Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2017
RELIGIESTUDIES V1
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.
Skip to contentAll 2017 papers _hlayiso.com_--b5961a34-7ca4-4da1-80ed-83d065039e32/v1-1b73cf9670bd53d4cc28/card.webp)





View all





Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)
Grade 12 Religion Studies Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Religion Studies
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 160.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2017
Questions in this paper
- Question 1.1Common Features of Religion10 marks
- Question 1.2The Variety of Religions10 marks
- Question 1.3The Variety of Religions10 marks
- Question 1.4The Variety of Religions10 marks
- Question 1.5The Variety of Religions10 marks
- Question 2.1The Variety of Religions20 marks
Show all 22 questions
- Question 2.2The Variety of Religions10 marks
- Question 2.3The Variety of Religions20 marks
- Question 3.1The Variety of Religions10 marks
- Question 3.2The Variety of Religions10 marks
- Question 3.3Common Features of Religion10 marks
- Question 3.4Common Features of Religion20 marks
- Question 3.5Common Features of Religion50 marks
- Question 4Topical Issues in Society
- Question 4.1Topical Issues in Society2 marks
- Question 4.2Topical Issues in Society10 marks
- Question 4.3Topical Issues in Society10 marks
- Question 4.4Topical Issues in Society10 marks
- Question 4.5Topical Issues in Society10 marks
- Question 4.6Topical Issues in Society8 marks
- Question 5.1Research Into and Across Religions34 marks
- Question 5.2Common Features of Religion16 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 RELIGIESTUDIES V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
AFDELING A en AFDELING B.
2. AFDELING A is VERPLIGTEND.
3. AFDELING B bestaan uit drie vrae waarvan TWEE vrae beantwoord moet
word.
4. Lees AL die vrae aandagtig deur voordat jy ʼn keuse maak.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
hierdie vraestel gebruik word.
6. Die lengte van jou antwoord moet in ooreenstemming wees met die punte
wat aan elke vraag toegeken word.
7. Beantwoord elke vraag op ʼn NUWE bladsy.
8. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) RELIGIESTUDIES V1 3
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 Definieer kortliks die volgende konsepte in die konteks van godsdiens:
1.1.1 Ideologie (2)
1.1.2 Lering (2)
1.1.3 Gelykenis (2)
1.1.4 Mite (2)
1.1.5 Geloof (2)
1.2 Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woord(e) in te vul. Skryf
slegs die woord langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer. Kies die antwoord uit die volgende lys.
Kalbas; Hebreeus; Tora; Halaal; Karma
1.2.1 Voedsel wat geskik is vir Moslem gebruik word na verwys as … (2)
1.2.2 In Afrika-kultuur mag die … gebruik word om water of tradisionele
bier te drink. (2)
1.2.3 Die bestudering en beoefening van die … word as die teenvoeter
van die bose gesien. (2)
1.2.4 Die Hindoe-etiek word na as … verwys. (2)
1.2.5 Die tekste van die Ou Testament was in … geskryf. (2)
1.3 Kies die woord uit elke groep woorde wat NIE pas NIE. Skryf slegs die
woord langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK
neer.
1.3.1 Bybel, Vedas, Woordeboek, Koraan (2)
1.3.2 Moria, Mekka, Pretoria, Jerusalem (2)
1.3.3 Jeremia, Jesus, Nelson Mandela, Profeet Mohammed (2)
1.3.4 Baha’u’llah, Baha’i, Rome, Kitab-iAqdas (2)
1.3.5 Unkulunkulu, Isangoma, Moses, Voorvaders (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 RELIGIESTUDIES V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
1.4 Dui aan die volgende stellings WAAR OF ONWAAR is. Skryf slegs “waar”
of “onwaar” langs die vraagnommer (1.4.1–1.4.5) in die
ANTWOORDEBOEK.
1.4.1 Muhammad is die stigter / profeet van die Baha’i-geloof. (2)
1.4.2 Die Vedas word beskou as heilige tekste in die Christelike geloof. (2)
1.4.3 Volgens Joodse geskiedenis was Moses die eerste mens om te
erken dat God net een god is. (2)
1.4.4 Die stigter van Boeddhisme is die Dalai Lama (2)
1.4.5 Die heilige teks van Judaïsme is die Tanach. (2)
1.5 Kies ʼn item uit KOLOM B wat by die woord/beskrywing in KOLOM B pas.
Skryf slegs die letter (A–E) langs die vraagnommer (1.5.1–1.5.5) in jou
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.5.6 F.
KOLOM A KOLOM B
1.5.1 Baha’i A Konstitusie
1.5.2 Taoïsme B Heilige Wet van Islam
1.5.3 Sharia C Afrika Tradisionele
Godsdiens
1.5.4 Godsdiensvryheid D Kitab-iAqdas
1.5.5 Verering van voorvaders E China
(5 x 2) (10)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) RELIGIESTUDIES V1 5
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling.
VRAAG 2
2.1 Definieer elkeen van die volgende konsepte in die konteks van
godsdiens:
2.1.1 Identiteit (4)
2.1.2 Eenheid (4)
2.1.3 Uniekheid (4)
2.1.4 Vergelykbaarheid (4)
2.1.5 Eendersheid (4)
2.2 Bespreek kortliks die rol van die voorvaders in Afrika Tradisionele
Godsdiens. (10)
2.3 Bespreek die interne verskille wat bestaan in enige EEN godsdiens
onder die volgende hoofde:
2.3.1 Godsdienstige leringe (10)
2.3.2 Godsdienstige praktyke (10)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 RELIGIESTUDIES V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
VRAAG 3
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Net so, het elke religie, ongeag hoe na verwant hulle aanmekaar is, unieke
eienskappe. Baie religieë is monoteïsties en sommige is politeïs. Baie glo in
lewe na die dood, ander in reïnkarnasie. Elkeen het egter ʼn kenmerk of
kenmerke wat hom van ander onderskei.
[Aangepas en vertaal uit Shuters Religion Grade 12, Hofmeyr et al, bladsy 5]
3.1 Skryf die funksies wat deur die uniekheid van ʼn godsdiens vervul word,
neer. (5 x 2) (10)
3.2 Beskryf kortliks die unieke kenmerke van enige EEN van die
godsdienste. (5 x 2) (10)
3.3 Maak ʼn lys van VYF algemene oortuiging wat deur die drie
Abrahamistiese godsdienste gedeel word. (5 x 2) (10)
3.4 “Godsdienste maak soms gebruik van stories of gelykenisse om ʼn
morele of filosofiese idee te kommunikeer.”
[Bron: Onbekend]
Verduidelik die rol wat gelykenisse in godsdienstige of filosofiese
leringe speel. (10)
3.5 Bespreek kortliks die konsep doktrine in ʼn godsdienstige. (10)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) RELIGIESTUDIES V1 7
VRAAG 4
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
In verskeie onlangse studies oor godsdienstige dekking in die media is gevind
dat oor die afgelope dekade baie toegeneem het. Die dekking was egter baie
negatief en het hoofsaaklik op die volgende gefokus:
Die politieke element van godsdienstige idees en instellings. Hierdie aspek
het die meeste dekking ontvang
Ander kwessies soos die stryd van vroue en minderheidsgroepe
Kwessies oor seksuele moraliteit
[Bron: Aangepas en vertaal uit Religion Studies Grade 12 deur Steyn et al, bladsye 220−221]
4.1 Dink jy die media gee regverdige dekking aan godsdienstige sake? (2)
4.2 Gee redes vir jou antwoord op VRAAG 4.1. Sluit EEN voorbeeld in om
jou antwoord te ondersteun. (10)
4.3 Waarom, dink jy, het mediadekking van godsdienstige sake skerp in die
afgelope jare gestyg? (10)
4.4 Bespreek EEN voorbeeld uit die media wat na die politieke elemente van
godsdiens verwys. (10)
4.5 Bespreek EEN voorbeeld uit die media wat na kwessies oor seksuele
moraliteit en godsdiens verwys. (10)
4.6 Bespreek EEN voorbeeld uit die media wat verwys na kwessies wat
vroue (of minderheidsgroepe) en godsdiens insluit. (8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 RELIGIESTUDIES V1 (EC/SEPTEMBER 2017)
VRAAG 5
5.1 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Religie is veronderstel om ons hoogste ideale en hoop te verteenwoordig.
Jy sal dus dink, dat religie ons sal inspireer om vrede na te streef en om
in harmonie met ander te leef. Maar die rekords van godsdiens, soos alle
ander dinge waarby mense betrokke is, is gemeng.
[Bron: Aangepas en vertaal van Shuters Religion Grade 12, Hofmeyr et al, bladsy 60]
5.1.1 Identifiseer EEN streek of land van konflik in die wêreld en gee ʼn
kort geskiedenis van die konflik. (10)
5.1.2 Beskryf die huidige situasie van die konflik wat jy geïdentifiseer
het. (10)
5.1.3 Verduidelik die rol van godsdiens in die konflik. (10)
5.1.4 Onderskei tussen godsdiensvryheid en godsdienstige
verdraagsaamheid. (4)
5.2 Vir elkeen van die volgende godsdienste bespreek die leringe wat
menseregte bevorder:
5.2.1 Boeddhisme (4)
5.2.2 Christendom (4)
5.2.3 Islam (4)
5.2.4 Afrika Tradisionele Godsdiens (4)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject
_hlayiso.com_--b5961a34-7ca4-4da1-80ed-83d065039e32/v1-1b73cf9670bd53d4cc28/card.webp)
Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 Memo

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)
More from Grade 12 Religion Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Rel Stu ATP 2023 24

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2023 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Eng)

Question paper