Skip to content

Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2018 QP

Question paperPhysical SciencesGrade 12201820 pages

Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2018, 20 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com oq es GAUTENG PROVINCE - Se ATRICA GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 FISIESE WETENSKAPPE vracsTeL2 § Mf | TYD: 3 uur PUNTE: 150 16 bladsye + 4 dataveile FISIESE WETENSKAPPE: Vraestel 2 1084A 10842A X10 TN
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE 2 (Vraestel 2) 10842/18 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE (Vraestel 2) TYD: 3 uur PUNTE: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 10. 11. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK. Begin elke vraag op 'n NUWE bladsy. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel soos in hierdie vraestel gebruik. Los EEN lyn oop tussen die subvrae, byvoorbeeld, tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. Jy mag ’n toepaslike nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. Jy word aangeraai om die aangehegte DATAVELLE te gebruik. Wys ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge. Rond alle numeriese antwoorde af tot in minimum van TWEE desimale plekke. Gee kort beskrywings, ens. waar benodig. Skryf netjies en leesbaar. b.o
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (Vraestel 2) 10842/18 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE ‘Tel Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A — D) langs die nommer (1.1 — 1.10) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 D. Beskou die struktuurformules van DRIE organiese verbindings hieronder getoon: Het none | H H H * H H H H H oe Ls) “Ti vif H | H H Ho4 H H H H H re re cr H H H HoH H Watter EEN van die volgende stellings rakende die verbindings hierbo is KORREK? A PenRis dieselfde verbinding. B Qen Ris dieselfde verbinding. C_ Aldrie is verskillende verbindings. D_ Aldrie verbindings is vertakte alkane. (2)
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE 4 (Vraestel 2) 10842/18 1.2. Beskou die vier chemiese voorbeelde hieronder. Pp oo 0 oN 12 g sinkpoeier 12 g sinkkorrels om. er Ss Ne” 1 dm* van 'n 2 mol-dm’? HC2 1 dm? van ‘nh 1 mol.dm® HCE oplossing oplossing 'n Klein ballon moet gevul word met waterstofgas. Die ballon word vasgebind aan die bokant van een van die flesse waarin die sink gevoeg is. Watter EEN van die kombinasies sal die geskikste wees om die ballon so vinnig as moontlik op te blaas? A PenR B Pens Cc QenP D Qens (2) b.o
1.3 1.4 1.6 1.6 1.7 18 Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE 5 (Vraestel 2) 10842/18 Verdunde soutsuur word geleidelik gevoeg by ‘n fles met gedistilleerde water. Wat sal die effek op die waarde van die dissosiasiekonstante K,, van water by 25° C wees? An Toename totdat Ky n maksimum waarde sal hé. Bn Afname totdat Ky nul is. C Geen effek ongeag hoeveel suur bygevoeg word. Dn Skerp toename in Ky en dan weer ’n skielike afname. Watter EEN van die volgende faktore het GEEN effek op n chemiese sisteem wat in ewewig is NIE? A Temperatuur B Tyd. Cc Druk D Konsentrasie Watter EEN van die volgende spesies KAN NIE optree as n amfoliet NIE? A HSO; B H,0 C CO, D HCO; 'n Standaard koper-sink elektrachemiese sel lewer ‘n stroom. Hoe sal die konsentrasies van die twee elektroliete verander met tyd? A [Cu?"] verminder en [Zn2"] vermeerder teen dieselfde tempo. B _[Cu?