ien
Hers s die
en
volg BV
KA
Graad
1
Lewensvaardigheid
ISBN 978-1-4315-0231-8
Workbooks available in this series:
in AFRIKAANS
• Grade R
(in all official Languages);
Boek 1
9 781431 502318
• Literacy/Home Language Grades 1 to 6
(in all 11 official Languages);
Kwartaal 1&2
• Mathematics Grades 1 to 3
(in all 11 official Languages);
• Mathematics Grades 4 to 9
(in Afrikaans and English);
• Life Skills Grades 1 to 3
(in all 11 official Languages); and
Naam: Klas:
LIFE SKILLS IN AFRIKAANS
• Grades 1 to 6 English First Additional
GRADE 1 – BOOK 1 Language.
TERMS 1 & 2
ISBN 978-1-4315-0231-8
THIS BOOK MAY NOT BE SOLD.
9th Edition
You're offline
Skip to contentQuestion paper View all
LS AFR Gr1 B1
Life Skills · Grade 1 · Free Exampler Booklet. Question paper, 70 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Skills
- Grade
- Grade 1
- Document type
- Question paper
- Exam period
- Free Exampler Booklet
- Pages
- 70
- File size
- 22.7 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 70
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Inhoud
Kwartaal 1 Bladsy Kwartaal 2 Bladsy
1 Wie is ek? .................................... 2 17 My gesin (1) ................................ 34
2 Kleure en dans ............................ 4 18 My gesin (2) ............................... 36
3 Ons is almal uniek en spesiaal .... 6 19 Ons gee om vir mekaar ............. 37
Ons wys dat ons vir Mev. Angie Motshekga, Mnr. Enver Surty,
4 Ons is almal verskillend .............. 8 20 Adjunkminister van
mekaar omgee ........................... 38 Minister van Basiese
Onderwys Basiese Onderwys
Veiligheid in en om
5 Sing ’n liedjie ..............................10 21
die huis (1) .................................. 40
Veiligheid in en om Hierdie werkboeke is vir Suid-Afrika se kinders ontwikkel
6 Ek is trots op my skool ..............12 22 onder leiding van die Minister van Basiese Onderwys, mev.
die huis (2) .................................. 42
Angie Motshekga, en die Adjunkminister van Basiese Onderwys,
Ek bly veilig wanneer
7 Verskillende plekke ....................14 23
ek alleen tuis is .......................... 44
mnr. Enver Surty.
Die Reënboog-werkboeke maak deel uit van ’n reeks intervensies
8 My klaskamer .............................16 24 Nog iets om te onthou ............... 46 deur die Departement van Basiese Onderwys wat daarop gemik
is om die prestasie van Suid-Afrikaanse leerders in die eerste ses
9 Hoe ons by die skool kom ..........18 25 My liggaam ................................ 48 grade te verbeter. Hierdie projek is ’n prioriteit van die Regering
se Plan van Aksie, en is deur die ruim befondsing van die Nasionale
10 Ek hou myself skoon ................. 20 26 My sintuie .................................. 50
Tesourie moontlik gemaak. Aldus is die Departement in staat
gestel om die boeke gratis in al die amptelike tale te voorsien.
11 ’n Paar goeie gewoontes .......... 22 27 Ek beweeg my liggaam ............. 52 Ons hoop dat u as onderwyser hierdie werkboeke in u daaglikse
onderrig nuttig sal vind, en dat dit u sal help om seker te maak dat
u leerders die kurrikulum dek. Al die aktiwiteite in die werkboeke
12 Ek is skoon ................................ 24 28 Ons dink aan veiligheid ............. 54
is voorsien van ikone wat aandui wat die leerders te doen staan.
13 Gesonde gewoontes ................. 26 29 Ons bly veilig ............................. 56
Ons hoop ook dat leerders dit gaan geniet om die boeke deur te
werk terwyl hulle leer en groei, en dat u as onderwyser dit saam
met hulle gaan geniet.
14 Skoon en netjies ........................ 28 30 Ek hou my liggaam gesond (1) .. 58
Ons wens u en u leerders alle sukses in die gebruik van hierdie
werkboeke toe.
15 Die weer waarvan ek hou ......... 30 31 Ek hou my liggaam gesond (2) . 60
16 Die weer ..................................... 32 32 Ons maak seker ......................... 62
Published by the Department of Basic Education
222 Struben Street ISBN 978-1-4315-0231-8
Pretoria This book may not be sold.
South Africa
The Department of Basic Education has made every effort to trace copyright
© Department of Basic Education holders but if any have been inadvertently overlooked the Department will be
Ninth edition 2019 pleased to make the necessary arrangements at the first opportunity.
Graad 1
Lewensvaardigheid
in AFRIKAANS
Boek 1
Hierdie boek behoort aan:
1 Wie is ek?
e r k ka a rt
Plak 'n foto van jouself of teken
Ons doen
jouself in die raampie.
W
1–
My naam is
_____________________.
– We e k My van is
_____________________.
wa a l 1
Kw a r t Ek is _______ jaar oud.
Daar is _______ mense in
ons gesin.
My telefoonnommer is:
_____________________
My adres is:
_____________________________________
_____________________________________
_____________________________________
Ek is nie
Ek weet wanneer ek verjaar. Ja Nee
seker nie
2 Datum:
Ons teken
Joe kan goed sokker speel. Teken iets wat jy goed kan doen.
