Skip to content

Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2019 QP (Afr)

Question paperAccountingGrade 11201914 pages

Grade 11 Accounting Paper 1 question paper from the Gauteng November 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2019 GRAAD 11 REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 TYD: 2 uur PUNTE: 150 13 bladsye, 1 formuleblad en ʼn antwoordboek van 8 bladsye Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 2 GP/November 2019 Graad 11 INSTRUKSIES EN INLIGTING: Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig na. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. ʼn Spesiale ANTWOORDBOEK word verskaf waarin jy AL die vrae moet beantwoord. 3. Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien. 4. Gebruik ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar. 5. Gebruik ʼn donker potlood of blou ink om die vrae te beantwoord. 6. Alle bewerkings moet tot EEN desimale punt getoon word, waar van toepassing. 7. Skryf netjies en leesbaar. 8. Gebruik die aangehegte formuleblad. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 3 GP/November 2019 Graad 11 Gebruik die inligting in die tabel hieronder as ʼn gids wanneer jy die vraestel beantwoord. Probeer om NIE hiervan af te wyk nie. VRAAG 1: 36 punte; 30 minute Onderwerp van die vraag Hierdie vraag integreer Konsepte en Inkomstestaat Konsepte Inkomstestaat VRAAG 2: 48 punte; 38 minute Onderwerp van die vraag Hierdie vraag integreer Konsepte en Tasbare Bates Konsepte Tasbare Bates Etiek VRAAG 3: 38 punte; 30 minute Onderwerp van die vraag Hierdie vraag integreer Vennootskappe Notas tot die Balansstaat Balansstaat VRAAG 4: 28 punte; 22 minute Onderwerp van die vraag Hierdie vraag integreer Vennootskappe Ontleding en vertolking van finansiële inligting van vennootskappe Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 4 GP/November 2019 Graad 11 VRAAG 1: KONSEPTE EN INKOMSTESTAAT (36 punte; 30 minute) 1.1 KONSEPTE Dui aan waar ELKEEN van die volgende items in die finansiële state geplaas sal word deur ʼn term uit die onderstaande lys te kies. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.4) in die ANTWOORDBOEK neer. Nie-bedryfslaste; bedryfsinkomste; bedryfslaste; bedryfsbates; bedryfsuitgawes 1.1.1 Handels en ander betaalbares (1) 1.1.2 Verlies met verkoop van ʼn bate (1) 1.1.3 Verbandlening betaalbaar oor 10 jaar (1) 1.1.4 Handelsvoorraadsurplus (1) 1.2 INKOMSTESTAAT MADUNA HANDELAARS Die onderstaande inligting is ʼn uittreksel uit die boeke van Maduna Handelaars. Hulle finansiële jaar eindig op 28 Februarie 2019. GEVRA: Stel die Inkomstestaat op vir die jaar geëindig op 28 Februarie 2019. (32) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 5 GP/November 2019 Graad 11 MADUNA HANDELAARS UITTREKSEL UIT DIE VOOR-AANSUIWERINGSPROEFBALANS OP 28 FEBRUARIE 2019 Balansstaatafdeling Debiet Krediet Lening: Bank van Tshwane 180 000 Vaste Deposito: Mzansi Bank (8 % p.j.) 120 000 Handelsvoorraad 68 000 Debiteurekontrole 55 000 Voorsiening vir oninbare skulde 2 600 Bank 61 500 Nominale-rekeninge afdeling Verkope 800 000 Koste van verkope 390 000 Debiteure-afslag 14 600 Huurinkomste 42 000 Salarisse en lone 150 000 Werkgewersbydrae 10 200 Oninbare skulde 3 600 Korting toegestaan 530 Telefoon 6 300 Versekering 9 800 Verpakkingsmateriaal 8 305 Bankkoste 748 Rente op vaste deposito 8 800 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 6 GP/November 2019 Graad 11 AANSUIWERINGS EN ADDISIONELE INLIGTING 1. Op 27 Februarie 2019 het ʼn debiteur, L. Mogashoa, goedere teruggestuur met ʼn verkoopprys van R4 500, die kosprys is R2 500. ʼn Kredietnota is uitgereik, maar hierdie transaksie is nog nie aangeteken nie. 2. Op 28 Februarie 2019 het ʼn fisiese voorraadopname die volgende getoon:  Handelsvoorraad R66 400  Verpakkingsmateriaal R2 300 3. ʼn Huurder het huur betaal tot 31 Maart 2019. Die huur is vanaf 1 Junie 2018 met 10% verhoog. 4. Voorsiening vir oninbare skulde moet verminder word met R400. 5. Versekering sluit ʼn premie van R2 800 in, wat betaal is vir die periode 1 November 2018 tot 30 Junie 2019. 6. R. Mogale is uitgelaat uit die Salarisjoernaal vir 28 Februarie 2019 Netto Pensioenfonds Werkgewers- Bruto Salaris Salaris aftrekking bydraes ? R960 R320 ? LET WEL: Die pensioenfonds-aftrekking beloop 8% van die bruto salaris. 7. Leningstaat soos ontvang van die Bank van Tshwane. Saldo op 1 Maart 2018 R 260 000 Rente gekapitaliseer ? Terugbetalings gedurende die jaar, rente ingesluit 80 000 Saldo op 28 Februarie 2019 205 000 8. Waardevermindering op tasbare bates vir die jaar beloop R18 000. 9. Rente op die vaste deposito vir Februarie 2019 is nog nie aangeteken nie. Rente op die vaste deposito is nie gekapitaliseer nie. 36 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 7 GP/November 2019 Graad 11 VRAAG 2: KONSEPTE, VASTE BATES EN ETIEK (48 punte; 38 minute) 2.1 KONSEPTE Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommer (2.1.1 tot 2.1.5), neer. 2.1.1 Waardevermindering op tasbare bates beïnvloed die kontantvloei van die (1) besigheid. 2.1.2 Bates word teen hulle oorspronklike aankoopprys in die rekords van die (1) onderneming aangeteken. 2.1.3 Een bateregister moet opgestel word vir al die tasbare bates wat die onderneming besit. (1) 2.1.4 Die waarde van grond en geboue word volgens die kosprysmetode verminder. (1) 2.1.5 Opgehoopte waardevermindering word beskou as ʼn negatiewe bate. (1) 2.2 TASBARE BATE NOTA Die volgende inligting is ʼn uittreksel uit die rekords van Majoro Handelaars vir die finansiële jaar geëindig op 31 Desember 2018. Die besigheid word besit deur die broers, Peter en Joe Majoro. GEVRA: 2.2.1 Die vaste / tasbare bate nota op 31 Desember 2018. (40) 2.2.2 Peter Majoro is nie gelukkig dat sy broer, Joe Majoro, die ou toerusting teen ʼn bedrag wat laer is as die drawaarde van die onderneming gekoop het nie. Gee EEN rede waarom hy ongelukkig is oor hierdie transaksie en voorsien berekeninge / syfers om jou antwoord te motiveer. (3) (3) LET WEL: Toon die bewerkings in die afdeling soos voorsien in die ANTWOORDBOEK. INLIGTING: A. UITTREKSEL UIT DIE NA-AANSUIWERINGS PROEFBALANS OP 31 DESEMBER 2017 Voertuie R90 000 Opgehoopte waardevermindering op voertuie ? Toerusting teen kosprys R26 000 Opgehoopte waardevermindering op toerusting R7 200 B. Die volgende bates is aangekoop gedurende die huidige jaar (2018): Voertuie (kontant aangekoop op 30 September 2018) ? Toerusting (kontant aangekoop op 1 Junie 2018) R2 000 Toerusting (aangekoop op krediet op 1 Junie 2018) R25 000 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 8 GP/November 2019 Graad 11 C. Addisionele inligting wat in aanmerking geneem moet word: (a) Voertuie:  ʼn Voertuig vir R90 000 is op 30 Junie 2016 aangekoop.  ʼn Tweedehandse voertuig is aangekoop op 30 September 2018.  Geen voertuie is gedurende die huidige periode verkoop nie.  Waardevermindering op voertuie word teen 20% p.j. bereken op die drawaarde.  Die saldo van die opgehoopte waardevermindering op voertuie, na inagneming van bogenoemde, is op 31 Desember 2018 as R40 060 bereken.  Waardevermindering vir die huidige jaar is nog nie bereken nie. (b) Toerusting:  Op 31 Mei 2018 het Joe Majoro verouderde toerusting (kosprys R2 400) teen ʼn verlies van R500 van die onderneming gekoop.  Die boekwaarde van die ou toerusting is R840 aan die begin van die huidige jaar.  Aankope van nuwe toerusting op 1 Junie is soos volg: o Toerusting op krediet aangekoop teen ʼn kosprys van R25 000. o Addisionele toerusting is kontant aangekoop op dieselfde dag. [Sien inligting B]  Teen jaar-einde op 31 Desember 2018, is R9 000 vir toerusting steeds verskuldig.  Waardevermindering op toerusting word bereken teen 10% p.j. op die kosprys. 48 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 9 GP/November 2019 Graad 11 VRAAG 3: FINANSIËLE STATE VAN ’N VENNOOTSKAP (38 punte; 30 minute) SAPA HANDELAARS Die onderstaande inligting het betrekking op SAPA Handelaars, met vennote S. Saul en S. Paul. Die finansiële periode eindig op 28 Februarie 2019 en die besigheid maak gebruik van ʼn winsopslag van 60% op die kosprys. GEVRA: Voltooi die volgende rekords vir die jaar geëindig op 28 Februarie 2019: 3.1 Balansstaat (toon bewerkings) (20) 3.2 Lopende- / privaatrekening nota (18) INLIGTING: SAPA HANDELAARS UITTREKSEL UIT DIE PROEFBALANS VAN SAPA HANDELAARS OP 28 FEBRUARIE 2019 Balansstaatrekeninge Fol. Debiet Krediet Kapitaal: S. Saul 216 000 Kapitaal: S. Paul 180 000 Onttrekkings: S. Saul 80 120 Onttrekkings: S. Paul 90 520 Privaatrekening: S. Saul 4 201 Privaatrekening: S. Paul 4 504 Grond en geboue 340 000 Handelsvoorraad 40 500 Bank 22 210 Krediteurekontrole 25 491 Vaste deposito: AB Bank 77 000 Nominale rekeninge: Skryfbehoeftes 1 962 Huurinkomste 15 400 Herstelwerk 1 386 Telefoon 5 120 Oninbare skulde ingevorder 2 246 Versekering 4 772 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 10 GP/November 2019 Graad 11 AANSUIWERINGS EN ADDISIONELE INLIGTING: (a) Vennoot S. Saul neem voor die voorraadopname goedere met ʼn verkoopsprys van R1 920. Die transaksie is nog nie aangeteken nie. (b) Handelsvoorraad is aan R. Viljoen verkoop op 27 Februarie 2019 vir R1 080, die kosprys beloop R940. Al die nodige dokumente is voltooi en aangeteken. R. Viljoen het nog nie die goedere kom afhaal nie. (c) Voorraadvoorhande:  Handelsvoorraad R39 900  Skryfbehoeftes R101 (d) ʼn Faktuur is van H&H Motors ontvang vir herstelwerk aan ʼn voertuig, R670. Hierdie bedrag is nog nie betaal nie. (e) ʼn Gedeelte van die gebou word sedert 1 Mei 2018 uitverhuur. Die huur vir Maart 2019 is reeds ontvang en aangeteken. (f) Die Vaste Deposito van R5 000 sal binne die volgende 4 maande verval. (g) Verdeling van wins:  Die vennote is geregtig op rente op kapitaal teen 15% per jaar.  Elk van die vennote is geregtig op ʼn salaris van R7 800 per maand.  Vennoot S. Saul ontvang ʼn bonus van R4 000.  Die oorblywende wins / verlies moet gelykop tussen die vennote verdeel word. (h) Die netto wins vir die jaar is R251 860. 38 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 11 GP/November 2019 Graad 11 VRAAG 4: ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE (28 punte; 22 minute) Die onderstaande inligting is ʼn uittreksel uit die Finansiële State van twee klerewinkels. Die finansiële periode eindig op 28 Februarie 2019. Die twee eienaars oorweeg dit om in die volgende finansiële jaar ʼn vennootskap te stig. GEVRA: 4.1 Bereken die volgende aanwysers vir 28 Februarie 2019: 4.1.1 Clyde se bedryfskapitaalverhouding. (3) 4.1.2 Bonny se voorraadomsetsnelheid. (4) 4.1.3 Clyde se gemiddelde debiteure-invorderingstermyn. (5) 4.1.4 Die opbrengs op die gemiddelde ekwiteit van Bonny se Klerewinkel. (5) 4.2 Beantwoord die volgende vrae deur syfers en finansiële aanwysers aan te haal. 4.2.1 Vergelyk en lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van die twee besighede, haal TWEE finansiële aanwysers aan. (8) 4.2.2 Met verwysing na die opbrengskoers op eienaarsbelang, dink jy dat Bonny's Klerewinkel ʼn goeie besluit neem om saam met Clyde te werk? Gee EEN punt van advies. (3) INLIGTING: A. Agtergrond van die twee besighede Bonny se Klerewinkel Bonny’ het haar klerewinkel 5 jaar gelede begin. Haar doelwit is om klere van goeie gehalte teen ʼn bekostigbare prys te lewer. Sy is passievol daaroor om goeie diens te lewer en is bekwaam en hardwerkend. Sy het ʼn rekeningkundige kwalifikasie en behartig self die aankope, bestuur en administrasie van die winkel. Sy het slegs een verkoopspersoon aangestel om haar te help. Clyde se Boetiek Clyde het haar boetiek 3 jaar gelede begin. Sy het na skool ʼn kursus in klereontwerp gedoen en is passievol oor kleurvolle, modieuse klere. Sy is lief vir mense en kuier graag oral in die dorp rond sodat sy op hoogte kan bly van die nuutste tendense en modeneigings. Sy is nie baie gedissiplineerd nie en moes ander mense aanstel om die administrasie- en boekhouwerk vir haar te doen. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 12 GP/November 2019 Graad 11 B. UITTREKSEL UIT DIE INKOMSTESTATE VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2019 Bonny se Clyde se Klerewinkel Boetiek Verkope 1 950 000 2 500 000 Koste van verkope (1 300 000) (1 250 000) Bruto wins 650 000 1 250 000 Bedryfsuitgawes (450 000) (700 000) Bedryfswins 200 000 550 000 Rente-uitgawe - (35 000) Netto wins 200 000 515 000 C. BALANSSTATE OP 28 FEBRUARIE 2019 Bonny se Clyde se Klerewinkel Boetiek BATES Nie-bedryfsbates 255 000 1 520 000 Bedryfsbates 290 000 590 000 Voorraad (slegs handelsvoorraad) 150 000 245 000 Handels- en ander ontvangbare bedrae 90 000 344 000 Kontant en kontantekwivalente 50 000 1 000 Totale Bates 545 000 2 110 000 EKWITEIT EN LASTE Eienaarsbelang / -ekwiteit 405 000 1 390 000 Kapitaal 385 000 1 425 000 Netto wins 200 000 515 000 Onttrekkings (180 000) (550 000) Nie-bedryfslaste - 350 000 Verbandlening (10% p.j.) - 350 000 Bedryfslaste 140 000 370 000 Handels- en ander betaalbare bedrae 140 000 295 000 Oortrokke bank - 75 000 Totale Ekwiteit en Laste 545 000 2 110 000 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 13 GP/November 2019 Graad 11 D. Die volgende inligting kom uit die twee stelle finansiële state vir Februarie 2019: Bonny se Clyde se FINANSIËLE AANWYSERS Klerewinkel Boetiek 1. Bruto wins as ʼn persentasie van koste van verkope 50% 100% 2. Bruto wins as persentasie van verkope 33⅓% 50% 3. Bedryfsuitgawes as ʼn persentasie van verkope 23,1% 28% 4. Netto wins as ʼn persentasie van verkope 10,3% 20,6% 5. Opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang / ekwiteit ? 36,6% 6. Graad van solvensie 3,9 : 1 3:1 7. Bedryfskapitaalverhouding 2,1 : 1 ? 8. Vuurproefverhouding 1:1 0,9 : 1 9. Voorraadomsetsnelheid ? 5,5 keer 10. Voorraadhoudingstydperk 39 dae 66 dae 11. Gemiddelde debiteure-invorderingstermyn 26 dae ? 12. Gemiddelde krediteurebetalingstermyn 58 dae 90 dae 13. Skuld : Ekwiteitsverhouding 0 0,25 : 1 E. SALDO’S EN TOTALE OP 28 FEBRUARIE 2018 Bonny se Clyde se Klerewinkel Boetiek Handelsvoorraad R130 000 R210 000 Debiteuresaldo R95 000 R310 000 Eienaarsbelang / Ekwiteit R385 000 R388 000 Kredietverkope (inligting is ook van toepassing op die 50% 80% huidige jaar) 28 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 14 GP/November 2019 Graad 11 FORMULEBLAD: GRAAD 11 Gemiddelde Krediteure x 365 Bedryfsbates - Bedryfslaste Kredietaankope 1 Totale bates : Totale laste Nie-bedryfslaste : Eienaarsbelang Koste van verkope_ Handelsvoorraad x 365 Gemiddelde voorraad Koste van verkope 1 Gemiddelde debiteure x 365 Bedryfsbates : Bedryfslaste Kredietverkope 1 Netto wins x 100 Bedryfsbates – voorraad : Bedryfslaste Gemiddelde eienaarsbelang 1 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all