Downloaded from hlayiso.com
- Education and Sport Development
Department of Education and Sport Development
Departement van Onderwys en Sport Ontwikkeling
Lefapha la Thuio le Tihabololo ya Metshameko
NORTH WEST PROVINCE
PROVINSIALE FINALE EINDJAAR
EKSAMEN 2019
LEWENSORIERING
GRAAD 11
PUNTE: 80
TYDSDUUR: 2 URE
Die vraestel bestaan uit 10 bladsye
You're offline
Skip to contentQuestion paper 





View all
GR 11 LO VRAESTEL hlayiso.com
Life Orientation · Grade 11 · November Exam · 2019. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Orientation
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- November Exam
- Pages
- 10
- File size
- 1.8 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2
INSTRUKSIES AAN DIE LEERDERS:
1. Die vraestel bestaan uit TIEN bladsye
2. Nommer jou vrae dieselfde as in die vraestel.
3. Die vraestel bestaan uit drie (3) afdelings:
3.1. Afdeling A: 20 Punte verpligtend.
3.2. Afdeling B: 30 Punte verpligtend.
3.3 Afdeling C: 30 punte (kies slegs TWEE vrae).
Skryf netjies, duidelik en leesbaar.
Gebruik 'n blou of swart pen.
Lees alle instruksies sorgvuldig deur voordat jy dit beantwoord.
Maak seker dat jy jou naam en van neergeskryf het.
on Oo oO Ff
Beantwoord elke AFDELING op 'n NUWE bladsy.
Noordwes Provinsie Graad 11 Okt/Nov Finale eksamen Lewensoriéntering
Downloaded from hlayiso.com
3
AFDELING A
VRAAG 1
Verskeie opsies word gegee as antwoorde vir die volgende vrae. Kies die
korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommer in jou
antwoordboek. Bv 1.1.12 E
1.1. Watter een van die volgende is kenmerkend van doelwitstelling?
A. Dit moet in 'n dagboek neergeskryf word.
B. Dit moet slegs langtermyn wees.
C. Dit moet die doel bevat.
D. Dit moet realisties wees.
1.2. 'n Langtermyndoelwitstelling kan verklaar word as ...
A. 'n doe! wat binne drie maande bereik kan word.
B. om nie realisties te wees nie.
C. 'n doel wat in tien jaar bereik kan word.
D. 'n haalbare droom.
4.3. Dui belangrike dinge aan wat jy moet onthou as jy 'n vergadering hou.
A. Die persoon wat die voorsitter van die vergadering is, moet meer tyd kry as
die ander om te praat.
B. Dit is nie nodig om ‘n agenda op te stel en te volg nie.
C. Belangrike inligting en besluite wat geneem word, moet genotuleer word.
D. Almal moet praat soos sy / hy wil en ‘n houding toon.
1.4. Gesonde verhoudings sluit die volgende in:
A. gemeenskaplike belange, respek en eerlikheid.
B. kultuur, vertroue en lojaliteit.
C. geheimhouding, lojaliteit en eerlikheid.
D.om jou rykdom, geld en idees te deel.
1.5. 'n Billike toelatingstelsel en keuringsprosedures word gebruik om te verseker dat
A. alle leerders in die hoérskool kry geleenthede en word billik behandel.
B. slegs diegene met 'n arm agtergrond moet oorweeg word.
C. studente uit alle gemeenskappe moet toegang verkry tot addisionele en hoér
onderwysstudies.
D. slegs diegene wat daartoe verbind is om toegang tot die tersiére instelling te
hé.
Noordwes Provinsie Graad 11 Okt/Nov Finale eksamen Lewensoriéntering
Downloaded from hlayiso.com
4
1.6 Een van die volgende omgewingskwessies is die gevaarlikste aspek wat alle
mense affekteer.
A. Lugbesoedeling.
B. Waterskaarste.
C. Gronderosie.
D. Aardverwarming.
1.7. Onwelkome fisieke of onvanpaste kontak in die werkplek of skool word beskou
as
A. seksuele teistering.
