Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Question paperMathematical LiteracyGrade 12202416 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JUNIE EKSAMEN GRAAD 12 2024 WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) TYD: 2 uur PUNTE: 100 8 bladsye + ʼn addendum van 5 bladsye Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) GR12 0624 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM soos volg: Gebruik BYLAE A vir VRAAG 1.3 Gebruik BYLAE B vir VRAAG 2.1 Gebruik BYLAE D vir VRAAG 4.1 Gebruik BYLAE E vir VRAAG 4.2 3. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 4. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 5. Jy mag ʼn goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik, tensy anders vermeld. 6. Toon ALLE berekeninge duidelik aan. 7. Rond ALLE finale antwoorde korrek af volgens die gegewe konteks, tensy anders vermeld. 8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing. 9. Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders vermeld. 10. Skryf netjies en leesbaar. Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) GR12 0624 3 VRAAG 1 1.1 Phinda het na die winkels gegaan om kruideniersware te koop. Sy het die odometer van haar motor nagegaan voordat sy gery het. Die lesing op haar odometer was 123 456 soos hier langsaan aangedui. [Bron: www.freepik.com] Bestudeer die inligting hierbo en gebruik dit om die vrae wat volg te beantwoord. 1.1.1 Kies die letter van die antwoord wat die volgende stelling sal voltooi. Die odometer is ʼn instrument wat gebruik word om ... te meet. (A) spoed (B) afstand (2) 1.1.2 Druk die lesing op die odometer in woorde uit. (2) 1.2 Phinda het die volgende bestanddele gekoop om ʼn gemmerdrankie voor te berei:  25 g gemmer (poeier)  12,5 g kremetart  1 kg bruinsuiker  ʼn Emmer met ʼn kapasiteit van 10 000 cm3 Hierdie drankie bedien 40 mense. LET WEL: 1 teelepel = 5 g 1 liter = 1 000 cm3 1.2.1 Definieer die term kapasiteit in hierdie konteks. (2) 1.2.2 Druk gemmer tot kremetart uit as ʼn verhouding in sy eenvoudigste vorm. (2) 1.2.3 Hoeveel teelepels kremetart word benodig om die gemmerdrankie voor te berei? (2) 1.2.4 Skakel 10 000 cm3 om na liter. (2) 1.2.5 Bepaal die hoeveelheid suiker wat benodig word om ʼn gemmerdrankie voor te berei wat 200 mense kan bedien. (2) Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) GR12 0624 4 1.3 Phinda woon in Edenvale. Sy het vir haar vriendin in Springs gaan kuier. Sy het besluit om die nasionale paaie te gebruik om na haar vriendin se huis te reis. Die kaart wat sy vir hierdie reis gebruik het, word in BYLAE A getoon. Bestudeer die kaart in BYLAE A en die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord. 1.3.1 Watter nasionale pad (paaie) moet sy vanaf Edenvale na Springs gebruik? (2) 1.3.2 Wat is die algemene rigting vanaf Edenvale na Springs? (2) 1.3.3 Noem die tipe kaart wat in BYLAE A voorgestel word. (2) [20] VRAAG 2 2.1 Puseletso is genooi vir ʼn onderhoud by die Universiteit van Pretoria. Sy het die kaart in BYLAE B gebruik om by haar bestemming uit te kom. Bestudeer die kaart in BYLAE B en beantwoord die vrae wat volg. 2.1.1 Hoeveel provinsies word op die kaart voorgestel? (2) 2.1.2 Watter buurland kom aan die westekant van Limpopo voor? (2) 2.1.3 Identifiseer die skaal wat op die kaart gebruik word. (2) 2.1.4 Gee ʼn stel aanwysings wat Puseletso moet gebruik wanneer sy vanaf Vryburg na Pretoria reis. (5) 2.1.5 Puseletso het beweer dat die werklike afstand wat sy sal aflê wanneer sy vanaf Vryburg na Pretoria reis, meer as 450 km sal wees. Verifieer haar bewering, deur die kaart en die skaal te gebruik, om die werklike afstand (soos die kraai vlieg) te bereken. (6) 2.2  Puseletso het om 13:30 uit Pretoria vertrek.  Sy het twee keer gestop, een keer vir 10 minute en weer vir 15 minute om te verfris.  Sy het om 17:45 in Vryburg aangekom. 2.2.1 Bepaal die gemiddelde spoed waarteen sy gery het, in km/h. Rond jou antwoord af tot die naaste heelgetal. 𝑨𝒇𝒔𝒕𝒂𝒏𝒅 Jy kan die formule gebruik: Tyd = 𝑺𝒑𝒐𝒆𝒅 (6) 2.2.2 Noem EEN nadeel om gedurende die dag te bestuur. (2) [25] Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com JUNIE EKSAMEN GRAAD 12 2024 WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) ADDENDUM 5 bladsye Blaai om asseblief
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 2 (VRAESTEL 2) ADDENDUM GR12 0624 BYLAE A VRAAG 1.3 Downloaded from hlayiso.com Nasionale pad [Bron: Pinterest] Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID 3 (VRAESTEL 2) ADDENDUM GR12 0624 BYLAE B VRAAG 2.1 [Bron: www.southafricatravel.net] Blaai om asseblief
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 4 (VRAESTEL 2) ADDENDUM GR12 0624 BYLAE C VRAAG 4.1 Marathon/Half marathon Hoogte bo seevlak Profiel 160 140 120 100 80 60 40 Hoogte bo seevlak (in voet) 20 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 Myl Marathon Half marathon Downloaded from hlayiso.com [Bron: www.runnersgoal.com] Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID 5 (VRAESTEL 2) ADDENDUM GR12 0624 BYLAE D VRAAG 4.2 LMI Liggaamsmassa-indeks vir ouderdom persentiele: Seuns, 2 tot 20 jaar LMI Ouderdom (in jare) [Bron: National Centre for Health Statistics] EINDE
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) GR12 0624 5 VRAAG 3 3.1 Thami het ʼn bakkery, en hy verskaf trou- en verjaarsdagkoeke aan plaaslike supermarkte. Hy is versoek om ʼn verjaarsdagkoek met die volgende afmetings en spesifikasies te bak: Boonste laag Onderste laag  Deursnee is 20 cm  Radius is 12,5 cm  Hoogte is 15 cm  Hoogte is 200 mm  Dit sal met versiersuiker bedek wees,  Dit sal met versiersuiker bedek wees, behalwe aan die onderkant. behalwe vir die onderkant van die koek en die boonste deel waarop die boonste laag sal rus.  Stroop sal gebruik word om die twee vlakke saam te heg.  Laag verwys na die lae van ʼn koek.  Die koek moet teen 180℃ gebak word. 20 cm 15 cm 200 mm Bestudeer die inligting hierbo en beantwoord die vrae wat volg. 3.1.1 Identifiseer die vorm van die boonste laag van die koek. (2) 3.1.2 Herlei die temperatuur wat benodig word om hierdie koek te bak na ℉. 𝟗 Jy mag die volgende formule gebruik: ℉ = (℃ × 𝟓 ) + 32 (2) 3.1.3 Bereken die volume van die boonste laag. Jy mag die volgende formule gebruik: Volume = 𝝅𝒓𝟐 𝒉, waar 𝝅 = 3,142 (4) Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) GR12 0624 6 3.1.4 Bepaal die buite oppervlakte van die onderste laag wat met versiersuiker bedek sal word. Jy mag die volgende formule gebruik: Buite oppervlakte = 𝝅𝒓𝟐 + 𝟐𝝅rh, waar 𝝅 = 3,142 (8) 3.2 Nadat hy die koek versier het, sal Thami ʼn lint om die boonste vlak sit. Die lint sal met 2,2 cm oorvleuel. Bepaal die lengte van die lint. Jy mag die volgende formule gebruik: Omtrek = 2 𝝅𝒓, waar 𝝅 = 3,142 (4) 3.3 Thami het die koek om 19:48 begin bak en die koek was gereed op die tyd wat op die horlosie (langsaan) getoon word, as gevolg van beurtkrag-onderbrekings. N.M. [Bron: www.freepik.com] 3.3.1 Druk die tyd wat op die horlosie aangetoon word in 24-uur-formaat uit. (2) 3.3.2 Bepaal die tyd wat dit neem vir die koek om gebak te word. Druk jou antwoord in ure uit. (3) 3.3.3 Stel ʼn alternatiewe bron van elektrisiteit voor wat gebruik kan word om beurtkrag te klop. (2) [27] Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) GR12 0624 7 VRAAG 4 4.1 Mnr Kekana, die sportorganiseerder by Hoërskool Cyprian het ʼn marathon vir sy sokkerspelers beplan. Hy het die kaart, getoon in BYLAE C, met die deelnemers gedeel.  Deelnemers kan kies om ʼn volle marathon of halfmarathon te hardloop.  Die afstand op die kaart is in myl en die hoogte bo seevlak is in voet aangedui. Bestudeer die kaart in BYLAE C en beantwoord die vrae wat volg. LET WEL: 1 voet = 12 duim 1 myl = 5 280 voet 1 duim = 2,54 cm 1 voet = 30,48 cm 4.1.1 Noem EEN voordeel om ʼn halfmarathon te voltooi. (2) 4.1.2 Beskryf die neiging van die grafiek van 14 myl tot 26 myl. (4) 4.1.3 Bepaal die verskil (in meter) tussen die afstande afgelê op die hoogste hoogte bo seevlak en die einde van ʼn halfmarathon. (7) 4.2 Mnr Kekana het voor die marathon die sokkerspelers na die plaaslike kliniek geneem vir gesondheidsondersoeke. Bestudeer die groeikaart in BYLAE D en die gesondheidstatustabel hieronder om die vrae wat volg te beantwoord. LMI-vir-Ouderdom Persentiel Omvang Gewigstatus < 5de persentiel Ondergewig 5de tot < 85ste persentiel Gesond 85ste tot < 95ste persentiel Risiko om oorgewig te wees ≥ 95ste persentiel Oorgewig 4.2.1 Hoe oud is Njabulo, wie se LMI van 19 kg/m2 hom op die 50 ste persentielkurwe plaas? (2) 4.2.2 (a) John is 16 jaar oud. Hy weeg 67 kg en is 170 cm lank. Hy beweer dat sy gewigstatus gesond is. Verifieer sy bewering deur ALLE berekeninge te toon. 𝑮𝒆𝒘𝒊𝒈 (𝒊𝒏 𝒌𝒈) Jy mag die volgende formule gebruik: LMI = 𝑳𝒆𝒏𝒈𝒕𝒆 (𝒊𝒏 𝒎)² (6) Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) GR12 0624 8 (b) Watter raad, dink jy, sal die verpleegster aan ʼn sokkerspeler met ʼn LMI-vir- ouderdom persentiel van 86 gee? (2) 4.3 Die volgende verversings sal by die verversingstasies bedien word: Drankies: Water (W), Sap (J) of Energiedrankies (E) Peuselhappies: Piesang (B) of Sjokoladestafie (C) Die boomdiagram van die verversings word hieronder aangetoon. Bestudeer die boomdiagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg. VERVERSINGS 4.3.1 Voltooi die boomdiagram deur die antwoorde van (i) – (ii) neer te skryf. (2) 4.3.2 Bepaal die waarskynlikheid om ʼn verversing met sap te kies. Druk jou antwoord as 'n desimale getal uit. (3) [28] TOTAAL: 100 EINDE

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all