Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2022
GRAAD 11
NASIENRIGLYNE
REKENINGKUNDE (VRAESTEL 1)
10 bladsye
Nasienbeginsels:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in
die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir misplaasde items nie). Geen
dubbelpenalisering is toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringssyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die deelpunt vir die bewerking
toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word nie, aanvaar dat die syfer
positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe
syfer getoon word nie.
8. Waar metodepunte vir die bewerking toegeken word, moet die nasiener die redelikheid van die
antwoord ondersoek en ten minste een deel moet reg wees voor die punt toegeken word.
9. Bewerking beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
Nota: ‘kontroleer bewerking’ moet ʼn +, -, x, ÷, of volgens memo wees.
10. In berekeninge, moet nie punte vir bewerkings toeken nie indien noemer en deler omgeruil is. Dit is
ook van toepassing op verhoudings.
11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
gedeeltelik foutief is nie. Indien sulke gevalle, moet nie die metodepunt toeken nie. Dui deur middel
van .
12. Wees bewus van kandidate wat geldige alternatiewe buite die memorandum bied.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Skip to contentAll 2022 papers %20June%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--b68d2e14-ae19-45a6-92fe-707a0340b178/v1-623b224452c5465a496e/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c352552e-e7e7-4ea3-a1d6-33b3262523ba/v1-03d5025dceed775e8dc8/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ece12388-af7d-4c48-955d-4bdc5697500a/v1-f68679d659dcb26ca5c5/card.webp)

%20June%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--16b42200-379b-4214-b262-156f8ad71c5a/v1-cf81a97e83e0e8c60a18/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--716473af-e84e-470a-9dd5-68ad9e4eae8b/v1-a32b28e97919d9cc1d0d/card.webp)
View all





Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2022 Memo (Afrikaans)
Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng June 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 11 · Gauteng June · 2022. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Gauteng June
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 827.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GRAAD 11
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B√
1.1.2 E√
1.1.3 A√
4
1.1.4 C√
1.2 STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE/INKOMSTESTAAT VAN BEST BUY SHOES
VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2022
Verkope (916 000 – 8 000 √ – 540 √√) 907 460
Koste van verkope (510 000 – 450 √) (509 550)
Bruto wins 397 910
Ander bedryfsinkomste 31 576
Korting ontvang 480
Fooi Inkomste (16 000 – 250 √) 15 750
Huur Inkomste (12 360 + 2640 √√) 15 000
Oninbare skuld ingevorder 190 √
Voorsiening vir oninbare skuld ingevorder (1 000 – 844) 156 √√
Bruto bedryfsinkomste 429 486
Bedryfsuitgawes (306 738)
Verbruiksgoedere 13 000
Korting toegestaan 600
Salarisse en lone ( 175 000 + 8 000 √) 183 000
Pensioen bydrae ( 24 500 + 540 √) 25 040
Vaardigheidsontwikkelingsheffing (9 900 + 80 √) 9 980
Skryfbehoeftes (4 700 – 420 √ – 700 √) 3 580
Oninbare skuld ( 6 550 + 300 √) 6 850
Versekering ( 5 400 – 1 800 √) 3 600
Water en elektrisiteit ( 7 200 + 560 √) 7 760
Telefoon ( 30 750 + 4 670 √) 35 420
Waardevermindering 13 458 √
Handelsvoorraad tekort ( 68 000 – 72 000 + 450 ) 4 450 √√
Bedryfswins 122 748
Rente inkomste (2 750 + 820 √ + 240 √ + 40 √) 3 850
Wins voor rente uitgawe 126 598
Rente uitgawe (20 000) √√
36
Netto wins vir die jaar 106 598
TOTAAL
40
2
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 2
2.1
Berekening vir die rente op kapitaal: Mac Berekening vir die rente op kapitaal: Adam
9 6
100 000 x 10% x √= 7 500 100 000 x 10% x √ = 5 000
12 12
3 6
200 000 x 10% x √= 5 000 80 000 x 8% x √ = 3 200
12 12
----------- -----------
Totaal 12 500 Totaal 8 200
OF
12
100 000 x 10% = √ = 10 000
12
3
100 000 x 10% = √ = 2 500
12
-----------
Totaal 12 500
10
2.2
Bereken die jaarlikse onttrekkings van
Mac.
6 700 x 12 = 80 400 √√
80 400 + 4 670 √ + 8 790 √
= 93 860
5
3
Downloaded from hlayiso.com
2.3 MacAdam Stores
2.3.1 Kapitaal Nota
Mac Adam
Saldo aan die begin van die jaar 100 000 √ 100 000 √
Verhoging gedurende die jaar 100 000 √ ---
Vermindering gedurende die jaar --- (20 000) √
Saldo aan die einde van die jaar 200 000 80 000
6
2.3.2 Privaatrekening Nota
Mac Adam Totaal
Netto wins soos per inkomstestaat 155 000 156 300 311 300
Vennote se salarisse 80 400 √√ 102 000 √
Vennote se bonusse 16 000 √ ---
Rente op kapitaal 12 500 8 200
Primêre verdeling van wins 108 900 110 200
Finale verdeling van wins/(verlies) 46 100 46 100
Onttrekkings vir die jaar (93 860) (132 600)
Behoue inkomste vir die jaar 61 140 23 700
Saldo aan die begin van die jaar 6 300 √ (1 400) √
Saldo aan die einde van die jaar 67 440 22 300 89 740
19
TOTAAL
40
4
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 3
3.1.1 HANDELS EN ANDER ONTVANGBARES
Netto handels debiteure 68 900
Handelsdebiteure (73 600 – 1 800√) 71 800
Voorsiening vir oninbare skuld (2 900)√
Vooruitbetaalde uitgawes (1 980 + 7 280√√) 9 260
Opgelope inkomste 12 000√
8
90 160
3.1.2 HANDELS EN ANDER BETAALBARES
Handelskrediteure (42 700 - 1 800 √) 42 700
Opgelope uitgawes 1 300√
Vooruitontvangde inkomste 13 650√
Krediteure vir salarisse 37 520√
Pensioenfonds 1 700√
Mediesefonds (2 300√ + 2 600√) 4 900
LBS 6 000√
WVF (480 + 480 ) 960√√
106 930 12
5
Downloaded from hlayiso.com
BALANSSTAAT/STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 28 FEBRUARIE 2022
BATES
Nie-bedryfsbates (TB-BB) 3 055 685
Vaste/Tasbare bates 1 840 000
Vaste deposito: FND (Nie BB-Vaste bates) 1 215 685√
Bedryfsbates (BL x 1.5) 242 895
Voorraad (BB-Debiteure -Kontant) 84 735
Handels en ander ontvangbares (van 3.1.1) 90 160
Kontant en kontantekwivalente 68 000
Totale bates slegs indien dit dieselfde is as totale ekwiteit en laste 3 298 580
EIENAARSBELANG EN LASTE
Eienaarsbelang (NCL ÷ 0.5) 2 091 100
Kapitaal 600 000
Privaatrekeninge (balanserende getal eienaarsbelang – Kapitaal 1 491 100
Nie-bedryfslaste 1 045 550
Lening Capitec Bank (1 100 550 – 55 000) 1 045 550√
Bedryfslaste 161 930
Handels en ander betaalbares (van 3.1.2) 106 930
Korttermynlening 55 000√
15
Totale ekwiteit en laste 3 298 580
TOTAAL
35
6
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Gerat √
4.1.2 Bedryfsdoeltreffendheid √
4.1.3 Likiditeit √
4.1.4 Opbrengs op ekwiteit √ 4
4.2 4.2.1 Persentasie bruto wins op koste van verkope
Bruto wins 100
x
Koste van verkope 1
3 213 000 - 2 142 000 √ 100
= x
2 142 000 √ 1
= 50% 3
4.2.2 Persentasie bedryfsuitgawes op omset
Bedryfsuitgawes 100
x
Omset 1
512 640 √ 100
= x
3 213 000 √ 1
= 16%
3
7
Downloaded from hlayiso.com
4.2.3 Vuurproefverhouding
Bedryfsbates – Voorraad : Bedryfslaste
72 900 ✓✓
= (430 560 √ – 357 660 √) : 201 150 √
= 0,3 : 1 aanvaar 0,4 : 1 4
