
6.7 Verduidelik die antwoord vir Vraag 6.6. (2)
{16]
b.o.
neonate
ne tetna pommieee
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(VRAESTEL 2) 10842/19
13
VRAAG 7 (Begin op ‘n nuwe bladsy.)
'n Elektrochemiese sel word opgestel soos getoon in die diagram hieronder.
7.1
7.2
7.3
TA
7.5
7.6
()
OY)
Soutbrug | -~—+—-c,
Mn Pt
Mn**(aq) CI (aq)
Skryf die waardes van die standaardtoestande wat van toepassing is op die
CL/CE£ halfset neer.
Vir hierdie sel, skryf die vergelyking neer vir die ...
7.2.1 oksidasie-halfreaksie.
7.2.2 netto-reaksie van die sel.
Skryf die selnotasie vir hierdie sel neer.
Skryf die FORMULE van in moontlike elektroliet wat gebruik kan word in die
Mn/Mn* halfsel neer.
Skryf die NAAM of FORMULE van die oksideermiddel in hierdie sel neer.
Bereken die aanvanklike lesing op die voltmeter wanneer hierdie sel funksioneer
onder standaardtoestande.
(3)
(2)
(3)
(3)
(1)
(1)
(3)
[16]
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 14
(VRAESTEL 2) 10842119
VRAAG 8 (Begin op’n nuwe bladsy.)
Die diagram hieronder verteenwoordig n elektrochemiese sel. Die elektrodes van die sel
word benoem as P en Q.
+ = |
battery
P Q
8.1 8.1.4 Watter elektrode, P of Q, is die anode in hierdie sel? (1)
8.1.2 Gee nrede vir die antwoord vir Vraag 8.1.1. (1)
8.2 Hierdie sel word gebruik om 'n ystermuntstuk met nikkel te plateer. Die yster
muntstuk word verbind aan fn staal elektrode terwyl die ander elektrode ‘n nikkel
elektrode is.
8.2.1 Skryf die FORMULE van die JOON wat gebruik kan word as 'n
oksideermiddel in hierdie sel neer. (1)
8.2.2 Aan watter elektrode, P of Q, is die yster muntstuk verbind? (1)
8.2.3. By watter elektrode sai reduksie plaasvind? Kies vanuit P of Q. (1)
8.2.4 Skryf die halfreaksie wat sal plaasvind by die elektrode genoem in
Vraag 8.2.3 neer. (2)
8.2.5 Die anode van hierdie sel isn nikkel elektrode. Hoe sal die konsentrasie van
die elektroliet verander gedurende die funksionering van die sel?
Skryf slegs VERMEERDER, VERMINDER of BLY DIESELFDE. (1)
8.2.6 Verduidelik die antwoord vir Vraag 8.2.5. (2)
[10
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(VRAESTEL 2) 10842/19
15
VRAAG 9 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
9.4
9.2
Wassoda bevat natriumkarbonaat (NazCO3) as die mees belangrike komponent.
Leerders gebruik 5,13 g van die wassoda-kristalle om fn oplossing te berei in
250 cm? gedistilleerde water. Hulle titreer 25 cm® van die natriumkarbonaatoplossing
met 36 cm? van n 0,05 mol-dm™? H2SO, oplossing om die oplossing te neutraliseer.
Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:
9.1.1
9.1.2
9.1.4
9.1.5
Na2CO;(aq) + H2SO4(aq) > NazSO4(aq) + CO2(g) + H20(2)
Definieer 'n amfoliet.
Identifiseer watter EEN van die verbindings in die vergelyking hierbo KAN
optree as fn amfoliet.
Bereken die aantal mol swawelsuur wat reageer met die natriumkarbonaat.
Bereken die massa van die natriumkarbonaat in die wassoda wat gebruik
en geneutraliseer is gedurende die titrasie.
Bereken die persentasie suiwerheid van die monster wassoda.
Wanneer COZ" ione by water gevoeg word verhoog die konsentrasie van die
hidroksied ione teenwoordig in die water.
Skryf in gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie tussen coz en H20 neer.
(2)
(1)
(3)
(4)
(3)
(2)
[15]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 16
(VRAESTEL 2) 10842/19
VRAAG 10 (Begin op ’n nuwe bladsy.)
10.1 ‘in Kunsmissak is gemerk 2:6:3 (40).
10.1.1 Verduidelik die betekenis van die waarde in hakies (40). (1)
10.1.2 Noem enige TWEE primére voedingstowwe wat voorkom in hierdie
kunsmissak. (2)
10.1.3. Bereken die persentasie massa van die stikstof in hierdie kunsmissak. (3)
10.2 ‘n Deel van die vioeidiagram hieronder wys die industriéle proses vir die produksie
KunsmisA
van salpetersuur.
