Skip to content

Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo

MemorandumCivil TechnologyGrade 11201815 pages

Grade 11 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape November 2018, 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye, insluitend 4 antwoordblaaie.
Downloaded from hlayiso.com 2 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES) 1.1 1.1.1 Veiligheidshelm / Hardehoed (1) 1.1.2 Alle bouterreine / konstruksieterreine (1) 1.2 1.2.1 Loshangende klere – Maak vas / Verwyder (1) 1.2.2 Tipe skoene in ʼn werkswinkel – Glyvaste sole / Harde punt (1) 1.2.3 Wanneer skerp voorwerpe gedra word – Punt na onder (1) 1.2.4 Gevaarlike bewegende dele van kraggereedskap – Met skerm toegerus wees (1) 1.2.5 Aantal operateurs wat ʼn masjien bedryf – Slegs een (1) 1.3 Kontrakteur (1) 1.4 Enige VIER veiligheidsmaatreëls wat van toepassing is op die berging van ontvlambare vloeistowwe.  Vertrek goed geventileer  Deur moet ʼn drumpel hê  Geen materiaal wat ʼn vonk kan veroorsaak  Vloeistowwe wat chemies op mekaar kan reageer, nie naby mekaar stoor  Houers goed geseël (4 x 1) (4) 1.5 1.5.1 Betonhangvloere – Gewapende beton (1) 1.5.2 Lateie bokant deuropeninge – Voorafgegiete beton (1) 1.5.3 Fondamente vir enkelverdieping geboue – Ongewapende beton (1) 1.6 Enige EEN gebruik van gidspleister.  Afwerking van vloere en mure  Bekledingsmateriaal  Gelykmakingslaag vir hangvloere  Geïsoleerde dakgidspleister (1) 1.7 Enige TWEE redes waarom kalk by ʼn daghamengsel gegooi kan word.  Verhoog plastisiteit  Maak mengsel meer bewerkbaar (2 x 1) (2) 1.8 (1) Goedkoop en (2) maklik bewerkbaar (2) 1.9 1.9.1 Waar (1) 1.9.2 Onwaar (1) 19.3 Onwaar (1) 1.9.4 Waar (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 3 1.10 (1) Hoë higiëniese eienskappe en (2) maklik om skoon te maak (2) 1.11 (1) Twee of meer metale (2) word gekombineer om (3) ʼn nuwe metaal te vorm / met beter / ander eienskappe (3) 1.12 Enige EEN gebruik van termoverharde plastiek.  Rioleringspype  Geute  Koue- en warmwaterpype (1 x 1) (1) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES) 2.1 2.1.1 Kamhamer (1) 2.1.2 Stene / blokke af te werk / Gladde oppervlaktes grof te maak (2) 2.1.3 (1) Kapwerk op harde stene (2) verweer die kam / maak kam stomp (2) 2.2 (1) Verstekwinkelhaak Enige DRIE gebruike daarvan.(3)  Toets haaksheid  Uitmerk van loodreg lyne  Kan as liniaal gebruik word  Merk van haaks lyne  Toets of oppervlakte reguit is  45° lyne te trek (4) 2.3 (1) Radiaalsaag Enige DRIE versorgingsmaatreëls daarvan.(3)  Hou in stand – olie en verstel volgens aanwysings  Maak skoon na gebruik  Herstel beskadigde koorde  Hanteer versigtig sodat akkuraatheid nie beskadig word nie  Gebruik slegs vir bestemde doel  Moet nie die saag forseer nie  Vermy stomp lemme  Hou ventileergate oop  Versien gereeld (4) 2.4 Enige TWEE versorgingsmaatreëls vir ʼn betonmenger.  Maak binnekant behoorlik skoon na gebruik  Moenie water in drom laat nie  Olie binnekant van drom wanneer dit vir ʼn lang tydperk gestoor word (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 5 2.5 2.5.1 Terreinplan (1) 2.5.2 124 (1) 2.5.3 Bougrens (1) 2.5.4 2.5.B – Mangat 2.5.C – Steekoog (2) 2.6 FIGUUR 2.6 op ANTWOORDBLAD A toon ʼn onvoltooide deursnee-aansig van ʼn eensteenmuur. Voltooi die deursnee-aansig op skaal 1 : 20 en toon die volgende dele met simbole en byskrifte: 2.6.1 ʼn Strookfondament van 700 x 250 mm met die bodemvlak van 400 mm (3) 2.6.2 ʼn Eensteenmuur met ʼn hoogte van 2 700 mm vanaf die vloervlak en 10 mm pleisterwerk aan die binne- en buitekant (5) 2.6.3 Die hardepuinvulling van 250 mm (1) 2.6.4 Die vogweerlaag (2) 2.6.5 Die blinderingslaag van 50 m (1) 2.6.6 Die betonvloerblad van 90 mm (1) 2.6.7 ʼn Deuropening met ʼn hoogte van 2 100 mm (1) 2.6.8 ʼn Betonlatei met ʼn dikte van 70 mm bokant die deuropening (2) 2.6.9 ʼn Muurplaat van 114 x 38 mm (2) 2.10 Toon enige TWEE byskrifte. (2 x 1) (2) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA (GENERIES) 3.1 FIGUUR 3.1 toon die fondamentmuur van ʼn gebou. Die breedte van die muur is 220 mm en die hoogte 450 mm. Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD B en bereken die volgende: 3.1.1 Bereken die hartlyn van die fondamentmuur. (6) 3.1.2 Bereken hoeveelheid stene benodig om die fondamentmuur te bou en maak voorsiening vir 5% steen breekskade. (9) 3.2 (1) Deeglike beskrywing van die (2) item wat gemeet is en (3) enige voorlopige berekeninge of sketse (3) 3.3 (1) Smeer kleefstof aan albei oppervlaktes, (2) laat droog word en (3) wanneer byna droog is, word dele opmekaar geklamp (3) 3.4 Epoksie (1) 3.5 Enige TWEE eienskappe van mastiek digtingsmiddel.  Werk goed op metale  Voorkom dat stof deurdring in voe  Buigbaar, maar hou verbinding bymekaar  Vasklewing vir sowat 5 jaar  Gladde buitekant  Kan buite gebruik word  Waterdig  Bestand teen lae en hoë temperature  Verswak nie deur blootstelling aan die son nie (2 x 1) (2) 3.6 3.6.1 Vetput (2) 3.6.2 Dreineerkraan (2) 3.6.3 Afgewerkte hout (2) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 7 VRAAG 4: VEILIGHEID, MATERIAAL, TOERUSTING EN VERBINDING (SPESIFIEK) 4.1 Enige TWEE oorsake van waterbesoedeling / soortgelyke aanvaarbare antwoorde.  Lekkende rioolstelsels  Fabriekafval  Storting van riool naby riviere  Rioolvuil wat na grondwater syfer (2 x 1) (2) 4.2 Soortgelyke antwoord: (1) Rioolvuil bevat skadelike mikro-organismes / bakterieë / virusse / parasiete (2) wat skadelik / ongesond is vir mense (2) 4.3 Soortgelyke antwoord: (1) Inaseming van (2) giftige dampe te voorkom (2) 4.4 Growwe aggregaat – Klip / Rots Fyn aggregaat – Sand (2) 4.5 4.5.1 ... is geskik om te gebruik as rioleringspype. B Grys gietyster (1) ... is ideaal vir gebruik as warmwaterpype. 4.5.2 C Koper (1) 4.5.3 ... is geskik vir buitenshuise waterkrane. A Geelkoper of D Koper (1) 4.6 Enige DRIE eienskappe van termoplastiek.  Kan omvorm word  Maklik om te hanteer  Lig in gewig  Breek nie maklik nie  Beskikbaar in verskillende kleure of deursigtig  Onderhoudskoste is laag  Maklik om te sny, vyl, boor  Lasplekke is sterk  Bestand teen krimping en uiteensetting  Swak geleier van hitte  Lae hittebestandheid (3 x 1) (3) 4.7 4.7.1 Plaatmetaal te sny – Blikskêr (1) 4.7.2 Klinknaelkoppe te vorm – Bolpenhamer (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2018) 4.8 Identifiseer die gereedskapstukke in FIGURE 4.8.1 en 4.8.2 en noem EEN gebruik van elk. 4.8.1 Universele tang  Vasvat  Afknip  Buig  Trek drade (2) 4.8.2 Waterpomptang  Loodgieterpype vas te klamp (2) 4.9 4.9.1 Waar (1) 4.9.2 Onwaar (1) 4.9.3 Waar (1) 4.10 4.10.1 Knelkoppeling. (1) 4.10.2 4.10.A – Knelmoer 4.10.B – Beslagring (2) 4.10.3 Koperpyp (1) 4.11 Gegroefde naatlas vir plaatmetaal (2) 4.12 Enige EEN soortgelyke antwoord.  Voorkom oksidasie  Bevorder vloei van soldeersel  Help met skoonmaak van soldeermateriaal (1) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 9 VRAAG 5: GRAFIKA EN KONSTRUKSIE IN SIVIELE DIENSTE (SPESIFIEK) 5.1 FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD C toon ʼn 45° afsnyding van ʼn silindriese pyp. Gebruik ANTWOORDBLAD C en ontwikkel en teken die ontvouing van die afsnyding van die silindriese pyp op skaal 1 : 1. (14) 5.2 5.2.1 Vuilwaterbuigstuk (1) 5.2.2 Inspeksie-oog (1) 5.2.3 87,5° (1) 5.2.4 Vuilwaterpyp (1) 5.2.5 40/50 mm (1) 5.2.6 135° (1) 5.2.7 D – Rioolput E – Tapkraan F – P-sperder. (3) 5.3 Kapillêre las om koperpype te illustreer. (2) 5.4 5.4.1 D – Nabehandeling 5.4.2 E – Bekisting 5.4.3 C – Verdigting (3 x 1) (3) 5.5 5.5.1 100 mm (1) 5.5.2 150 mm (1) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 6: KOUEWATER- EN WARMWATERTOEVOER, RIOLERING EN SANITÊRE TOEBEHORE (SPESIFIEK) 6.1 Stoomstelsels / Industriële installasies (1) 6.2 Enige DRIE nadele van vlekvrye staalpype.  Moeilik om te buig  Baie duur  Instandhouding is duur  Spesiale sweiswerk word vereis (3 x 1) (3) 6.3 Enige DRIE voordele van hoëdigtheidspoliëtileenpype.  Lang gebruiksduur  Weerstand teen sterk sure  Lig  Bestand teen rowwe behandeling  Maklik om te las  Hoë rigiditeit en treksterkte  Hoë vloeikapasiteit  Geen kraking of vervorming  Elasties (3 x 1) (3) 6.4 6.4.1 Terugslagklep (1) 6.4.2 Afsluitklep (1) 6.4.3 6.4.B (1) 6.4.4 Om terugvloeiing in pypstelsel wat water na hoërliggende dele pomp, te voorkom (1) 6.5 6.5.1 Aftapkraan (2) 6.5.2 Vlotterklep (2) 6.5.3 Buitekraan (2) 6.5.4 Watermeter Of M (2) 6.6 Beheer watertemperatuur (1) 6.7 Vakuumbreker (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 11 6.8 6.8.1 6.8.A – Uitlaat 6.8.B – Isolasie 6.8.C – Vloeibuise 6.8.D – Kopbuis 6.8.E – Inlaat 6.8 F – Spieëlglas (6) 6.8.2 Enige TWEE funksies van deel 6.8.F.  Hou vuiligheid uit  Hou hitte binne (2 x 1) (2) 6.9 FIGUUr 6.9 op ANTWOORDBLAD D toon die kantaansig van die onvoltooide skematiese voorstelling van die sanitêre toebehore wat gekoppel moet word aan ʼn eenpyprioolstelsel. Voltooi op ANTWOORDBLAD D die volgende sanitêre pypwerk met behulp van netjiese lynsketse. 6.9.1 Afvoerstam en lugpyp Dui die lugpyp aan met behulp van ʼn netjiese byskrif. (2) 6.9.2 Sperders vir die muurmeublement (2) 6.9.3 Vuilwaterafvoerpype (2) 6.9.4 Drekwaterafvoerpyp (1) 6.10 6.10.1 Verspreiding – (1) Deur wind veroorsaak, veranderde lugdruk veroorsaak (2) beweging van water, wat oor die kroon vloei. (2) 6.10.2 Kompressie – (1) Wanneer die hoofpyp vloei veroorsaak dat (2) druk opbou by laer vlakke. (2) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE ANTWOORDBLAD A GENERIES NAAM: 2.6 FIGUUR 2.6 op ANTWOORDBLAD A toon ʼn onvoltooide deursnee-aansig van ʼn eensteenmuur. Voltooi die deursnee-aansig op skaal 1 : 20. 2.6.1 Strookfondament 3 2.6.2 Eensteenmuur 5 2.6.3 Hardepuinvulling 1 2.6.4 Vogweerlaag. 2 2.6.5 Blinderingslaag 1 2.6.6 Betonvloerblad 1 2.6.7 Deuropening 1 2.6.8 Betonlatei 2 2.6.9 Muurplaat 2 2.6.10 2 Byskrifte. 2 TOTAAL 20 2xByskrifte NGV Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 13 SIVIELE TEGNOLOGIE ANTWOORDBLAD B GENERIES NAAM: VRAAG 3.1 A B C D 3.1.1 HARTLYN: (6) 2 x 9 m = 18 m 2 x 6 m = 12 m = 30 m Minus: 4 x 0.22 m = 0.88 m TOTALE HARTLYN = 29.12 m 3.1.2 AANTAL STENE: (9) OPPERVLAK : Totale muuroppervlak 1 29.12 0.45 13.104. Dus: Totale muuroppervlak = 13.104 m² .... TOTALE STENE 13.104 100 stene/ m2 vir eensteenmuur 100 1 310.4 Dus: 1 311 stene vir totale muur 310...... .... 5% BREEKSKADE 5/ 100 x 1 311 = 66 stene TOTALE STENE : 1 311 + 66 = 1 377 aantal stene Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE ANTWOORDBLAD C SIVIELE DIENSTE NAAM: 5.1 FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD C toon ʼn 45° afsnyding van ʼn silindriese pyp. Gebruik ANTWOORDBLAD C en ontwikkel en teken die ontvouing van die afsnyding van die silindriese pyp op skaal 1:1. (14) 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 1 1 1 SYAANSIG 0 1 2 9 10 8 11 7 12 0 6 1 5 2 4 3 BO-AANSIG Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 15 SIVIELE TEGNOLOGIE ANTWOORDBLAD D SIVIELE DIENSTE NAAM: 6.9 FIGUUR 6.9 op ANTWOORDBLAD D toon die kantaansig van die onvoltooide skematiese voorstelling van die sanitêre toebehore wat gekoppel moet word aan ʼn eenpyprioolstelsel. Voltooi op ANTWOORDBLAD D die volgende sanitêre pypwerk met behulp van netjiese lynsketse: LUGPYP Afvoerstam + lugpyp. Byskrif. 2 Sperders 2 Vuilwaterafvoerpype. 2 Drekwaterafvoerpyp. 1 TOTAAL 7 WHB SK BHB Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Civil Technology

View all