Vertel vir jou maats wat jy goed kan doen. Kleur die ster in
die regte raampie in om te wys wat jy kan doen. Ons praat
Ek kan lees. Ek kan self aantrek. Ek kan my naam skryf.
yser:
Onderw
Teken:
Ek kan dans. Ek kan tee maak. Ek kan my tande borsel. Datum:
3
2 Kleure en dans
e r k ka a rt
Ons doen
Ken jy hierdie kleure? Sê vir
jou maat wat die name van die
t a a l 1 We e k 1 – W
kleure is.
Kleur nou elke prent in die regte kleur in.
–
Kw a r
'n Geel piesang 'n Rooi appel 'n Blou trui
'n Bont sambreel 'n Oranje lemoen 'n Groen blaar
Voordat jy met 'n aktiwiteit buite begin, moet jy jou eers soos 'n kat
uitstrek. Dit sal jou liggaam help om makliker te beweeg. Na die
Ons beweeg
aktiwiteit moet jy ook strek om te ontspan en af te koel.
Dit sal jou help om nie spierpyne te kry nie. Doen nou
wat hierdie kinders doen.
Doen die volgende terwyl jy “Kop en Skouers" sing:
• Maak asof jy 'n trom speel.
• Maak asof jy kitaar speel.
4 Datum:
Vir die pret Klap jou hande in hierdie patrone.
Klap Klap Klap Klap
Klap Klap Klap
Klap Klap Klap Klap
Klap Klap Klap Klap Klap
Ons doen Kan jy hierdie dinge doen? Wys jou maats hoe.
Ek kan in verskillende rigtings hardloop
sonder om in iemand vas te hardloop.
Ek kan met 'n springtou spring.
yser:
Onderw
Teken:
Ek kan 'n groot bal vir 'n maat rol.
Datum:
5
3 Ons is almal uniek
en spesiaal
a a rt Ons praat
e rk k
Kyk na die prent en vertel vir
W
jou maat hoe hierdie kinders
2–
van mekaar verskil.
– We e k
Groot en klein
Party van ons is groot, party van ons is klein.
aal 1 Party is lank en ander is kort.
Kw a r t Party van ons kan spring en ander kan sing.
Ons kan almal iets goed doen.
Wat kan jy goed doen?
Vertel vir jou maats hoe jy op jou
Ons praat
eerste dag by die skool gevoel het.
Gelukkig Hartseer Opgewonde Kwaad Skaam
Teken 'n prentjie in jou klaswerkboek of op rofwerkpapier om te wys hoe
Ons teken jy sou voel as iemand vir jou 'n nuwe speelding gee. Skryf die naam van die
gevoel in die spasie onder die prentjie neer.
6 Datum:
Vertel vir jou maat wat in elke prent gebeur. Sê hoe jy sou voel as hierdie
Ons praat dinge met jou sou gebeur. Merk die regte gesiggie.
'n Groot seun neem iets
wat aan jou behoort. gelukkig opgewonde hartseer
Jy en jou maat speel
saam. kwaad gelukkig bang
Jy maak 'n geskenk
oop. bang opgewonde skaam
Jou boetie of
sussie breek jou
gunsteling speelding. skaam bly kwaad
Maak jou vingerafdruk in die eerste raampie en vra 'n maat om sy of
Ons doen
haar vingerafdruk in die tweede raampie te maak.
Het jy geweet dat niemand in die wêreld
dieselfde vingerafdruk as jy het nie? Jy is
so uniek dat daar net een jy in die wêreld Onderw
yser:
is. Nie eens tweelinge het dieselfde Kan jy sien dat julle
Teken:
vingerafdrukke nie. vingerafdrukke verskil? Datum:
7
4 Ons is almal verskillend
e r k ka a rt
Kyk na hierdie kinders.
Ons praat
Hoe is hulle dieselfde?
W
Hoe verskil hulle?
–
– We e k 2
aal 1
Kw a r t
Kyk na die prent hier bo en besluit of elke stelling waar of onwaar is.
Ons doen Kleur die stellings wat waar is, groen in.
Kleur die stellings wat onwaar is, rooi in.
Hulle het almal 2 arms en 2 bene. Hulle is almal meisies.
Hulle het almal skoene aan. Hulle het almal broeke aan.
Hulle is almal kinders. Hulle het almal
lang hare.
8 Datum:
Ons teken Teken ‘n prent van jouself in die eerste spasie. Teken dan ‘n
prent van jou beste maat in die tweede spasie. Sê hoe julle
twee verskil.
Ek My maat
Kleur hierdie vriendskapsketting in om te wys dat
almal verskillend is. Knip die vriendskapsketting in die
Ons doen
knipselgedeelte van hierdie boek uit en versier dit.
yser:
Onderw
Teken:
Datum:
9
5 Sing 'n liedjie
Doen hierdie oefeninge voordat jy begin sing.
e r k ka a rt
Ons sing
Asem diep in en uit. Maak asof jy die kersies op jou
W
verjaarsdagkoek doodblaas. Maak asof jy koud kry, en sê
–
"Brrrrrrrrrrrrrr".
Vyf klein apies
– We e k 3
Vyf klein apies spring op en af.
En toe val een sy knie nerf-af.
Sy mamma roep die dokter en die dokter blaf:
taal 1 “Die apies moet ophou spring, want dis laf!"
Vier klein apies spring op en af.
Kw a r En toe val een sy knie nerf-af.
Sy mamma roep die dokter en die dokter blaf:
“Die apies moet ophou spring want dis laf!"
Drie klein apies spring op en af.
En toe val een sy knie nerf-af.
Sy mamma roep die dokter en die dokter blaf:
"Die apies moet ophou spring want dis laf!"
Twee klein apies spring op en af.
En toe val een sy knie nerf-af.
Sy mamma roep die dokter en die dokter blaf:
“Die apies moet ophou spring want dis laf!"
Een klein apie spring op en af.
En toe val sy haar knie nerf-af.
Haar mamma roep die dokter en die dokter blaf:
“Die apies moet ophou spring want dis laf!”
10 Datum:
Teken jou gesig.
Ons praat
Wys jou oë, ore, neus, mond en hare.
Ons beweeg
Bou met jou onderwyser
se hulp 'n hindernisbaan
soos hierdie een buite die
klas.
Spring van een stoel na
die volgende hindernis.
Kruip onder die
tafels deur. yser:
Onderw
Teken:
Datum:
11
6 Ek is trots op my skool
Teken 'n prent van jouself
Ons doen in jou skoolklere. Vul dan die
a a rt
ontbrekende antwoorde in.
My skool se naam is
kk
We r ___________________________.
eek 4 – My onderwyser se naam is
____________________________.
1–W
Die skoolhoof se naam is
Kw a r t a a l ____________________________.
Ons skryf
kyk na die prente.
Knip dan die korrekte
woord vir elke prent
uit en plak dit onder
die prent
speelterrein klaskamer kantoor sekretaresse kleedkamer
12 Datum:
Watter verskillende mense is daar by 'n skool? Kyk na die prent en gesels
Ons skryf met jou maat oor wie hulle is en wat hulle doen. Knip dan die korrekte woorde
onderaan die bladsy uit en plak dit by die korrekte prentjies in. Verduidelik aan
jou maat hoe om by die skoolhoof se kantoor, die toilet en die speelterrein uit te
kom.
Jannie se potlooddosie het geval. Tel hoeveel
Vir die pret
kleurpotlode hy het en skryf die getal in die raampie.
Teken dan op rofwerkpapier 'n prent van hoe jy en
jou maat saam speel. Gebruik helder kleure en teken
'n raam om jou prent.
yser:
Onderw
Teken:
Datum:
kinders skoonmaker onderwyser skoolhoof 13
7 Verskillende plekke
Ons doen Wys vir jou maat jy kan hierdie dinge
doen.
a a rt Ek kruip onder
die tafel weg.
rk k
Kruip onder iets weg.
e
We e k 4 – W
l1–
Kw a r t a a Staan langs iets.
Kruip agter iets weg. Staan bo-op iets.
• Gebruik 'n bal of 'n boontjiesakkie. Gooi dit in die lug en vang dit self.
• Balanseer die boontjiesakkie op jou kop terwyl jy stadig rondloop.
Ons beweeg
• Balanseer die boontjiesakkie op jou kop terwyl jy op 'n lae
balanseerbankie of op 'n lyn of streep op die grond loop.
Ek kan iets gooi.
Ek kan iets vang.
Ek kan 'n boontjiesakkie op my kop
balanseer.
14 Datum:
Ons beweeg Stamp jou voete in hierdie patrone.
L = Links R = Regs
L R L R L
R L R R L R L R
L L R L L RL R Onderw
Teken:
Datum:
yser:
15
8 My klaskamer
Ons praat Kyk mooi na hierdie prent en gesels oor wat jy sien.
rt
In hierdie klaskamer gebeur goeie en slegte dinge.
e r k ka a
W
Wie gedra hulle goed? Wie gedra hulle swak?
– We e k 5 –
al 1
Kw a r t a
16 Datum:
Sê vir jou maat wat in elke prent gebeur. Maak 'n regmerkie
Ons praat
langs almal wat hulle goed gedra by die skool en 'n kruisie langs
almal wat hulle swak gedra.
yser:
Onderw
Teken:
Datum:
17
9 Hoe ons by die skool kom
Hoe kom jy elke dag by die skool? Is dit op 'n veilige manier? Weet jy watter
Ons praat maniere onveilig is? Gesels met jou maat oor hoe hierdie kinders by die skool kom.
Maak 'n langs die maniere wat veilig is en 'n langs die maniere wat onveilig is.
r k ka a rt
e
W
– We e k 5 –
al 1
Kw a r t a
Hoe kom jy soggens by die skool? _______________________________
Ons doen
Name van maats
Vra 5 van jou maats hoe hulle elke dag by die
skool kom. Merk hul name op hierdie tabel af. 1 2 3 4 5
Te voet
Per bus
Per motor/bakkie
Ons beweeg
Ek kan in 'n sigsag-patroon hardloop. Ja Nee
Ek kan van rigting verander wanneer my Ja Nee
onderwyser die teken gee.
18 Datum:
Ons doen Teken 'n prent om te wys hoe jy by die skool kom.
Ons beweeg Luister na die musiek wat jou onderwyser vir jou speel.
Beweeg jou liggaam op die maat van die musiek.
Buig jou knieë en strek dan weer jou bene.
Lig jou skouers op en laat hulle sak.
Draai jou handgewrigte eers na links en dan na regs.
Gooi vir jou maat 'n bal en vang dit dan weer.
Ons beweeg
Gebruik jou swakker hand om die bal terug te gooi.