*] en [Zn?*] bly dieselfde soos die reaksie voortgaan. C [Cu**] vermeerder en [Zn”"] verminder met tyd. D — [Cu?*] en [Zn**] verminder geleidelik totdat beide nul is. in Spontane reaksie vind plaas wanneer chloorgas in kontak kom met waterstofgas. Die waarskynlike rede hiervoor is dat ... A _ chloor’n gosie oksideermiddel is. B _ waterstof n oksideermiddel is. C __ chloor ’n goeie reduseermiddel is. D __ waterstof en chloor beide nie-metale is. Beskou die volgende hipotetiese redoksreaksie. X(s) + 2¥**(aq) = X*(aq) +2Y"*(aq) Watter EEN van die volgende stellings rakende die vergelyking hierbo is waar? X ondergaan reduksie deur 1 elektron by te kry. X ondergaan reduksie deur 2 elektrone te verloor. Y** ondergaan reduksie deur 1 elektron by te kry. Y** ondergaan reduksie deur 2 elektrone te verloor. when D7 b.o (2) (2) (2) (2) (2) (2)
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE 6 (Vraestel 2) 10842/18 1.9 Watter EEN van die volgende is hn industriéle gebruik van salpetersuur? A Die raffinering van petrol en olie B Dehidreermiddel Cc Herwinning van metale uit hul erts D Bereiding van kunsmis (2) 1.10 Die reaksie 2502 + O2 > 2SOz in die kontakproses is ... A omkeerbaar en vind nie plaas in die teenwoordigheid van 'n katalisator nie. B nie omkeerbaar nie en vind slegs plaas in die teenwoordigheid van vanadiumpentoksied. Cc omkeerbaar en vind plaas in die hitte uitruiler van die fabriek. D omkeerbaar en vind plaas in die teenwoordigheid van ‘n katalisator. (2) [20] VRAAG 2 2.1 Die molekulére formule C2H4Oz het twee isomere. 2.1.1 Definieer 'n isomeer. (2) 2.1.2 Die struktuurformule van een van die isomere van C2H4Oz is if i Ho Ont #H H Skryf die IUPAC naam vir hierdie isomeer neer. (2) 2.1.3. Teken die struktuurformule vir die ander isomeer van die verbinding hierbo gegee. (2) 2.1.4 Skryf die IUPAC naam vir die isomeer in VRAAG 2.1.3 neer. (1) 2.1.5 Aan watter homoloé reeks behoort die isomeer in VRAAG 2.1.3? (1) b.o
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE 7 (Vraestel 2) 10842/18 2.2. Beskou die struktuurformule hieronder. CH, H CH CH “a ous Hc ch cH H,C-——CHg Vir hierdie verbinding, skryf neer die: 2.2.1 Algemene formule van die homoloé reeks waaraan dit behoort 2.2.2 IWPAC naam 2.3 Skryf die struktuurformule van 'n tersiére alkohol, wat uit 4 koolstofatome bestaan, neer. 2.4 Beskou die organiese verbinding hieronder. Skryf die struktuurformule van die funksionele groep van hierdie verbinding neer. VRAAG 3 Graad 12 leerders ondersoek die effek van die molekulére massa op die kookpunt van die eerste 8 lede van die homoloé reeks van die primére alkohole. 3.1 Gee EEN voorsorgmaatreél wat die leerders moet neem gedurende hierdie ondersoek. 