Salpetersuur
Proses Y
10.2.1 Skryf die NAAM of die FORMULE van Kunsmis A neer. (1)
10.2.2 Noem die proses wat gebruik word om ammoniak te maak. (1)
10.2.3 Skryf die FORMULE van Kunsmis B neer. (41)
10.2.4 Skryf die NAAM van proses Y neer. (1)
10.2.5 Waarom is dit belangrik dat kunsmisstowwe oplosbaar is in water? (1)
10.2.6 Indien te veel kunsmis gebruik word loog dit in die riviere. Watter negatiewe
effek kan dit op riviere en damme hé? (1)
10.2.7 Noem TWEE reaktante wat benodig word om ammoniak te produseer. (2)
10.2.8 Gedurende die vervaardiging van H2SO. word swawel gebrand in lug.
NOEM die produk van hierdie verbrandingsreaksie. (1)
40.2.9 Skryf DRIE positiewe impakte wat kunsmisstowwe het op die mensdom
neer. (3)
[18]
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(VRAESTEL 2) 140842/19
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTSI/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME / NAAM SYMBOL / SIMBOOL | VALUE / WAARDE
Standard pressure 5
9
Standaarddruk p 1,013 x 10" Pa
Molar gas volume at STP 3 1
Molére gasvolume by STD Ven 22,4 dm'-mol
Standard temperature
9
Standaardtemperatuur q 273K
Charge on electron
3 e -1,6x10°C
Lading op elektron
Avogadro’s constant 1
Na 6,02*10% mol
Avogadro-konstante
TABLE 2: FORMULAE / TABEL 2: FORMULES
N
n=—
Na
MV "Ve
CaVa _ Ma pH = -log[Hs0")
CyVb Mb
@ _ fe )
Ea =~ E cathode ~ EE node
/Ee
_ pe 8
sel — Evatode -E
anode:
6 _feé 8 @ _pe C)
Ee = E eduction ~ E Sxidation ! Eval = E reduksie ~ E cksidasie
call
E?,, =E2 -EP /E8, =E8 Ee
cell oxidising agent reducing agent oksideermidde! redusearmiddel
ace zee
4 oN PIN ws sa 9 4a wo | wy nd an n ed UL
04 zor | |_vor |) | oo 66 86 6 96 S6 r6 £6 z6 16 06
Sib ep \eor| [zor] Sor) feor!| “ear | [ast | [est | | ost por | [| ve | | oe
ny aA wi 43 oH 4a a. po ng ws |] wa | | PN Jd a9
iV, OL 69 89 49 99 s9 +9 £9 zo 49 09 6s 8S
i= az o
ov ey lau 2
9 68 88 28
[o) x | 60z | 20z | pOz | boz | zor «| sok | Zeb sk | 81 | (8h a. | 6Zb | GEE LEL ol eel ©
Vue Ww 4) og S| Ia ©] Gd & aL @) BH ny Id 4 sO ou Mm el fH Oe eT eg olso 4
"= 98 s8 v8 £8 z8 18 0g 6L ry) Zh 9d SL vi &L ZZ 4s 9S ss
SG ver zy ,,| 2b jf 2b | bt | Sub | ZL | eor .] 90.) COF | HOF | 96 | 26 ig | 68 jee .;98 |
= x 1 S} et “) as o] us Sl ur Qj po Si By S] pa BR) va Bl ma Wl OL wl) OW B) AN |Z A) A NAS We &
Ss eg zs Ms og 6F ay Ly oF sv or ey [ad bp ov ee ge Ze
S ve 08 wl 62 yl SA ql &£ al 2 .| $9 WIs'co | es 4) 6s 4) 99 | so | ze o) 1S 4) ey 3) 9h 4) Or 4) 6
aq 4 ag Dl ag Ri) ey B!) ao Sl eo Sl uz BS) no %] IN B09 %| o4 Be) UN B) 19 BH) A Ol LL BOS B) FO SH &
ge ce ve sf ze Le of ez 4 54 9% Sz 74 4 zz 1z 0z 6h
4 ov s‘se o ze ws Le w sz | 2 BSSEPUIWUIOO}E BMa}e[a1 oPsopeueg ve wa} £2 rc
ToT a nf ° a a = h - ad a SSE O1WOJe SANEJe/ eyewxoiddy ZN x “ ©
“TO oz BE pl Ob | Ph os) Z nal bh ow =i 6 w 4 a
8 . 2° : | N S| 9 @ 8 © jooquis ny =|. Yowmpebeuonyely ea mw ioe
2 Z 9 s | ND Sl v €
oa + joquiAg © Ayayyebou0.39919
6z how
= 93H Hos
oLz ft L
jejoBuroojy
Ow ww Ww Ww Ww yequinu soy SL TSIAD wo
aL i 9b sl vb eb zb bE oL 6 8 L 9 s v £ z L
JINANITA NVA TZEVL JMWAOMId Jia :§ TAGVL | SLNAWIATA 4O A1GVL DGOMAd JHL -€ FISVL
ob 6H/ZP80L (% 1a LSAVUYA)
L FINAHS ‘s3ddVNSNALIM SS3Isis
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2018 Memo

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Mpumalanga Mock 2018 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 QP (Eng)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2014 QP (Afr)
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper