Skip to content

Mathematics Grade 10 P2 North West November 2024 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 10202410 pages

Grade 10 Mathematics Paper 2 question paper from the North West November Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 10 WISKUNDE V2 NOVEMBER 2024  100 PUNTE: TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 'n antwoordeboek van 13 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V2 2 NW/November 2024 Graad 10 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. 2. Beantwoord die vrae in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf word. 3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens wat jy in die beantwoording van die vrae gebuik, duidelik aan. 4. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE. 5. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal getrek NIE. 7. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. 8. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Wiskunde/V2 3 NW/November 2024 Graad 10 VRAAG 1 Mnr Baloyi het 'n opname gedoen oor die hoeveelheid lugtyd (in Rand) wat ELKE leerder op sy of haar selfoon gehad het. 12 16 20 22 26 30 32 38 40 46 54 60 68 1.1 Teken 'n mond en snor om die data voor te stel. (3) 1.2 Bepaal die interkwartielomvang (IKV). (2) 1.3 Bereken die omvang van die data. (2) 1.4 Lewer kommentaar op die skeefheid van die data. (1) [8] VRAAG 2 Die histogram hieronder toon die verspreiding van eksamenpunte vir leerders in Inleidende statistieke. TELLINGS IN INLEIDENDE STATISTIEKE Frekwensie Eksamen tellings 2.1 Hoeveel leerders het die eksamen geskryf? (1) 2.2 Identifiseer die modale klas van die data. (1) 2.3 Skat die gemiddelde van hierdie data. Toon alle berekeninge. (4) 2.4. Skat die mediaanpunt wat deur die groep behaal is. (2) 2.5 In watter interval lê die boonste kwartiel? (1) [9] Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Wiskunde/V2 4 NW/November 2024 Graad 10 VRAAG 3 In die figuur is ABC met hoekpunte A(-11; 2), B(3;-5) en C(6; 1). 3.1 Bereken die lengte van BC. Laat jou antwoord in wortelvorm (2) 3.2 Skryf die koördinate van die middelpunt D, van AB neer. (4)  (5) 3.3 Bewys dat ABC  90 . 3.4 Bepaal die oppervlakte van ABC. (4) [15] Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Wiskunde/V2 5 NW/November 2024 Graad 10 VRAAG 4  In die diagram hieronder is ‘n reghoekige driehoek met sye a, b en c en B  90 . 4.1 Skryf die volgende neer in terme van a, b en c. 4.1.1 sin A (1) 4.1.2 cot C (1) 4.1.3 As dit gegee word dat a = 5 en A = 50, bereken die numeriese waarde van c. (3) 4.2 Gegee 13cos  12 , waar 0  x  90 sonder die gebruik van 'n sakrekenaar. Gebruik ‘n skets om die volgende te bepaal. 4.2.1 sin  (4) 4.2.2 tan - cosec2 (3) 4.3 Vereenvoudig, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar. cosec60.cot30  cos45.cosec45. (5) 4.4 Los op vir x, korrek tot twee desimale plekke 3  sec x  5 and 0  x  90 (3) [20] Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Wiskunde/V2 6 NW/November 2024 Graad 10 VRAAG 5 In die diagram hieronder, is die grafieke van f(x)  cos x  a en g(x) =b sin x geteken vir x [-180 ;180] . 5.1 Skryf die waardes van a en b neer. (2) 5.2 Skryf die periode van g neer. (1) 5.3 Bepaal die waardversameling van f. (2) 5.4 Skryf die amplitude van g neer. (1) 5.5 Bepaal die aantal oplossings vir f(x)  g(x) for -180  x  180 . (1) 5.6 Vir watter waardes van 𝑥 is g(x)  0 . (2) 5.7 Die grafiek van f word om die x-as gereflekteer en dan 2 eenhede afwaarts geskuif om die grafiek van h te vorm. Bepaal: 5.7.1 Die vergelyking van h (2) 5.7.2 Die waardeversameling van h (2) [13] Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Wiskunde/V2 7 NW/November 2024 Graad 10 VRAAG 6 'n Waarnemer op die kruin van 'n krans, 200 m bo seespieël, neem waar dat die depressie hoeke van twee skepe 45֩ vir skip A en 30֩ vir skip B soos hieronder getoon.  6.1 Bepaal die grootte van BDC . (2) 6.2 Bereken die lengte van BC. (2) 6.3 Bepaal die afstand tussen skip A en skip B. (4) [8] Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Wiskunde/V2 8 NW/November 2024 Graad 10 VRAAG 7 Gegee: ‘n Reghoekige prisma V = L.B.H SA = 2(L.B)+ 2(L.H)+2(H.B) 5m 3m 8m 7.1 Bereken die buite oppervlakte van die prisma. (2) 7.2 Bereken die volume van die prisma as die hoogte verdubbel en die breedte gehalveer word. (2) 7.3 Bereken die volume as die lengte verdubbel word, die hoogte gehalveer word en die breedte verdriedubbel word. (3) [7] Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Wiskunde/V2 9 NW/November 2024 Graad 10 Gee redes vir AL die meetkunde stellings wat in VRAAG 8 en 9 gebruik word. VRAAG 8 ABCD is 'n parallelogram en AC is 'n diagonaal, met kolineêre punte.A, F, E en C. 8.1 Bewys: 8.1.1 ∆ABE ≡ ∆CDF (4)   (3) 8.1.2 CEB  AFD 8.1.3 AF = CE (3) [10] Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Wiskunde/V2 10 NW/November 2024 Graad 10 VRAAG 9 In die diagram hieronder, is R die middelpunt van QT en S die middelpunt van PT.   Die lengte van SR is 2x +4. Q  39 en P  55 . 9.1 Bepaal die lengte van PQ in terme van x. (2) 9.2 Indien die lengte van PQ 18 is , bepaal die waarde van x. (3) 9.3 Bewys TRS ||| TQP (5) [10] TOTAAL : 100 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 10 Mathematics

View all