3.2 Struktuurisomere kan die uitkoms van die ondersoek beinvioed. Alkohale met meer as twee koolstofatome het meer as een struktuur isomeer. 3.2.1 Skryf die TWEE struktuurformules en die IUPAC name van die isomere van die alkohole wat drie koolstofatome bevat neer. 3.2.2 Die leerders het heptan-1-o!l as een van die verbindings gedurende die ondersoek gebruik. Watter EEN van die isomere genoem in VRAAG 3.2.1 moet gebruik word om die resultate vergelykbaar en regverdig te maak? 3.2.3 Geen rede vir die keuse gemaak in VRAAG 3.2.2. b.o (1) (2) (2) (1) [14] (1) (4) (1) (*)
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE 8 (Vraestel 2) 10842/18 Butan-1-ol en butan-2-ol het verskillende smelt- en kookpunte. Stel, met redes, watter EEN van hierdie twee alkohole het die hoogste ... smeltpunt. dampdruk. Sal die kookpunt van die 'n primére alkohol VERHOOG of VERLAAG indien die aantal koolstofatome in die ketting vermeerder word na agt? Gee fn rede vir die antwoord in VRAAG 3.3.3. Polimere word orals in ons gemeenskappe gebruik om fn verskeidenheid soorte plastiekverbindings te vorm. 3.3 3.3.1 3.3.2 3.3.3 3.3.4 3.4 3.4.1 3.4.2 3.4.3 VRAAG 4 41 Noem die proses waarby baie groot mcolekule met 'n groot molére massa gevorm word vanaf klein molekules. Noem die monomeer in die volgende organiese molekule: HsC—CH,—CH| -CH,—cHy, CH, —CH,—CH,—CH,—CH, n Gee EEN gebruik van die polimeer in VRAAG 3.4.2. Die volgende vergelyking verteenwoordig 'n organiese chemiese reaksie. 4.14 4.1.3 4.14 4.1.5 C3Hg (g) +HBr (g) > verbinding X + HzO — sekondére alkohol Skryf die molekulére formule van verbinding X neer. Noem die tipe reaksie wat plaasvind wanneer C3Hs omgeskakel word na verbinding X. Gee die IUPAC naam van die sekondére alkohol wat vorm. Definieer 'n sekondére alkohol. In plaas daarvan dat water by verbinding X gevoeg word, word gekonsentreerde natriumhidroksied en etanol bygevoeg en die mengsel word verhit onder refluks. Skryf die IUPAC naam van die organiese produk wat gevorm word neer. Noem die tipe eliminasie-reaksie wat plaasvind. (3) (3) (1) (2) (1) (1) (1) [19] (1) (1) (1) (1) (1) (1)
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE 9 (Vraestel 2) 10842/18 4.2 Die meeste organiese verbindings kan substitusie, addisie of eliminasie reaksies ondergaan om fn verskeidenheid van verbindings te vorm. Sekere onvoltooide organiese reaksies word hieronder gegee. Reaksie I: CH3 — CH2— CH = CH2 + H20 > Reaksie II: CH3 — CH2 — CH2 — C(CH3) = CH2 + HBr > Reaksie III: CHs — CH(OH) — CH2— CH3 + H2SO, —“ > 4.2.1 Noem die tipe reaksie voorgestel deur Reaksie Ill. (1) Beide Reaksies | en Il is voorbeelde van addisie-reaksies. Noem die tipe addisie reaksie wat voorgestel word deur: 4.2.2 Reaksie I (1) 4.2.3 Reaksie IE (1) 4.2.4 Reaksie [ vind plaas in die teenwoordigheid van in katalisator. Skryf die FORMULE van die anorganiese katalisator wat gebruik word in Reaksie I neer. (1) 4.2.5 Skryf die |\UPAC-naam van die hoofproduk gevorm in Reaksie If neer. (2) [12] VRAAG 5 5.1 Die volgende vergelyking verteenwoordig 'n reaksie gebruik om CO2(g) te berei in die skoollaboratorium. Stukke kalsiumkarbonaat word by h 0,1 mol-dm? soutsuuroplossing in ‘n glasbeker gevoeg. CaCO;(s) + 2HCf(aq} > CaCf(aq) + CO2(g) + H2O(2) 5.1.1. Noem DRIE maniere wat gebruik kan word om die tempo van produksie van COz te verhoog in die reaksie hierbo. (3) 5.1.2 Bespreek TWEE metodes wat gebruik kan word om die reaksietempo van hierdie reaksie te meet. (4) 5.1.3 Gee TWEE redes waarom hierdie reaksie NIE ewewig sal bereik in die beker NIE. (2) b.o
