Skip to content

Mathematics Grade 11 P1 National Exemplar November 2020 Memo

MemorandumMathematicsGrade 11202024 pages

Grade 11 Mathematics Paper 1 memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2020 WISKUNDE V1 EKSEMPLAAR PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.
2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan. 3. Jy mag ƌ goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. 4. Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie. 5. Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders aangedui. 6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 7. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 8. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDE V1 3 VRAAG 1 1.1 Los op vir x: 1.1.1 (3x  2)( x  5) 0 (2) 1.1.2 2 3 x  5 x  1 0 (korrek tot 2 desimale plekke) (3) 1.1.3 x 4 x2 (5) 1.1.4 2 x 2  5x d 3 (4) 1.2 Vereenvoudig die volgende, sonder die gebruik van ’n sakrekenaar: 2 1.2.1 § 8 ·3 (2) ¨ ¸ © 27 ¹ 1.2.2 12  2 3 1 (3) 1.3 Los gelyktydig op vir x en y: 5 y  x 2 en x 2  3xy  4 y 4 (6) 1.4 Die diagram hieronder toon ’n ovaalvormige stuk grond wat Eli vir sy pluimvee-projek bekom het. Hy besluit om die grootste moontlike reghoekige stuk grond uit die hele stuk grond te gebruik. Die reghoekige stuk sal ’n lengte van 2x meter en ’n breedte van y meter, soos aangetoon, hê. A B y D 2x C 1.4.1 Toon aan dat die oppervlakte A, van die reghoek, geskryf kan word as: A 280 x  4 x 2 , gegee dat die omtrek van die reghoek 280 m is. (3) 1.4.2 Bepaal die maksimum moontlike oppervlakte wat die reghoek kan beslaan. (3) [31] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 2 2.1 Vereenvoudig: 3.2 x 1  2.4 x 3.2 x  2 2 x (4) 2.2 Los op vir x: 2 2.2.1 5x 5 20 (3) 2.2.2 12x.3x1 648 (4) 2.3 3x  2 Gegee: f ( x) , x  10 x  25 2 Bepaal die waardes van x waarvoor f(x) gedefinieerd is. (4) [15] VRAAG 3 3.1 Gegee die lineêre patroon: 9 ; 5 ; 1; …; െ143. 3.1.1 Bepaal die formule vir die nde term van die patroon. (2) 3.1.2 Bereken die waarde van T7 . (2) 3.1.3 Bepaal die aantal terme in die patroon. (2) 3.2 In ’n gegewe lineêre patroon is die 16de term 38 en die 41ste term 113. Watter term is െ1? (4) [10] VRAAG 4 Gegee die kwadratiese patroon: 12 ;  8 ; 0 ; 12 ; . . . 4.1 Bepaal die volgende twee terme van die patroon. (2) 4.2 Bepaal Tn , die algemene term van die patroon, in die vorm Tn an 2  bn  c . (4) 4.3 Tussen watter twee opeenvolgende terme is die eerste verskil 192? (3) 4.4 ’n Nuwe patroon, Pn , word gevorm. Dit word gegee dat Pn Tn  168 , bepaal die aantal negatiewe terme in die nuwe patroon. (5) 4.5 Toon aan dat Tn altyd ’n ewegetal is. (2) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDE V1 5 VRAAG 5 Gegee: f ( x)  x2  6x  7 5.1 Bepaal die koördinate van die draaipunt van f. (3) 5.2 Bepaal die x-afsnitte van f. (2) 5.3 Teken ’n netjiese skets van f ; toon die draaipunt en alle afsnitte met die asse duidelik aan. (4) 5.4 Skryf die vergelyking van die simmetrie-as van f neer. (1) 5.5 Bepaal die gemiddelde gradiënt van f tussen x 3 en x 1 . (4) 5.6 Die grafiek van f word 4 eenhede na links geskuif en word daarna in die x-as gereflekteer om h te vorm. Skryf die vergelyking van h , in die vorm h ( x) a( x  p)2  q , neer. (2) [16] VRAAG 6 a Die diagram hieronder toon die grafieke van f ( x)  q en g ( x) bx  c . Die x p asimptote van f is by x 3 en by y 1. f en g sny by A, die x-afsnit van f en by B, terwyl C(െ2;6) ’n punt is wat op f lê. g gaan deur punt D (3;1) , die snypunt van die asimptote van f. y C (-2;6) x g B f D 1 A െ3 0 x Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020) 6.1 Skryf die vergelyking van f in terme van a neer. (2) 6.2 Bepaal die waarde van a. (2) 6.3 Bepaal die koördinate van die x-afsnit van f. (2) 6.4 Bepaal die waardes van b en c en skryf die vergelyking van g neer. (4) 6.5 Skryf die definisie-versameling/gebied van f neer. (2) 6.6 Bepaal die koördinate van B. (4) 6.7 Bepaal die waardes van x waarvoor x. f ( x) t 0 is. (3) [19] VRAAG 7 x §1· 7.1 Gegee: g ( x) ¨ ¸  4 ©2¹ 7.1.1 Skryf die vergelyking van die asimptoot van g neer. (1) 7.1.2 Skryf die terrein van g neer. (1) 7.1.3 Bepaal die koördinate van die x- en y-afsnitte van g. (3) 7.1.4 Skryf, vervolgens, die waardes van x neer waarvoor g ( x)  0. (1) 7.2 Teken a netjiese sketgrafiek van h ( x) a.b x  q , waar x a 1 x 0  b 1 x q !1 (3) [9] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDE V1 7 VRAAG 8 8.1 Bereken die effektiewe rentekoers per jaar indien ’n belegging 9,5% rente per jaar, maandeliks saamgestel verdien. (3) 8.2 Die waarde van ’n huis het, oor ’n periode van 5 jaar as gevolg van inflasie, tot R764 050,60 vermeerder. Die huis se prys het teen ’n koers van 5% per jaar, jaarliks saamgestel, vermeerder. Bereken die oorspronklike prys van die huis. (3) 8.3 Kamvelihle het R28 000 belê in ’n spaarrekening wat rente betaal teen 7,5% per jaar, maandeliks saamgestel vir die eerste 4 jaar en 11% per jaar kwartaaliks saamgestel daarna. Aan die einde van die 4de jaar onttrek hy R7 300. 8.3.1 Bereken sy balans aan die einde van die 7de jaar van sy belegging. (5) 8.3.2 Veronderstel dat aan die einde van 7 jaar sy balans R42 181,59 is. Kamvelihle wil hê dat sy belegging binne nog 5 jaar tot R80 000 moet groei. Hoeveel moet hy onmiddelik in die rekening deponeer om hierdie doel te bereik as die bank hom ’n rentekoers van 8% per jaar, maandeliks saamgestel aanbied? Skryf jou antwoord korrek tot die naaste rand. (5) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 9 9.1 Twee gebeurtenisse A en B vind plaas sodat: x P(nie A) = 0,45 x P(B) = 0,3 x P(A of B) = 0,685 Is die gebeurtenisse A en B onafhanklik? Staaf jou antwoord. (5) 9.2 ’n Opname was onder ’n groep van 75 leerders gedoen om te bepaal watter sport hulle op televisie kyk. Hulle kon kies uit atletiek (A), netbal (N) en rugby (R). Van die inligting wat opgeneem was, is soos volg: x 12 leerders kyk netbal, rugby en atletiek x 25 leerders kyk rugby en atletiek x 22 leerders kyk netbal en atletiek x 38 leerders kyk rugby x 5 leerders kyk slegs netbal en rugby x 9 leerder kyk slegs netbal x 4 leerders kyk slegs atletiek Die inligting word in die Venn-diagram hieronder voorgestel. S N R 9 5 c 12 a b 4 d A 9.2.1 Bepaal die waardes van a, b, c en d. (4) 9.2.2 Bereken die waarskynlikheid dat ’n leerder wat blindelings gekies word atletiek of beide netbal en rugby kyk. (3) [12] VRAAG 10 ’n Sak bevat ’n sekere aantal tennisballe wat in alle opsigte dieselfde is behalwe in kleur. Daar is 5 groen balle en die res is blou. Ncomi haal ’n bal uit die sak, neem die kleur waar, maar plaas nie die bal terug in die sak nie. Hy haal ’n tweede bal uit die sak en neem die kleur waar. Die waarskynlikheid, dat beide balle wat na mekaar deur Ncomi uitgehaal word 5 groen is, is . Bepaal die totale aantal balle in die sak. 18 [6] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 11 NOVEMBER 2020 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MARKING GUIDELINE/NASIENRIGLYN EXEMPLAR/EKSEMPLAAR MARKS/PUNTE: 150 This marking guideline consists of 15 pages./ Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.
