Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2019
GRAAD 11
REKENINGKUNDE
VRAESTEL 2
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in
die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui word in memo vir
komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer.
7. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd
gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae.
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe
syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek en ten minste een deel korrek wees voor die punt toegeken word.
10. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
Let wel: kontroleer bewerking moet ʼn +, -, x, ÷, wees of per kandidaat se antwoord.
11. In bewerkings, moet nie punte toeken vir bewerking as teller en noemer omgeruil is nie - hierdie is ook
van toepassing op verhoudings.
12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ʼn .
13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing / aanbieding.
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers %202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2/v1-76732c6be91313c0d261/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Answer%20%20Book_hlayiso.com_--beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73/v1-deba459ad27c2575a0e7/card.webp)


%20NOV%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--befdaccd-3076-4717-8512-3fb2893e0a0d/v1-270b1aea98c0aeec2dc4/card.webp)
%20NOV%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--9e515382-95cd-45cc-8bff-a40fed69f07a/v1-8f305cc44e85c0dc7609/card.webp)
View all





Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2019 Memo (Afr)
Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng November 2019 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 11 · Gauteng November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 872.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 2 GP/November 2019
Graad 11 – Nasienriglyn
VRAAG 1: KONSEPTE EN VERVAARDIGINGSREKENINGE
1.1 KONSEPTE
1.1.1 Direkte arbeidskoste ✓
1.1.2 Direkte materiaalkoste ✓
1.1.3 Verkoop en Verspreidingskoste ✓
1.1.4 Administratiewekoste ✓
5
1.1.5 Fabrieks-oorhoofsekoste / Bokoste ✓
1.2. GROOTBOEKREKENING EN KOSTEBEREKENINGE
1.2.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN WISHY-WASHY VERVAARDIGERS
DT GRONDSTOFVOORRAAD B1 KT
2018 2019 Goedere-in-
GJ
Maart 1 Saldo a/b ✓ 95 000 Feb 28 bewerking ✓ ✓ 535 000
2019 Krediteure-
28 KJ ✓ 521 000 Saldo o/b 110 500
Feb kontrole ✓
Bank ✓
KBJ ✓ 29 500
(Vraggeld)
645 500 645 500
2019
Maart 1 Saldo a/b 110 500
8
1.2.2 KOSTEBEREKENINGE
Direkte arbeidskoste
Fabriekslone (272 800 + 28 000) ✓ 300 800
Fabrieksoorhoofse / bokoste
Indirekte materiaal (20 500✓ + 77 500✓ – 18 000✓) Een deel korrek 80 000
Salaris: Fabrieksvoorman ✓ 105 000
Onderhoud : Fabriekstoerusting (37 000 + 11 000) ✓✓ 48 000
Water en elektrisiteit (21 000 x 0,8) Een deel korrek ✓ 16 800
Huuruitgawe (108 000 x 0,8) Een deel korrek ✓ 86 400
Waardevermindering: Fabriek ✓ 60 500
396 700
13
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 3 GP/November 2019
Graad 11 – Nasienriglyne
1.3 BEREKENINGE VIR EENHEIDSKOSTE
1.3.1 Bereken die direkte materiaalkoste per eenheid.
Direkte materiaalkoste per eenheid
768 960 ÷ 4 320
R178✓ een deel korrek
2
1.3.2 Bereken die gelykbreekpunt
518 400 ✓
R400 ✓ – R245 ✓ OF R155 vir twee punte
3 344,5 of 3 345 tafels een deel korrek
4
1.3.3 Behoort die onderneming tevrede te wees met die aantal eenhede wat
gedurende 2019 vervaardig is? Verduidelik en verskaf relevante inligting
en berekeninge.
Ja ✓
Aantal tafels vervaardig is 4 320 bokant die gelykbreekpunt van 3 345 ✓✓
Die besigheid maak dus ʼn wins ✓
4
1.3.4 Die direkte materiaalkoste per eenheid is R152 in 2018. Verduidelik TWEE
redes vir die verskil tussen die kostes oor die afgelope die twee finansiële
jaar.
Enige TWEE geldige redes ✓✓ ✓✓ (een punt vir gedeeltelik korrekte antwoord)
• Verhoging in die prys van grondstowwe van verskaffers.
• Vermorsing van grondstowwe deur die arbeiders – hulle is nie behoorlik
opgelei nie of daar is nie voldoende toesig nie.
• Swak beheer oor grondstowwe, voorraad blootgestel aan die risiko van
diefstal.
• Verhoging in vervoerkoste.
4
TOTALE PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 4 GP/November 2019
Graad 11 – Nasienriglyne
VRAAG 2: REKONSILIASIES, INTERNE KONTROLE EN ETIEK
2.1. BANKREKONSILIASIE
2.1.1 Verskaf TWEE redes waarom dit belangrik is vir ʼn besigheid om
maandeliks ʼn Bankversoeningstaat op te stel.
Enige TWEE geldige redes ✓✓ ✓✓
• Om bedrog te voorkom / te verminder / te voorkom
• Interne kontrole doeleindes
• Foute en weglatings te bepaal
• Opsporing van uitstaande tjeks / deposito’s
• Kontroleer of die banksaldo van die besigheid ooreenkom met die bankstaat.
4
2.1.2 Verduidelik hoekom die boekhouer tjek nr. 706 gekanselleer het en in
watter joernaal hy die inskrywing gekanselleer het?
• Tjek het verjaar / verval / ouer as 6 maande ✓✓
• KOJ ✓
3
2.1.3 BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 AUGUSTUS 2019
Debiet Krediet
Kt saldo soos per bankstaat ✓ 6 380
Kt uitstaande deposito ✓ 13 800
Dt uitstaande tjeks:
Nr. 950 ✓ 1 800
Nr. 980 ✓ 8 400
Nr. 992 ✓ 4 420
Dt bedrag verkeerdelik gekrediteer deur die ✓✓ 1 500
bank
Kt saldo soos per bankrekening ✓ 5 560
een metodepunt vir beide totale
20 180 20 180
10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 5 GP/November 2019
Graad 11 – Nasienriglyne
2.2 KREDITEUREREKONSILIASIE
KREDITEURE- KREDITEUR SE
GROOTBOEK REKENINGSTAAT
Saldo 16 555 22 655
A -3 500 ✓
B -2 700 ✓✓
C -640 ✓✓
D -1 040 ✓ ✓
- 520 - 520 1 punt elk
E -3 000 ✓
F -2 000 ✓
G + 6 300 ✓
Korrekte saldo 16 315 1 punt vir beide 16 315
11
2.3 INTERNE KONTROLE EN ETIEK
2.3.1 Watter DRIE stappe moet geneem word aangaande die twee verlore
tjeks?
Enige DRIE geldige redes (2x3)
Die bankstaat moet gekontroleer en die volgende moet nagegaan word:
• Of hierdie tjeks aangebied is by die bank vir betaling. ✓✓
• Indien hulle aangebied is vir betaling, identifiseer die begunstigdes en die
bedrae op die tjek. ✓✓
• Indien die tjeks nie vir betaling aangebied is nie, stop onmiddellik die betaling
van die tjeks. ✓✓
OF
• Die boekhouer moet vir ondervraging / voor 'n dissiplinêre verhoor gebring
word.
• Neem regstappe teen die boekhouer of werknemers verantwoordelik hiervoor
• Die bedrae wat gesteel is moet of van die boekhouer / werknemers se
salarisse afgetrek word / of hulle moet dit terugbetaal.
• Ontslag / Afdanking van die werknemers / boekhouer verantwoordelik vir die
bedrog
Een punt vir gedeeltelik korrekte antwoord
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 6 GP/November 2019
Graad 11 – Nasienriglyne
2.3.2 Wat is die implikasies om “Onttrekkings” aan te teken as “Donasies”?
Verduidelik EEN punt.
Enige EEN geldige punt ✓✓
• Donasies word hanteer as ʼn bedryfsuitgawe van die besigheid en sal getoon word
in die wins-en-verliesrekening
OF
• Donasies sal die netto wins van die besigheid verminder.
• Die eienaar sal dan aanspreeklik wees vir ʼn laer persoonlike inkomstebelasting
betaalbaar aan die SAID a.g.v. die laer wins.
een punt vir gedeeltelik korrekte antwoord
2
2.3.3 Gee DRIE voorstelle aan bestuur vir effektiewe kontrole oor kontant.
Enige DRIE geldige redes ✓✓ ✓✓ ✓✓
• Die bankversoening moet maandeliks opgestel word.
• Die interne ouditeur moet die inskrywings in die kontantjoernale kontroleer teen
brondokumente en stawende dokumente.
OF
• Gereelde kontrole van die kontantbetalingsjoernaal teen die tjekboek
• Daar moet verdeling pligte wees
• Die bestuur / eienaar moet die betalings per tjek magtig
• Maak gebruik van EFO-betalings en versoek 'n SMS-kennisgewing van die
bank
een punt vir gedeeltelik korrekte antwoord
6
TOTALE PUNTE
42
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 7 GP/November 2019
Graad 11 – Nasienriglyne
VRAAG 3: BEGROTINGS, ETIEK EN FINANSIËLE AANWYSERS
3.1.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
Kredietverkope November Desember
September 144 000 14 400
Oktober 149 760 ✓✓ 89 856 ✓✓ 14 976
November 161 280 ✓✓ 40 320 96 786
Desember 187 200 46 800
* 144 576 158 562
* een punt vir beide
totale 7
3.1.2 KONTANTBEGROTING VIR TWEE MAANDE GEËINDIG DESEMBER 2018
ONTVANGSTES November Desember
Kontantverkope 241 920 ✓ 280 800
Invorderings van debiteure sien 3.1.1 144 576 158 562
Rente op vaste deposito ✓✓ 1 300
Huurinkomste 5000 ✓ 5 000
TOTALE ONTVANGSTE * 391 496 445 662
BETALINGS
Kontantaankope van handelsvoorraad ✓✓ 67 200 78 000
Betalings aan krediteure 138 320 ✓✓✓ 148 960
Lening terugbetaling ✓ 24 000
Rent op lening 3 000 ✓✓ 2 800
Salaris insluitend die bonus (winkelbestuurder) 20 000 ✓✓ 48 000
Verkoopsassistente se salarisse 60 000 ✓✓ 62 400
Onttrekkings 30 000 ✓ 50 000
Toerusting ✓ 20 000
Ander bedryfsuitgawes ✓✓ 138 000 145 866
TOTALE BETALINGS * 456 520 580 026
Kontantsurplus (tekort) metode (65 024) (134 364)
Saldo aan die begin van die maand 138 400 73 376
Saldo aan die einde van die maand metode 73 376 (60 988)
29
* een punt vir beide totale
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 8 GP/November 2019
Graad 11 – Nasienriglyne
3.1.3 Verwys na transaksie J, en verduidelik waarom die werknemers nie
tevrede sal wees met die verhoging van 4% op hul salarisse nie.
• Die verhoging is laer as die inflasiekoers teenoor die 20% verhoging aan die
bestuur. ✓✓
(Aanvaar enige inflasiekoers tussen 4,1% en 6%) / Huidige koers van 4,96%
hoër as 4%
2
3.2 FINANSIËLE AANWYSERS
3.2.1 Bereken die volgende aanwysers vir die jaar geëindig 28 Februarie
2019:
Gemiddelde krediteure-betalingsperiode (4)
½ (43 000 + 47 000) ✓✓ x 365
235 000 ✓ 1
= 69,9 dae of 70 dae
Voorraadhoudingstydperk (4)
½ (30 000 + 40 000) ✓✓ x 365
235 000 ✓ 1
= 54,3 dae of 54 dae
3.2.2 Vergelyk die finansiële aanwysers vir 2018 en 2019 en
beantwoord die volgende vrae.
Lewer kommentaar op die voorraadomsetsnelheid en
voorraadhoudingstydperk.
(Haal syfers aan) (2)
• Voorraadomsetsnelheid het gedaal van 8 keer na 6,7 keer / met
1,3 keer in 2019. ✓
• Voorraadhoudingstydperk het verhoog van 45,6 dae tot 54 dae in
2019 ✓ (see 3.2.1)
Verduidelik waarom Nkosi Handelaars bekommerd behoort te
wees oor die twee aanwysers en gee EEN punt van advies aan
Nkosi Handelaars. (4)
Verduideliking ✓✓
• Die onderneming kan te veel voorraad aanhou / beweeg te stadig
• Kontant wat gebruik kan word om inkomste te genereer, is in
voorraad opgesluit
Advies ✓✓
• Verminder die hoeveelheid voorraad wat aangekoop word
• Verbeter die promosie- of advertensiestrategieë
TOTALE PUNTE
52
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde/V2 9 GP/November 2019
Graad 11 – Nasienriglyn
VRAAG 4: BTW EN TASBARE BATES
4.1 BTW
4.1.1 en 4.1.2
BTW BTW BTW BTW-inset BTW-uitset
Ingesluit Uitgesluit Bedrag
(R) (R) (R)
✓ 575 000 500 000 75 000 75 000
287 500 250 000 ✓ 37 500 37 500
1 830 ✓ 1 830
6 400 960 ✓ 960
9 800 ✓ 1 470 ✓ 1 470
5 405 ✓✓ 705 ✓ 705
TOTALE 41 505 75 960
10
4.1.3 Bereken die bedrag betaalbaar aan / ontvangbaar van die SAID.
6 700 + 75 960 - 41 505 = 41 155 ✓ een deel korrek
2
4.2 Verduidelik die TWEE maatreëls wat jy in plek sal stel om te voorkom dat
werknemers besigheidsbates vir persoonlike gewin te gebruik?
Enige TWEE geldige punte ✓✓ ✓✓
• Onwillekeurige kontrole van besigheidsbates teen vaste bateregisters.
• Uittekenregister vir skootrekenaars wanneer dit gebruik word.
•
een punt vir gedeeltelik korrekte antwoord
4
TOTALE PUNTE
16
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2/v1-76732c6be91313c0d261/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2020 Memo (Afr)
%202020%20Exemplars%20Answer%20%20Book_hlayiso.com_--beefd0ec-65a9-40ba-8a4f-bcbbc4b55e73/v1-deba459ad27c2575a0e7/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 Paper 2 North West June 2019 Memo
%20NOV%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--befdaccd-3076-4717-8512-3fb2893e0a0d/v1-270b1aea98c0aeec2dc4/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2021 Memo (English)
%20NOV%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--9e515382-95cd-45cc-8bff-a40fed69f07a/v1-8f305cc44e85c0dc7609/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2021 Memo (Afr)
More from Grade 11 Accounting

Study guide
GR11 Accounting Practice exam November Paper 1

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper and memo