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE 10 (Vraestel 2) 10842/18 In 'n ondersoek word verskillende lengtes magnesiumlint met dieselfde wydte gebruik om te reageer met verdunde soutsuur met dieselfde konsentrasie. Die tempo waarteen die waterstofgas geproduseer word in elke reaksie word gemeet en die data verkry word in die tabel hieronder noteer. Lengte magnesiumlint (cm) 10 [2,0 |3,0 |4,0 |50 |60 | 7,0 Tempo van produksie van 3 Ha {7 by 25° 09/18) 27] 36] 46 | 54 | 64 'n Grafiek met die resultate word hieronder gegee. Tempo van produksie van H, teenoor lengte van magnesium lint 1.0 2.0 3.0 4.0 5.0 6.0 7.0 Tempo van produksie van Hz (cm>/ min) Lengte van magnesiumlint (cm) 5.2.1 Gebruik die grafiek om die tempo waarteen waterstofgas geproduseer word met n 5,5 cm lengte magnesiumiint, te gee. (1) 5.2.2 Die eksperiment word herhaal onder dieselfde toestande, behalwe dat die soutsuur verhit word na 60 °C voordat die magnesiumlint bygevoeg word. Hoe sal die gradiént van die nuwe grafiek verskil van die oorspronklike gradiént? Skryf slegs STEILER GRADIENT of LAER GRADIENT. (1) 5.2.3. Verduidelik jou antwoord in VRAAG 5.2.2 in terme van die botsingsteorie. (2) 5.2.4 Watter gevolgtrekking kan gemaak word vanuit die grafiek? (2) [15]
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE 11 (Vraestel 2) 10842/18 VRAAG 6 6.1 Stel Le Chatelier se beginsel. (2) 6.2 Jodium reageer met oormaat waterstof in in geseélde houer met ’n konstante volume. Waterstofjodied word gevorm. He (g) + le (g) = 2HI(g) AH >0 Voorbeelde van die aanvanklike reaksiemengsel en die ewewigsreaksiemengsel se molekulére samestelling word hieronder getoon. 'n Jodiumatoom word voorgestel deur (O) en waterstofatoom deur (e). Aanvanklike reaksiemengsel Reaksiemengse! by ewewig 6.2.1 Die temperatuur van die ewewigsmengsel word verminder enn nuwe ewewig word bereik. Kies tussen A en B om die nuwe molekulére samestelling van die reaksiemengsel te identifiseer. (1) 6.2.2 Verduidelik die antwoord van VRAAG 6.2.1 (3) 6.3 Beskou die ewewig verkry in 'n waterige etanoésuur oplossing (asynsuur) van 0,10 mol-dm’* by 25 °C. CH3COOH(?) + H20(é) = Hs0"(aq) + CHyCOO (aq) Die pH van hierdie oplossing is 2,87. Hierdie pH is vergelykbaar aan ‘n [H30*] = 1,34 x 10° mol-dm® 6.3.1 Bereken die ewewigskonstante van ‘n waterige oplossing etanoésuur by 25 °C. (3) b.o