2 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020) NOTE/LET WEL: x If a candidate answers a question TWICE, mark the FIRST attempt ONLY. Indien ƌ kandidaat ƌ vraag TWEE keer beantwoord, merk SLEGS die EERSTE poging. x Consistent accuracy applies in ALL aspects of the marking guideline. Volgehoue akkuraatheid geld deurgaans in ALLE aspekte van die nasienriglyn. x If a candidate crossed out an attempt of a question and did not redo the question, mark the crossed-out attempt. Indien ƌ kandidaat ƌ poging vir ƌ vraag deurgetrek het en nie die vraag weer beantwoord het nie, merk die poging wat deurgetrek is. x The mark for substitution is awarded for substitution into the correct formula. Die punt vir substitusie word toegeken vir substitusie in die korrekte formule. QUESTION 1/VRAAG 1 1.1.1 (3x  2)( x  5) 0 2 3 3 answers / antwoorde ? x  or / of x 5 (2) 3 1.1.2 3x 2  5 x  1 0 b r b 2  4ac ?x 2a (5) r (5) 2  4(3)( 1) 3 substitution / vervanging 2(3) 5 r 37 6 3 3 answers / antwoorde (3)  0,18 or / of 1,85 1.1.3 x 4 x2 x2 4 x 3 squaring both sides/ ( x  2) (4  x) 2 kwadreer beide kante x  2 16  8 x  x 2 3 standard form / standaardvorm x 2  9 x  18 0 3 factors / faktore ( x  6)( x  3) 0 3 both x-values / beide x-waardes 3 selection / keuse ? x 3 or / of xz6 (5) 1.1.4 2x2  5x d 3 3 standard form / standaardvorm 2x2  5x  3 d 0 3 factors / faktore (2 x  1)( x  3) d 0 -3 1 1 ?3 d x d 3 3 3 d x d 2 2 (4) Copyright reserved/Kopiereg voorbehou Please turn over/Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 3 1.2.1 2 2 § 8 · 2 § 8 ·3 § 8 · ¨ ¸ ¨¨ 3 ¸¸ 3 ¨¨ 3 ¸¸ © 27 ¹ © 27 ¹ © 27 ¹ 2 §2· ¨ ¸ ©3¹ 3 answer / antwoord 4 (2) 9 OR/OF 2 OR/OF ª§ 2 ·3 º 3 2 3 «¨ ¸ » ª§ 2 ·3 º 3 «¬© 3 ¹ »¼ «¨ ¸ » «¬© 3 ¹ »¼ 2 §2· ¨ ¸ ©3¹ 3 answer / antwoord 4 9 (2) 1.2.2 12  2 3 1 2 32 3 1 3 2 3 3 4.3  2 3  2 3  2 2.3  2 3  2 3  2 62 3 answer / antwoord 4 (3) OR/OF OR/OF 3 36 12  2 3 1 36  12  2 3  2 3 62 3 2 3 2 3 answer / antwoord 62 3 2 3 2 (3) 4 Copyright reserved/Kopiereg voorbehou Please turn over/Blaai om asseblief
4 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020) 1.3 5y  x 2 (1) x 2  3 xy  4 y 4 (2) 3 x 5x  2 x 5y  2 (3) Subst. / Vervang (3) into/in (2) : 3 substitution / vervanging ? (5 y  2)  3 y (5 y  2)  4 y  4 2 0 3 standard form / standaardvorm 25 y  20 y  4  15 y  6 y  4 y  4 2 2 0 3 method;factors / metode;faktore 10 y 2  10 y 0 3 both x-values / beide x-waardes 10 y ( y  1) 0 ?y 0 or / of y 1 x 5y  2 3 both y-values / beide y-waardes x 5 0 2 or / of x 5 1 2 (6) ?x 2 or / of x 3 OR / OF 3 y 1 5 x2 5y  x 2 1 x 2  3 xy  4 y 4 (2) 3 substitution / vervanging x2 1 y x2 3 5 5 Subst./Vervang 3 into/in 2 , 3 standard form / standaardvorm x  3x 2 1 5 ( x  2)  4 1 5 ( x  2) 4 3 factors / faktore x  53 x( x  2)  54 ( x  2) 2 4 3 both y-values / beide y-waardes 5 x 2  3 x 2  6 x  4 x  8  20 0 2 x  2 x  12 2 0 3 both x-values / beide x-waardes (6) x2  x  6 0 ( x  3)( x  2) 0 ? x 2 or / of x 3 y 1 5 2  2 or / of y 1 5 (3  2) ?y 0 or / of y 1 1.4.1 Perimeter/Omtrek 2l  2b 280 2(2 x)  2 y 3 substitution / vervanging 2 y 280  4 x 3 simplification / vereenvoudiging ? y 140  2 x Area/Oppervlakte lb 3 A 2x(140  2x) 2x u y 2 x(140  2 x) 280 x  4 x 2 (3) Copyright reserved/Kopiereg voorbehou Please turn over/Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 5 1.4.2 A 280 x  4 x 2  4( x 2  70 x)  4( x 2  70 x  1225  1225) 3 completing the square / vierkantsvoltooiing  4[( x  35) 2  1225]  4( x  35) 2  4900 3 4900 ? The maximum area is 4900 m 2 3 correct conclusion / korrekte gevolgtrekking Die maksimum oppervlakte is 4900 m 2 (3) OR/OF OR/OF b x  2a 3 method/metode  280 2(4) 3 35 m 35 m 3 answer / antwoord ? A 280 (35)  4(35) (3) 4 900 m 2 [31] QUESTION 2/VRAAG 2 2.1 3.2 x 1  2.4 x 3.2 x.2  2.22 x 3 3.2x.2  2.22 x 3.2 x  22 x 3.2 x  22 x 3 factorisation of numerator / 2.2 x (3  2 x ) faktorisering van teller 2 x (3  2 x ) 3 factorisation of denominator / 2 faktorisering van noemer 3 answer / antwoord (4) 2 2.2.1 5x 5 20 2 2 x 5 4 3 x5 4 5 2 2 5 x 5 4 3 x5 2 2 5 42 5 ?x 22 2 25 32 3 answer / antwoord (3) Copyright reserved/Kopiereg voorbehou Please turn over/Blaai om asseblief
6 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020) 2.2.2 12 x.3x 1 648 x x 12 .3 .3 648 3 12x.3x 216 x x 12 .3 216 x 12.3 216 36 x 216 3 62 x 63 62 x 63 3 equating exponents / 2x 3 gelykstel van eksponente 3 3 answer / antwoord x 2 (4) 2.3 3x  2 f ( x) x  10 x  25 2 3 x2  10x  25 0 for undefined / f is undefined when : f is ongedefinieerd wanneer vir ongedefinieerd x  10 x  25 0 2 ( x  5) 2 0 x 5 3 x 5 ? f is defined for : x  , but x z 5 3 x  Ⴆ 3 x z 5 f is gedefinieerd vir : x  , maar x z 5 (4) [15] QUESTION 3/VRAAG 3 3.1.1 9 ; 5 ; 1; …;െ143 Tn 13  4n 3 13 3 െ4n (2) 3.1.2 Tn 13  4n T7 13  4(7) 3 substitution / vervanging 15 3 െ15 (2) 3.1.3 Tn 13  4n 143 13  4n 3 substitution / vervanging 156  4n ? n 39 3 answer / antwoord (2) Copyright reserved/Kopiereg voorbehou Please turn over/Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 7 3.2 Tn an  b 16a  b 38 1 3 16a  b 38 and/en 41a  b 113 41a  b 113 2 25a 75 3 method / metode ?a 3 16 3  b 38 3 Tn 3n  10 48  b 38 ? b 10 Tn 3n  10 3n=3  1 3n  10 9 3n ?n 3 (4) [10] QUESTION 4/VRAAG 4 4.1 െ12 ; െ8 ; 0 ; 12 4 8 12 4 4 3 28 3 48 28 ; 48 (2) 4.2 2a 4 3a  b 4 a  b  c 12 ?a 2 3(2)  b 4 2  2  c 12 3 a 2 3 b 2 b 2 c 12 3 c 12 3 Tn 2n 2  2n  12 ?Tn 2n 2  2n  12 (4) Copyright reserved/Kopiereg voorbehou Please turn over/Blaai om asseblief
8 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020) 4.3 For first differences: / Vir eerste verskille 4;8;12; ... 3 Tn 4n Tn 4n 3 n 48 192 4n 3 answer / antwoord ? n 48 (3) ?192 lies between T48 and T49 192 lê tussen T48 en T49 OR/OF OR/OF Tn 1  Tn 192 3 2(n  1) 2  2(n  1)  12  (2n 2  2n  12) 192 2(n  1) 2  2(n  1)  12  (2n 2  2n  12) 192 3 4n = 192 2(n 2  2n  1)  2n  2  12  2n 2  2n  12 192 2n 2  4n  2  2n  2  12  2n 2  2n  12 192 ? 4n 192 3 answer / antwoord (3) n 48 ?192 lies between T48 and T49 192 lê tussen T48 en T49 4.4 Pn  0 Ÿ Tn  168  0 Tn  168 3 2n2  2n 12  168 3 standard form / standaardvorm 2n 2  2n  12  168 2n 2  2n  180  0 3 factorisation / faktorisering 3 9  n  10 n 2  n  90  0 -9 10 (n  10)(n  9)  0 3 answer / antwoord 9  n  10 (5) but / maar : n ! 0 ? Number of terms 9 Aantal terme 9 4.5 Tn 2n 2  2n  12 3 Tn 2(n 2  n  6) 2(n 2  n  6) 3 explanation / verduideliking ? 2 u any n ! 0 is always even, so Tn will always be even 2 u enige n ! 0 is altyd ewe, so Tn sal altyd ewe wees. (2) [16] Copyright reserved/Kopiereg voorbehou Please turn over/Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 9 QUESTION 5/VRAAG 5 5.1 b At TP/By Draaipunt: x  3 method / metode 2a 6  2(1) 3 3 x-coordinate / x-koördinaat ?y (3) 2  6(3)  7 3 y-coordinate / y-koördinaat 16 (3) OR/OF f ( x)  x2  6 x  7 ( x 2  6 x  7) 3 completing the square / [( x 2  6 x  9)  9  7] vierkantsvoltooiing [( x  3) 2  16] ( x  3) 2  16 3 x-coordinate / x-koördinaat 3 y-coordinate / y-koördinaat ? Turning point / Draaipunt : 3;16 (3) 5.2  x2  6 x  7 0 3 f ( x) 0 x2  6 x  7 0 ( x  7)( x  1) 0 ? x 7 or / of x 1 3 answers / antwoorde (2) 5.3 3 y-intercept / y-afsnit 3 x-intercepts / x-afsnitte 3 turning point / draaipunt 3 shape / vorm (4) 5.4 x 3 3answer / antwoord (1) Copyright reserved/Kopiereg voorbehou Please turn over/Blaai om asseblief
