Skip to content

Accounting Grade 11 P2 Gauteng June 2022 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 11202210 pages

Grade 11 Accounting Paper 2 addendum from the Gauteng June 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2022 GRAAD 11 REKENINGKUNDE (VRAESTEL 2) ANTWOORDBOEK TYD: 2 uur PUNTE: 150 10 bladsye Naam van skool: Naam van leerder: Graad: Datum: Vraag Onderwerp Moontlike Leerder se Gemodereerde Punte Punt Punt 1. Konsepte en Bankversoening 54 2. Konsepte en Krediteureversoening 34 3. Vaste Bates en Interne kontrole 62 TOTAAL 150 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 1: KONSEPTE EN BANKVERSOENING VRAAG 1.1: KONSEPTE 1.1.1.1 1.1.1.2 6 1.1.1.3 1.1.2.1 Verduidelik aan Mabuto, die eienaar van Butros Traders, waarom dit belangrik is dat hy die Bankversoeningstaat aan die einde van elke maand opstel. Verskaf DRIE redes (6) 1.1.2.2 Waarvoor staan die afkorting EFO? (2) 1.1.2.3 Noem VIER voordele van internetbankdienste. (8) b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 1.1.2.4 Jane, die boekhouer, is toegewys om alle EFO’s te verwerk en te beheer. Gee TWEE redes waarom die interne ouditeur daaroor bekommerd moet wees. (4) 20 VRAAG 1.2: BANKVERSOENING 1.2.1 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL Totale a/b 477 400 Totale a/b 413 500 11 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 1.2.2 ALGEMENE GROOTBOEK VAN BUTROS TRADERS BANK Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag 6 1.2.3 BUTROS TRADERS BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 MAART 2022 Debiet Krediet Saldo volgens Bankstaat 11 TOTAAL 54 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 2: KONSEPTE EN KREDITEUREVERSOENING 2.1 ANTWOORD 2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4 2.1.5 10 2.2 Verskaf TWEE redes waarom ʼn Krediteureversoening opgestel word. (4) 2.3 Die eienaar van Seb’s Sound Clinic is nie heeltemal tevrede met die diens en kwaliteit van die goedere wat van Big Music ontvang is nie. Hy dink daaraan om ʼn nuwe verskaffer te soek. Noem DRIE faktore wat hy moet oorweeg voordat hy na ʼn ander verskaffer verander. (6) 10 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 2.4 Krediteureversoening Nommer Krediteuregrootboek Rekeningstaat 2.4.1 42 794 46 820 2.4.2 2.4.3 2.4.4 2.4.5 2.4.6 2.4.7 Totale 14 TOTAAL 34 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 3: VASTE BATES EN INTERNE KONTROLE 3.1 Nommer Berekeninge Antwoord A. B. C. Verkoop : Oud : D. Nuut : Totale waardevermindering : E. F. G. 33 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 3.2 ALGEMENE GROOTBOEK VAN RATIZA TRADERS BATEVERKOPEREKENING Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag 9 3.3 Gee EEN voorstelling wat die interne ouditeur kan gebruik om te kyk of enige roerende bates gesteel is. (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 3.4 Grond en geboue is vyf jaar gelede vir R5 000 000 gekoop. Die eiendomspryse het sedertdien met 20% gestyg. Vennoot Oratile het voorgestel dat die waarde van hierdie bate teen ʼn hoër bedrag aangeteken word sodat die bykomende R1 000 000 as ʼn wins in die Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) weerspieël word. Vennoot Zama stem nie saam nie Gee EEN rede waarom jy met vennoot Zama saamstem. Verwys na AARP beginsels in jou antwoord. (3) 3.5 Die vennote vermoed dat sommige van die bestuurders die besigheidsvoertuie vir hulle private doeleindes gebruik. 3.5.1 Verskaf TWEE punte om hulle bekommernisse te regverdig. Haal syfers aan om jou antwoord te staaf. Wenk: Verwys na INLIGTING F. (8) 3.5.2 Noem TWEE punte van advies oor hoe die vennote beter beheer oor die gebruik van die besigheidsvoertuie kan uitoefen. (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 10 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 3.6 Ses van die bestuurders is ontevrede met hul salarisverhoging en beplan ʼn staking. Is hulle regverdig? Verduidelik. Haal syfers aan om jou antwoord te staaf. JA/NEE (3) 20 TOTAAL 62 TOTAAL: 150 EINDE

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all