Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2018
SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 16 bladsye, insluitend 5 antwoordblaaie.
Skip to contentAll 2018 papers 





View all

/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_English_hlayiso.com_--ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6/v1-0797091449081c3c3dfd/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_--ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8/v1-ddd234b1e4aa182f38ab/card.webp)

Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo
Grade 11 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape November 2018, 16 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 1014.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape November 2018
- Other filesQuestion paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · Eng (3)Question paper · Eng (4)Question paper · Eng (5)Question paper · Eng (6)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paper · Afr (3)Question paperQuestion paper (2)Question paper (3)Memo · EngMemo · Eng (2)Memo · Eng (3)Memo · AfrMemoMemo (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)
1.1 1.1.1 Veiligheidshelm / Hardehoed (1)
1.1.2 Alle bouterreine / konstruksieterreine (1)
1.2 1.2.1 Loshangende klere – Maak vas / Verwyder (1)
1.2.2 Tipe skoene in ʼn werkswinkel – Glyvaste sole / Harde punt (1)
1.2.3 Wanneer skerp voorwerpe gedra word – Punt na onder (1)
1.2.4 Gevaarlike bewegende dele van kraggereedskap – Met skerm
toegerus wees (1)
1.2.5 Aantal operateurs wat ʼn masjien bedryf – Slegs een (1)
1.3 Kontrakteur (1)
1.4 Enige VIER veiligheidsmaatreëls wat van toepassing is op die
berging van ontvlambare vloeistowwe.
Vertrek goed geventileer
Deur moet ʼn drumpel hê
Geen materiaal wat ʼn vonk kan veroorsaak
Vloeistowwe wat chemies op mekaar kan reageer, nie naby
mekaar stoor
Houers goed geseël (4 x 1) (4)
1.5 1.5.1 Betonhangvloere – Gewapende beton (1)
1.5.2 Lateie bokant deuropeninge – Voorafgegiete beton (1)
1.5.3 Fondamente vir enkelverdieping geboue – Ongewapende beton (1)
1.6 Enige EEN gebruik van gidspleister.
Afwerking van vloere en mure
Bekledingsmateriaal
Gelykmakingslaag vir hangvloere
Geïsoleerde dakgidspleister (1)
1.7 Enige TWEE redes waarom kalk by ʼn daghamengsel gegooi kan word.
Verhoog plastisiteit
Maak mengsel meer bewerkbaar (2 x 1) (2)
1.8 (1) Goedkoop en (2) maklik bewerkbaar (2)
1.9 1.9.1 Waar (1)
1.9.2 Onwaar (1)
19.3 Onwaar (1)
1.9.4 Waar (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 3
1.10 (1) Hoë higiëniese eienskappe en (2) maklik om skoon te maak (2)
1.11 (1) Twee of meer metale (2) word gekombineer om (3) ʼn nuwe metaal te
vorm / met beter / ander eienskappe (3)
1.12 Enige EEN gebruik van termoverharde plastiek.
Rioleringspype
Geute
Koue- en warmwaterpype (1 x 1) (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES)
2.1 2.1.1 Kamhamer (1)
2.1.2 Stene / blokke af te werk / Gladde oppervlaktes grof te maak (2)
2.1.3 (1) Kapwerk op harde stene (2) verweer die kam / maak kam
stomp (2)
2.2 (1) Verstekwinkelhaak
Enige DRIE gebruike daarvan.(3)
Toets haaksheid
Uitmerk van loodreg lyne
Kan as liniaal gebruik word
Merk van haaks lyne
Toets of oppervlakte reguit is
45° lyne te trek (4)
2.3 (1) Radiaalsaag
Enige DRIE versorgingsmaatreëls daarvan.(3)
Hou in stand – olie en verstel volgens aanwysings
Maak skoon na gebruik
Herstel beskadigde koorde
Hanteer versigtig sodat akkuraatheid nie beskadig word nie
Gebruik slegs vir bestemde doel
Moet nie die saag forseer nie
Vermy stomp lemme
Hou ventileergate oop
Versien gereeld (4)
2.4 Enige TWEE versorgingsmaatreëls vir ʼn betonmenger.
Maak binnekant behoorlik skoon na gebruik
Moenie water in drom laat nie
Olie binnekant van drom wanneer dit vir ʼn lang tydperk gestoor
word (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 5
2.5 2.5.1 Terreinplan (1)
2.5.2 124 (1)
2.5.3 Bougrens (1)
2.5.4 2.5.B – Mangat
2.5.C – Steekoog (2)
2.6 FIGUUR 2.6 op ANTWOORDBLAD A toon ʼn onvoltooide deursnee-aansig
van ʼn eensteenmuur. Voltooi die deursnee-aansig op skaal 1 : 20 en toon
die volgende dele met simbole en byskrifte:
2.6.1 ʼn Strookfondament van 700 x 250 mm met die bodemvlak
van 400 mm (3)
2.6.2 ʼn Eensteenmuur met ʼn hoogte van 2 700 mm vanaf die vloervlak
en 10 mm pleisterwerk aan die binne- en buitekant (5)
2.6.3 Die hardepuinvulling van 250 mm (1)
2.6.4 Die vogweerlaag (2)
2.6.5 Die blinderingslaag van 50 m (1)
2.6.6 Die betonvloerblad van 90 mm (1)
2.6.7 ʼn Deuropening met ʼn hoogte van 2 100 mm (1)
2.6.8 ʼn Betonlatei met ʼn dikte van 70 mm bokant die deuropening (2)
2.6.9 ʼn Muurplaat van 114 x 38 mm (2)
2.10 Toon enige TWEE byskrifte. (2 x 1) (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA (GENERIES)
3.1 FIGUUR 3.1 toon die fondamentmuur van ʼn gebou. Die breedte van die
muur is 220 mm en die hoogte 450 mm.
Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD B en bereken die
volgende:
3.1.1 Bereken die hartlyn van die fondamentmuur. (6)
3.1.2 Bereken hoeveelheid stene benodig om die fondamentmuur te
bou en maak voorsiening vir 5% steen breekskade. (9)
3.2 (1) Deeglike beskrywing van die (2) item wat gemeet is en (3) enige
voorlopige berekeninge of sketse (3)
3.3 (1) Smeer kleefstof aan albei oppervlaktes, (2) laat droog word en (3)
wanneer byna droog is, word dele opmekaar geklamp (3)
3.4 Epoksie (1)
3.5 Enige TWEE eienskappe van mastiek digtingsmiddel.
Werk goed op metale
Voorkom dat stof deurdring in voe
Buigbaar, maar hou verbinding bymekaar
Vasklewing vir sowat 5 jaar
Gladde buitekant
Kan buite gebruik word
Waterdig
Bestand teen lae en hoë temperature
Verswak nie deur blootstelling aan die son nie (2 x 1) (2)
3.6 3.6.1 Vetput
(2)
3.6.2 Dreineerkraan
(2)
3.6.3 Afgewerkte hout
(2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 7
VRAAG 4: MATERIALE, GEREEDSKAP, GRAFIKA EN VENSTERS
(SPESIFIEK)
4.1 Hardehout en sagtehout (2)
4.2 4.2.1 Duurder
4.2.2 Enige soort hout
4.2.3 50 mm
4.2.4 25% (4)
4.3 4.3.1 Rolsaag of tafelsaag (1)
4.3.2 4.3.A – lemskut
4.3.B – verstekmaat/skuifblok
4.3.C – handwiel versteller
4.3.D – verstekmaatgleuf
4.3.E – kloofleier/leiblok (5)
4.4 4.4.1 Boë en sirkels op groot oppervlakte te sny
Wye verskeidenheid materiaal te sny soos hardeborde,
lamelborde, plastiek en dun metaal (Enige 1) (1)
4.4.2 Afskuring saam met die draad van hout / Afskuring teen ʼn
hoek
Afskuring voor poleer/poets tot glans
Afskuring tussen lae vernis (Enige 1) (1)
4.4.3 Oppervlakte en rande van hout (skaafblok) te fatsoeneer
Om profiele in ʼn reguitlyn of geboë rande te sny
Om groewe te sny
Om swaelstertvoeë te sny (Enige 1) (1)
4.5 ANTWOORDBLAD C – DAKKAP (12)
4.6 4.6.1 Vloerlys (1)
4.6.2 Kroonlys (1)
4.6.3 Sponning (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 5: VERBINDINGS, VENSTERS, DEURE EN MUURPANEELWERK
(SPESIFIEK)
5.1 Om die kosyn vas te bou / te heg aan die muur (1)
5.2 Steunarms
Staalrelings
Sweefrakke
Tappenne, ondersteunende tappe en skroewe (Enige 3) (3)
5.3. 5.3.1 Dubbele tapvoeg (1)
5.3.2 Deur kosyne (1)
5.3.3 Tappe (2)
5.3.4 5.3.B – Vlakwang 5.3.C – Kantwang (2)
5.3.5 Tapbeitel (1)
5.4 ANTWOORDBLAD D (7)
5.5 Krimping en uitsettinG (2)
5.6 Z-plankdeur (‘Z-framed, ledged and braced batten door’)
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 9
5.7 Dit gee ʼn aangename, dekoratiewe en duursame voorkoms
Dit verbloem krake in mure
Die hele muur hoef nie gepleister te word nie
Uitsetting en insetting is minimaal, nie dieselfde as soliede hout nie
Bied goeie isolasie
Kan direk aan die mure aangebring word; geen raamwerk benodig nie
(4 x 1) (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 6: FORMEEL, BEKISTING, SKORING, YSTERWARE EN
HANGVLOERE )SPESIFIEK)
6.1 Die boonste fatsoen van die raamwerk moet dieselfde as die onderkant
van die boog wees
Moet die gewig van die nat klipmengselwerk of baksteenwerk ondersteun
totdat die sement tussen die boogstene gebind het
Formele moet stewig en sterk genoeg wees om die gewig van die
baksteenwerk van die boog te ondersteun
Moet maklik verwyder kan word
Moet met ronde draadspykers vasgesit word vir sterkte
Grootte van die dele word bepaal deur die ontwerp en konstruksie van die
formeel (4 x 1) (4)
6.2 Soliede houtstroke 25 mm dik (1)
6.3 A. Formeellatwerk
B. Rib
C. Stut
D. Draer
E. Wigpaar
(5)
6.4 Enige TWEE.
Borde is ekonomies
Plekke waar gladde of gehalte afwerking nie nodig is nie
Groot blaaie beskikbaar (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 11
6.5 6.5.1 Om te verhoed dat die beton aan die oppervlakte vaskleef (2)
6.5.2 Te verseker dat die oppervlak van die kolom gelyk is (2)
6.5.3 Om oprigting en afbreek van bekisting te vergemaklik (2)
6.6 ANTWOORDBLAD E (10)
6.7 Dit help om die bekisting tot die verlangde hoogte op te lig of te laat sak
Vergemaklik die verwydering van die bekisting na voltooiing van die
vloerblad (2)
6.8 Gemaak van hout en metaal en word gebruik om die kis van ʼn vierkantige
kolom met behulp van moere en boute vas te trek (2)
6.9 6.9.1 Onwaar (1)
6.9.2 Onwaar (1)
6.9.3 Onwaar (1)
6.9.4 Waar (1)
6.10 A Hefskanier
B Uitswaaiskanier
C Tongskanier (3)
6.11 Ventilasie vir die houtvloer te verskaf (1)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2018)
SIVIELE TEGNOLOGIE
ANTWOORDBLAD A GENERIES
NAAM:
2.6 FIGUUR 2.6 op ANTWOORDBLAD A toon ʼn onvoltooide deursnee-aansig van
ʼn eensteenmuur. Voltooi die deursnee-aansig op skaal 1 : 20.