10 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020) 5.5 f ( x)  x2  6x  7 f (3) (3) 2  6(3)  7 3 f (3) 20 20 (1)2  6(1)  7 f (1) 3 f (1) 12 12 12  ( 20) 3 substituting into gradient formula / Average/Gemiddelde m vervanging in gradiënt-formule 1  (3) 32 4 8 3 answer / antwoord (4) 5.6 f ( x)  x  6 x  7 2 ( x  3) 2  16 2 3 a 1 and/en q 16 ? h( x ) ( x  3)  4  16 3 p 1 ( x  1) 2  16 (2) [16] QUESTION 6/VRAAG 6 6.1 a f ( x) q x p a 1 3 p 33q 1 x3 (2) 6.2 a f ( x) 1 x3 a 6 1 3 substitution / vervanging 2  3 ?a 5 3 answer / antwoord (2) Copyright reserved/Kopiereg voorbehou Please turn over/Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 11 6.3 5 f ( x) 1 x3 5 3 y 0 0 1 x3 5 1 x3 3 x 8  x3 5 x 8 ? A(8;0) (2) 6.4 A(8;0) and/en D(3;1) y2  y1 mAD x2  x1 1 0 3 substitution / vervanging 3  (8) 1 3 mAD ?b 5 g ( x) bx  c 1 3 substitution / vervanging xc 5 1 1 0 8  c or / of 1 3  c 5 5 8 3 equation / vergelyking ?c 5 1 8 g ( x) x 5 5 (4) 6.5 x  (f ; f) but / maar x z 3 3 x  (f ; f) 3 x z 3 OR / OF (2) x  Ⴆ, x z 3 3 x  Ⴆ 3 x z 3 (2) 6.6 f ( x) g ( x) 5 1 8 5 1 8 1 x 3 1 x x3 5 5 x3 5 5 25  5( x  3) x( x  3)  8( x  3) 25  5 x  15 x 2  3 x  8 x  24 3 standard form / standaardvorm x  6 x  16 0 2 3 x-values / x-waardes ( x  8)( x  2) 0 x 8 or x 2 5 y 1 3 coordinates / koördinate 23 2 ? B (2; 2) (4) Copyright reserved/Kopiereg voorbehou Please turn over/Blaai om asseblief
12 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020) 6.7 8 d x  3 or x t 0 33 8 d x  3 3 x t 0 OR / OF OR / OF x >[8;  3) ‰ [0; f)@ ‫[[ א ݔ‬െ8; െ3) 33 ‰ [0; λ)] 3 (3) [19] QUESTION 7/VRAAG 7 7.1.1 y 4 3 answer / antwoord (1) 7.1.2 y  (4; f) 3 answer / antwoord (1) OR / OF OR / OF 3 answer / antwoord (1) y ! 4 7.1.3 §1· x g ( x) ¨ ¸  4 ©2¹ 0 §1· 3 y-value / y-waarde y ¨ ¸ 4 ©2¹ 3 substitution / vervanging 3 x §1· 0 ¨ ¸ 4 ©2¹ x 4 21 3 answer / antwoord 22 2 x (3) ?2 x x 2 Intercepts / Afsnitte :(0;  3) and / en ( 2;0) 7.1.4 x ! 2 3 answer / antwoord (1) 7.2 y 3 asymptote above x-axis q asimptoot bo x-as 3 y-intercept positive y-afsnit positief 3 shape / vorm x h (3) [9] Copyright reserved/Kopiereg voorbehou Please turn over/Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 13 QUESTION 8/VRAAG 8 8.1 § inom · m ieff ¨1  ¸ 1 3 formula / formule © m ¹ 12 § 0.095 · 3 substitution / vervanging ¨1  ¸ 1 © 12 ¹ 0,099247 ... ? r 9,92 % 3 answer / antwoord (3) 8.2 A P (1  i ) n R 764 050 ,60 P 1  0,08 5 3 A R764050,60 764050 .60 3 substitution / vervanging P 5 1  0.08 R 520 000 3 answer / antwoord (3) 8.3.1 ª § 0,075 · 48 º§ 0,11 ·12 A «28 000 ¨1  ¸  R 7 300 » ¨1  ¸ 48 «¬ © 12 ¹ »¼© 4 ¹ § 0,075 · 3 28 000¨1  ¸ 12 © 12 ¹ § 0,11 · R 37 760 ,78  R 7 300 ¨1  ¸ 3 െR7 300 © 4 ¹ 12 12 § 0,11 · § 0,11 · 3 u ¨1  ¸ R 30 460 ,78¨1  ¸ © 4 ¹ © 4 ¹ 3 simplification / vereenvoudiging R 42 181,59 3 answer / antwoord (5) 8.3.2 A P(1  i ) n 60 § 0, 08 · A R42181,59 ¨1  ¸ 3 substitution into correct formula © 12 ¹ vervanging in korrekte formule R62844, 06 R80 000  R62844, 06 3 R62 844,06 R17155,94 ?A P(1  i ) n 3 R17 155,964 60 § 0, 08 · R17155,94 P ¨1  ¸ © 12 ¹ 3 method / metode 17155,94 P 60 § 0, 08 · ¨1  ¸ © 12 ¹ R11515, 25 ? He needs to deposit R11 515 / Hy moet R11 515 deponeer 3 answer / antwoord (5) [16] Copyright reserved/Kopiereg voorbehou Please turn over/Blaai om asseblief
14 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2020) QUESTION 9/VRAAG 9 9.1 If A and B are independent, then: As A en B onafhanklik is, dan: P(A and/en B) = P(A) u P(B) P(A) = 1 P(not/nie A) = 1 0,45 3 0,55 = 0,55 11 = 20 P(A or/of B) = P(A) + P(B) – P(A and/en B) 0,685 = 0,55 + 0,3 – P(A and/en B) 3 substitution / vervanging ‫׵‬P(A and/en B) = 0,165 33 = 3 answer / antwoord 200 P(A) u P(B) = 0,55 u 0,3 3 P(A) u P(B) = 0,165 33 = 200 ‫ ׵‬A and B are independent events. / 3 conclusion / gevolgtrekking A en B is onafhanklike gebeurtenisse. (5) 9.2.1 S N R 9 5 c (8) 3 a = 10 12 a (10) b (13) 3 b =13 3c=8 4 3 d =14 d (14) A a = 10 ; b = 13 ; c = 8 ; d = 14 (4) 9.2.2 39 5 39 5 P A or/of (N and/en R)  3 3 75 75 75 75 44 3 answer / antwoord 75 (3) | 0,59 [12] Copyright reserved/Kopiereg voorbehou Please turn over/Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 15 QUESTION 10/VRAAG 10 10 Let the total number of balls be t. Laat die totale aantal balle t wees. 5 4 3 3and/en t t 1 Green/Groen: 5 G 4 Blue/Blou: t – 5 t 1 5 G t B G B B P(GG) = P(G) u P(G) 3 equation / vergelyking 5 4 5 u t t  1 18 20 5 3 standard form / standaardvorm t (t  1) 18 5t 2  5t 360 5t  5t  360 0 2 3 factorisation / faktorisering t 2  t  72 0 3t=9 (t  9)(t  8) 0 ? t 9 or t z 8 ? There are 9 balls. Daar is 9 balle. (6) TOTAL / TOTAAL: 150 Copyright reserved/Kopiereg voorbehou Please turn over/Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Mathematics

View all