B. onsedelike aanranding.
C. nie-verbale kommunikasie.
D. verbale kommunikasie.
4.8 'n Aktiwiteit waarin deelnemers as 'n span meeding om in die vinnigste tyd
sekere punte op 'n baan te bereik, word ... genoem.
A. atletiek
B. motorwedren
C. oriéntering
D. fietsry
1.9. 'n Geloofstelsel kan gedefinieer word as ...
A. 'n georganiseerde manier om die wéreld rondom ons te probeer verduidelik.
B. 'n idee dat God of gode die heelal geskep het.
C. wat mense weet oor wat reg of verkeerd is.
D. standaard van morele gedrag wat aangeneem kan word.
1.10. As jy hardop deur geskrewe tekste lees, gebruik jy een van die volgende
Leerstrategieé:
A. Visueel.
B. Ouditief
C. Kinesteties
D. Handboek (10x1)(10)
Noordwes Provinsie Graad 11 Okt/Nov Finale eksamen Lewensoriéntering
Downloaded from hlayiso.com
5
VRAAG 2
Skryf een woord / term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord
langs die vraagnommer, bv. (2.1 tot 2.5) in jou ANTWOORDBOEK.
2.1. ‘n Bekommernis wat deur die mense aan die regering voorgelé word waar
antwoorde van die owerhede gevra word.
2.2. Beginsels wat mense dink belangrik is in die lewe.
2.3. Om ander vriendelik te behandel, om te gee vir hulle en om tot voordeel van
die gemeenskap en mense te werk.
2.4. Verwys na die verskil in ras, kultuur, godsdiens en taal.
2.5. Verskillende oefeninge met verskeie stasies. (5x1)(5)
VRAAG 3
3.1. Pas die beskrywing in Kolom B by die defenisie in kolom A. Skryf slegs die
korrekte letter langs die vraagnommer. Bv 3.1.1 H.
KOLOM A KOLOM B
3.1.1_Degradering A_|‘n Kwessie wat swak gesondheid veroorsaak.
3.1.2 Preserveermiddels | B_| Wreedheid teenoor diere.
3.1.3 Onmenslik C_ | Omgewingskwessies.
3.1.4 Bewaring D_ | Agteruitgang van die omgewing deur die verwydering
van hulpbronne.
3.1.5 Rommelstrooi E_ | Omgewingsverantwoordelikheid.
F | Verwys na sosiale verwagtinge oor hoe mans en
vroue behoort op te tree.
G_| Sosiale kwessies.
(5x1)(5)
TOTAAL AFDELING A: [20]
Noordwes Provinsie Graad 11 Okt/Nov Finale eksamen Lewensoriéntering
Downloaded from hlayiso.com
6
AFDELING B (VERPLIGTEND)
Beantwoord al die vrae in hierdie afdeling. Skryf jou antwoorde in volsinne.
VRAAG 4
4.1 Lees die gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg:
WERKETIEK
Richard werk as 'n persoonlike assistent by die myn. Toe hy vir die pos aansoek
gedoen het, het hy 'n CV ingedien wat valse inligting bevat. Hy beweer dat hy
veeltalig was en dat hy baie tale praat, onderandere Frans, wat hy nie kon praat nie.
Hy het vaardighede genoem wat hy nie het nie. Hy is genooi vir 'n onderhoud en
daarna is hy aangestel, kort daarna is daar bevind dat hy skaars Frans kon praat.
Na 'n tugverhoor het die maatskappy besluit om hom 'n waarskuwing te gee.
Richard kom gereeld laat in die oggend en na middagete. Hy hou daarvan om veral
op Maandae onbeplande verlof te neem en stel sy bestuurder soggens in kennis dat
hy van plan is om verlof te neem. Die bestuurder het hierdie gedrag opgemerk,
maar doen niks daaraan nie. Hy het besluit om nie die kwessie aan te spreek nie,
alhoewel ander werknemers oor die situasie begin kla het. Hy spandeer die meeste
van die tyd op internet gedurende werksure.
Bron: onbekend
4.1. Bespreek enige foute wat die bestuur kan maak in 'n onderneming wat 'n
negatiewe uitwerking kan hé op produktiwiteit. (5x2) (10)
4.2. Stel DRIE strategieé vir die bestuur voor wat hulle moet gebruik om te
verseker dat alle werknemers optree volgens hulle werksetiek. (3x2) (6)
[16]
Noordwes Provinsie Graad 11 Okt/Nov Finale eksamen Lewensoriéntering
Downloaded from hlayiso.com
7
VRAAG 5
Bestudeer die onderstaande prent en beantwoord die vrae wat volg:
Source: sport magazine
5.4. Noemenige TWEE maniere waarop sport kan bydra tot nasiebou. (2x1) (2)
5.2. Beskryf op DRIE maniere hoe die gedrag van sommige spelers nasiebou
belemmer. (3x2) (6)
5.3. Bespreek DRIE faktore wat kan veroorsaak dat sommige jongmense deelneem
aan fisieke- en rekreasie-aktiwiteite. (3x2) (6)
[14]
TOTAAL AFDELING B: 30
Noordwes Provinsie Graad 11 Okt/Nov Finale eksamen Lewensoriéntering
Downloaded from hlayiso.com
8
AFDELING C
Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdling.
Jou antwoorde moet in ‘n paragraaf formaat wees. Punte sal slegs toegeken word
as jou antwoorde in vol sinne is.
VRAAG 6
Lees die volgende stelling en beantwoord die vrae wat volg:
BEPLAN OM TYD TE MAAK DIS JOU SPANMAAT NIE JOU OPPONENT NIE
Skryf paragrawe oor tydsbestuur waarin JY die volgende insluit:
e ldentifiseer enige DRIE tydvermorsers. (3x1) (3)
e Verduidelik DRIE maniere waarom tydsbestuur belangrik is. (3x2) (6)
e Beveel DRIE tydbestuurstegnieke aan wat leerders in hul studies
moet gebruik. (3x2) (6)
[15]
Noordwes Provinsie Graad 11 Okt/Nov Finale eksamen Lewensoriéntering
Downloaded from hlayiso.com
9
VRAAG 7
Bestudeer die volgende spotprent en beantwoord die vrae wat volg:
Source: unknown
Skryf paragrawe oor omgewingskwessies waarin jy die volgende insluit:
e Definieer die konsep omgewingskwessies en gee 'n voorbeeld van dié wat 'n
negatiewe uitwerking op die omgewing kan hé. (2x1+1)(3)
° Verduidelik in DRIE punte hoe oorstromings die samelewing negatief kan
beinvloed. (3x2)(6)
e Stel DRIE maniere voor wat deur leerders geimplementeer kan word om
omgewingskwessies in hul gemeenskappe aan te spreek. (3x2)(6)
[15]
Noordwes Provinsie Graad 11 Okt/Nov Finale eksamen Lewensoriéntering
Downloaded from hlayiso.com
10
VRAAG 8
Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg:
Oorweeg die veranderende aard van verhoudings, en lewer veral kommentaar
op hoe sosiale en kulturele sienings ‘n positiewe bydrae kan lewer tot
welstand.
Bron: onbekend
Skryf paragrawe oor verhoudings waarin jy die volgende insluit:
e Verduidelik DRIE maniere waarop sosiale en / of kulturele sienings positiewe
welstand kan beinvloed. (3x1)(3)
e Bespreek hoe die aard van verhoudings die afgelope dekade verander het
asook redes vir hierdie verandering. (8x2)(6)
e Stel voor hoe jy familie- en kulturele waardes in hierdie veranderende wéreld
kan bewaar. (3 x 2) (6)
[15]
TOTAAL VIR AFDELING C: 30
GROOT TOTAAL: 80
Noordwes Provinsie Graad 11 Okt/Nov Finale eksamen Lewensoriéntering
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
GR 11 LO MEMO hlayiso.com

Memorandum
MEMO Grade 11 LO Exam Final Term 4 2019 hlayiso.com

Memorandum
Life Orientation GR 11 MEMO hlayiso.com

Question paper and memo
Life Orientation Grade 11 November 2022 QP and Memo hlayiso.com

Study guide
Gr12 EG hlayiso.com

Annual teaching plan
Gr 11 LO ATP 2023 24
More from Grade 11 Life Orientation
Explore more published documents in this catalogue.