2.6.1 Strookfondament 3
2.6.2 Eensteenmuur 5
2.6.3 Hardepuinvulling 1
2.6.4 Vogweerlaag. 2
2.6.5 Blinderingslaag 1
2.6.6 Betonvloerblad 1
2.6.7 Deuropening 1
2.6.8 Betonlatei 2
2.6.9 Muurplaat 2
2.6.10 2 Byskrifte. 2
TOTAAL 20
2xByskrifte
NGV
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 13
SIVIELE TEGNOLOGIE
ANTWOORDBLAD B GENERIES
NAAM:
VRAAG 3.1
A B C D
3.1.1 HARTLYN: (6)
2 x 9 m = 18 m
2 x 6 m = 12 m
= 30 m
Minus: 4 x 0.22 m = 0.88 m
TOTALE HARTLYN = 29.12 m
3.1.2 AANTAL STENE: (9)
OPPERVLAK :
Totale muuroppervlak
1 29.12
0.45 13.104. Dus: Totale muuroppervlak = 13.104 m²
....
TOTALE STENE
13.104 100 stene/ m2 vir eensteenmuur
100 1 310.4 Dus: 1 311 stene vir totale muur
310......
.... 5% BREEKSKADE
5/
100 x 1 311
= 66 stene
TOTALE STENE :
1 311 + 66 = 1 377 aantal stene
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2018)
SIVIELE TEGNOLOGIE
ANTWOORDBLAD C HOUTBEWERKING
NAAM:
4.5 FIGUUR 4.5 op ANTWOORDBLAD C toon die onvoltooide snitaansig
van twee buitemure en een- binne muur ʼn gebou. Voltooi op skaal
1 : 50, die SA-tipe dakkap dakkonstruksie met die steunpunte op die
buitemure. Die dak het ʼn helling van 30° en ʼn oorhang van 300 mm. (12)
SA-tipe kap 1
Bindbalk 1
Kapbene 2
Hoofstyl 1
Stutte 2
Posisie op steunpunte 1
30° Helling 1
300 mm Oorhang 1
Skaal 2
TOTAAL 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 15
SIVIELE TEGNOLOGIE
ANTWOORDBLAD D HOUTBEWERKING
NAAM:
5.4 FIGUUR 5.4 op ANTWOORDBLAD D toon die onvoltooide horisontale snit
deur die tussenstyl en aangrensende style van ʼn swaairaam met glas. Die
style is gelip en gedeeltelik in die tussenstyle gespon.
Voltooi in goeie verhouding die snitaansig deur die linkerkantse styl te
voltooi:
Eierprofiellys 2
Stopverf 1
Lip van die styl 2
Drupgroef 2
TOTAAL 7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2018)
SIVIELE TEGNOLOGIE
ANTWOORDBLAD E HOUTBEWERKING
NAAM:
6.6 FIGUUR 6.6 op ANTWOORDBLAD E toon die vertikale aansig van ʼn
muur, voetplaat en bekistingbord vir ʼn betonvloerblad. Voltooi die tekening
deur al die onderdele van bekistingondersteuning op skaal 1 : 20 in te
teken. (10)
Wigpaar 2
Stut 2
Dwarsdraer 2
Draer 2
Skaal 2
TOTAAL 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo

Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2018 QP
More from Grade 11 Civil Technology

Annual teaching plan
Gr 11 Cons ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Civil Ser ATP 2023 24
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Afr)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_English_hlayiso.com_--ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6/v1-0797091449081c3c3dfd/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Eng)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_--ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8/v1-ddd234b1e4aa182f38ab/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Eng)

Question paper