Kon ek die bal met my swakker hand gooi?
Ons beweeg
yser:
Onderw
Doen 'n kruiwaloop saam met Teken:
jou maat. Datum:
19
10 Ek hou myself skoon
Dit is belangrik om van jongs af goeie gewoontes aan te leer.
a a rt Ons praat Hier is 'n paar dinge wat jy moet doen om jouself skoon en gesond te hou.
Gesels oor elke prent.
W e rk k
–
– We e k 6
aal 1 Ek
e t. . . my hande was nadat ek die toilet
mo
my tande borsel. gebruik het.
Kw a r t
my naels skoon hou.
myself gereeld was.
vrugte was voordat
ek dit eet.
'n snesie gebruik wanneer ek nies of
'n toilet gebruik. my neus uitsnuit.
20 Datum:
Watter van hierdie items het jy nodig om jouself skoon te hou?
Ons skryf Kleur die sterretjies in om te wys watter items jy gebruik om jouself skoon
te hou. Sê hoe jy elke item gebruik om skoon te bly.
Maak 'n regmerkie indien jy die volgende kan doen: Ja Nee
Ek kan teen die klimraam se leer opklim.
yser:
Ek kan die handgrepe gebruik om vorentoe te beweeg. Onderw
Teken:
Datum:
Ek kan deur die klimraam kruip.
21
11 ’n Paar goeie gewoontes
Nog 'n goeie gewoonte is om die
a a rt Ons lees toilet reg te gebruik.
W e rk k
–
On t hou
– We e k 6
Maak altyd die toiletdeur toe
aal 1 wanneer jy die toilet gebruik.
Kw a r t
As jy in die toilet mors, onthou om
dit skoon te maak.
Moenie te veel toiletpapier
gebruik nie.
Was altyd jou hande nadat jy die
Onthou om die toilet te spoel. toilet gebruik het.
22 Datum:
Omkring die woorde wat sê hoe dikwels
Ons skryf
jy die volgende dinge moet doen.
Jou hare was
Elke dag Soggens en saans
Twee maal per week Een maal per week
Jou tande borsel
Elke dag Soggens en saans
Twee maal per week Een maal per week
Jou lyf was
Elke dag Soggens en saans
Twee maal per week Een maal per week
Jou gesig was
Elke dag Soggens en saans
Twee maal per week Een maal per week yser:
Onderw
Teken:
Datum:
23
12 Ek is skoon
Speel “Simon sê" saam met jou onderwyser. Vind jou eie spasie en
a a rt Ons beweeg beweeg rond sonder om aan iemand te stamp.
Simon sê: “Raak aan jou kop".
W e rk k
– Ons wys Wys vir jou maat hoe jy …
– We e k 6 ande was.
jou h
aal 1
Kw a r t
jou hande d
roog
maak.
jou hare borsel.
jou tande borsel.
gesig was.
jou
24 Datum:
Ons beweeg Dramatiseer hierdie rympie.
Met my voetjies kan ek
stamp
Met my handjies kan ek
klap
My koppie kan ek vinnig
knik
Met my lyfie kan ek
vooroor buk
Met my arms kan ek
swaai
Op my toontjies kan ek
draai.
yser:
Onderw
Teken:
Datum:
25
13 Gesonde gewoontes
e r k ka a rt
Ons lees Wat het ons nodig om gesond te bly?
W
– on d e
G e s
'n ieet
d
1 – We e k 7
Geno
taal o e f en e g
Kw a r ing
s s e l f
m on
O on t e
sko u
ho
Vars
lu g
sl a a p
e g
Gen ie te veel e!
o
en n ie kyk ni
e l ev is
t
26 Datum:
Ons skryf Merk die gesonde gewoontes met 'n en die ongesonde gewoontes met 'n .
yser:
Onderw
Teken:
Datum:
27
14 Skoon en netjies
Ons doen
e r k ka a rt E P A S T A
W TAND
Wys hoe jy hierdie
–
items gebruik.
tandepasta
– We e k 7
ndeborsel
'n ta
aal 1 Seep
Sjampoe
Kw a r t
HANDEROOM m
handeroo sjampoe
'n kam 'n borsel
'n naelknipper
'n naelborsel
28 Datum:
Ons beweeg Vat hande om 'n groot kring te vorm.
Gee 'n bal in die kring vir mekaar aan.
Neem dan nog 'n bal en gee dit vir mekaar aan.
Neem dan nog 'n bal en probeer al 3 balle vir mekaar aangee.
Ons praat
Wat is onnet in hierdie kamer?
Wat sal jy moet doen om die kamer aan die kant te maak?
Wat doen die kinders? Wat behoort hulle te doen?
yser:
Onderw
Teken:
Datum:
29
15 Die weer waarvan
ek hou
ka a rt
Kyk na die verskillende weersomstandighede en sê vir jou maat van
Ons praat
watter weersomstandighede jy die meeste hou.
W e rk winderig
8–
– We e k
sonnig
aal 1
reënerig
Kw a r t
bewolk en koud
In sommige dele van ons land word
dit soms so koud dat dit sneeu.
Soms is die weer stormagtig.
Winde wat baie sterk is, word
orkane genoem.
Teken 'n prent van jouself in die reën of sneeu. Gebruik 'n groot stuk
Ons doen rofwerkpapier en vetkryt. Meng blou voedselkleurstof met water en
verf dit oor die hele stuk papier. Spat wit verf oor die prent.
30 Datum:
Ons lees
Ons gebruik 'n weerkaart om te wys hoe die
weer elke dag lyk. Ons gebruik simbole om die
verskillende weersomstandighede aan te dui.
Hier is 'n paar simbole.
sonnig reënerig
bewolk
gedeeltelik bewolk
sneeu
winderig
Ons praat Sê vir jou maat watter soorte klere jy in
verskillende weersomstandighede dra.
Ons doen Teken weersimbole om jou eie weerkaart vir die week te voltooi.
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
Hoe het die weer hierdie week gelyk?
Ons skryf
Vul die ontbrekende woorde in.
Vandag is dit _________________________________________ . yser:
Onderw
Gister was dit ________________________________________ . Teken:
Datum:
Ek hoop dit gaan môre ____________________________ wees.
31
16 Die weer
Dramatiseer die verskillende
ka a rt
Ons doen
weersomstandighede.
W e rk
8–
– We e k
aal 1
Strek jou arms wyd bo jou kop en verbeel
Maak asof jy in 'n klein spasie vir die son se
Kw a r t
jou jy is 'n groot wolk.
strale wegkruip.
Hou jou sambreel styf vas sodat dit nie in die
Wuif soos 'n boom wat deur die wind stormwind wegwaai nie.
gewaai word.
Kletter soos
reëndruppels wat op
die dak val.
32 Datum:
Ons beweeg Vat hande om 'n groot kring te vorm.
Gooi en vang groot balle.
Dink aan verskillende maniere
waarop jy op 'n balanseerbalk of op
'n lyn kan beweeg. Kyk of jy anders
as jou maats kan beweeg.
Vir die pret
Speel eenbeentjie
(“hopscotch”).
Trek sommer blokke
en sirkels in
die sand.
Ons beweeg Onderw
yser:
Teken:
• Wys vir jou maat hoe jy 'n springtou kan gebruik.
Datum:
• Jou onderwyser sal jou wys hoe om tradisionele speletjies te speel.
33
17 My gesin
Ons praat Het jy geweet dat nie alle gesinne dieselfde is nie?
e r k ka a rt
W
Party gesinne is groot en ander is klein. Party het mammas en pappas
1–
en ander het nie. Party gesinne woon by oumas en oupas, of by ooms,
tannies, neefs en niggies.
– We e k
Kyk na hierdie prente en sê vir jou maat hoe die gesinne van mekaar verskil.
Gebruik woorde uit hierdie woordrame.
taal 2 mamma pappa suster
Kw a r oupa broer baba
ouma gesin
34 Datum:
Ons skryf Met wie deel julle jul huis?
Wie woon saam met julle?
_____________________________________________________________ .
Daar woon ___________________________________ mense in ons huis.
Wie is die jongste in julle huis? __________________________________ .
Wie is die oudste in julle huis? ___________________________________
Ons het almal takies wat ons tuis moet verrig. Kyk na hierdie prente en
Ons praat
sê wie dit in jou huis doen.
yser:
Onderw
Skryf een sin oor 'n takie wat jy gister verrig het. Teken:
Datum:
_____________________________________________________________ .
35
18 My gesin
Teken 'n prent van iets wat jy en jou gesin saam doen. Sê wie die
Vir die pret persoon is. Gebruik hierdie woorde om jou te help.
a a rt
W e rk k mamma pappa suster
1–
oupa broer baba
– We e k ouma gesin
aal 2
Kw a r t
My gesin
36 Datum:
Ons gee om vir mekaar 19
Gesins- en familielede behoort lief te wees vir mekaar en na mekaar om te
Ons lees sien. Ons wys dat ons lief is vir mekaar deur mekaar vir drukkies te gee en
ook deur mekaar te help en te respekteer. Ons moet ...
– Werkka a rt
• mekaar help. • ons take op die regte
• hoflik teenoor mekaar tye verrig.
wees. • verantwoordelik wees.
Kyk na die prentjie en sê hoe hierdie kinders vir die lede van hulle gesinne – Week 2
Ons praat
wys dat hulle omgee. Hou dan ‘n rolspel om te wys wat in elk van die prente
gebeur.
rt aal 2
Kw a
Ons doen
Teken 'n prent van wat
jy doen om vir jou gesin
of familie te wys dat jy
omgee. Sê vir jou maat
yser :
wat jy geteken het. Onderw
Teken :
:
Datum
37
20 Ons wys dat ons vir
mekaar omgee
e r k ka a rt
Ons praat Praat oor hoe hierdie gesinslede mekaar help. Nommer die prentjies van 1 tot
W
4 om die regte volgorde te wys.
–
– We e k 2
aal 2
Kw a r t
Ons lees Ons aandtakies
Mamma kook die kos.
Pappa was die kastrolle.
Ek en my broer help vir Mamma en Pappa.
Ons help baie.
Ons bêre die melk en die brood.
Dan is ons gereed om te gaan slaap.
Vertel ons asseblief vir ons 'n storie!
38 Datum:
Ons doen Maak 'n kaartjie vir iemand wat vir jou omgee of vir iemand vir wie jy
omgee. Teken 'n prentjie en skryf die persoon se naam daarop.
Ons doen Kan jy die volgende doen?
Die bal aangee deur dit eers
op die vloer te laat hop. Ja Nee
Die bal aangee deur dit
oorhands na jou maat te gooi. Ja Nee
Die bal op jou knieë bons. Ja Nee
Die bal na 'n keël toe slaan. Ja Nee
Die bal tussen merkers deur
dribbel. Ja Nee
yser:
Onderw
Die bal na iets toe skop en dit Teken:
raakskop. Ja Nee
Datum:
39
21 Veiligheid in en om
die huis (1)
We r k ka a rt
–
Ons behoort altyd veilig te voel wanneer ons tuis is. Maar daar is baie
3
Ons praat gevare in en om ons huise. Kyk na die prent en praat met jou maat oor
party van die gevare.
In die kombuis ...
– We e k
• Draai die handvatsels van panne en
kastrolle na die agterkant van
die stoof.
taal 2
• Moenie skerp messe laat rondlê nie.
Kw a r • Sluit paraffien en medisyne op 'n
veilige plek toe.
• Moenie speelgoed laat rondlê nie.
In die badkamer ...
• Moenie elektriese items naby
aan water gebruik nie. Moet
hulle ook nie naby aan water
laat lê nie.
• Bêre skêre en ander skerp
items weg in 'n kas.
• Moenie jou tandeborsel met
iemand anders deel nie.
40 Datum:
Tydens donderstorms en weerlig ...
• Moet nooit tydens 'n storm onder 'n boom
staan nie.
• Moet nooit enigiets in 'n muurprop indruk nie.
Vra vir iemand wat ouer as jy is om jou te help.
Buite die huis ...
• Tel dinge soos glasstukke op en
plaas dit in die vullisblik, want dit
kan jou seermaak.
• Moenie naby aan 'n swembad
speel as daar nie 'n volwassene
naby is nie.
by In die huis ...
t • Moenie speelgoed en ander dinge laat
er rondlê nie.
• Moenie met paraffien of giftige
skoonmaakmiddels speel nie.
• As jy sien dat die koord van die yster of yser:
Onderw
t die ketel uitrafel, vra vir Mamma of Teken:
Pappa om dit reg te maak. Datum:
41
22 Veiligheid in en om
die huis (2)
e r k ka a rt
Ons bly veilig
W
Ons praat Kyk na die prente en sê watter van die prente veilige situasies wys en watter
–
nie. Maak 'n ( ) by die prente wat veilige situasies wys en 'n ( ) langs die
prente wat onveilige situasies wys. Sê waarom jy dink dit veilig of onveilig is.
– We e k 3
aal 1
Kw a r t
42 Datum:
Gifstowwe, medisyne en party skoonmaakmiddels is baie
Ons praat gevaarlik. Moet nooit enigiets drink as jy nie seker is wat dit
is nie. Is daar sulke onveilige items in jou huis? Wat kan jy
daaromtrent doen?
Is daar onveilige items in jou huis? Wat kan jy daaromtrent
doen? Gifstowwe, medisyne en party skoonmaakmiddels is
baie gevaarlik.
Hierdie tekens beteken dat daar iets
giftigs in die bottel, boks of blik is.
Het jy hierdie tekens al
gesien?
Jou onderwyser gaan vir jou
Ons beweeg
musiek speel.
• Beweeg op maat van die musiek.
• Kies 'n leier. Die leier moet op maat van
die musiek beweeg.
Almal moet die leier naboots en op
dieselfde manier beweeg.
• Balanseer nou op een been.
• Balanseer dan op die ander been.
• Watter been is die sterkste?
• Plaas 'n lang stuk tou op die vloer of
trek 'n streep.
Loop op die tou of streep en probeer
om jou balans te behou. yser :
Onderw
• Verander nou die vorm van die tou of Teken :
streep en loop weer daarop terwyl jy Datum
:
jou balans probeer behou.
43
23 Ek bly veilig wanneer
ek alleen tuis is
W e r k ka a rt
Ons praat
– Jy het geleer van die dinge
wat jou in en om die huis kan
seermaak.
– We e k 4
Hoe bly jy veilig wanneer jy
alleen tuis is?
aal 2
Wanneer jy alleen
Kw a r t tuis is, kan jy hierdie
dinge doen om veilig
te bly.
r v ir 'n
ie deu
oenie d a k n ie.
M
n g oo pma
deli
vreem
l u it al die
S toe.
e ur e
buited
44 Datum:
• Maak seker dat jy jou ouers se
telefoonnommers en die bure se
telefoonnommer ken.
• Maak 'n lys van belangrike
telefoonnommers ingeval jy
dit nodig kry.
Ons skryf Maak jou eie lys van belangrike telefoonnommers.
Ambulans:
Polisie: ______________________
______________________
Mamma se selnommer:
_______________________
Brandweer:
______________________
Pappa se selnommer:
________________________
Die telefoonnommer van nog iemand wat jy kan bel as jy hulp nodig het. Onderw
yser:
Teken:
____________________________________________ Datum:
45
24 Nog iets om te onthou
Hier is 'n maklike manier om die polisie se telefoonnommer te onthou. Kyk na
e r k ka a rt
Ons praat die prent en sê vir jou maat hoe hierdie prent jou kan help om die nommer te
W
onthou. Die nommer vir die polisie is 10111. Sê dit 'n paar keer totdat jy dit
–
uit jou kop uit ken.
– We e k 4
aal 2
Kw a r t
1 0 111
Ons beweeg Wys hoe jy sou beweeg as jy die kind in elk van hierdie prente was.
Hoe sou jy beweeg as 'n Hoe sou jy beweeg as jy jou Hoe sou jy beweeg as jy op
vreemdeling jou jaag? mamma help om koekdeeg glasstukke sou trap?
te meng?
46 Datum:
Ons doen
Kyk of jy jou eie huis kan bou.
• Soek ou kartonbokse en
bou die mure en 'n dak.
• Gom die bokse aan mekaar
vas.
• Wanneer jou huis klaar
is, kan jy dit verf.
• As jy nie karton kan kry nie, gebruik iets anders, maar moenie glas of
blik of iets wat jou kan seermaak, gebruik nie.
Gooi 'n boontjiesakkie of
Ons beweeg 'n bal in die lug en vang dit
met jou swak hand.
Help jou onderwyser om
die stoele, tafels en bokse
buitentoe te dra.
Klim oor die tafels, stoele en
bokse, kruip onder hulle deur
en spring van hulle af.
Probeer om op een voet Onderw
yser:
te balanseer terwyl jy Teken:
op 'n stoel staan. Datum:
47
25 My liggaam
a a rt Ons skryf Skryf die woorde in die regte spasies.
W e rk k been hand kop
–
maag voet arm
– We e k 5
al 2
Kw a r t a
48 Datum:
Ons teken
Probeer jou eie gesig teken.
Teken die hare. Probeer jou eie
gesig kopieer. As jy bruin oë het,
teken bruin oë. As jy swart hare
het, teken swart hare.
Teken jou wenkbroue, jou neus en jou
mond.
Jou gesig is 'n belangrike deel van jou liggaam.
Ons het almal 2 oë. Ons het almal 2 ore.
Ons het almal 1 neus. Ons het almal 1 mond.
Ons sing Sing hierdie liedjie. Raak aan elke liggaamsdeel wat jy noem.
Kop en skouers
Kop en skouers, knieë en tone x 3
Kop en skouers, knieë en tone
Ons almal klap ons handjies Onderw
yser:
Teken:
Datum:
Ons beweeg
Speel "Sarel Sê".
49
26 My sintuie
e r k ka a rt
Ons praat Kyk na die verskillende sintuie en sê waarvoor ons dit gebruik.
W
–
sien
– We e k 6 hoor proe
aal 2
Kw a r t
voel ruik
Ons lees
Ons gebruik elke dag ons sintuie.
Ons ruik en proe ons kos.
Ons kan voel hoe sag 'n veer is.
Ons kan sien hoe blou die lug is.
Ons hoor musiek.
Ons sintuie hou ons ook veilig.
Ons kan ruik as daar 'n brand is.
Ons kan voel as 'n stoofplaat warm is.
Ons kan sien wanneer dit onveilig is om 'n straat oor te steek.
Ons kan die klank van 'n alarm hoor.
50 Datum:
Ons doen Ons kyk mooi na ons ore en ons oë.
Ons moet ons sintuie oppas.
Hier is maniere om jou ore en oë op te pas.
Pas jou ore op deur nie
te luister na musiek wat
te hard is nie.
Pas jou oë op deur 'n pet of
'n sonbril te dra.
Moenie na die son kyk nie.
Kyk na die tabel hieronder en maak op elke reël 'n langs die sintuig of
Ons skryf
sintuie wat jy sou gebruik. Jy mag meer as een merk maak.
Ruik Proe Sien Hoor Voel
yser:
Onderw
Teken:
Datum:
51
27 Ek beweeg my liggaam
Kyk na die prente. Sê watter liggaamsdele in elke
Ons praat
ka a rt
prent gebruik word.
Ons gebruik ons liggame om te beweeg.
W e rk
–
– We e k 6
al 2
Kw a r t a
Beantwoord hierdie vrae saam met jou maat. Skryf die antwoorde
Ons skryf
dan onder die vrae in jou boek neer.
Watter liggaamsdele gebruik jy om te loop?
______________________
Watter liggaamsdele gebruik jy om iets op te tel?
_________________________________________________________
Jou onderwyser sal jou wys hoe om
Ons beweeg
“Kat en Muis" te speel.
52 Datum:
Jy het ook liggaamsdele wat jy nie kan sien nie. Hulle werk
Ons lees
almal saam om jou aan die lewe te hou.
Jou beendere skedel
sleutelbeen
rib
armbeen
ruggraat heupbeen
dybeen
kniekop
skeenbeen
Liggaamsdele wat jou help asemhaal
neus mond
keel
yser:
Onderw
long Teken:
Datum:
53
28 Ons dink aan veiligheid
Kyk na die prente hieronder en gesels met jou maat daaroor.
a a rt Ons praat
Sê by elke prent hoe jy veilig kan bly.
W e rk k
–
– We e k 6
al 2
Kw a r t a
Jy sien jou maat oorkant die straat. Jy wag alleen by 'n bushalte.
'n Vreemdeling vra jou om saam met hom of Jy verdwaal in 'n inkopiesentrum.
haar iewers heen te gaan.
54 Datum:
Wanneer iemand ons 'n drukkie gee
wat reg voel, kry ons 'n " ja"-gevoel.
Dit voel goed as iemand vir wie jy lief
is, jou op 'n vriendelike manier 'n drukkie
gee om te wys dat hulle omgee.
Wanneer iemand aan ons raak
op 'n manier wat ons bang maak
of ontstel, kry ons 'n “nee"-gevoel.
Ons kry “nee"-gevoelens wanneer
Kom hier, dogtertjie. Ek sal vir jou lekkers gee,
maar jy moet vir niemand sê nie. ons ontsteld of onveilig voel.
Jou liggaam is spesiaal, en dit behoort aan jou. Jy kan
“ ja" sê as iemand op die regte manier aan jou raak, maar
as dit nie reg is nie, kan jy “nee" sê.
yser:
Onderw
Teken:
:
Datum
55
29 Ons bly veilig
e r k ka a rt
Kyk na die prente hieronder en skryf in die blokkies Ja vir 'n “ ja"-gevoel en
Ons skryf
W
Nee vir 'n “nee"-gevoel.
–
Hou op skree! Jy is al te
Ek is lief vir jou. oud daarvoor.
– We e k 7
aal 2
Kw a r t
Moenie
Jy lyk mooi. bekommerd
wees nie, ek
kielie jou net.
56 Datum:
Ons doen Oefen hoe om “nee" te sê.
Maak 'n speletjie op waarin 'n vreemdeling 'n kind na sy motor wil neem
of aan die kind wil raak. Die kind sê “nee".
Party kinders woon in huise waarin hulle nie versorg word nie. Kyk na die prente.
Ons praat Praat oor hoe jy sou voel as jy die kind in die prente was. Sê wat jy sou doen.
Jy is stout en ek is nie Jy kan nie skool toe gaan nie.
meer lief vir jou nie. Jy moet die bakstene dra om
die muur te bou.
Ons beweeg Kom ons speel die “vries"-speletjie.
Beweeg net soos jy wil, en wanneer jou onderwyser
'n fluitjie blaas, vries jy in daardie posisie.
Dan mag jy glad nie beweeg totdat die
onderwyser sê jy mag beweeg nie.
yser:
Onderw
Hoe goed kan jy jou balanseer? Teken:
Loop op 'n lae balanseerbalk of op 'n lang stuk tou Datum
:
wat op die grond geplaas is.
57
30 Ek hou my
liggaam gesond
e r k ka a rt
W
Ons lees
– Daar is baie maniere waarop ons siek kan word. Meestal is dit kieme
wat ons siek maak. Hulle is so klein dat ons hulle nie kan sien nie.
– We e k 7
Hulle kom in ons liggame in en maak ons siek.
Wat doen die kinders in die prente om hulleself gesond te hou?
Ons praat
aal 2 Wat kan gebeur as hulle dit nie doen nie?
Kw a r t
58 Datum:
Praat nou oor hierdie prente. Maak 'n by die prente wat wys hoe jy
Ons praat gesond kan bly. Maak 'n by die prente wat dinge wys wat jou siek kan
maak.
yser:
Onderw
Teken:
Datum:
59
31 Ek hou my
liggaam gesond
e r k ka a rt
W
Ons praat Het jy geweet daar is verskillende maniere om water te suiwer?
–
Het jy geweet dat party water skoon en
party vuil is? Hoe kan jy seker maak dat
– We e k 8
water skoon en drinkbaar is?
Jy kan vuil water in 'n ketel kook
aal 2 om die kieme dood te maak.
Kw a r t
Jy kan vuil water filtreer.
Jou onderwyser kan jou wys
hoe om dit te doen.
Jy kan 1 teelepel bleikmiddel
(soos Jik) by 'n 20 liter-emmer
rivierwater voeg. Bedek die emmer
om die vlieë uit te hou. Laat die
water 28 uur staan voordat jy
dit drink.
60 Datum:
Kyk na hierdie
Ons praat
prente en praat
Gooi gebruikte
oor wat die kinders snesies in die
doen om gesond toilet of snippermandjie.
te bly.
Was jou hande
voordat jy eet.
Was jou hande nadat jy
die toilet gebruik het.
As jy in die toilet mors, maak dit
skoon en was dan jou hande.
yser:
Onderw
Teken:
Bedek jou mond wanneer jy Datum
:
hoes of nies.
61
32 Ons maak seker
Gesels oor wat jy
e r k ka a rt
Ons praat die afgelope twee
W
kwartale geleer het.
– Ek kan oor my gesin en familie gesels.
Ek kan op 'n dun streep loop.
– We e k 8 Ek ken die nommer van die polisie.
aal 2 Ek ken die verskil tussen “ ja"-gevoelens en “nee"-
gevoelens.
Kw a r t
Ek kan 'n bal vang.
Ek weet hoe om veilig tuis te bly.
Ek kan veilig alleen tuisbly.
Ek help my gesin.
Ek ken my skool en verdwaal nie.
Ek weet hoe om myself gesond te hou.
Ek weet wat om met al die dinge in my boektas
te maak.
Ek weet daar is verskillende soorte gesinne.
Ek het baie in Lewensvaardigheid geleer.
62 Datum:
Woordeboek
A G
a g
B H
b h
C I
c i
D J
j
d
E K
e k
F L
f l
63
Woordeboek
M S
m s
N T
n t
O U
o u
P V
p v
Q W
q w
R X-Z
r x-z
64
LS G1 Cutouts.indd 1 2012/05/26 11:18 AM
LS G1 Cutouts.indd 2 2012/05/26 11:18 AM
LS G1 Cutouts.indd 3 2012/05/26 11:18 AM
LS G1 Cutouts.indd 4 2012/05/26 11:18 AM
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 1 Life Skills
Explore more published documents in this catalogue.
















