Downloaded from hlayiso.com
JUNIE EKSAMEN
GRAAD 12
2024
NASIENRIGLYNE
LEWENSWETENSKAPPE
14 bladsye
Skip to contentAll 2024 papers 


%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)

%202019%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262/v1-9fddf458683371f84878/card.webp)
View all





Life Sciences Grade 12 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 578.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Gauteng June Exam 2024
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0624
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimumpunte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui
'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geanoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is,
gaan voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae volg, maar die verkeerde
nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
2
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0624
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
andersom)
Moenie krediteer nie.
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder
se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante
amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die nasienriglyne
Geen veranderinge mag aan die nasienriglyne aangebring word sonder dat daar
met die provinsiale interne moderator beraadslaag is nie.
3
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0624
AMENDMENT TO MARKING GUIDELINES
JUNE 2024 PROVINCIAL EXAMINATION
ATTENTION
THE CHIEF INVIGILATOR
SUBJECT / VAK LIFE SCIENCES /
LEWENSWETENSKAPPE
DATE OF EXAMINATION 5 JUNE / JUNIE 2024
The errata for the Marking Guidelines of LIFE SCIENCES has reference.
There are notes to the marking guidelines which appear at the end of this document. These
matters were addressed at the Marking Standardisation Meeting.
To ensure that candidates are not disadvantaged nor prejudiced in way, you are advised to
please mark the paper out of 148 marks instead of 150 and then the learners’ marks must be
converted to a mark out of 150. E.g., Should a learner attain 85/148 then that mark is
recalculated as 86/150.
Use the a b
x 100 = b. Then, x 150 = c
formula: 148 100
C is the mark that is entered into SASAMS out of 150.
DIRECTOR: EXAMINATIONS MANAGEMENT
5 JUNE 2024
4
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0624
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 C
1.1.3 B
1.1.4 B
1.1.5 C
1.1.6 D
1.1.7 A
1.1.8 D
1.1.9 C
1.1.10 A (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Implantering / chorioniese villi
1.2.2 Biotegnologie
1.2.3 Kodominansie
1.2.4 Chiasma /Chiasmata
1.2.5 Stamboom diagram
1.2.6 Pupilmeganisme
1.2.7 Eustachiusbuis
1.2.8 Corpus callosum ✓ (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Slegs A
1.3.2 Geeneen
1.3.3 Beide A en B
1.3.4 Beide A en B (4 x 2) (8)
5
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0624
1.4 1.4.1 Oviparie ✓ (1)
1.4.2 (a) B✓
(b) C✓
(c) A✓ (3)
1.4.3 - Goed ontwikkelde liggaam ✓
- Kleintjies wat uitbroei het oop oë ✓/kan sien,
- bedek met (dons)vere ✓,
- gou beweeglik na uitbroei. ✓ (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
(6)
1.5 1.5.1 (a) Pupille verwyd ✓ (1)
(b) Klop vinniger ✓/hartklop neem toe (1)
(c) Skakel glikogeen om na glukose ✓ (1)
1.5.2 VRAAG VERWYDER, vraestel word gemerk uit 148 (2)
1.5.3 Sellulêre respirasie ✓ (1)
1.5.4 Verhoog energie ✓/ATP produksie (1)
1.5.5 Parasimpatiese ✓ senuweestelsel (1)
(6)
TOTAAL AFDELING A: 48
6
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0624
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Progesteroon ✓ (1)
2.1.2 - Endometrium / plasenta sal nie in stand gehou word nie ✓
- dus sal dit disintegreer/afbreek ✓
- Kontraksies kan veroorsaak word en
- lei tot moontlike miskraam ✓ Enige (2 x 1) (2)
2.1.3 B ✓ – Naelstring ✓ (2)
2.1.4 Daar sal minder vloeistof * ✓ wees
- ʼn Konstante temperatuur sal nie gehandhaaf word nie.✓
- Min/geen skok sal geabsorbeer word nie ✓
- Kans op meganiese besering vermeerder ✓
- Fetus kan dehidreer/uitdroog ✓
- Beperk beweging van fetus✓/meer wrywing
Enige 3 + 1 verpligte punt * (4)
(9)
2.2 2.2.1 LH ✓/Luteïniseringshormoon (1)
2.2.2 - Veroorsaak ovulasie ✓/(Graafse) follikel bars oop om ova/eiersel vry
te stel
- Lei tot die vorming van die corpus luteum ✓ (2)
2.2.3 Estrogeen ✓
Stimuleer die produksie van LH ✓/verantwoordelik vir die ontwikkeling
van sekondêre eienskappe (2)
2.2.4 - Volwasse Graafse follikel ✓ ontwikkel en produseer estrogeen ✓
- Die corpus luteum ✓ word gevorm wat progesteroon afskei ✓
(4)
(9)
7
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0624
2.3 2.3.1 - Breinweefsel is oor die algemeen gekrimp ✓/ingekrimp
- Abnormale vlakke van ʼn natuurlike proteïene wat saampak om
amiloïedplaak te vorm ✓ wat tussen neurone versamel
- Verlies van sinapse ✓
(Merk slegs eerste EEN) (1)
2.3.2 Motoriese ✓ neuron (1)
2.3.3 Miëlienskede / ✓
verskaf isolasie ✓ aan neurone/versnel die geleiding van impulse (2)
2.3.4 - Geheueverlies ✓
- Verwarring ✓
- Swak oordeel ✓
- Sukkel om visuele beelde te verstaan ✓
- Sukkel met taal ✓
- Sukkel met sosiale gedrag ✓
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
2.3.5 C✓ (1)
2.3.6 - Sinaps verseker dat impuls in een rigting van een neuron na ʼn ander
beweeg ✓/voorkom die aanhoudende stimulering van neurone
- (Verlies van sinapse) in die serebrum ✓ sal tot simptome van
Alzheimers lei. (2)
2.3.7 (a) Dendriete ✓ (1)
(b) Akson✓ (1)
(11)
2.4 2.4.1 Normale oog Oog met katarak
- lens is deursigtig/helder ✓ - lens is vertroebel/dof ✓
- Lig word op geelvlek van - Lig val op verskeie dele van
retina gefokus ✓/ retina ✓/ligstrale gebreek in
konvergeer ligstrale baie rigtings
Tabel (T): Kolomme met opskrifte✓ (5)
2.4.2 Chirurgie ✓ (1)
2.4.3 - Akkommodasie* ✓ vir naby visie
- Siliaarspier trek saam ✓
- suspensoriese ligamente ontspan ✓
- spanning op die lens verminder ✓
- lens word meer konveks ✓
- ligstrale word meer gebuig ✓
- ʼn duidelike beeld word op die retina gefokus ✓
Enige 4 + 1 verpligte punt * (5)
(11)
8
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0624
2.5 2.5.1 (a) Tipe onderklere wat gedra word ✓/styfpassendheid van onderklere
(b) Spermtelling ✓ (2)
2.5.2 Gebruik meer as 5 mans ✓ (1)
2.5.3 - Testes is naby die liggaam✓
- dit veroorsaak ʼn toename in temperatuur✓/bo optimale temperatuur/ bo
35 °C
- sperm denatureer ✓/nie gesond nie
- spermtelling verminder ✓ (Enige 3) (3)
2.5.4 - Om ʼn verwysingspunt te kry ✓/die normale vlakke te identifiseer
- Dit word dan gebruik om te vergelyk ✓ met wanneer styfpassende
onderklere gedra word (2)
2.5.5 Die spermtelling/hoeveelheid sperm wat geproduseer word
terwyl mans styfpassende onderklere dra ✓✓ (2)
(10)
[50]
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Proteïensintese (1)
3.1.2 A –Transkripsie ✓
B –Translasie ✓ (2)
3.1.3 - Dit is oRNS(tRNA)
- dra ʼn spesifieke/ benodigde aminosuur
- na die ribosoom toe
- wanneer die antikodon op die oRNS (tRNA) ooreenstem
met die kodon van die bRNS (mRNA) (Enige 3) (3)
3.1.4 (a) Peptiedbinding ✓ (1)
(b) E – Prolien ✓
F – Treonien ✓ (2)
3.1.5 CGG ✓✓/Sitosien, Guanien, Guanien (2)
3.1.6 (a) Geenmutasie (1)
(b) - Kodon GCC (op die bRNS (mRNA)) verander na GCA
- Anti-kodon CGG (op die ORNS (tRNA)) verander na CGU
- Beide anti-kodons GCA en CGU kodeer vir Alanien /dieselfde
aminosuur
- Die proteïen sal dus nie verander nie./Geen effek (4)
(16)
9
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0624
3.2 3.2.1 A – Homoloë chromosome (1)
B – Spoelvesels (1)
3.2.2 (a) Metafase 1 (1)
(b) Homoloë pare chromosome rangskik by die ewenaar (2)
3.2.3 Oorkruising ✓*
- Homoloë pare chromosome lê langs mekaar ✓
- chromatiede van elke homoloë paar draai om mekaar ✓
- Die punte waar hulle aan mekaar raak word die chiasma/chiasmata
genoem ✓
- Chromatiedsegmente breek af en word omgeruil ✓/uitruiling van
genetiese materiaal Enige 3 + 1* Verpligte (4)
3.2.4 Oorkruising verseker toename in genetiese variasie /diversiteit (in
gamete/nageslag) (1)
3.2.5 23 (1)
3.2.6 - Nie-disjunksie vind plaas/Chromosoompare (chromatiede) het nie
behoorlik geskei nie
- tydens anafase (2)
(13)
3.3 3.3.1 (8 + 5 + 3 + 8) : (0 + 3 + 3 + 2) /24 : 8
3 : 1 (2)
3.3.2 Die ouers (P1) was swart en bruin muise /homosigoties met
kontrasterende eienskappe
Die nasate (F1) was almal swart muise (2)
3.3.3
Die aantal swart en bruin muise vir elke
broeipaar van die F2 generasie.
Swart muise
10
8 8
Aantal muise
8
6 5
4 3 3 3
2
2
0
0
eerste broeipaar tweede broeipaar derde broeipaar vierde broeipaar
Broeipare
10
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0624
OF
Kriteria Puntetoekenning
Staafgrafiek geteken (T) 1
Opskrif vir grafiek (C)
Sluit aantal muise, kleur EN broeipare in 1
Korrekte byskrifte op die X-as en Y-as (L) 1
Korrekte skaal vir Y-as EN stawe asook spasies
tussen stawe ewe breed op X–as (S) 1
Stip van punte (P):
1 tot 7 koördinate korrek 1
Slegs 8 F2 koördinate korrek gestip 2
(6)
(10)
11
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0624
3.4 3.4.1 Allele is verskillende vorme/variasies van ʼn geen ✓ (1)
3.4.2 Chromosoomutasie ✓ (1)
3.4.3 P1 Fenotipe: Wilde tipe/grys gestreep x Wilde tipe/grys gestreep
Genotipe Gg x Gg ✓
Meiose
G/Gamete G, g x G, g ✓
Bevrugting
F1 Genotipe GG Gg Gg gg ✓
Fenotype: 3 met wilde tipe/grys gestreepte lyf: 1 “ebony”/dark lyf
25%* ✓ kans om “ebony” lyf the hê
P1 en F1 ✓
Meiose en bevrugting ✓
*1 Verpligte + Enige 5
OF
P1
Fenotipe: Wilde tipe/grys gestreep x Wilde tipe/grys gestreep
Genotipe Gg x Gg ✓
Gamete G G
Meiose
G GG Gg
Bevrugting g Gg gg
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipes
F1 Fenotype: 3 met wilde tipe/grys gestreepte lyf: 1 “ebony”/ dark lyf ✓
25% *✓ kans om “ebony” lyf the hê
P1 en F1 ✓
Meiose en bevrugting ✓ * 1 Verpligte + Enige 5 (6)
3.4.4 Dihibried ✓ kruising (1)
3.4.5 Wilde tipe/grys gestreepte liggaamskleur ✓ en kort/vestigiale vlek ✓ (2)
(11)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
TOTAAL: 148
12
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0624
Bykomende notas vir merk van Gauteng Junie 2024
1.1. Indien die leerder meer as een antwoord gegee het, sal hulle geen punte kry nie, bv.
1.1.2 C/D XX
1.2.2 Biotegnologie is die oorhoofse term en het verskillende vorme, insluitend genetiese
manupilasie, DNA-profiele, stamselle, kloning, ens. Ons aanvaar slegs die term en nie die
voorbeelde daarvan nie.
1.2.6 Aanvaar “pupillêre refleks” al is dit nie in die eksamenriglyn nie.
1.3.3/4 aanvaar BeideA en BA, Bmaar nie A/B XX nie
1.5.1 Aanvaar pupil verbreed OF verhoog in deursnee. Geen punt vir pupil word groter
nieens.
1.5.2 Is verwyder en sal nie nagesien word nie, die totaal van die vraestel is 148.
1.5.3 MOET sellulêre respirasie wees (BEIDE WOORDE) geen punte vir respirasie alleen nie
aangesien dit dikwels gebruik word om na asemhaling te verwys.
2.1.2 Endometrium sal nie dik genoeg wees nie, kan in die eerste punt ingelees word.
2.2.4 Leerders moet ontwikkelende/graafiese/groeiende follikel spesifiseer, GEEN punt vir
Follikel op sy eie nie.
Leerders kan die punte vir die name van die hormone kry. Geen punt vir die oorsprong sonder
om dit aan die korrekte hormoon te koppel nie.
2.3.3. Aanvaar Neurilemma
Verantwoordelik vir die herstel van beskadigde neurone
• LET WEL Kennis van die Neurilemma word nie volgens die eksamenriglyne vereis nie.
2.4.3. Punt 5 - ons kan aanvaar dat lens meer rond word
GEEN punt vir lens word rond nie
2.5.1 Stywe/styfpassende onderklere X
Gebruik van lospassende en styfpassende onderklere
2.5.4 Dit is nie die kontrole nie. Dit is die beginpunt/basislyn. 'n Kontrole is 'n eksperiment wat bo
en behalwe die werklike eksperiment gedoen word, maar waar die onafhanklike veranderlike
uitgesluit is.
3.1.3 Leerder wat beide transkripsie en translasie in aparte paragrawe bespreek, sal alle punte
verloor aangesien die eerste paragraaf nagesien sal word. Waar een lang antwoord gegee
word, pas beginsel 3 toe en ken punte toe vir die korrekte gedeeltes.
3.1.6 a) Aanvaar puntmutasie (Let asseblief daarop dat dit nie meer in die eksamenriglyne is
nie)
3.2.2 b) Bivalente kan nie in die plek van homoloë chromosome gebruik word nie.
13
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0624
3.2.6 Tweede punt: aanvaar Anafase, Anafase 2of Anafase 1 of/en 2MAAR GEEN PUNT
vir anafase 1 nie
3.3.3 Merk elke kriterium onafhanklik van die ander. Penaliseer nie twee keer vir dieselfde fout
nie.
Indien 'n leerder die stawe geskei het (nie as 'n dubbelstaafgrafiek nie) sal hulle nie
gepenaliseer word nie.
Indien stawe van P1/F1 generasie ingesluit word, kan 'n maksimum van 1 punt toegeken
word vir P.
3.4.5 Leerder moet die eienskap en sy spesifieke variant noem om die punt te kry.
GEEN punt vir grys/wild alleen sonder dat liggaamskleur genoem word nie. GEEN punt vir
vestigiaal/kort alleen sonder dat vlerk genoem word nie.
14
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)
%202019%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262/v1-9fddf458683371f84878/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum