Skip to content

Mathematics Grade 11 P2 Gauteng June 2023 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 11202313 pages

Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2023 GRAAD 11 WISKUNDE VRAESTEL 2 TYD: 2 uur PUNTE: 100 11 bladsye en 2 antwoordblaaie b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 2 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om antwoorde te bepaal, duidelik aan. 4. Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE. 5. Gebruik ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies), tensy anders aangedui. 6. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld. 7. Antwoordblaaie vir VRAAG 1.2 en VRAAG 8.1 is aangeheg aan die einde van die vraestel. Skryf jou naam in die spasies wat op elke antwoordblad voorsien is en dien dit saam met jou ANTWOORDBOEK in. 8. Diagramme is NIE noodwendig op skaal geteken NIE. 9. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel van hierdie vraestel. 10. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 3 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 1 Die volgende houer- en punt diagram, gepaardgaande met die 5-getal opsomming, toon die punte wat die Graad 11A klas vir ʼn Wiskundetoets uit 50 behaal het. Die 5-getal opsomming vir Graad 11A: Min. = 5 ; Q1 = 11 ; Q2 = 21 ; Q3 = 30 ; Maks. = 45 Graad 11A Die volgende data toon die punte aan wat leerders in ʼn ander klas (Graad 11B) vir dieselfde Wiskundetoets uit 50 behaal het. 10 ; 13 ; 17 ; 21 ; 21 ; 23 ; 27 ; 29 ; 31 ; 34 ; 37 ; 38 ; 42 ; 43 ; 46 ; 48 1.1 Bepaal die 5-getal opsomming vir Graad 11B. (3) 1.2 Op die diagramvel wat in ANTWOORDBLAD A verskaf word, teken ʼn houer- en punt diagram van die punte vir Graad 11B. (3) 1.3 Bereken die gemiddelde punt vir Graad 11B. (2) 1.4 Bereken die standaardafwyking vir Graad 11B. (2) 1.5 Hoeveel leerders in Graad 11B het ʼn punt behaal wat hoër is as een standaardafwyking bo die gemiddeld? (2) 1.6 Deur na die interkwartielomvang van albei grade te kyk, lewer kommentaar op die prestasie van Graad 11A en Graad 11B. (2) 1.7 Bereken die persentasie van leerders in Graad 11A wat minder as 30 in die toets behaal het. (1) [15] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 4 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 2 In die onderstaande diagram is D(–10 ; 6), E, F en G(1 ; 9) die hoekpunte van ʼn vierhoek. Die vergelyking van EG is 3x – y + 6 = 0. Die hoeklyne van die vierhoek halveer mekaar by punt K. Punt F is op die x-as en β is die inklinasiehoek van EG. y G(1 ; 9) D(−10 ; 6) K  O x F E 2.1 Bereken die grootte van β. (2) 2.2 Bereken die koördinate van F indien die vergelyking van DF x + 3y = 8 is. (2) 2.3 Bereken die koördinate van E. (4) 2.4 Bewys dat DGFE ʼn ruit is. (3) [11] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 5 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 3 In die diagram hieronder, is A die punt (–2;–1), B(–3 ; 4), C(1 ; 5) en D(5 ; y). y D(5 ; y) C(1 ; 5) B(−3 ; 4) O x A(−2 ; −1) 3.1 Bepaal die lengte van AC in vereenvoudigde wortelvorm. (2) 3.2 Bepaal die gradiënt van BC. (2) 3.3 Bepaal die waarde van y indien B, C en D kollineêr is. (3) 3.4 As H ʼn nuwe punt is, sodanig dat AH  BC, bepaal die vergelyking van AH. (3) [10] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 6 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 4 4.1 In die diagram hieronder, is P(x; –24) ʼn punt sodanig dat OP = 25, en R(12 ; 0) met RÔP   , waar 180    270. y β x O ● R(12 ; 0) 25 P(x ; −24) 4.1.1 Bereken die waarde van x. (2) 4.1.2 Bepaal die waarde van elk van die volgende SONDER die gebruik van ʼn sakrekenaar. (a) sin β (1) (b) cos(180° – β) (2) (c) tan2 (–β) (2) 4.1.3 T is ʼn punt op OP sodanig dat OT = 15.  21 72  (a) Toon aan dat T  ;   SONDER die gebruik van ʼn sakrekenaar. (4)  5 5 (b) Bepaal die oppervlak van ΔROT. (4) 4.2 Vereenvoudig na ʼn enkele trigonometriese verhouding: tan 225  sin (180   ) cos (90   ) cos (90   ) sin (  540) (6) [21] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 7 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 5 1  1 In die diagram hieronder is f(x) = a cos x   en g(x) = –2sin(x + p) geskets vir 2  2 x   240 ; 240. y 2 1 x O −240º −180º −120º −60º 60º 120º 180º 240º f -1 g -2 5.1 Skryf die amplitude van g neer. (1) 5.2 Bepaal die periode van f. (1) 5.3 Bepaal die waardes van a en p. (2) 5.4 Vir watter waarde(s) van x is f(x).g(x) ≤ 0? (2) 5.5 Indien h(x) = 2 cos (x + k), en h(x) = g(x), skryf ʼn moontlike waarde vir k neer. (2) [8] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 8 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 6 ʼn Kershouer is in die vorm van ʼn hemisfeer gemaak, waar ʼn gedeelte in die vorm van ʼn keël uitgehol is vir die kerswas. In die diagram hieronder, word die radius van die hemisfeer voorgestel deur R, waar ST = VT = R. Die radius van die keël word voorgestel deur r, waar TW = r. Die hoek by die hoekpunt van die keël word gegee as θ. 4 3 1 VSFEER  πR VKEEL  r 2 h 3 3 S T W R r θ V 6.1 Druk r uit in terme van R en θ. (2) 6.2 Toon aan dat die oorblywende volume van die hemisfeer voorgestel kan word deur: R 3    V  2  tan 2    3   2  (4) 6.3 Die keël word gevul met kerswas en ʼn kerspit. Die kerspit is altyd 1 cm onder die vlak van die kerswas maar die kerspit moet nie verby die vlak van die plat oppervlak van die hemisfeer steek nie. Die radius van die hemisfeer (R) is 12 cm en die hoek van die keël (θ) is 36°. Bepaal die volume kerswas wat in elke kershouer gevul moet word. (3) [9] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 9 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 7 CD is ʼn middellyn en PC is ʼn raaklyn aan die sirkel. Koord DK is verleng na P. PT sny KC by Q. CD̂P  40 , DP̂T  25 en TQ̂C  65. P K 25° D 1 2 1 40° Q 1 2 65° T 1 1 2 C 7.1 Bepaal, met redes, die grootte van die volgende: 7.1.1 Ĉ 2 (2) 7.1.2 K̂ 1 (2) 7.1.3 P̂1 (2) 7.2 Bewys, met redes, dat TC = QC. (2) [8] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 10 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 8 In die diagram hieronder, lê die punte T, U en V op die omtrek van die sirkel met middelpunt O. T U O V 8.1 Op die ANTWOORDBLAD B wat voorsien is, bewys die stelling wat beweer dat TÔV  2TÛV. (5) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 11 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 8.2 In die diagram hieronder, is twee GELYKE sirkels met middelpunte O en M getrek. Koorde AB en DM word verleng na C. Koord OB word verleng om AD by F te ontmoet. AB is ʼn raaklyn aan die sirkel met middelpunt M by B, en AD is ʼn raaklyn by D. DÔB  2 x. A B 1 2 3 O 2 2x C F 1 1 2 2 1 M D 8.2.1 Gee ʼn rede waarom DOBM ʼn ruit is. (1) 8.2.2 Gee ʼn meetkundige rede waarom elk van die volgende hoeke gelyk is aan x. (a) Â (1) (b) M̂ 2 (1) (c) D̂1 (1) (d) B̂ 2 (1) 8.2.3 Bewys, met redes, dat D̂ 2  Ĉ. (4) 8.2.4 Bewys, met redes, dat AB = BC. (4) [18] TOTAAL: 100 EINDE
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 12 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 Naam en Van: Graad: ANTWOORDBLAD A VRAAG 1 1.2 Graad 11A Graad 11B (3)
Downloaded from hlayiso.com Naam en Van: Graad: ANTWOORDBLAD B VRAAG 8 8.1 T U O V (5)

Study this subject

More from Grade 11 Mathematics

View all