6.4 Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (Vraestel 2) 10842/18 12 6.3.2 Gekonsentreerde natriumetanoaat (CH3COONa) word opgelos in etanoésuuroplossing. Hoe sal die pH van die etanoésuuroplossing verander? Skryf slegs VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE. 6.3.3 Verduidelik die antwoord in VRAAG 6.3.2 4 mol van gas X en 4 mol van gas Y word in n 2 dm? houer gevoeg en geseél. Die volgende ewewig word bereik by 'n sekere temperatuur. 2X(g) + 3¥(g) = X2Ya(g) Die grafiek hieronder wys die aantal mol van gas X en gas X2Y3 teenwoordig vanaf die tyd wat die houer verseél is. ' I ' 1 1 1 ray - i] 2 ? 1 a I I <x 1- ' 1 X2¥3(g) \ 0,5-L--= 1 A CE its eer 0) 30 70- 100 © Tyd (s) (1) (3) 6.4.1 Hoeveel mol van gas X2Y3 word gevorm teen die tyd dat die reaksie ewewig bereik by 30 s? 6.4.2 Bereken die waarde van die ewewigskonstante by t = 50 s. (4) (6) [20]
VRAAG 7 7.1 7.2 Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE 13 (Vraestel 2) 10842/18 Die dissosiasiekonstante van sommige stowwe word hieronder gegee. 7.1.1 7.1.2 Naam van stof Formule Ka (298 K) Waterstofsulfaatioon HSO, 1,2 x 107 Ammoniumioon NH; 5,6x 10° Fosforsuur HsPO,4 7,5 x 10° Waterstofsianiedsuur HCN 49x10” Skryf die FORMULE van die stof wat die grootste neiging het om te dissosieer neer. Skryf die FORMULE van die gekonjugeerde basis van waterstofsianiedsuur neer. 7,6 g van onsuiwer kommersiéle wassoda (Na2CO3.10H,0) word in water opgelos. Die oplossing word verdun tot 500 cm? in’n volumetriese fles. 25 cm® van hierdie oplossing word met ’n standaard HCE optossing met fn konsentrasie van 0,1 mol-dm® getitreer. 7.2.1 7.2.2 1.2.3 7.24 7.2.5 7.2.6 NazCO3.10H20 + HCL —> NaC + HO +002 Herskryf en balanseer die chemiese vergelyking vir die reaksie hierbo. Drie indikators is beskikbaar om die ekwivalente punt van hierdie titrasie aan te dui. e Metieloranje Broomtimolblou e Fenolftalefen Kies uit hierdie lys van indikatore die EEN wat die geskikste sal wees vir hierdie titrasie. Gee fn rede vir die antwoord in VRAAG 7.2.2. Watter kleurverandering sal waargeneem word gedurende hierdie titrasie van die basis met die suur. Bereken die massa suiwer Na2CO; in kommersiéle wassoda indien 24,8 cm’ van die HC2 oplossing benodig word om die ekwivalente punt in die titrasie te bereik. Bereken die persentasie suiwerheid van die NazCO; in die oorspronklike massa kommersiéle wassoda. b.o (1) (1) (2) (1) (2) (1) (5) (3) [16]
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE 14 (Vraestel 2) 10842/18 VRAAG 8 8.1. Standaard elektrochemiese sel word opgestel volgens die vergelyking hieronder: Mg(s) + 2AgNO3(aq) > Mg(NOs)2(aq) + 2Ag(s) 8.1.1 Skryf die selnotasie van hierdie sel neer. (3) 8.1.2 Skryf die NAAM van die oksideermiddel neer. (1) 8.1.3. Bereken die aanvanklike emk van hierdie sel. (3) 8.1.4 By watter temperatuur word die emk van ‘n standaardsel gemeet? (1) 8.1.5 By watter halfselkonsentrasie sal die sel die emk gee wat verkry is in VRAAG 8.1.3? (1) 8.1.6 Hierdie sel is verbind aan 'n gloeilamp wat gemerk is 3V;6W. In teorie sal die gloeilamp brand, maar in die praktyk sal dit nie brand nie. (I= ©) Gee ‘n moontlike rede vir hierdie waarneming. (3) [12] VRAAG 9 9.1. 1 Sel bestaan uit 'n bron wat gelykstroom ('n battery) gee en is verbind aan twee elektrodes wat gesink is in n waterige oplossing van soutsuur soos aangedui hieronder. Die elektriese stroombaan is volledig. Kragbron r eile l H30*(aq) Cr(aq) 9.1.1 Na watter elektrode (anode of katode) sal die hidroniumione migreer? (1) 9.1.2 Skryf die halfreaksie wat plaasvind by die elektrode in VRAAG 9.1.1 neer. (2) b.o
Downloaded from hlayiso.com (Vraestel 2) FISIESE WETENSKAPPE 10842/18 15 9.1.3 Gee die NAAM of FORMULE van die produk wat vorm by die ander elektrode. 9.2 Die elektroplatering van metale is ‘’h baie belangrike industriéle toepassing van elektrochemiese selle. 9.2.1 Definieer elektropiatering. 9.2.2 Noem EEN gebruik van elektroplatering. 9.2.3 Aan watter elektrode moet die voorwerp wat elektroplateer word verbind wees? VRAAG 10 10.1 Die tabel hieronder wys die ideale grondtoestande benodig vir die groei van drie tipes oeste. Oes Grond pH_ | Stikstofin | Fosfor in Kalium in grond grond grond Graan 6 Medium Hoog Laag Aartappels 9 Medium Medium Hoog Suikerbeet 7 Medium Medium Hoog 10.1.1 Watter oes groei die beste in suurgrond? 'n Boer koop die kunsmis gelys in die tabel hieronder: Algemene naam Chemiese formule Potassulfaat K2SO, Drievoudige superfosfaat Ca(H2PO,) Ammoniumnitraat NH4NO3 Ammoniumsulfaat (NH4)2SO4 Grondmonsters van twee lande, A en B, word geanaliseer. Die resultate word gegee in die volgende tabel: Land Stikstof Fosfor Kalium A Laag Hoog Laag B Medium Medium Medium 10.1.2 Watter EEN van die kunsmisstowwe moet die boer by die grond in land A gooi om dit meer geskik te maak om graan te laat groei? 10.1.3 Geen rede vir die antwoord in VRAAG 10.1.2. 10.1.4 Bereken die % stikstof in die ammoniumnitraat. (1) (2) (1) [8] (1) (1) (3) (4)
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (Vraestel 2) 10842/18 16 10.1.5 Sommige van die prosesse gebruik in die vervaardiging van kunsmisse word getoon in die vioeidiagram hieronder. Voltooi die vioeidiagram hieronder en skryf die NAAM of FORMULE van stof A tot E neer. Skryf slegs die letter en die antwoord in jou ANTWOORDBOEK. Lug Element A Natuurlike gas Element B y Sout D Meng met lug en blaas oor katalisator Vv | Ammoniak [| Sout E Stikstofmonoksied (NO) | Verkoel en meer Opgelos lug bygevoeg in water Vv. Salpetersuur <———__——_ Bruin gas C (5) [14] TOTAAL: 150 b.o
Downloaded from hlayiso.com (Vraestel 2) FISIESE WETENSKAPPE 10842/18 17 DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 2 (CHEMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 (CHEMIE) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS / TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL | VALUE/WAARDE Standard pressure 6 5 p 1,013 x 10° Pa Standaarddruk Molar gas volume at STP 3 1 : Vin 22,4 dm*-mor Molére gasvolume by STD Standard temperature qT? 273 K Standaardtemperatuur Charge on electron "g e -1,6x10%C Lading op elektron Avogadro's constant 9 Na 6,02 x 1078 Avogadro se konstante TABLE 2: FORMULAE / TABEL 2: FORMULES m N n=— n=— M Na n m Vv | c=_— OR/OF c= ;n=—— Vv ' Vu | c.V, nm, AaB a8 H = - log[H30° c,V,n, p g[H30"] Kw = [H30"}]OH] = 1 x 10° at / by 298 K ® _ pe 8 E cet ~ Ee athode - Eenode /E 6g = tatode — Eanode Or / of © ® o Eo = E “eduction —E oxidation | E = | cuksie -E- heictasies Or / of Ee, =E°. © o o o cell ‘oxidising agent — Eredueing agent! sef — E. oksideermiddel E, reduseermidde! b.o
‘oq Downloaded from hlayiso.com sez zez ry ON PW w4 83 9 44 wg wy Nd dn n ed UL €ob zor LOL OOF 66 86 46 96 56 ¥6 £6 6 16 06 SZL eLb 691 294 sob eoL 6S zs esh 0S} veh LL Orb ny A wh 4g oH ‘aq QL PS ny ws Wd PN Ad aa be v4 69 89 29 99 s9 +9 £9 z 19 09 6s 8s 9ze ov ey Blan 8 68 ag 48 N py} 60Z | 207 | 7OZ | 102 261 S6L Z6L 6 aL pe vel = || 6Zb 4) GEL iL of fb uy W &] od O} Ig ©) ad &! aL | BH ny Id 4 sO oy M BL JH | eT eq ©) sg ON 98 se 8 £8 ze 18 08 62 BL dk 92 SZ bl el a as 9s ss y beb 2b | 8@b ,,| 2b.) BEE) SEL | Zh | BOF | 901 ,,| EOF ,,) FOr | 96 | 26 6 |68 | 88 () 98 CS 4 I tf] et S| as wl) us &) Ul A] PO Ny) BY we] Pd te] 4M ] OM WH] OL Ww! OW &] AN Zo BLA WAS Sl oN of +s es zs bs os 6p 8b Ly oF sy vy ep [4d Ww oF 6e 8€ ie 8 08 yl 62 pl) SZ wl G2 a] OL 4/9 _|S'89 | 6 .) 6S 1) of | SS .) zs 4) IS |e L/S | OF 4) Ge og DY] 4g wl eS Bl Sy Oo] ep &] 2D &) UZ Bl ND w] IN @| 09 | a4 &/ UN G10 @) A BIL wl) IS wl eED S| WY @ 9¢ se ve ee ze Le og 6z 8% 14 9% sz 74 x4 zz r4 0z 6L ; esse} OMaljejal splopeuog ov s'se .,| ZE yl VE ps} 82 a) ce wz | 8 oS AW a0 ©] S ul d 4S] IS Bw av uw SSBLU OIWO}e BAHe|a1 a}BUIXOIddy BW | eN 8 Lb 9b SL tL €L i zy bb 0z 6L oL vb Zz bb s€9 6 | 2 oo ®N 4 so SN Slo Ba 8 jooquis | ne = yoympeBau0yy4e/9 a aln 3 ae Ps LL id ] 7 2 E] joquidg © I KyaneBou0.09/4 ¥ £ v 62 bow 8H H = z eeBusory b TALNITS!|AAM (la) (wa) (la) WwW (a (im) dequinu s1wopy 1] () 8L au 9 SL tL €b zh bE OL 6 8 Z 9 ¢ v € z b FALNINITA NVA 139VL JNAIGOld3d Fid -¢ TagVL | SLNSINA13 AO F1SVL DIGOMAd SHL :€ FTEVL LLzrsoL ([e}see1A BpooM]) 8 SINSHO ‘add VMSNALSM SSAIsi4
Increasing oxidising ability / Toenemende oksiderende vermoé Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (Vraestel 2) 10842/18 19 TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions / Halfreaksies Ec (y) Fi(g)+2e = 2F + 2,87 Co*+e = Co* + 1,81 H,0,+2H* +2e° = 2H,0 +1,77 MnO, +8H*+5e = Mn*+4H,O | +4,51 Ch(g)+2e° = 2cr + 1,36 CrOF +14H*+6e" = 2Cr*+7H,0 | +1,33 O.(g) + 4H* +4e° = 2H,0 + 1,23 MnO, + 4H*+2e° = Mn‘ +2H,0 + 1,23 Pf"+2e = Pt | + 1,20 Br(f))+2e = 2BF ; 7 1,07 NO| +4H"+3e = NO(g)+2H,0 | +0,96 Hg*+2e = Hg(t) + 0,85 Ag’+e = Ag + 0,80 NO3Z+2H*+e = NOQ(g)+H,O + 0,80 Fe"+e = Fe* +0,77 0,(g) + 2H'+2e" = HAO, | +068 b+2e 2 ar | +0,54 Cu’+e = Cu | 70,52 SO0,+4H*+4e° = $+2H,0 +0,45 2H,0+0,+4e = 40H" +0,40 Cu*+2e = Cu + 0,34 S07 +4H'+2e = SO{g)+2H,O | +0,17 Cu*+e = Cu* +0,16 Sn“ +2e = Sn* +0,15 S+2H*+2e = H,S(q) j 0,14 2H*+2e° = Hb(g) 0,00 Fe*+3e = Fe - 0,06 Pb +2e = Pb | 0113 Sn +2e = Sn | 014 NP" +2e = Ni —0,27 Co*+2e = Co ~ 0,28 Cd*+2e = Cd — 0,40 Cr'+e = Crt ~ 0,44 Fe +26 = Fe ~ 0,44 Cr*+3e- = Cr | ova Zn**+2e = Zn | -0,76 2H,0+2e = Ho{g)+20H- | —0,83 Crt+2e = Cr - 0,94 Mn?*+2e7 = Mn —1,18 AP +3e = AL - 1,66 Mg**+2e7 = Mg — 2,36 Na'+e = Na -2,71 Ca**+2e = Ca | _ 2,87 Sft+2e = Sr - 2,89 Ba*+2e° = Ba ~ 2,90 Cs’+e = Cs — 2,92 K*+e = K ~ 2,93 lite = Li — 3,05 Increasing reducing ability / Toenemende reduserende vermoé b.o.
