Skip to content

Accounting Grade 11 P1 Gauteng November 2019 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 1120198 pages

Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng November 2019 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2019 GRAAD 11 REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae. 8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek en ten minste een deel moet korrek wees voor die punt toegeken word. 10. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Let wel: kontroleer bewerking moet ʼn +, -, x, ÷, wees of per kandidaat se antwoord. 11. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is - hierdie is ook van toepassing op verhoudings. 12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ʼn . 13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. 14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing / aanbieding. 8 bladsye Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 2 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne VRAAG 1: KONSEPTE EN INKOMSTESTAAT 1.1 KONSEPTE 1.1.1 Bedryfslaste ✓ 1.1.2 Bedryfsuitgawes ✓ 1.1.3 Nie-bedryfslaste ✓ 1.1.4 Bedryfsinkomste ✓ 4 1.2 MADUNA HANDELAARS INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2019 Verkope (800 000 – 14 600✓- 4 500✓) een deel korrek  780 900 Koste van verkope ( 390 000 - 2 500) een deel korrek ✓ (387 500) Bruto wins kontroleer bewerking  393 400 Ander Bedryfsinkomste 39 100 Huurinkomste (42 000✓ - 3 300✓ ✓) een deel korrek  38 700 Voorsiening vir oninbare skulde- aansw. ✓ 400 Bruto Bedryfsinkomste kontroleer bewerking  354 300 Bedryfsuitgawes kontroleer bewerking  (220 203) Werkgewersbydrae 10 520 Oninbare skulde 3 600 Korting toegestaan 530 Telefoon 6 300 Salarisse en lone (150 000 +12 000✓✓)  162 000 Bankkoste ✓ 748 Versekering (9 800 -1 400✓✓) een deel korrek  8 400 Verpakkingsmateriaal ( 8 305 -2 300) ✓✓ 6 005 Handelsvoorraadtekort (68 000 +2 500 -66 400) ✓✓ 4 100 Waardevermindering ✓ 18 000 Bedryfswins  134 097 Rente inkomste  9 600 Wins voor Rente Uitgawe  143 697 Rente uitgawe (205 000+ 8 000-260 000) ✓ (25 000) Netto wins vir die jaar kontroleer bewerking  118 697 32 Totale punte 36 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 3 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne VRAAG 2: KONSEPTE EN TASBARE BATES EN ETIEK 2.1 KONSEPTE 2.1.1 Onwaar ✓ 2.1.2 Waar ✓ 2.1.3 Onwaar ✓ 5 2.1.4 Onwaar ✓ 2.1.5 Waar ✓ 2.2.1 NOTA TOT FINANSIËLE STATE OP 31 DESEMBER 2018 TASBARE BATES Voertuie Toerusting Drawaarde aan die begin van die jaar 64 800 ✓18 800 Kosprys ✓90 000 26 000 Opgehoopte waardevermindering ✓✓✓✓ (25 200) ✓ (7 200) Bewegings: 23 140 22 225 Byvoegings teen kosprys ✓✓✓38 000 ✓✓27 000 (sien punte-toekenning hieronder) Bateverkope teen drawaarde - 5 punte, sien onderstaande (740) Waardevermindering (40 060✓ - 25 200*)  (14 860) 11 punte, sien onderstaande (4 035) Drawaarde aan die einde van die jaar  87 940  41 025 Kosprys 128 000 50 600 Opgehoopte waardevermindering (40 060) 3 punte, sien onderstaande (9 575) 40 *sien opgehoopte waardevermindering aan die begin Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 4 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne VOERTUIE Waardevermindering vir ou voertuig 2016 90 000 x 20% x 6/12✓ = 9 000✓ 2017 81 000✓ x 20% = 16 200✓ 90 000-9 000 25 200 Opg. W/V op 1 Jan 2018 2018 64 800✓ x 20% = 12 960✓ Waardevermindering vir die huidige jaar 90 000-9 000-16 200 Waardevermindering vir die jaar 40 060 - 25 200 = 14 860 Waardevermindering vir nuwe voertuig 14 860 -12 960 = 1 900 Kosprys van nuwe voertuig x x 20%✓ x 3✓ = 1900✓ 1 900 ✓x 12/3✓÷ 20%✓= 38 000 12 OF 0,05 x = 1900 0,05 0,05 x = 38 000 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 5 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne TOERUSTING Waardevermindering Nuut 27 000✓✓ x 10% x 7/12✓ = 1 575 A (25 000 een punt + 2 000 een punt) Bate verkoop 2 400✓ x 10% x 5/12✓ = 100 B Ou bate 26 000 - 2 400 = 23 600 23 600✓ x 10% = 2 360 C = 4 035 11 punte Drawaarde van bate verkoop Opgehoopte waardevermindering (01.01.2018) 2 400 - 840 = 1 560 2 400✓ - 1 560✓ -100  = 740 (Drawaarde op die datum van verkope) Sien C Opgehoopte waardevermindering aan die einde van die jaar 7 200 + 4 035  - 1 660  = 9 575  2.2.2 Peter Majoro is nie gelukkig dat sy broer, Joe Majoro, die ou toerusting teen 'n bedrag wat laer is as die drawaarde van die onderneming 3 gekoop het nie. Gee EEN rede waarom hy ongelukkig is oor hierdie transaksie en voorsien berekeninge / syfers om jou antwoord te motiveer. • Peter is van mening dat hulle die bate teen ʼn wins kon verkoop het OF teen drawaarde. ✓ • Verkoop vir 740 teen drawaarde OF 740 plus wins✓ [Sien 2.2 bateverkope teen drawaarde] Totale punte 48 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 6 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne VRAAG 3: LOPENDE-/PRIVAATREKENING NOTA EN BALANSSTAAT 3.1 SAPA HANDELAARS BALANSSTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG OP 28 FEBRUARIE 2019 R BATES Nie-Bedryfsbates kontroleer bewerking 3  495 810 Vaste Bates 423 810 Vaste Deposito (77 000 -5 000) ✓✓72 000 Bedryfsbates kontroleer bewerking 7 76 476 Voorraad (39 900 ✓ - 940 ✓ + 101 ✓) een deel korrek 39 061 Handels en ander ontvangbares 10 205 Kontant en kontantekwivalente (22 210 + 5 000) ✓27 210 een deel korrek TOTALE BATES kontroleer bewerking 1 572 286 EKWITEIT EN LASTE Ekwiteit 4 484 725 Kapitaal (216 000 + 180 000) ✓✓396 000 Lopende- / Privaatrekeninge ✓88 725 Nie-Bedryfslaste 60 000 Langtermynlening 60 000 Bedryfslaste 4 27 561 Handels en ander betaalbares een 27 561 (25 491 + 670✓+1400 ✓✓) deel korrek TOTALE EKWITEIT EN LASTE kontroleer bewerking 1 572 286 20 3.2 LOPENDE-/PRIVAATREKENING NOTA VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2019 S. Saul P. Paul Netto wins soos per Inkomstestaat 130 630 121 230 Vennote se salarisse ✓93 600 ✓93 600 Rente op kapitaal ✓32 400 ✓27 000 Vennoot se bonus ✓4 000 - Primêre verdeling van die wins kontroleer bewerking 130 000 120 600 Finale verdeling van die wins 630 630 Onttrekkings (Saul: 80 120 ✓+ 1 200✓✓)  (81 320) ✓ (90 520) Behoue inkomste vir die jaar kontroleer bewerking 49 310 30 710 Behoue inkomste aan die begin van die jaar 4 201 4 504 bewerking Behoue inkomste aan die einde van die jaar 53 511 35 214 18 Totale punte 38 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 7 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne VRAAG 4: ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE 4.1 Bereken die volgende aanwysers vir 28 Februarie 2019: 4.1.1 Clyde se bedryfskapitaalverhouding. 3 Bedryfsbates : Bedryfslaste (Clyde) 590 000 ✓ : 370 000 ✓ 1,6 : 1  (een deel korrek) 4.1.2 Bonny se voorraadomsetsnelheid 4 Koste van verkope . Gemiddelde voorraad = 1 300 000 ✓ . ½(130 000 ✓ + 150 000 ✓) = 9,3 keer per jaar  (een deel korrek) 4.1.3 Clyde se gemiddelde debiteure-invorderingstermyn 5 Gem. Debiteure x 365 Kredietverkope 1 = ½(310 000 ✓ + 344 000 ✓) x 365 80% ✓ x 2 500 000 ✓ 1 = 59,7 dae  (een deel korrek) 4.1.4 Bereken die opbrengs op gemiddelde ekwiteit van Bonny’s 5 Klerewinkel. Netto wins (Bonny) x 100 Gemiddelde eienaarsbelang 1 = 200 000 ✓ x 100 ½(385 000 ✓ + 405 000 ✓) 1 = 200 000 x 100 395 000 ✓ 1 = 50,6%  (een deel korrek) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekeningkunde V1 8 GP/November 2019 Graad 11 – Nasienriglyne 4.2.1 Vergelyk en lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van die twee 8 besighede, haal TWEE finansiële aanwysers aan. Enige twee Finansiële aanwysers ✓ ✓ vergelyk syfers / aanwysers van die twee besighede ✓ ✓ Aanwysers Vergelyking van Bonny en Clyde se Winkels Bedryfskapitaal- Bonny se verhouding is 2.1:1, is hoër / beter verhouding as Clyde se verhouding van 1.6:1 (sien 4.1.1) Vuurproefverhouding Bonny se verhouding is 1.1:1, is hoër / beter as Clyde se verhouding van 0.9:1 Voorraadomsetsnelheid Bonny sin is 9,3 keer (sien 4.1.2), is hoër / beter as Clyde sin van 5,5 keer Voorraadhoudingstydperk Bonny sin is 39 dae wat beter / korter is as Clyde sin van 66 dae Debiteure-invorderings Bonny sin van 26 dae is beter / korter as Clyde sin van 59.7 dae (sien 4.1.3) Krediteurebetalings Bonny se 58 dae is korter as Clyde se betalingsperiode van 90 dae Kommentaar: Twee Feite ✓✓ ✓✓ (Een punt vir gedeeltelik korrek) • Bonny’s Klerewinkel se likiditeitsposisie is beter as Clyde sin. Kontantvloei lyk goed, hulle sal nie waarskynlik binne die afsienbare toekoms kontantvloei probleme ondervind nie. • Bonny’s Klerewinkel is in staat om haar korttermynverpligtinge met gemak na te kom. • Bonny het goeie beheer oor haar debiteure-invorderingsbeleid. Bonny kan egter onderhandel om haar krediteurebetalingstermyn te probeer verleng na bv. 90 dae. • Clyde gaan sukkel om haar korttermynverpligtinge na te kom. Sy gaan ernstige kontantvloei probleme ondervind. 4.2.2 Met verwysing na die opbrengskoers op eienaarsbelang, dink jy dat Bonny's Klerewinkel 'n goeie besluit neem om saam met Clyde te werk? Gee EEN punt van advies. 3 Aanwysers ✓ Verduideliking ✓ Die besluit om bates met Clyde te kombineer is nie goed nie, Bonny se opbrengs van 50,5% (sien 4.1.4) is veel groter as die opbrengs van Clyde sin (36,6%), wat beteken dat die besigheid van Clyde minder effektief is. Advies ✓ • Bonny moet ʼn ander vennoot soek • Sy moet aanhou om haar besigheid as eenmansaak te bedryf • Enige geldige verduideliking Totale punte 28 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all