Skip to content

Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paperReligion StudiesGrade 1220236 pages

Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2023 RELIGIESTUDIES V2 PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
2 RELIGIESTUDIES V2 (EC/SEPTEMBER 2023) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord. 2. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. 3. Beantwoord enige DRIE van die vyf vrae. 4. Begin elke vraag op ʼn NUWE bladsy. 5. Lees al die vrae aandagtig deur voordat jy dit beantwoord. 6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 7. Die lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat aan elke vraag toegeken word. 8. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) RELIGIESTUDIES V2 3 VRAAG 1 1.1 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. In 2017 was die misdaad plaasaanvalle, in 2018 was dit transito-rooftogte en vanjaar is geweldsmisdaad teen vroue en kinders, met goeie rede onder die vergrootglas. [Uittreksel geneem uit afriforum.co.za. Toegang op 12 Februarie 2023 verkry. ] 1.1.1 Ontleed die impak van misdaad en geweld in Suid-Afrika vandag. (6) 1.1.2 Bespreek DRIE maatreëls wat gebruik kan word om misdaad en geweld in skole te bekamp. (6) 1.1.3 Met verwysing na enige EEN religie, bespreek kortliks die leringe wat die uitdagings van misdaad en geweld aanspreek. (8) 1.2 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Alle religieë het ʼn stel leringe oor die aard van die mensdom, die wêreld, die goddelike, die skepping en ander dele van ons lewens. [Bron: Shutters Top Klas Religiestudies Graad 12, bladsy 56 ] 1.2.1 Wat is die rol van goddelikheid in die skepping? (10) 1.2.2 Bespreek die konsep van lewe na die dood as deel van die menslike bestaan. (10) 1.2.3 Bespreek die aard van boosheid. (10) [50] VRAAG 2 2.1 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Alhoewel elke religie nie-onderhandelbare oortuigings het, is dit beslis ʼn verskil van interpretasie en praktyk. [Bron: Shutters Top Klas Religiestudies Graad 12, bladsy 79] Kies enige EEN religie en bespreek die interne verskille onder die volgende opskrifte: 2.1.1 Verskil in bestuur (10) 2.1.2 Verskil in leringe (oortuigings) (10) 2.1.3 Verskil in praktyk (10) 2.2 Noem en verduidelik die hermeneutiese beginsels. (14) 2.3 Bespreek die konsep van beloning en straf. (6) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 RELIGIESTUDIES V2 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 3 3.1 Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Organisasies soos die Wêreldkonferensie van Godsdiens vir Vrede (‘World Conference of Religion for Peace (WCRP)’), Afrikaanse Vroue van Geloof (‘African Women of Faith (WCC)’), Afrikaanse Raad vir Religieuse Leiers (ACRL) (‘African Council of Religious Leaders (WPR)’), poog om harmonie tussen die religieë van die wêreld te skep. [Bron: Shutters Topklas Religiestudies, bladsy 103] Bespreek die pligte van die volgende organisasies: 3.1.1 Die Intergeloofsaksie vir Vrede in Afrika (IFAPA) (8) 3.1.2 Nasionale Religieuse Leiersforum (NRLF) (10) 3.1.3 Die Afrikaanse Raad vir Religieuse Leiers (ACRL) (8) 3.2 Lees die volgende uittreksel hieronder en beantwoord die vraag wat volg. Sedert die aanvaarding van die demokratiese Grondwet in 1994, toe religieuse gelykheid gewaarborg is, was daar baie pogings op die vlak van godsdienstige leierskap om hartlike verhoudings tussen die religieë te ontwikkel. [Aangepas uit Religiestudies Graad 12, HC Steyn, bladsy 89] Bespreek verhouding tussen religieë sedert demokrasie in Suid-Afrika. (12) 3.3 Bespreek hoe die Afrika-geïnisieerde kerke in Suid-Afrika ontwikkel het. (12) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) RELIGIESTUDIES V2 5 VRAAG 4 4.1 Lees die volgende uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Darwin se evolusieteorie het 'n alternatiewe verklaring vir die oorsprong van die mens gegee. Terwyl evolusie nie religieuse idees oor die skepping direk weerlê nie, is dit duidelik dat dit geen verduideliking as deel van 'n goddelike plan bied nie. [Bron: Shutters Top Class Religiestudies, bladsy 163] 4.1.1 Verduidelik kortliks Darwin se evolusieteorie. (12) 4.1.2 Bespreek EEN religie se reaksie op die evolusieteorie. (8) 4.2 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg. Religieë het nog altyd verduidelikings gegee oor die skepping en die status van die mensdom. In die afgelope vier eeue het die wetenskap egter verskillende antwoorde op hierdie vrae begin bied. [Aangepas uit Religiestudies Graad 12, HC Steyn, bladsy 112] 4.2.1 Met verwysing na die religieë wat jy in VRAAG 4.1.2 genoem het, verduidelik hoe die heelal ontstaan het. (8) 4.2.2 Verduidelik kortliks die verskil tussen Christendom en moderne Westerse sterrekundiges. (8) 4.3 Verduidelik kortliks die Oerknal-teorie. (14) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 RELIGIESTUDIES V2 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 5 5.1 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die volgende vrae. Elke religieuse tradisie het ʼn begin, bron, wat normatief is. Bron verwys nie net na hierdie oorsprong nie. Dit stel ook voor hoe mense oor en oor terugkeer na hierdie norm om die antwoorde te vind waarna hulle soek. Normatiewe bronne sluit inspirasie en heilige boeke in. [Bron: Religiestudies Graad 12, Steyn et al.] 5.1.1 Verduidelik die konsep inspirasie in die konteks van religieë. (8) 5.1.2 Bespreek die belangrikheid van heilige tekste in religie. (10) 5.2 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Sekularisme in ʼn persoon se lewe is soortgelyk aan sekularisme in die staat. Dit behels ʼn goeie verbintenis tot ʼn etiek gebaseer op rede oor die menslike natuur sonder verwysing na God. [Bron: Shutters Top Class Religiestudies,Graad 12, bladsy 138] Verduidelik die konsep van sekulêre humanisme in die konteks van religie. (12) 5.3 Bespreek die volgende sekulêre wêreldbeskouings: 5.3.1 Agnostisisme (10) 5.3.2 Ateïsme (10) [50] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Religion Studies

View all