4.2.4 Skuld-ekwiteitsverhouding
Nie-bedryfslaste : Eienaarsbelang
= 380 000 √ : 496 610 √
= 0,7 : 1 aanvaar 0,8 : 1
3
4.3 Lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van die besigheid vir 2022. Haal TWEE
finansiële aanwysers en syfers aan om jou antwoord te staaf.
Finansiële aanwyser en tendens √√ Gevolgtrekking √√
Die bedryfskapitaalverhouding verminder van 2,2 : 1 (2021) tot 2,1 : 1 (2022)
Die vuurproefverhouding verswak van 0,7 : 1 (2021) tot 0,4 : 1 (2022)
Voorraadomsetkoers verander van 12,2 keer (2021) tot 8 keer (2022)
Voorraad hou periode verander van 30 dae (2021) tot 45 dae(2022)
GEVOLGTREKKING
Die besigheid is nie likied nie.
Die vuurproefverhouding van 2022 is 0,4 : 1. Dit impliseer dat te veel van die besigheid
se bates in voorraad vasgemaak is.
Die onderneming sal nie sy korttermynskuld kan dek nie. Die kwessie van te veel
handelsvoorraad kan ʼn probleem word aangesien voorraad verouderd kan raak.
4
8
Downloaded from hlayiso.com
4.4 Die besigheid het sy beleid met betrekking tot die winsopslag verander van 2021
tot 2022. Wat was die verandering in beleid? Wat is die risiko’s wat hiermee
verband hou en watter effek het hierdie verandering op die besigheidsinkomste
gehad?
VERANDERING IN BELEID:
Die winspersentasie was 40% in 2021 en is 50% in 2022. Die winspersentasies verhoog
met 10%. √
RISIKO’S:
Produkte sal duurder word, gevolglik kan die besigheid kliënte verloor. √√
EFFEK OP BESIGHEID:
Daar was geen negatiewe effek vir die besigheid nie, trouens, was daar ʼn toename in die
netto wins vir die jaar. √
4
(Enige toepaslike antwoord.)
4.5 Het die besigheid goeie kontrole oor sy uitgawes? Haal EEN finansiële aanwyser
en syfers aan om jou antwoord te staaf.
1 punt vir JA of NEE
1 punt vir finansiële aanwyser en tendens
1 punt vir gevolgtrekking
JA/NEE
Indien JA
Die bedryfsuitgawes op omset was 17,3% in 2021. Dit het in 2022 tot 16% afgeneem.
ʼn Kleiner persentasie van die verkope word gebruik vir uitgawes. √
Indien NEE
Alhoewel die bedryfsuitgawes op omset van 17,3% (2021) tot 16% (2022) afgeneem het,
is die persentasie verkope wat vir uitgawes gebruik word steeds te hoog. Dit moet verder 3
daal.
9
Downloaded from hlayiso.com
4.6 Die vennote wil die besigheid uitbrei, maar hulle sal ten minste R900 000 nodig hê
om dit te doen. Bespreek elke opsie en gee jou mening oor elkeen. Moenie syfers
aanhaal om jou antwoord te staaf nie. Maak ʼn gevolgtrekking en gee die vennote
raad oor hoe hulle die uitbreiding moet finansier.
Opsie 1:
Die toevoeging van kapitaal sal lei tot ʼn toename in die vennote ekwiteit en sal
veroorsaak dat die besigheid laer gerat word. √√
Die opbrengs op ekwiteit sal ook verbeter met byvoeging van kapitaal.
Daar is geen bykomende uitgawes (rente op lening) nie. Geen terugbetaling van die
lening wat in ʼn later stadium kontantvloei kan beïnvloed.
(Aanvaar enige relevante antwoord.)
Opsie 2:
Die aangaan van ʼn lening sal die skuld-ekwiteitsverhouding verhoog en gevolglik sal die
besigheid hooggerat word. √√
Daar sal bykomende uitgawes wees (rente op lening).
Die lening sal terugbetaal moet word wat die kontantvloei sal beïnvloed.
(Aanvaar enige relevante antwoord.)
Opsie 3:
Die inname van ʼn nuwe vennoot sal bykomende kapitaal tot gevolg hê wat die ekwiteit sal
verhoog en die hefboomfinansiering sal verlaag. √√
Die vennoot sal ook bykomende vaardighede by die besigheid voeg wat handig te pas sal
kom.
Daar is geen bykomende uitgawes (rente op lening). Geen terugbetaling van ʼn lening wat
kontantvloei op ʼn later stadium sal beïnvloed nie.
(Aanvaar enige relevante antwoord.)
Gevolgtrekking/Advies:
Neem ʼn derde vennoot in of elk van die twee vennote hulle kapitaalbydrae moet
verhoog. √ 7
TOTAAL
35
TOTAAL: 150
10
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--b68d2e14-ae19-45a6-92fe-707a0340b178/v1-623b224452c5465a496e/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2022 Addendum (Afr)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c352552e-e7e7-4ea3-a1d6-33b3262523ba/v1-03d5025dceed775e8dc8/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2022 QP (Eng)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ece12388-af7d-4c48-955d-4bdc5697500a/v1-f68679d659dcb26ca5c5/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 11 Paper 2 Gauteng June 2022 Memo (English)

Memorandum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 Memo (Eng)
%20June%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--16b42200-379b-4214-b262-156f8ad71c5a/v1-cf81a97e83e0e8c60a18/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 11 P2 Gauteng June 2022 Addendum (Afr)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--716473af-e84e-470a-9dd5-68ad9e4eae8b/v1-a32b28e97919d9cc1d0d/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 P2 Gauteng June 2022 QP (Eng)
More from Grade 11 Accounting

Study guide
GR11 Accounting Practice exam November Paper 1

Question paper
Accounting Grade 11 P2 November Mock 2026 QP (Eng)

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper