Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2022
GRAAD 11
NASIENRIGLYNE
REKENINGKUNDE (VRAESTEL 2)
9 bladsye
Nasienbeginsels:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in
die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item strafpunte vir misplaasde items nie).
Geen dubbelpenalisering toepassing nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringssyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir
daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word nie, aanvaar dat die syfer
positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir hierdie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe
syfer getoon word nie
8. Waar metodepunte vir die bewerking toegeken word, moet die nasiener die redelikheid van die
antwoord ondersoek en ten minste een deel moet reg wees voor die punt toegeken word.
9. Bewerking beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
Nota: ‘kontroleer bewerking’ moet ʼn +, –, x, ÷ of volgens memo wees.
10. In berekeninge, moet nie punte vir bewerkings toegeken word nie indien noemer en deler omgeruil
is. Dit is ook van toepassing op verhoudings
11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
gedeeltelik foutief is nie. Indien sulke gevalle, moet nie die metode punt toeken nie. Dui deur middel
van .
12. Wees bewus van kandidate wat geldige alternatiewe buite die memorandum bied.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Skip to contentAll 2022 papers %20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ece12388-af7d-4c48-955d-4bdc5697500a/v1-f68679d659dcb26ca5c5/card.webp)
%20June%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--16b42200-379b-4214-b262-156f8ad71c5a/v1-cf81a97e83e0e8c60a18/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--716473af-e84e-470a-9dd5-68ad9e4eae8b/v1-a32b28e97919d9cc1d0d/card.webp)


%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f9181d83-1d51-4791-b6ff-7a96d108c1db/v1-ebc7bcce9839a314ff0e/card.webp)
View all





Accounting Grade 11 P2 Gauteng June 2022 Memo (Afrikaans)
Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng June 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 11 · Gauteng June · 2022. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Gauteng June
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 778.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
VRAAG 1.1: KONSEPTE EN BANKVERSOENING
1.1 1.1.1.1 Onwaar √√
1.1.1.2 Waar √√
6
1.1.1.3 Onwaar √√
1.1.2.1 Verduidelik aan Mabuto, die eienaar van Butros Traders, waarom dit
belangrik is dat hy die Bankversoeningstaat aan die einde van elke
maand opstel. Verskaf DRIE redes
Goeie verduideliking = √√ Gedeeltelike verduideliking = √
Verwagte antwoord vir 2 punte:
• Verbeter interne beheer deur bedrog of foute te minimaliseer omdat
rekords teen ʼn eksterne bron vergelyk word.
• Verbeter interne beheermaatreëls deur uitstaande EFO’s en uitstaande
deposito’s te identifiseer.
• Om die boeke van die besigheid met die van die bank te vergelyk om
foute en oneerlikheid in ʼn vroeë stadium op te spoor.
Verwagte antwoord vir 1 punt:
• Interne beheermaatreëls
• Om die Bankrekening te rekonsilieer
(Enige ander geldige antwoord.) (6)
1.1.2.2 Waarvoor staan die afkorting EFO?
Elektroniese Fonds Oorplasing √√
(2)
1.1.2.3 Noem VIER voordele van internetbankdienste
• Moet nie in rye staan om rekeninge te betaal nie/nie beperk tot
besigheidsure nie/spaar tyd. √√
• Behoort nie met kontant rond te loop nie; dus minder bedrog en
diefstal. √√
• Handhaaf jou eie internetbankdienste limiete. √√
• Betalings/kwitansies kan onmiddellik gemaak word/rekeninge word
onmiddellik opgedateer. √√
• Stuur bewys van betaling onmiddellik aan die begunstigde.
• Gerieflik en maklik om te gebruik.
• Bankkoste is goedkoper.
(Enige ander geldige antwoord.) (8)
2
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
1.1.2.4 Jane, die boekhouer, is toegewys om alle EFO’s te verwerk en te beheer.
Gee TWEE redes waarom die interne ouditeur daaroor bekommerd moet
wees.
• Te veel verwante werkfunksies/Geen verdeling van pligte nie/(geen tjeks
en saldo’s nie)/Moontlikheid van bedrog. √√
• Sy is dalk nalatig in die uitvoering van haar pligte. √√
• Gebrek aan toesig kan tot misbruik lei.
• Betalings mag nie betyds gemaak word as Jane afwesig is nie, daar mag
dalk geen kontinuïteit wees nie.
Deelpunte vir onduidelike antwoorde.
(Enige ander geldige antwoord.) (4)
20
VRAAG 1.2: BANKVERSOENING
1.2.1
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KONTANTBETALINGSJOERNAAL
Totale a/b 477 400 Totale a/b 413 500
28 000 √ 36 000 √√
(90 000 +
6 750)
34 000 √
96 750 √√
400 √ 52 000 √
1 750 √
602 550 537 250
Kan R34 000 in KOJ hê en ook R34 000 in KBJ. Dan slegs 1 punt indien al drie geboekstaaf is.
11
3
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
1.2.2
ALGEMENE GROOTBOEK VAN BUTROS TRADERS
BANK
Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag
b/d Totale 537 250
2022 Saldo 299 600√ 2022 KBJ
Mar 01 Mar 31 betalings √
Mar 31 Totale KOJ 602 550 Saldo o/b 364 900
Ontvangste √
902 150 902 150
2022 a/b
Saldo 364 900
Apr 01
6
1.2.3
BUTROS TRADERS
BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 MAART 2022
Debiet Krediet
Saldo volgens Bankstaat 249 400
KT uitstaande deposito 124 500 √
DT uitstaande EFO's √
Nr. 480 25 000 √
Nr. 481 18 000 √
KT bedrag verkeerdelik gedebiteer/regstelling van
34 000√√
fout √
DT Saldo volgens bankrekening (vanaf 1.2.2) 364 900
√ vir beide totale 407 900 407 900
11
TOTAAL
54
4
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
VRAAG 2: KONSEPTE EN KREDITEUREVERSOENING
ANTWOORD
2.1 2.1.1 E √√
2.1.2 A √√
2.1.3 D √√
2.1.4 B √√
2.1.5 C √√ 10
2.2 Verskaf TWEE redes waarom ʼn Krediteureversoening opgestel word.
• ʼn Interne beheermaatreël om te verseker dat alle betalings, opbrengste
en afslag afgetrek word en dat alle fakture wat gehef word, wettig is. √√
• Om al die inskrywings tussen die grootboek en die staat te versoen. √√
• Om te verseker dat die korrekte bedrag aan die krediteure betaal word.
Deelpunte vir onduidelike antwoorde.
(Enige ander geldige antwoord.) (4)
2.3 Die eienaar van Seb’s Sound Clinic is nie heeltemal tevrede met die
diens en kwaliteit van die goedere wat van Big Music ontvang is nie. Hy
dink daaraan om ʼn nuwe verskaffer te soek. Noem DRIE faktore wat hy
moet oorweeg voordat hy na ʼn ander verskaffer verander.
• Die krediet terme wat aangebied word. √√
• Sal hulle afslag gee vir vroeë betalings? √√
• Sal die alternatiewe verskaffer in staat wees om aan die vereistes van
die besigheid te voldoen? √√
• Die kwaliteit van die produkte wat hulle kan lewer.
• Die prys van die goedere wat hulle aanbied.
Deelpunte vir onduidelike antwoorde.
(Enige ander geldige antwoord.) (6)
10
5
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
2.4 Krediteureversoening
Nommer Krediteuregrootboek Rekeningstaat
2.4.1 42 794 46 820
(67 + 67)
2.4.2
- 134 √√
2.4.3 + 110 √√
2.4.4 + 1 600 √√
2.4.5 - 4 000 √√
2.4.6 - 1 350 √√
- 2 840 √ - 160 √
2.4.7 OF
- 3 000 √√
Totale 41 420 41 420
Totale hoef nie dieselfde te wees om ʼn deelpunt te kry nie
14
TOTAAL
34
6
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
VRAAG 3: VASTE BATES EN INTERNE KONTROLE
3.1
Nommer Berekeninge Antwoord
A. 460 000 – 396 750 63 250 √√
2
B. 5 000 000 + 650 000 5 650 000 √√
2
C. 564 000 √ + 132 000 √ - 576 000 √ 120 000
4
D. Verkoop : 118 800 x 10% = 11 880
118 800 √ – 11 880 √ = 106 920
106 920 x 10% x 7/12 √ = 6 237
Oud : 576 000 √ -132 000 √ = 444 000
25 080
10 145
460 000 √ – (13 200 √ + 11 880 ) = 434 920
444 000 – 434 920 = 9 080 x 10% = 908
Nuut : 120 000 (sien C) x 10% x 3/12 √ = 3 000
Totale waardevermindering : 6 237 + 908 + 3 000
15
E. 31 317
132 000 √ – (13 200 √ + 11 880 (sien D) + 6 237 (sien) √ 100 683
132 200 – 31 317 5
F. 460 000 x 15% = 69 000
Die drawaarde is slegs 63 250
63 249 √
Daarom kan die waardevermindering slegs 63 250 wees
(sien A) – 1 2
G.
396 750 √ + 63 249
459 999
(sien F)
3
33
7
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
3.2
ALGEMENE GROOTBOEK VAN RATIZA TRADERS
BATEVERKOPEREKENING
Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag
2021 Voertuig √ 132 000 2021 Opgehoopte
31 317
Sep 30 √ Sep 30 waardevermindering
(sien E)
op voertuig √
Bank √ 81 348 √
Verlies met verkoop 19 335
van bate √
132 000 132 000
9
3.3 Gee EEN voorstelling wat die interne ouditeur kan gebruik om te kyk of
enige roerende bates gesteel is.
• Voer ʼn fisiese inspeksie uit ( gereeld en onverwags) √√
• Vergelyk met Vaste Bate Register
(Enige ander geldige antwoord.) (2)
3.4 Grond en geboue is vyf jaar gelede vir R5 000 000 gekoop. Die
eiendomspryse het sedertdien met 20% gestyg. Vennoot Oratile het
voorgestel dat die waarde van hierdie bate teen ʼn hoër bedrag
aangeteken word sodat die bykomende R1 000 000 as ʼn wins in die
Staat van Omvattende Inkomste (Inkomstestaat) weerspieël word.
Vennoot Zama stem nie saam nie
Gee EEN rede waarom jy met vennoot Zama saamstem. Verwys na
AARP beginsels in jou antwoord.
• Historiese kostebeginsel √ –Bates word teen hul oorspronklike (koop) prys
aangeteken en winste/verliese word slegs by vervreemding van die bate
bereken. √√
Een punt vir AARP beginsel
Twee punte vir verduideliking
Deelpunte vir enige onduidelike antwoord (3)
8
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 2) GRAAD 11
3.5 Die vennote vermoed dat sommige van die bestuurders die
besigheidsvoertuie vir hulle private doeleindes gebruik.
3.5.1 Verskaf TWEE punte om hul bekommernisse te regverdig. Haal
syfers aan om jou antwoord te staaf. Wenk: Verwys na
INLIGTING F.
• Brandstof en olie vermeerder van R65 200 tot R114 100, ʼn verhoging
van R48 900. Dit is ʼn verhoging van 75%
• Verkope vermeerder van R740 000 tot R932 400, ʼn verhoging van
R192 400. Dit is ʼn verhoging van 26%.
Twee punte vir elke verduideliking √√√√
Een punt vir elke beginsel en een punt vir elke bedrag √√ √√ (8)
3.5.2 Noem TWEE punte van advies oor hoe die vennote beter beheer
oor die gebruik van die besigheidsvoertuie kan uitoefen.
• Installeer opsporingstoestelle in voertuie. √√
• Gebruik ʼn logboek om rekord te hou van die kilometers. √√
• Maak seker dat alle voertuie by die werk geparkeer is na werksure.
• Ken voertuie op ʼn daaglikse basis toe aan bestuurders.
Deelpunte vir enige onduidelike antwoord.
(Enige ander geldige antwoord.) (4)
3.6 Ses van die bestuurders is ontevrede met hul salarisverhoging en
beplan ʼn staking. Is hulle regverdig? Verduidelik. Haal syfers aan om
jou antwoord te staaf.
JA/NEE√
• Salarisse het van R388 200 tot R408 240 gestyg, ʼn verhoging van
R20 040. Dit is ʼn verhoging van omtrent 5%, wat laer as die
inflasiekoers is. √√
• Verkope vermeerder met 40%, tog kry die bestuurders net ʼn verhoging
van 5%.
Een punt vir Ja/Nee
Twee punte vir tendens en syfers
Deelpunte vir enige onduidelike antwoord.
(Enige ander geldige antwoord.) (3)
20
TOTAAL
62
TOTAAL: 150
9
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ece12388-af7d-4c48-955d-4bdc5697500a/v1-f68679d659dcb26ca5c5/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 11 Paper 2 Gauteng June 2022 Memo (English)
%20June%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--16b42200-379b-4214-b262-156f8ad71c5a/v1-cf81a97e83e0e8c60a18/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 11 P2 Gauteng June 2022 Addendum (Afr)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--716473af-e84e-470a-9dd5-68ad9e4eae8b/v1-a32b28e97919d9cc1d0d/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 P2 Gauteng June 2022 QP (Eng)

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Eng)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f9181d83-1d51-4791-b6ff-7a96d108c1db/v1-ebc7bcce9839a314ff0e/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2022 Memo (English)
More from Grade 11 Accounting

Study guide
GR11 Accounting Practice exam November Paper 1

Question paper
Accounting Grade 11 P2 November Mock 2026 QP (Eng)

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper