Skip to content

Religion Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

Question paperReligion StudiesGrade 1220176 pages

Grade 12 Religion Studies question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 RELIGIESTUDIES V2 PUNTE: 150 TYD: 2 uur *RLGSA* Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 RELIGIESTUDIES V2 (EC/SEPTEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die volgende instruksies versigtig deur voor die vrae beantwoord word. 2. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. 3. Beantwoord enige DRIE van die vyf vrae. 4. Lees AL die vrae aandagtig deur voordat jy dit beantwoord. 5. Nommer die antwoord korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 6. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) RELIGIESTUDIES V2 3 VRAAG 1 Lees die onderstaande verklaring en beantwoord die vrae wat daarop volg. MIV en Vigs is een van die grootste uitdagings vir SA. 1.1 Gee ʼn kort relevante inleiding van MIV en Vigs. (8) 1.2 Verduidelik die impak van MIV en Vigs op die Suid-Afrikaanse samelewing. (16) 1.3 Bespreek praktiese strategieë wat godsdienstige organisasies kan gebruik om MIV en Vigs te bestry. (14) 1.4 Dink jy dat godsdienstige organisasies tans in die stryd teen MIV en Vigs slaag? Gee redes vir jou antwoord. (12) [50] VRAAG 2 2.1 Bespreek die sentrale leringe van enige EEN religie onder die volgende opskrifte: 2.1.1 Die aard van die wêreld (10) 2.1.2 Die aard van godheid (10) 2.1.3 Die plek en verantwoordelikheid van die mensdom in die wêreld (10) 2.2 Met verwysing na EEN onderskeie religie, verduidelik die volgende konsepte: 2.2.1 Inspirasie (10) 2.2.2 Heilige Boek/Geskrifte (10) [50] VRAAG 3 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Darwin se evolusieleer het ʼn alternatiewe verduideliking vir die oorsprong van die mens gegee. Alhoewel evolusie nie godsdienstige idees oor skepping direk teenspreek nie, is dit duidelik dat dit geen verklaring as deel van goddelike plan aanbied nie. [Vertaal uit Shuters Top Class Religion Studies, bl. 163] 3.1 Verduidelik evolusieleer. (12) 3.2 Bespreek die reaksie van enige EEN religie op Darwin se teorie. (18) 3.3 Daar was ʼn tyd toe godsdiens al die antwoorde op die belangrike vrae oor die lewe gehad het. In die laaste vier eeue, egter, het wetenskap ook begin om hulle te beantwoord verskillende antwoorde op hierdie vrae te bied. [Aangepas uit Religion Studies, Steyn et al bl. 241] Gee ʼn kort verduideliking van die Oerknalteorie. (20) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 RELIGIESTUDIES V2 (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 4 Lees die aanhaling hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Organisasies soos die Wêreldkonferensie van Godsdienste en Vrede (WCRP), Afrikaanse Vroue van geloof netwerk (WCC), Afrikaanse Raad van godsdiensleiers (WRP), het ten doel om harmonie te skep tussen godsdienste van die wêreld. 4.1 Gee ʼn kort beskrywing van hul geskiedenis en bespreek watter werk hierdie organisasies buite die Afrikakontinent doen. (14) 4.2 Alle religieë vertoon ʼn aantal interne verskille. Bespreek die interne verskille in enige religie onder die volgende hoofde: 4.2.1 Bestuur (12) 4.2.2 Praktyke (14) 4.3 Dink jy dat die sekulêre wêreldbeskouing toenemende gewildheid kry? Gee redes vir jou antwoord. (10) [50] VRAAG 5 5.1 Noem die VYF hermeneutiese beginsels wat op die vertolking van heilige tekste van toepassing is. (10) 5.2 Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Christensetlaars het in 1652 in Suid-Afrika aangekom, Moslems in 1796 en Hindoes in 1860, terwyl die ATR nog altyd in die land beoefen is. Skryf ʼn opstel oor omgewingsvernietiging onder die volgende opskrifte. 5.2.1 Die oorsake van omgewingsvernietiging (14) 5.2.2 Impak van omgewingsvernietiging op die samelewing (12) 5.3 Analiseer die rol van die huidige wetgewing om gesonde inter-religieuse verhoudings in SA te bevorder. (14) [50] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 12 Religion Studies

View all