Increasing oxidising ability / Toenemende oksiderende vermoé « Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (Vraestel 2) 10842/18 TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions / Halfreaksies Ec (Vv) lite = Li — 3,05 Ki+e@ = K — 2,93 Cs'+ & = Cs — 2,92 a Ba”* + 2e7 = Ba - 2,90 sr" +2e7 = Sr - 2,89 Ca” + 2e7 = Ca —2,87 2 Na’ +e = Na —2,71 = Mg” + 26° = Mg ~~ | —2,36 3 AB + 3e7 = Al — 1,66 ; Mn2* + 2e- = Mn - 1,18 3 Cr* + 26° = Cr -0,91 5 2H,0 + 267 = H,(g)+2OH” | - 0,83 o Z2n** + 2e7 = zn — 0,76 2 Cr** + 3e7 2 Cr -0,74 3 Fe + 2e° = Fe — 0,44 i Cr +e = cr* -0,41 g Cd" + 2e = Cd —0,40 5 Co” + 2e° = Co — 0,28 E Niz* + 207 = Ni -0,27 g Sn" + 2e7 = Sn —0,14 o Pb? + 2e7 = Pb -0,13 eg Fe + 3e7 2 Fe -0,06 ~ 2H* + 2e- = H.{g) 0,00 2 S+2H*+2e = H,8(g) +014 3 sn” +26 2 Sn" + 0,15 © Cu +e = cu" +0,16 > 807 +4H'+2e == SO2(g) + 2H,0 | +0,17 3 Cu + 2° = Cu +0,34 3 2H,O + O, + 4e7 = 40H" +0,40° - SO,+4H*+4e = S+2H,0 | +045 2 Cu’ +e = Cu + 0,52 @ I, + 2e° = ar +0,54 8 0.(g)+2H*+2e = HO. + 0,68 GS Fe" +67 i Fe” +0,77 £ NO, +2H’+e = NOAAg)+H,O | +0,80 Ag’ +e 7 Ag + 0,80 Hg** + 2e° = Hg(2) + 0,85 NO, +4H*+3e = NO(g)+2H,O0 | +0,96 Bro(t) + 2e- = 2Br +1,07 Pt +2e 2 Pt + 1,20 MnO,+4H'+2e° == Mn +2H,O | +1,23 On(g) +4H'+4e0 = 2H,0 + 1,23 CO? +14H+6e = 2Cr+7H,0 | +1,33 Ch(g) + 2e- = 2cr + 1,36 MnO, +8H*+5e = Mn +4H,0 | +1,54 H.Q.+2H'4+2e 0 = 2H,0 41,77 Co* +e = Co” + 1,81 F2(g) + 267 = 2F- + 2,87 EINDE

Study this subject

More from Grade 12 Physical Sciences

View all